# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-geog-p1-memo-afr/63cd7032-e7af-4515-b56f-2aeb8351b763
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geog-p1-memo-afr/63cd7032-e7af-4515-b56f-2aeb8351b763)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                         GEOGRAFIE V1
                         MEMORANDUM

PUNTE:   300

                 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V1                           (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A:        FISIESE AARDYKSKUNDE: KLIMAAT EN WEER, FLUVIALE
                   PROSESSE EN STRUKTUURLANDSKAPPE

VRAAG 1

1.1   1.1.1    Waar √√                                                                  (2)
      1.1.2    Onwaar √√                                                                (2)
      1.1.3    Waar √√                                                                  (2)
      1.1.4    Onwaar √√                                                                (2)
      1.1.5    Waar √√                                                                  (2)
      1.1.6    Waar √√                                                                  (2)
      1.1.7    Waar √√                                                                  (2)
      1.1.8    Onwaar √√                                                                (2)
      1.1.9    Onwaar √√                                                                (2)
      1.1.10   Waar √√                                                                  (2)

1.2   1.2.1    A – Hadley/Tropiese sel √
               B – Ferrel/Middelbreedte sel √
               C – Poolsel √                                                 (3 x 1)    (3)

      1.2.2    Om ŉ balans tussen temperatuur en lugdruk te bring. √√        (1 x 2)    (2)

      1.2.3    Die Ferrelsel √√
               Suid-Afrika is langs 30° S breedteligging geleë en die Ferrelsel
               ontstaan tussen 30° – 60° N/S. √√                             (2 x 2)    (4)

      1.2.4         Lug styg vanaf die 60°-breedtelyn en vloei terug na die
                     trope. √√
                    En daal by 30°-breedtelyn en vloei terug na die 60°-breedtelyn
                     waar dit die koue lug van die poolstreke ontmoet. √√
                                                                       (Enige 1 x 2)    (2)

      1.2.5    Toestand: Donderstorms by die ewenaar. √
               Rede: Omdat lug styg. √√
                     Hoë temperature √√
                     Hoë vlakke van lugvogtigheid √√
                                             OF
               Toestand: Droë toestande by 30° N/S. √
               Rede: Omdat lug daal. √√                               Enige (1 + 2)     (3)

1.3   1.3.1         Middelbreedte-sikloon √√
                    Koue front √√
                    Bergwindtoestande √√
                    Lae temperatuur √√
                    Datum/Junie maand √√                              (Enige 1 x 2)    (2)

      1.3.2    A – Suid-Indiese Hoog √
               B – Kuslaag √
               C – Suid-Atlantiese Hoog √
               D – Rug/Wig √                                                 (4 x 1)    (4)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                       GEOGRAFIE V1                                       3

        1.3.3      Middelbreedte sikloon/gematigde sikloon/buite tropies sikloon √
                                                                         (Enige 1 x 1)    (1)
        1.3.4      Familie van depressies √                                     (1 x 1)   (1)
        1.3.5      Wes na oos/ooswaarts/oostelik √√                       (Enige 1 x 2)   (2)
        1.3.6      Volwasse stadium √                                             (1)
                      Die golf het verdiep/intensiveer √√
                      Koue front, warm front, warm sektor, en koue sektor is ten
                       volle ontwikkel √√
                      Druk in sentrum is onder 1 000 hPa √√        (Enige 1 x 2) (2)     (3)
        1.3.7      westewinde √                                                 (1 x 1)   (1)

 1.4    1.4.1      A – katabatiese wind √
                   B – anabatiese wind √                                        (2 x 1)   (2)

        1.4.2      Vallei A – gedurende die nag koue lug daal na die valleivloer √√
                                                  OF
                   Vallei B – gedurende die dagwarm lug styg langs die helling op √√
                                                                         (Enige 1 x 2)    (2)
        1.4.3      Ryp √                                                        (1 x 1)   (1)
        1.4.4      Warm hang met noordwaartse aansig in die suidelike halfrond √
                                                                             (1 x 1)      (1)
        1.4.5      A – gedurende die nag wanneer die hellings afkoel weens
                   aardradiasie √√
                   Helling daalwinde √√
                                                OF
                   B – gedurende die dag wanneer hellings verwarm word deur
                   sonbestraling √√
                   Helling stydwinde √√                                (Enige 1 x 2)      (2)
        1.4.6      Koue lug daal gedurende die nag tot by die valleivloer en dwing die
                   warm lug in die vallei om te styg. √√
                                                    OF
                   Temperatuurinversie – toename in temperatuur met ŉ toename in
                   hoogte √√.                                             (Enige 1 x 2)   (2)
        1.4.7         Sitrusboorde op die valleivloer weens koue toestande is
                       gunstig vir die rypwording van gewasse en vernietig plae. √√
                      Die temperatuur beskadig en maak gewasse dood. √√
                      Slegs rypbestande gewasse is geskik vir hierdie gebied. √√
                      Knolle kan in hierdie koue toestande gekweek word. √√
                                                                        (Enige 1 x 2)     (2)
 1.5    1.5.1      1 – groot √
                   2 – klein √                                                   (2x1)    (2)

        1.5.2      1 – kaal √
                   2 – plantbedekking √                                         (2 x 1)   (2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GEOGRAFIE V1                          (SEPTEMBER 2013)

      1.5.3   1 – steil √
              2 – geleidelik √                                            (2 x 1)    (2)

      1.5.4   1 – Ondeurlaatbaar √
              2 – Deurlaatbaar √                                          (2 x 1)    (2)

1.6   1.6.1   Wanneer een rivier die ander rivier van sy water ontneem √√ (1 x 2)    (2)

      1.6.2        Die volume water in die rowerstroom neem toe √√
                   en het meer energie en erosiekrag √√                  (2 x 2)    (4)

      1.6.3   (a)   C√                                                               (1)
              (b)   A√                                                               (1)
              (c)   B√                                                               (1)

1.7   1.7.1   A – mesa/tafelberg √
              B – butte/tafelkop √
              C – cuesta/duikhelling/homoklinale rug √
              D – koepel √
              E – graniet rotse/stapelrotse √                             (5 x 1)    (5)

      1.7.2        Stollingsgesteentes √
                   Massiewe stollingsgesteentes √
                   Weerstandbiedend teen erosie √                  (Enige 2 x 1)    (2)

      1.7.3   A – groot/wye plat heuwel √√
              B – klein/smal heuwel of rug √√                             (1 x 2)    (2)

      1.7.4
                                      KRUIN √√

                                      KRANS √√

                                      TALLUS √√
                                                         PEDIMENT √√
                                                                                     (8)

      1.7.5   B – horisontale gesteentelae √
              C – hellende gesteentelae √                                 (2 x 1)    (2)

      1.7.6   Hindernis vir kommunikasiemiddele √√
              Duur om te ontwikkel √√                               (Enige 1 x 2)    (2)

      1.7.7        Damme gebou bo-op die koepel omdat water maklik
                    vasgevang en afwaarts kan vloei weens swaartekrag √√
                   Laer liggende hange gebruik vir bewerking √√
                   Toeriste-aantreklikheid √√                    (Enige 1 x 2)      (2)
                                                                                    [100]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        GEOGRAFIE V1                                      5

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1      steil √√                                                               (2)
        2.1.2      kloksgewys √√                                                          (2)
        2.1.3      regs √√                                                                (2)
        2.1.4      parallel √√                                                            (2)
        2.1.5      somer √√                                                               (2)
        2.1.6      terugwaartse erosie √√                                                 (2)
        2.1.7      pedivlakte √√                                                          (2)
        2.1.8      turbulente vloei √√                                                    (2)
        2.1.9      ondergradeerd √√                                                       (2)
        2.1.10     lopoliet √√                                                            (2)

 2.2    2.2.1      noordelike √√                                                (1 x 2)   (2)

        2.2.2      Oos na wes/westelik √√ aangedryf deur die
                   oostewinde/passaatwinde √√                                   (2 x 2)   (4)

        2.2.3      (a)    oog √√                                                (1 x 2)   (2)

                   (b)     Opwaarts spiralende beweging van lug skep ŉ muur
                            rondom die sentrum √√
                           Dit verhoed dat lug aan die oppervlak styg √√
                           Dus vind daar geen kondensasie en wolkvorming in die
                            oog plaas nie √√
                           Die muur word met dalende lug geassosieer √√
                           Dalende lug verhoed oppervlaklug om te styg √√
                                                                          (Enige 1 x 2)   (2)

                   (c)    Laagste/onder 1 000 hPa/mb/baie laag √√         (Enige 1 x 2)   (2)

        2.2.4           ŉ Warm groot oseaantemperatuur van 27 °C √√
                        Ligte en veranderlike winde √√
                        Onstabiele atmosfeer √√
                        ŉ Klein gebied van laagdruk met geslote isobare √√
                        ŉ Rusperiode van ŉ aantal dae √√
                        ŉ Bolug sneller-aksie om lug te laat styg √√     (Enige 3 x 2)   (6)

        2.2.5      (a)    Omgewing
                           Sterk wind veroorsaak stormvloede √√
                           Vloede beskadig kusgebiede √√
                           Swaar reëns en vloede verhoog die erosie van
                            landbougrond √√
                           Slik word in damme gespoel wat die waterkapasiteit van
                            damme verlaag √√
                             (Enige aanvaarbare antwoord)              (Enige 1 x 2)      (2)

                   (b)    Ekonomie
                           Paaie en brûe word verniel √√
                           Koste verbonde aan die vervanging van infrastruktuur is
                            hoog √√
                           Minder oeste en voedseltekorte √√

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 GEOGRAFIE V1                          (SEPTEMBER 2013)

                    Finansiële las vir die ekonomie is groot want voedsel moet
                     ingevoer word √√
                    Finansiële hulpbronne word gebruik om infrastruktuur te
                     herstel √√
                    Groot verliese vir versekeringsmaatskappye √√
                      (Enige aanvaarbare antwoord)                  (Enige 2 x 2)    (4)

2.3   2.3.1   8:00 – 9:00 √√                                              (1 x 2)

              Rede:
                 Dalende koue lug oor stad hou besoedelde deeltjies vas en
                  voorkom dat dit styg √√
                 Lae temperature in die nag veroorsaak temperatuurinversie
                  wat besoedeling verhoed om te styg √√
                 Hoë vlakke van besoedeling vrygestel deur voertuie en
                  nywerhede wanneer die werksdag begin √√         (Enige 1 x 2)      (4)

      2.3.2   14:00 – 15:00√√                                             (1 x 2)

              Rede:
                 Warm lug oor stad styg as gevolg van verhitting √√
                 Koue lug waai in stad vanaf landelike gebied wat besoedelde
                  lug versprei √√                                  (Enige 1 x 2)     (4)

      2.3.3      Rook vanaf fabrieke produseer kunsmatige hitte √√
                 Rook besoedeling hou hitte in stad vas √√
                 Hoë vlakke van koolstof en ander gasse in die lug bokant die
                  stad sal ook hitte bokant stad vashou √√         (Enige 2 x 2)     (4)

      2.3.4   Hoë temperature in Tshwane (stad) en laer temperature in Faerie
              Glen (omliggende landelike gebied) √√                      (1 x 2)     (2)

      2.3.5      Asemhalingsprobleme bv. asma √
                 Vel-irritasies en allergieë/velsiektes √
                 Hitte ongemaklikheid √                            (Enige 2 x 1)    (2)

2.4   2.4.1   P – straal/sentrifugaal/spinnerak √
              Q – reghoekig √
              R – dendrities √                                            (3 x 1)    (3)

      2.4.2   Massiewe stollingsgesteentes √                                  (1)

              Koepel gehef √√
              Strome vloei uitwaarts √√                             (Enige 1 x 2)    (3)

      2.4.3   3/Drie √√                                                   (1 x 2)    (2)

      2.4.4   1/Een √√                                                    (1 x 2)    (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                         GEOGRAFIE V1                                       7

        2.4.5           Geleidelike helling √√
                        Lae reënval √√
                        Hoë porositeit van gesteentes √√
                        Hoë deurlaatbaarheid van gesteentes √√
                        Digte plantegroei √√                              (Enige 2 x 2)    (4)

        2.4.6           Stroomvolume by 3 neem toe wat tot oorstromings lei √√
                        Stroom by 3 breek deur die kronkelnek √√      (Enige 1 x 2)        (2)

 2.5    2.5.1      Kronkelend √                                                  (1 x 1)    (1)

        2.5.2           Benedeloop/Middelloop √
                        Dit vorm waar die helling nie te steil is nie √         (1 + 1)    (2)

        2.5.3      (a)    2√                                                     (1 x 1)    (1)

                   (b)    1√                                                     (1 x 1)    (1)

        2.5.4           Pyltjies wat 3 aandui √                                    (1)
                        Waar die rivier erodeer √
                        Waar die rivier die meeste energie het √             (Enige 1)     (2)

        2.5.5      A-A = 2 √
                   B-B = 1 √
                   C-C = 3 √                                                     (3 x 1)    (3)

 2.6    2.6.1      Grondverskuiwing √√                                           (1 x 2)    (2)

        2.6.2           Aanhoudende reën √√
                        Bou op die helling √√
                        Water en riool syfer in die grond √√
                        Verwydering van plantegroei √√
                        Uitgrawings √√
                        Steil helling √√                                  (Enige 2 x 2)    (4)

        2.6.3           Maak insnydings en vul berghange op √√
                        Verskaf genoegsame dreinering om te voorkom dat helling
                         deur water weggespoel word √√
                        Bedek met plante om afloop te verminder √√
                        Bou mure, grondankers, moere en boude, ens. √√
                        Terrassering van die helling √√               (Enige 2 x 2)        (4)

        2.6.4           Begrawe gemeenskappe, sterftes en besering van mense √√
                        Bedek boerderygrond om grondverliese te voorkom √√
                        Vernietig bome en gewasse √√
                        Tydelike mure om loop van rivier te blokkeer/damwal breek en
                         veroorsaak oorstromings √√
                        Ontwrigting van kommunikasie middele/brûe vernietig √√
                        Beskadig geboue √√
                        Breek pyplyne wat gas of elektrisiteit vervoer √√ (Enige 2 x 2)    (4)
                                                                                           [100]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      GEOGRAFIE V1                            (SEPTEMBER 2013)

AFDELING B:         MENSE EN PLEKKE, MENSE EN HUL BEHOEFTES, WATER-
                    EN VOEDSELSEKERHEID

VRAAG 3

3.1    3.1.1    A √√      stedelike uitbreiding                                             (2)
       3.1.2    C √√      Stedelike lintvormige ontwikkeling                                (2)
       3.1.3    B √√      Stedelike profiel                                                 (2)
       3.1.4    B √√      Grondrestitusie                                                   (2)
       3.1.5    D √√      Kernnedersetting                                                  (2)
       3.1.6    B √√      Grondstofnywerhede                                                (2)
       3.1.7    C √√      Lesotho Hooglandprojek.                                           (2)
       3.1.8    D √√      Saldanhabaai.                                                     (2)
       3.1.9    C √√      geneties gemodifiseerde gewasse.                                  (2)
       3.1.10   C √√      veeboerdery en gewasboerdery.                                     (2)

3.2    3.2.1    A – kern/kompak √
                B – verspreid/geïsoleerde √                               (Enige 2 x 1)     (2)

       3.2.2          Veeboerdery/Beesboerdery √
                      Gewasboerdery/Bewerking √                                 (2 x 1)    (2)

       3.2.3    Sosiaal
                   Veiligheid – mense woon naby mekaar en ondersteun en
                    beskerm mekaar √√
                   Uitruiling van idees, vaardighede en kennis √√
                   Sosiale kontak tussen plase √√                 (Enige 1 x 2)

                Ekonomies
                   Basiese dienste voorsien √√
                   Spaar geld deur plaas-implemente te deel √√           (Enige 1 x 2)     (4)

       3.2.4          Die nedersetting is in die suidelike halfrond geleë en is
                       noordwaarts gerig √√
                      Aspek – helling is warmer want dit ontvang direkte
                       sonstrale √√                                              (2 x 2)    (4)

       3.2.5          Uittrapping van veld deur vee/voetpaaie – maak grond
                       kompak √
                      Oorbeweiding √
                      Verwydering van natuurlike plantegroei √
                      Steil hellings √                                (Enige 2 x 1)        (2)

       3.2.6          Boerdery op die oewers van die rivier √√
                      Water beskikbaar vir besproeiing √√
                      Grond is gelyk/geleidelike helling √√
                      Vrugbare grond/slikgrond √√                        (Enige 2 x 2)     (4)

3.3.   3.3.1          Minder opeenhoping/meer toeganklik √√
                      Meer parkeerruimte √√
                      Groter veiligheid √√
                      Groter verskeidenheid √√
                      Onder een dak √√                                   (Enige 2 x 2)     (4)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                      GEOGRAFIE V1                                         9

        3.3.2      Sirkelvormig √√                                              (1 x 2)   (2)

        3.3.3      Sektormodel √                                                (1 x 1)   (1)

        3.3.4      Landelike-stedelike oorgangsone √                            (1 x 1)   (1)

        3.3.5         Kom aan die buitewyke van die stad voor √√
                      Geen opeenhoping √√
                      Genoeg ruimte vir uitbreiding √√
                      Naby paaie √√
                      Naby groengordel √√                               (Enige 1 x 2)    (2)

        3.3.6      FAKTORE WAT BEGUNSTIG
                     Langs vervoerroete √√
                     Grondpryse is laag/goedkoop grond √√
                     Naby arbeid √√
                     Weg van middestad/SSK √√
                     Ander aanvaarbare antwoorde                      (Enige 3 x 2)(6)

                   PROBLEME
                     Besoedeling √√
                     Weg van spoorlyn √√
                     Afname in grondwaarde van omliggende gebiede √√
                     Ander aanvaarbare antwoorde               (Enige 3 x 2)(6)          (12)

 3.4    3.4.1      Voedselsekerheid is wanneer ŉ land genoeg voedsel kan voorsien
                   aan sy inwoners. √√                                      (1 x 2)       (2)

        3.4.2         Teikenbegunstigdes loop gevaar om voedselonsekerheid te
                       ervaar √√
                      Vroue en kinders in landelike gebiede loop groter gevaar om
                       geaffekteer word deur MIV/Vigs √√
                      Terwyl mans te alle tye die broodwinners is, het vroue en
                       kinders nie altyd ŉ bron van inkomste nie √√
                      Vroue en kinders het gebrekkige landbou-vaardighede √√
                      Kinders aan die hoof van huishoudings het nie altyd ŉ bron
                       van inkomste nie √√                                (Enige 2 x 2)   (4)

        3.4.3         Moedig mense aan om hul eie voedsel te plant en hul eie
                       eiers, melk en vleis te voorsien √√
                      Ondersteun landelike ontwikkelingskemas deur benodighede
                       en gereedskap te voorsien √√
                      Skep werksgeleenthede of maniere om ŉ inkomste te
                       verdien √√                                      (Enige 2 x2)       (4)

        3.4.4         Gebruik water vanaf die nabygeleë rivier/Oranjerivier √
                      Grondwater wat van boorgate gepomp word √
                      Versamel en berg reënwater √                            (3 x 1)    (3)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 GEOGRAFIE V1                            (SEPTEMBER 2013)

3.5   3.5.1   2003 √√                                                        (1 x 2)    (2)
      3.5.2      Die formele sektor bied meer werksgeleenthede √√
                 Nywerheidsgroei √√
                 Groei van die ekonomie √√                      (Enige 1 x 2)          (2)
      3.5.3   Informele sektor is informele handelsake met geen vaste
              besigheidsperseel nie en betaal nie inkomste-belasting nie √√
                                                                          (1 x 2)       (2)
      3.5.4   Nee√                                                            (1)
                 Geen werksekerheid √√
                 Die groot handelsake en persoonlike dienste wat hierdie
                  sektor aanbied is nie volhoubaar wat inkomste betref nie √√
                 Hulle verkoop produkte wat nie volhoubaar is nie √√
                                                                (Enige 1 x 2) (2)       (3)
      3.5.5      Spaza-winkels √
                 Straatverkope √
                 Skoene herstel √
                 Skoene skoonmaak √
                 Haarsalonne tuis √                                  (Enige 2 x 1)     (2)
3.6   3.6.1      Riviere/opvangsgebied √
                 Damme √
                 Vleilande √
                 Grondwater √                                        (Enige 2 x 1)     (2)
      3.6.2      Toenemende bevolking √
                 Verstedeliking √
                 Industrialisering √
                 Vermorsing van water √
                 Waterbesoedeling √                                  (Enige 2 x 1)     (2)
      3.6.3   REDES VIR WATERTEKORTE
                Die voorsiening van water as ŉ hernubare hulpbron is
                 onegalig √√
                Suid-Afrika is ŉ half-droë streek met ondergemiddelde
                 reënval √√
                Reënval is wisselvallig en ongelyk verspreid aangesien die
                 weste minder reën ontvang as die ooste √√
                Daar is slegs enkele groot riviere en baie riviere is nie-
                 standhoudend √√                                          (3 x 2)(6)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        GEOGRAFIE V1                                        11

                   WATERBESTUUR
                     Beskerm plantegroei in opvangsgebiede en op rivier-
                      oewers √√
                     Vermy indringerplante wat baie water gebruik √√
                     Beskerm vleilande wat vloede beheer asook water filtreer √√
                     Bou damme om water op te gaar en reguleer die vloei van
                      water √√
                     Langtermynbeplanning om die groeiende vraag na water te
                      bereken √√
                     Ontwikkel nuwe tegnologie soos water insameling en
                      herwinning √√
                     Stel waterprysbepalingstelsels in om water verbruik te
                      beheer √√                                             (3 x 2)(6)       (12)
                                                                                            [100]

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1      waterpunt √√                                                              (2)
        4.1.2      lineêr √√                                                                 (2)
        4.1.3      vragverbrekingspunt √√                                                    (2)
        4.1.4      reikwydte √√                                                              (2)
        4.1.5      standplaas √√                                                             (2)
        4.1.6      Betalingsbalans √√                                                        (2)
        4.1.7      groenstandplase √√                                                        (2)
        4.1.8      invoervervanging √√                                                       (2)
        4.1.9      sosio-ekonomiese ongeregtigheid √√                                        (2)
        4.1.10     multinasionale korporasies √√                                             (2)

 4.2    4.2.1      Die gebied is gelyk vir die maklike aanlê van infrastruktuur. √√
                                                                                  (1 x 2)    (2)

        4.2.2         Hulle wil huisves weg van stedelike gebiede √√
                      Hulle wil rus en vrede van die plaaslewe geniet √√
                      Hulle geniet dit om naby die natuur te wees √√ (Enige 1 x 2)          (2)

        4.2.3      VOORDELE
                     Toename in inkomste √√
                     Skep werksgeleenthede √√
                     Verminder landelike ontvolking √√
                     Ontmoet mense √√                                  (Enige 1 x 2)(2)

                   NADELE
                     Verminder die gebied beskikbaar vir landbou/verminderde
                      voedselproduksie √√
                     Belangstelling verskuif weg van boerdery √√
                     Lei tot ŉ tekort aan landbougrond √√         (Enige 1 x 2)(2)          (4)

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 GEOGRAFIE V1                           (SEPTEMBER 2013)

      4.2.4   UITWERKING VAN VEESIEKTES
                 Uitbreek van veesiektes sal lei tot die isolering van die
                  gebied √√
                 Veevrektes en die ekonomie ly groot finansiële verliese √√
                 Handel tussen die streek en die res van die land kom tot
                  stilstand. √√                                     (Enige 2 x 2)(4)

              UITWERKING VAN VELDBRANDE
                 Natuurlike plantgroei verwoes √√
                 Veevoer moet aangekoop word/boerdery raak duurder √√
                 Provinsiale regering kan die gebied as ŉ natuurramp gebied
                  verklaar √√                                    (Enige 1 x 2)(2)

              MANIERE OM BOERE TE HELP
                Kompenseer boere vir hul verliese uit ŉ rampfonds √√
                Soek buitelandse hulpverlening bv. Wêreldbank √√
                Stel fondse selfs op plaaslike vlak beskikbaar √√
                Voorsien boere van veevoer √√                   (Enige 3 x 2)(6)      (12)

4.3   4.3.1   SSK √√                                                         (1 x 2)   (2)

      4.3.2   Hoë geboue √√
              Hoë bebouingsdigtheid √√                                       (2 x 2)   (4)

      4.3.3   Kommersiële desentralisasie √√                                 (1 x 2)   (2)

      4.3.4   Invloedsfeer word kleiner √√                                   (1 x 2)   (2)

      4.3.5      Sone van verandering √√
                 Vervalsone √√
                 Gemengde sone √√
                 Oorgangsone √√                                      (Enige 1 x 2)    (2)

      4.3.6      Ou huise √√
                 Sosiale verval √√
                 Oorbevolking √√
                 Misdaad √√
                 Opeenhoping √√
                 Besoedeling √√
                 Duur grondpryse √√                                  (Enige 2 x 2)    (4)

      4.3.7      Leë geboue beset deur rondlopers √√
                 Eienaars doen niks om geboue op te knap nie √√
                 Hoë huurgeld – huurders kan nie bekostig nie en trek uit √√
                                                                   (Enige 1 x 2)       (2)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                       GEOGRAFIE V1                                         13

        4.3.8          Verhoed onbeheerde stedelike uitbreiding √√
                       Verfraai die gebied √√
                       Verlaag die temperatuur van die stad √√
                       Verminder lug- en geraasbesoedeling √√
                       Suiwer die atmosfeer/skoon lug √√
                       Ontspanningsarea vir stedelinge √√
                       Habitat vir wilde spesies √√                       (Enige 1 x 2)    (2)

 4.4    4.4.1      Tersiêre aktiwiteite √√                                     (1 x 2)(2)
                    Die beskikbaarheid van geskoolde arbeid √√
                    Finansiering/kapitaal beskikbaar √√
                    Infrastruktuur √√                                  (Enige 2 x 2)(4)    (6)

        4.4.2      Primêre aktiwiteite √√                                         (1 x 2)   (2)

        4.4.3      Verskaf grondstowwe aan sekondêre bedrywe √√
                   Voorsien die bevolking van voedsel √√
                   Verskaf werksgeleenthede √√                             (Enige 2 x 2)    (4)

        4.4.4      BEVORDERINGSFAKTORE
                   ŉ Digte netwerk van snelweë, paaie en spoorlyne √√
                   Hawens vir uitvoer na buitelandse markte √√
                   ŉ Groot plaaslike mark sowel as buitelandse markte √√
                   Beskikbaarheid van ŉ groot arbeidsmag – geskoold en
                   ongeskoold √√                                       (Enige 3 x 2)        (6)

                   BEPERKENDE FAKTORE
                   Afstand na buitelandse markte verhoog uitvoerkoste √√
                   ŉ Groot deel van die bevolking het ŉ lae koopkrag √√
                   Arbeidsonkoste en stakings √√
                   Verlies aan geskoolde arbeid √√
                   Tekort aan vaardighede weens swak gesondheid en hoë sterftes
                   as gevolg van MIV/Vigs √√                            (Enige 3 x 2)       (6)

 4.5    4.5.1      Om Suid-Afrikaners aan te moedig om Suid-Afrikaanse produkte
                   en dienste te koop wat werkskepping bevorder √√          (1 x 2)         (2)

        4.5.2      Verhoogde aanvraag na plaaslike produkte √√
                   Beskerm werksgeleenthede √√
                   Stimuleer ekonomiese groei √√
                   Skep meer werksgeleenthede √√                                 (2 + 2)    (4)

        4.5.3         Die ongelyke verspreiding van rykdom √√
                      Vergroot die gaping tussen ryk en arm lande √√             (2 x 2)   (4)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                               GEOGRAFIE V1                         (SEPTEMBER 2013)

     4.5.4      Meer hulpverlening en direkte belegging help ekonomiese
                 groei √√
                Meer ekonomiese geleenthede √√
                Goedkoper produkte beskikbaar vir verbruikers √√
                Meer keuse vir verbruikers √√
                Produkte is gestandaardiseerd en gehalte verbeter √√
                Almal deel in die voordele van die tegnologie √√ (Enige 2 x 2)    (4)

     4.5.5      Plaaslike inhoud/ten minste 50% van die produksiekoste moet
                 aan Suid-Afrika behoort √√
                Hoë gehalte van die produkte √√
                Regverdige arbeidspraktyke √√
                Produkte moet omgewingsvriendelik wees √√        (Enige 1 x 2)    (2)
                                                                                  [100]

                                                             GROOTTOTAAL:          300

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-english/66551d14-a0be-4338-accf-f25bd373c188) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2017-english/f42323b6-1860-41f6-b6db-bf72dcaa092c) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [GEOGRAPHY P2 QP ENG SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-eng-sept2013/efe53e42-9ddb-403c-9709-4ea195540146) — Geography · QP · 2013 · Eng
- [Geography P1 Nov 2013 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2013-addendum-eng/101fa76c-7a60-4fe3-b5f9-a03939c334b7) — Geography · Addendum · 2013 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept-2021-english/4b7c4988-8463-4466-b302-7d8911ddb1c9) — Geography · Addendum · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
