# Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/a16e18d9-b39e-4b11-83b4-310789bf9f53
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/a16e18d9-b39e-4b11-83b4-310789bf9f53)

## About this document

Geography · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                         2021
                 NASIENRIGLYNE

              GEOGRAFIE (VRAESTEL 2) (10782)

12 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10782/21

AFDELING A

VRAAG 1: NEDERSETTING GEOGRAFIE

1.1   1.1.1   Sentrale plek (1)

      1.1.2   Poort (1)

      1.1.3   Vragverbrekingspunt (1)

      1.1.4   Handel en vervoer (1)

      1.1.5   Gespesialiseerde (1)

      1.1.6   Aansluitings (1)

      1.1.7   Gespesialiseerde (1)
                                                                                  (7 x 1)    (7)

1.2   1.2.1   C – dorpie (1)

      1.2.2   C – Konurbasie / D – metropool (1)

      1.2.3   C – Megalopolis (1)

      1.2.4   B – Konurbasie (1)

      1.2.5   A – geïsoleerde plaasopstal (1)

      1.2.6   B – dorp (1)

      1.2.7   B – Dorpie (1)

      1.2.8   D – gehuggie (1)                                                    (8 x 1)   (8)

1.3   1.3.1   Identifiseer die landelike nedersetting kwessie geïllustreer in FIGUUR 1.3.

              Landelike-stedelike migrasie (1)                                     (1 x 1     (1)

      1.3.2   Noem 'n trekfaktor wat hierdie landelike nedersettingskwessie in VRAAG
              1.3.1 veroorsaak.
              Verkry toegang tot dienste (1)
              Beter werksgeleenthede / beter betalende werksgeleenthede / hoër
              salarisse (1)
              Beter fasiliteite/dienste (kan voorbeelde gee): onderwys
              gesondheidsorg, sanitasie, pypwater, behuising, plekke van
              aanbidding, vermaak en ontspanning) (1)
              Beter vervoer skakels (1)
              Hoop vir 'n beter lewensgehalte / beter lewensstandaard (1)
              [Enige EEN]                                                 (1 x 1)             (1)
                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10782/21

1.3.3   Identifiseer die oplossing vir die landelike nedersetting kwessie geïllustreer
        in FIGUUR 1.3.

        Landelike-stedelike- migrasie /Mense wat terugbeweeg na landelike
        gebiede / Teen verstedeliking (1) (Aanvaar voorbeelde)    (1 x 1)                (1)

1.3.4   Verduidelik die negatiewe ekonomiese impak van hierdie landelike
        nedersettingskwessie wat in VRAAG 1.3.1 vir 'n landelike gebied genoem
        word.

        Afname in broodwinners het dus koopkrag verminder. (2)
        Afnemende bevolking lei daartoe dat winkels sluit, personeel
        verminder of voorraad verminder. (2)
        Fasiliteite sluit. (kan voorbeelde gee) (2)
        Grondwaarde daal. (2)
        Jonger en meer produktiewe bevolking verlaat die landelike gebied,
        wat lei tot 'n verouderende bevolking en 'n afname in produktiwiteit
        van die gebied. (2)
        Spookdorpe kan ontwikkel. (2)
        Die siklus van landelike agteruitgang en verval begin intree
        /armoede sirkel (2)
        Afname in die gebruik van hulpbronne in landelike gebiede,
        hulpbronne wat nie gebruik word om ekonomie te ontwikkel nie. (2)
        Afname in ekonomiese groei (2)
        [Enige TWEE]                                                   (2 x 2)           (4)

1.3.5   Verduidelik in 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, strategieë wat die
        regering kan implementeer om hierdie oplossing in VRAAG 1.3.3 aan te
        moedig.

         Skep meer werksgeleenthede in landelike gebiede (Aanvaar
         voorbeelde van werkskepping.) (2)
         Verbeter infrastruktuur in landelike gebiede. (kan voorbeelde gee)(2)
         Meer en verbeterde basiese dienste in landelike gebiede. (kan
         voorbeelde gee) (2)
         Skep aansporings inisiatiewe/aansporings om belegging in
         landelike gebiede aan te moedig. (Kan voorbeelde gee) (2)
        Industriële decentralisasie sal meer beleggings en
        werksgeleenthede in landelike gebiede skep (2)
         Meer en verbeterde basiese fasiliteite in landelike gebiede. (Kan
         voorbeelde gee) (2)
        Vaardigheids ontwikkeling in landelike gebiede om hoër inkomstes
        te genereer (2)
        Moedig meer besighede aan om na landelike gebiede te beweeg. (2)
        Opvoeding gebaseer op die ontwikkeling van mense in landelike
        gebiede (2)
        Bekendstelling van grondhervorming deur die regering om mense
        meer toegang te kan gee tot grond (Aanvaar voorbeelde van grond
        hervorming.) / Landelike grond herorganisering om produktiwiteit te
        verhoog (2)
        Ondersteun opkomende bestaanboerdery en kleinskaalse boere (2)
        [Enige VIER]                                                     (4 x 2)         (8)
                                         3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  10782/21

1.4   Verwys na die artikel in FIGUUR 1.4 oor swak dienslewering.

      1.4.1   Identifiseer 'n basiese diens wat in Lichtenburg ontbreek wat Clover
              gedwing het om die besluit te neem om die kaasfabriek te skuif.

              Paaie (1)
              Riool (1)
              (Onderbroke) elektrisiteit (1)
              (Onderbroke) watervoorsiening (1)
              (Enige EEN)                                                    (1 x 1)   (1)

      1.4.2   Gee TWEE moontlike oorsake vir swak dienslewering in 'n dorp soos
              Lichtenburg.

              Swak bestuur deur munisipaliteite (2)
              Korrupsie deur munisipale amptenare (2)
              Onbevoegde munisipale amptenare (2)
              Gebrek aan geld van (nie)betalende inwoners (2)
              Finansiële uitdagings (2)
              [Enige TWEE]                                                   (2 x 2)   (4)

      1.4.3   Beskryf die sosiale impak van die hervestiging van Clover, vanaf
              Lichtenburg na Durban, op die inwoners van Lichtenburg.

              Inwoners sal hul werk verloor. (2)
              Armoede sal toeneem. (2)
              Misdaad sal toeneem. (2)
              Ontwrigting van familie eenhede (2) – werkers verhuis (2)
              Inwoners moet langer afstande reis om produkte te verkry –
              armoede neem toe (2)
              Afname in die toegang van sosiale programme wat deur
              ondernemings verskaf word (2)

              [Enige TWEE]                                                   (2 x 2)   (4)

      1.4.4   Verduidelik strategieë wat in plek gestel kan word om dienslewering in
              Lichtenburg te verbeter.

              Moedig inwoners aan om betyds vir dienslewering te betaal. (2)
              Gemeenskapsprojekte om paaie te herstel en die slaggate te vul. (2)
              Verandering in bestuur in die munisipaliteite. (2)
              Rapporteer swak dienslewering. (2)
              Om van korrupsie ontslae te raak. (2)
              Strenger begrotingsmaatreëls in plek deur munisipaliteite. (2)
              Opleiding en bekwaamheid van munisipale amptenare (2)
              Betroubare sensusdata van die gemeenskap (2)
              [Enige DRIE]                                                   (3 x 2)   (6)

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10782/21

1.5 Bestudeer FIGUUR 1.5 wat 'n beeld van 'n informele nedersetting toon.

     1.5.1   Definieer die konsep informele nedersetting.

             Enige vorm van behuising, skuiling of nedersetting (of gebrek
             daaraan) waar 'n persoon nie ‘n wettige eienaarskap op 'n stuk
             grond het nie en wat buite regeringsbeheer of regulasie val. (2)
             [KONSEP]                                                       (1 x 2)         (2)

     1.5.2   Die nedersetting wat in FIGUUR 1.5 geïllustreer word, is informeel. Gee 'n
             bewys uit die foto om hierdie stelling te ondersteun.

             Geen behoorlike boustrukture nie (1)
             Geen permanente strukture nie (1)
             Tydelike struktuur (1)
             Goedkoop materiaal vir strukture (mag voorbeelde gee) (1)
             Swak vervoerinfrastruktuur (1)
             Geen kraglyne/elektrisiteit nie (1)
             Geen behoorlike paaie nie (1)
             [Enige EEN]                                                        (1 x 1)     (1)

     1.5.3   Beskryf TWEE sosiale probleme wat deur inwoners in informele
             nedersettings ervaar word.

             Oorbevolking (2)
             Minder privaatheid (2)
             Toename in misdaad beperkte toegang tot basiese dienste (2)
             Toename in sosiale uitdagings (Kan voorbeelde gee) (2)
             Gebrek aan nooddienste (2)
             Beperkte toegang tot basiese dienste (2) (Kan voorbeelde gee)
             [Enige TWEE]                                                  (2 x 2)          (4)

     1.5.4   In 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik hoe munisipaliteite
             die lewensomstandighede van mense wat in die informele nedersetting
             woon (leef), kan verbeter.

             Voorsiening van basiese dienste. (kan voorbeelde gee) (2)
             Skep werksgeleenthede. (2)
             Skep instellings vir vaardigheidsontwikkeling in gemeenskappe. (2)
             Verbeter sanitasie bv. mobiele toilette. (2)
             Verhoog en verbeter fasiliteite. (kan voorbeelde gee) (2)
             Opvoeding van mense met betrekking tot die skep van gesonde
             lewe. (kan voorbeelde gee) (2)
             Verbeter vervoerinfrastruktuur om toeganklikheid vir nooddienste te
             skep. (2)
             Verskaf HOP huise (program) / formele behuising vir mense in
             informele nedersettings (2)
             Toewysing van grond vir huise by die munisipaliteit (2)
             Verbeter sosiale programme in informele nedersettings (2) (Aanvaar
             vooebeelde.)
             [Enige VIER]                                                 (4 x 2)           (8)

                                                                                           [60]
                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10782/21

VRAAG 2

2.1 2.1.1     Brug nywerhede (1)

     2.1.2    Rou materiaal nywerhede (1)

     2.1.3    Swaar nywerhede (1)

     2.1.4    Alomteenwoordige nywerhede (1)

     2.1.5    Ongebonde nywerhede (1))

     2.1.6    Ligte nywerhede (1)

     2.1.7    Mark georiënteerde industrië (1)                                  (7 x 1)   (7)

     2.2.1    D (1) – Bruto Binnelandse Produk

     2.2.2    H (1) – Sekondêre sektor

     2.2.3    F (1) – Bruto Nasionale Produk

     2.2.4    C (1) – Kwatenêre sektor

     2.2.5    A (1) – Ekonomiese handel

     2.2.6    I (1) – Rou materiaal

     2.2.7    G (1) – Tersiêre sektor

     2.2.8    E (1) – Handelsbalans                                           (8 x 1)     (8)

2.3 Verwys na die koerantartikel in FIGUUR 2.3 oor voedselsekerheid in Suid-Afrika.

     2.3.1    Definieer die term voedselsekerheid.

              Voedselsekerheid is wanneer burgers van die land tot voldoende,
              voedsame voedsel toegang het. (2)
              (KONSEP)                                                    (1 x 2)         (2)

     2.3.2    Identifiseer 'n klimaatsuitdaging (probleem) wat in FIGUUR 2.3 aangedui
              word wat voedselsekerheid verminder.

              Klimaatsverandering (1)                                           (1 x 1)   (1)

     2.3.3    Verduidelik hoe 'n gebrek aan werksgeleenthede voedselsekerheid
              verminder.

              Geen geld/gebrek aan geld om voedsame voedsel te koop. (2)
              Minder belasting vir die regering om in projekte te gebruik om
              voedselsekerheid te verbeter. (2)                              (2 x 2)      (4)

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10782/21

     2.3.4    Sommige van die voedselprodukte wat in FIGUUR 2.3 getoon word, is
              geneties gemodifiseer (voedsel wat geproduseer word uit organismes wat
              veranderinge in hulle DNS ingestel het met behulpl van metodes van
              genetiese ingenieurswese). Verduidelik hoe geneties gemodifiseerde
              voedsel voedselsekerheid bevorder.

              Dit het 'n langer raklewe. (2)
              Is meer bestand teen klimaatstoestande. (2)
              Groter voedselproduk. (2)
              Gewasse is meer bestand teen siektes/plae/virusse. (2)
              [Enige TWEE]                                                          (2 x 2)   (4)

     2.3.5    Kleinskaalse boerdery word deur die regering as 'n oplossing vir
              voedselonsekerheid beskou. Gee TWEE redes om hierdie stelling te
              ondersteun.

              Werkskepping (2)
              Voorsien voedsel aan plaaslike gemeenskappe (2)
              In staat om voedsel vir hulself te produseer (2)
              Dra by tot meer voedel in die plaaslike mark en lei tot laer
              voedselpryse (2)
              Prioritiseer voedselproduksie (2)
              [Enige TWEE]                                                          (2 x 2)   (4)

2.4 Verwys na die gevallestudie in FIGUUR 2.4 oor steenkool in Suid-Afrika.

     2.4.1    Die steenkoolreserwes     in   Suid-Afrika   het   van   2011   tot     2019
              (vermeerder/verminder).

              Verminder (1)                                                         (1 x 1)   (1)

     2.4.2    Haal bewyse uit die kaart aan wat aandui dat vervoer 'n uitdaging vir die
              steenkoolmynbedryf word.

              "spoorwegkapasiteitsbeperkings verhinder die vervoer van
              steenkool" (1)                                                        (1 x 1)   (1)

     2.4.3    Gee bewyse uit die artikel wat die negatiewe impak van steenkoolmynbou
              op die omgewing beklemtoon.

              Besoedeling van water deur swaelinhoud (1)
              Vrystelling van kweekhuisgasse deur elektrisiteitsopwekking (1)
              [Enige EEN]                                                  (1 x 1)            (1)

     2.4.4    Bespreek die belangrikheid van steenkoolmynbou op die ekonomie van
              die land.

              Voorsiening van indiensneming (2)
              Produksie van elektrisiteit (2)
              Verbeter infrastruktuur (2)
              Bring buitelandse beleggings in (2)
              Meer belasting vir die regering (2)
              (Enige TWEE)                                                          (2 x 2)   (4)
                                             7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10782/21

      2.4.5   In 'n paragraaf van ongeveer AGT reëls, verduidelik die sosiale uitdagings
              wat ervaar sal word indien die tendens wat in VRAAG 2.4.1 genoem word,
              voortduur.                                .

              Verlies aan werksgeleenthede (1)
              Verhoog voedselonsekerheid (1)
              Verhoog armoede (1)
              Ontbreking in elektrisiteitsvoorsiening weens beurtkrag (1)
              Steenkooluitputtings stoot eletrisiteitspryse op (1)
              [Enige VIER]                                                       (4 x 2)   (8)

2.5   Verwys na FIGUUR 2.5 wat 'n kernnywerheidstreek in Suid-Afrika toon.

      2.5.1   Noem die kernnywerheidstreek geleë in die provinsie uitgebeeld op die
              kaart.

              Suidwes-Kaap (1)                                                   (1 x 1)   (1)

      2.5.2   Identifiseer TWEE nywerhede uit FIGUUR 2.5 wat met landbou verband
              hou.

              Vrugte verpakking (1)
              Wynproduksie (1)
              Klere fabriek (1)
              [Enige TWEE]                                                       (2 x 1)   (2)

      2.5.3   Hoe dra die hawe by tot die ontwikkeling van die kernnywerheidstreek,
              genoem in VRAAG 2.5.1?

              Skakel die gebied met die res van die wêreld. (2)
              Laat goedkoper invoere toe. (2)
              Verhoog winste op uitvoere. (2)
              Moedig belegging in die gebied aan. (2)
              [Enige TWEE]                                                       (2 x 2)   (4)

      2.5.4   Verduidelik hoe 'n gebrek aan minerale grondstowwe nywerheidsaktiwiteite
              in die kern nywerheidstreek wat in VRAAG 2.5.1 genoem word, negatief
              beïnvloed het.

              Verhoog koste aangesien hulle grondstowwe uit ander gebiede moet
              inbring (2)
              Beperk die tipes nywerhede in die omgewing (2)
              Ontwrig produksie as gevolg van vertragings in die verkryging van
              grondstowwe (2)
              [Enige TWEE]                                                  (2 x 2)        (4)

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           10782/21

2.5.5   Verduidelik hoe die kernnywerheidstreek, wat in VRAAG 2.5.1 genoem
        word, die ekonomiese ontwikkeling van die Wes-Kaap positief beïnvloed
        het.

        Meer werksgeleenthede is geskep. (2)
        Toename in indiensneming het 'n groter plaaslike mark vir goedere
        geskep. (2)
        Meer geld is in die streek gegenereer wat beteken meer geld is by
        plaaslike besighede bestee. (2)
        Meer beleggings van buite die streek is 'n ekonomiese inspuiting vir
        die streek. (2)
        Die Wes-Kaap provinsie het meer geld om infrastruktuur en/of
        dienste te verbeter. (2)
        [Enige TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)
                                                                                 [60]

                                                       TOTAAL AFDELING A:        120

                                      9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10782/21

AFDELING B

VRAAG 3

3.1   3.1.1   B (1)

      3.1.2   D – 32 ̊ 59’ 54’’S; 17 ̊ 54’ 12’’ O (1)

      3.1.3   D – 243 ̊ (1)
                                                                                        (3 x 1)    (3)

      3.1.4   Bereken die oppervlakte van 5 op die ortofotokaart in m².

              Formule: lengte x breedte

              1,5 cm (1) x 1 cm (1)                      [Speling: (1,4 to 1,6) x (0,9 to 1,1)]
              150 m (1) x 100 m (1)                      [140m tot 160m] x [90m x 110m]
              15 000 m² (1)                             [12 600 m2 - 17 600 m2]
                                                                                 (5 x 1)           (5)
              (Die korrekte plasing van lengte (langer kant) en breedte (korter kant) is
              verpilgtend.)

      3.1.5   Watter gradiënt is steiler, 1:10 of 1:90? Gee 'n rede vir jou antwoord.

              1:10 (1)
              Vir elke 10 eenhede wat jy horisontaal beweeg, is daar 'n toename
              van 1 eenheid vertikaal (1)                                   (2 x 1)                (2)

3.2   Verwys na die topografiese kaart en die ortofotokaart om die volgende vrae te
      beantwoord.

      3.2.1   Verwys na die topografiese kaart en die algemene inligting van
              Saldanhabaai.

              (a)     Is die Saldanhabaa- IOS aan die ooskus of weskus geleë?

                      Weskus (1)                                                        (1 x 1)    (1)

              (b)     Identifiseer die topografiese faktor wat die terrein van die
                      Saldanhabaai-IOS beïnvloed het.

                      Plat/geleidelike oppervlakte (1)                                  (1 x 1)    (1)

              (c)     Verduidelik die impak wat EEN van hierdie terreinfaktore op die
                      ekonomiese groei van Saldanhabaai gehad het.

                      Plat/geleidelike oppervlakte, goedkoper om infrastruktuur op
                      te rig (2)
                      Makliker om infrastruktuur op te rig (2)
                      Makliker om uit te brei (2)
                      [Enige EEN]                                             (1 x 2)              (2)

                                                 10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10782/21

       (d)   Verduidelik hoe omgewingsimpakte wat veroorsaak word deur die
             ontwikkeling van die Saldanhabaai-IOS die inwoners van
             Saldanhabaai beïnvloed.

             Meer besoedeling (lug en grond) sal voorkom. (2)
             Mense sal aan respiratoriese probleme ly. (2)
             Die natuurlike omgewing sal vernietig word deur die bou van
             infrastruktuur, wat lei tot verminderde estetiese aantrekking. (2)
             Water kwaliteit en invloed daarvan op inwoners (2)
             (Kandidate kane verwys na menslike en natuurlike inwoners)
             [Enige EEN]                                               (1 x 2)          (2)

3.2.2 Verwys na blokke A3 en A4.

      (a)    Die belangrikste landgebruiksone in blok A3 is die (landelike-
             stedelike oorgangsone/ vervalsone).

             Landelike-stedelike oorgangsone (1)                              (1 x 1)   (1)

      (b)    Noem 'n landbou-aktiwiteit wat in die grondgebruiksone gevind word
             wat in VRAAG 3.2.2 (a) genoem word.

             Gewasboerdery (1)                                                (1 x 1)   (1)

      (c)    Verduidelik die ligging van die grondgebruiksone wat in VRAAG 3.2.2
             (a) genoem word.

             Geleë aan die buitewyke van Saldanhabaai                         (1 x 2)   (2)

      (d)    Stel 'n rede voor vir die ligging van die rioolwerke in die
             grondgebruiksone wat in VRAAG 3.2.2 (a) genoem word.

             Dit is aan die buitewyke as gevolg van slegte reuke. (2)
             Grond is goedkoper. (2)
             Groot ruimte is beskikbaar vir die uitbreiding van die
             rioolwerke.(2)
             [Enige EEN]                                                      (1 x 2)   (2)

                                      11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10782/21

3.3   Verwys na beide die topografiese kaart en die ortofototokaart.

      3.3.1 Die ortofototokaart is 'n voorbeeld van data wat deur afstandswaarneming
            ingesamel word.

             (a)   Definieer die konsep afstandswaarneming.

                   Verwys daarna om inligting oor die aarde se oppervlak van 'n
                   (vertikale) afstand te kry, bv satellietbeelde (2)
                   [KONSEP]                                                  (1 x 2)       (2)

             (b)   Hoe het afstandswaarneming ontwikkelaars gehelp om die terrein van
                   Saldanhabaai as 'n IOS te bepaal.

                   Deur satellietbeelde te gebruik, het hulle 'n breër perspektief van
                   die verligting van die gebied gekry. (2)
                   Hulle kon die beskikbaarheid van grond vir uitbreiding bepaal.(2)
                   [Enige EEN]                                                  (1 x 2)    (2)

      3.3.2 Verwys na die Saldanhabaai IOS op die topografiese kaart.

             (a)   Noem die datalaag wat beter toegang vir invoere en uitvoere skep en
                   gee 'n voorbeeld van die datalaag vanaf die topografiese kaart.

                   Data laag: Vervoer (infrastruktuur) (1)
                   Voorbeeld: Hawe (1) Paaie (1) Spoorlyne (1)                  (2 x 1)    (2)

             (b)   Verduidelik hoe hierdie datalaag wat in VRAAG 3.3.2 (a) genoem
                   word, uitvoere en invoere na die Saldanhabaai-IOS verbeter het.

                   Die beskikbaarheid van die hawe vir (goedkoper) uitvoer- en
                   invoerprodukte (2)
                   Beter toegang tot die hawe deur middel van paaie en
                   spoorlyne (2)                                             (1 x 2)       (2)

                                                                 TOTAAL AFDELING B:        30

                                                                             TOTAAL: 150

                                             12

## Related documents

- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [Geography Grade 12 Trial 2021 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-trial-2021-p2-and-memo/8594d365-a1ab-42b6-9e6d-a3b1f8ab2d54) — Geography · Memo · 2021
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
