# Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-lfsc-p2-memo-afr/6ac60748-5f99-4a1c-857a-7fe216361625
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-lfsc-p2-memo-afr/6ac60748-5f99-4a1c-857a-7fe216361625)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                LEWENSWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            LEWENSWETENSKAPPE V2                       (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    A 
      1.1.2    A 
      1.1.3    B 
      1.1.4    C 
      1.1.5    A 
      1.1.6    A 
      1.1.7    C 
      1.1.8    D 
      1.1.9    D 
      1.1.10   C                                                       (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1    Hofmakery              (1)   1.2.6    Metamorfose            (1)
      1.2.2    Immigrasie             (1)   1.2.7    Glasvog                (1)
      1.2.3    Prekosiale             (1)   1.2.8    Buis van Eustatius     (1)
      1.2.4    Suksessie              (1)   1.2.9    Volhoubare             (1)
      1.2.5    Amniosentese           (1)   1.2.10   Geometriese / Log-/
                                                      Logaritmiese fase       (1)    (10)

1.3   1.3.1    Geeneen               (2)   1.3.5    Beide A en B          (2)
      1.3.2    Slegs A               (2)   1.3.6    Geeneen               (2)
      1.3.3    Beide A en B          (2)   1.3.7    Slegs B               (2)    (14)
      1.3.4    Slegs A               (2)

1.4   1.4.1    A    Epidermis 
               C    Erektor / Haarspier                                              (2)
      1.4.2    Verwyding  / word groter / verhoogde bloedvloei                       (1)
      1.4.3    Meer bloed vloei na die oppervlakte 
               Meer hitte bereik die oppervlakte 
               Meer hitte gaan na die atmosfeer verlore 
               Wat die afkoeling van die liggaam veroorsaak       (Enige 3 x 1)      (3)

                                                         TOTAAL AFDELING A:           50

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                      3

 AFDELING B
 VRAAG 2

 2.1    2.1.1      Mev. Abrahams:
                      Voel die naaldprik en kan dus die inligting vanaf die reseptor
                       ontvang. 
                      Sensoriese neurone vanaf die vingerpunt werk reg. 
                      Motoriese neurone wat instruksies na die spiere dra werk nie
                       reg nie. 
                   Mnr. Abrahams:
                      Kon nie die naaldprik voel nie en kan dus nie die inligting vanaf
                       die reseptor ontvang nie. 
                      Sensories neuron van vingerpunt werk nie reg nie. 
                      Hy kon sy hand beweeg wat beteken dat hy instruksies na die
                       spiere kon kry.                                                    (6)
        2.1.2         Hulle sou dus nie die naaldprik 
                      kon voel nie / om die hand te kon beweeg nie
                      Geen inligting kon dus na en van die brein beweeg het nie          (3)
        2.1.3         Hou kop en ruggraat in die korrekte posisie 
                      Daar mag beserings aan die ruggraat wees weens die
                       ongeluk, en die nekstut voorkom dus verdere beserings. 
                      Dit mag lei tot verlamming.                                        (3)

 2.2    2.2.1      12,5 %                                                                 (1)
        2.2.2      Geheue verlies                                                         (1)
        2.2.3       abnormale polle  en
                    verstrengelde bondels van senuweevesels                              (2)
        2.2.4      orgaanversaking /infeksies                                             (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                           LEWENSWETENSKAPPE V2                          (SEPTEMBER 2013)

      2.2.5   Riglyne vir die assessering van die grafiek:
              Korrekte tipe grafiek en die trek van kolomme                                       1
              Opskrif van grafiek                                                                 1
              Korrekte opskrif van X- en Y-asse                                                   1
              Korrekte skaal van X- en Y-asse                                                     1
              Plot van punte       1 punt vir 1 tot 3 punte korrek geplot                         1
                                   2 punte vir al 5 punte korrek geplot                           2     (6)

                                        Persentasie van pasiënte met AS oor
                                          verskillende ouderdomsgroepe
                                   25

                                   20

                 Persentasie (%)
                                   15
                                                                                          23.6
                                   10

                                   5                                              11.1
                                                                       6.6
                                                             2.8
                                   0              1.4
                                                 65-69      70-74     75-79       80-84   85+
                                                         Ouderdomsgroepe (jare)

              LET WEL:
              Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 1 punt verbeur word vir:
                    ‘Korrekte tipe grafiek en verbinding van punte’
              Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verbeur word
              vir:
                     ‘Korrekte opskrif en skaal vir X- en Y-asse

2.3   2.3.1   A;    Iris 
              B:    Pupil 
              C:    Sklera                                                                             (3)
      2.3.2   ŉ Afname in ligintensiteit /verswakte ligtoestande                                       (1)
      2.3.3        Die ringspiere van die iris verslap 
                   Die radiale spiere van die iris trek saam 
                   Dit veroorsaak dat die pupil ontsluit  word wyer                                   (3)
                                                                                                       [30]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                 LEWENSWETENSKAPPE V2                                      5

 VRAAG 3
 3.1    3.1.1      Verspreiding
                   Die beweging  van individue, of die deel verantwoordelik vir
                   voortplanting (soos, sade, spore, larwes) in of uit  ŉ bevolkings
                   area.                                                                 (3)
        3.1.2           Emigrasie 
                        Immigrasie 
                        Migrasie                                                        (3)

 3.2    3.2.1      (a)   Habitat      die plek  waar plante en diere  lewe.             (2)
                   (b)   Bewaring die wyse bestuur van die aarde se hulpbronne 
                                      sodat dit die grootste volhoubare voordeel inhou
                                      vir die huidige en toekomstige generasies 
                                      terwyl dit sy potensiaal behou om aan die
                                      behoeftes van die toekomstige generasie te kan
                                      voldoen.                                            (2)
        3.2.2      Die diere het ŉ reputasie om vee aan te val                           (1)
        3.2.3           padongelukke 
                        toevallige strikke  (‘snaring’)/gebruik strikke
                        kompetisie met ander groot karnivore
                        predasie  met ander groot karnivore
                                                               Merk slegs eerste TWEE     (2)
        3.2.4      Opvoeding                                                             (1)
        3.2.5      “die dood van vee deur wilde honde kom selde in die praktyk
                   voor”                                                                 (1)

 3.3    3.3.1      7,3  miljard  (7,2 – 7,4)                                            (2)
        3.3.2           Ontwikkelende lande: Geometriese  /J-kurwe
                        Ontwikkelde lande: Logistiese / S-kurwe /Sigmoid                (2)
        3.3.3           Sedert 1950  is daar
                        ŉ dramatiese toename  in die bevolkingsgrootte van ŉ
                         ontwikkelende land
                        wat ŉ toename toon in die bevrugtingstempo                      (3)

 3.4    3.4.1      Sekondêre suksessie 
                        In die eerste jaar word die grond deur spesie 1 beset 
                        en deur nuwe spesies in jaar 2. 
                        Dit is tipies van sekondêre suksessie waar grond reeds
                         voorkom                                                         (3)
        3.4.2      Spesies 3 en 4                                                       (2)
        3.4.3      Spesies 1                                                             (1)
        3.4.4      Jaar 2                                                                (1)
        3.4.5           Dit is heel moontlik ŉ stadig groeiende boom. 
                        Spesies 4 kon nie suksesvol met spesies 2 kompeteer in jaar
                         2 nie.
                        Spesies 4 het meer tyd nodig gehad om by die klimaat aan te
                         pas.                                             (Enige 1 x 1)    (1)
                                                                                          [30]
                                                               TOTAAL AFDELING B:         60

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LEWENSWETENSKAPPE V2                       (SEPTEMBER 2013)

AFDELING C

VRAAG 4

4.1   4.1.1   Gametofiet                                                            (1)
      4.1.2   Ja                                                                    (1)
      4.1.3   (a) haploïed /n                                                       (1)
              (b) haploïed /n                                                       (1)
              (c) haploïed /n                                                       (1)
              (d) diploïed /2n                                                      (1)
      4.1.4   geslagtelik                                                           (1)
      4.1.5   water                                                                 (1)

4.2   4.2.1   Predasie                                                             (2)
      4.2.2   (a) Haas ±135  (134 – 136)                                            (1)
              (b) Rooikat ±75  (74 – 76)                                            (1)
      4.2.3   rooikatbevolking neem toe                                             (1)
      4.2.4   Meer voedsel is beskikbaar  vir die jonges om te groei  en
              minder kompetisie vir voedsel                               maks.     (2)
      4.2.5   haasbevolking neem af                                                 (1)
      4.2.6   ŉ Dier wat sy prooi jag, vang en ander diere doodmaak vir kos        (2)
      4.2.7   Sekondêre verbruiker / Karnivoor                                      (1)
      4.2.8   1865                                                                  (1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                LEWENSWETENSKAPPE V2                                       7

 4.3     - Onder die invloed van FSH (Follikel Stimulerende Hormoon)
         - Wat deur die hipofise afgeskei word 
         - sal die follikel van die ovarium  ryp word 
         - om ŉ Graafse follikel te word 
         - Die Graafse follikel produseer die hormoon estrogeen 
         - Wat begin met die voorbereiding van die uterus vir aanhegting 
         - van die bevrugte eiersel die endometrium :
         - Dikker/meer vaskulêre/meer bloedvatryke te maak
         - Na afloop van die vrystelling van die ovum  deur ovulasie 
         - help die Luteieniseringshormoon (L.H.) om die gebarste follikel om te
           skakel na die corpus luteum.
         - Die corpus luteum begin  die hormoon progesteroon produseer 
         - wat nog steeds met die voorbereiding van die uterus voortgaan 
         - net ingeval bevrugting plaasvind 
         - Indien bevrugting plaasvind word die embrio in die uterus ingeplant 
         - Die corpus luteum bly aktief en gaan voort met die vervaardiging van
           progesteroon 
         - Wat die endometrium tydens swangerskap behou 
         - Later sal die plasenta  ook progesteroon produseer om die endometrium
           instand te hou
         - Die hoë vlakke van progesteroon inhibeer die afskeiding van FSH 
         - En so word verdere eier produksie gestaak 
         - Indien bevrugting nie plaasvind nie sal die corpus luteum disintegreer 
         - en ophou progesteroon produseer 
         - FSH inhibisie stop 
         - Eier produksie begin weer 
         - Die endometriële voering van die uterus word verwyder deur middel van
           menstruasie 
                                                                         (Enige 17 x 1)   (17)

        ASSESSERING VIR AANBIEDING VAN OPSTEL
        Punte                             Beskrywing
          3   Goed gestruktureer – demonstreer insig en toon begrip van wat
              verwag word
          2   Klein leemtes in die antwoord
          1   Probeer om dit beantwoord, maar met belangrike leemtes in die
              antwoord
          0   Geen inligting/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen korrekte
              inligting
                                                                        Sintese (3)

                                                              TOTAAL AFDELING C:           40
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr12 LFSC P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-lfsc-p2-s13-qp-eng/16f72da9-fb39-41cf-a478-707fa0b6b9df) — Life Sciences · QP · 2013 · Eng
- [LEWENSWET V1 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/lewenswet-v1-memo/3850ca57-61f3-4812-a560-de20e0284fb7) — Life Sciences · Memo · 2013
- [Biology P2 HG 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/biology-p2-hg-2013-memo/82034e08-8dd2-48a0-80c8-ce697be5ca86) — Life Sciences · Memo · 2013
- [Life Sciences P2 Nov 2013 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-nov-2013-memo-eng/437fcf1b-1f18-4a51-a9a3-e5a33faef809) — Life Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-memo-sept2021-sesotho/83f68bb0-0ec1-4a72-a70a-994a6f9af99e) — Life Sciences · Memo · 2021 · Sesotho

## More from Grade 12 Life Sciences

- [LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-qp-gr12-june-2025-eng-d-watermark/138939cb-4757-4989-99d7-c9cb21429a5c) — QP · 2025 · Eng
- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
