# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/623f3018-3533-410d-98bc-408287684393
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/623f3018-3533-410d-98bc-408287684393)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                             2021
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831)

12 bladsye

                               1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10831/21

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks' punte in die regterkantste kantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis is en vyf gegee word
      Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is (nie).

3.    Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel daarvan vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
      Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.    Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek
       is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort
       om te krediteer.

9.    Nie-erkende afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
      is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
      antwoord indien dit korrek is.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer gegee word, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar dit as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
      Lewenswetenskappe beteken nie of buite konteks is nie.

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10831/21

13.   Indien gewone name in terminologie gegee word
      Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

14.   Indien slegs letter vereis word, maar slegs naam gegee word (en andersom)
      Geen krediet nie.

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
      aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van ŉ antwoord wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word.

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Kode-oorskakeling van amptelike tale (terme/konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal verskyn anders as die
      assesseringstaal waarin die meeste van die leerder se antwoorde aangebied
      word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
      amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
      tale.

19.   Veranderinge aan die memorandum
      Geen veranderinge aan die memorandums mag aangebring word sonder om die
      provinsiale interne moderator te raadpleeg nie.

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          10831/21

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   A

      1.1.2   D

      1.1.3   D

      1.1.4   A

      1.1.5   D

      1.1.6   B

      1.1.7   B

      1.1.8   C
                                                      (8 x 2)   (16)

1.2   1.2.1   Katarakte 

      1.2.2   Outonome (senuweestelsel)/Simpatiese

      1.2.3   Apikale dominansie

      1.2.4   Altrisiële

      1.2.5   Dooier/Albumien
                                                      (5 x 1)   (5)

1.3   1.3.1   Slegs A

      1.3.2   Slegs B 

      1.3.3   Beide A en B
                                                      (3 x 2)   (6)

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      10831/21

1.4   1.4.1   (a)   E                                                       (1)

              (b)   D                                                       (1)

              (c)   H                                                       (1)

              (d)   G                                                       (1)

              (e)   F                                                       (1)

              (f)   A                                                       (1)
                                                                             (6)

1.5   1.5.1   Gibberelliene                                                (1)

      1.5.2   Geotropisme                                                  (1)

      1.5.3   (a)   B en E/E en B                                         (2)

              (b)   B en D/D en B                                         (2)

              (c)   A en C /C en A                                        (2)

      1.5.4   Chemiese
              Meganies/ dorings                                             (2)
                                                                            (10)

1.6   1.6.1   (a)   A – Pituïtêre klier/Hipofise
                    B – Bynierklier                                        (2)

              (b)   C – Aldosteroon
                    D – ADH/Anti-diuretiese hormoon                        (2)

      1.6.2   Sout/Natrium                                                 (1)

      1.6.3   Adrenalien                                                   (1 )

      1.6.4   Homeostase                                                   (1)
                                                                            (7)
                                                       TOTAAL AFDELING A:   50

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10831/21

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   6 mm                                                                           (1)

      2.1.2   4,9 mm + 3,8 mm          OF 8,7 
                      2                    2
              = 4,35 mm                                                                      (3)

      2.1.3   Namate die luminansie toeneem, neem die deursnee van die pupil af.            (2)

      2.1.4   −     In die iris,
              −     trek die kringspiere saam,
              −     die radiale spiere ontspan,
              −     die deursnee van die pupil vernou/pupil word kleiner,
              −     minder lig gaan die oog binne.                             (Enige 3)     (3)

      2.1.5   (a)     Hoe helder die lig is                                                  (1)

              (b)     ŉ Vinnige, onwillekeurige/outomatiese reaksie op ŉ stimulus.          (2)

      2.1.6   −     Keëltjies/stafies/fotoreseptore sal beskadig word, 
              −     geen stimulus word opgetel nie, 
              −     geen impuls sal geskep word nie. 
              −     Geen impuls word langs die optiese senuwee gestuur nie,
              −     en geen interpretasie vind plaas in die serebrum nie. 
              −     Sig sal belemmerd word. *
                                                                 (Enige 2 + 1* Verpligtend)    (3)
                                                                                              (15)

2.2   2.2.1   A – Siliêre spiere
              B – Suspensoriese ligamente                                                    (2)

      2.2.2               Sensoriese Neuron               Motoriese Neuron
                  Voer ŉ impuls na die sentrale    Dra ŉ impuls weg van die
                  senuweestelsel /afferente neuron.
                                                   sentrale senuweestelsel /
                                                   efferente neuron.
               Het slegs een dendriet/monopolêr.  Het baie dendriete/multipolêr. 
               Beide die dendriete en aksone is    Slegs die akson is
               gemiëeliniseer.                    gemiëlineer. 
               Maak slegs ŉ deel van witstof op.  Maak ŉ deel van wit- en grysstof
                                                   op. 
               Gevind in dorsale wortel.          Gevind in ventrale wortel. 
               Korter akson                       Langer akson
              (Merk slegs eerste TWEE)                             (2 x 2 + 1 Tabel)          (5)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10831/21

      2.2.3   Perifere                                                                  (1)

      2.2.4   −     Struktuur A/siliêre spiere ontspan, 
              −     Struktuur B/suspensoriese ligamente word styf. 
              −     Die spanning op die lens vermeerder. 
              −     Die lens is minder konveks/platter. 
              −     Die brekingsvermoë van die lens word verminder/ligstrale word
                    minder gebreek/gebuig.                                   (Enige 4)    (4)
                                                                                         (12)

2.3   2.3.1   (a)    –  Verbind die twee hemisfere van die serebrum
                     –  Maak voorsiening vir kommunikasie tussen die twee hemisfere 
                        van die serebrum.
                     (Merk slegs eerste EEN)                                (Enige 1)    (1)

              (b)    –  Beheer willekeurige aksies. 
                     –  Ontvang en interpreteer gewaarwordings (sensasies) van
                        sintuiglike organe
                     – Hoër denkprosesse
                     (Merk slegs eerste EEN)                               (Enige 1)     (1)

              (c)    Stuur impulse tussen die perifere senuwees en brein. /Laat
                     refleksaksies plaasvind.                                            (1)

      2.3.2
                                   Dorsale wortel                Witstof

                         Sensoriese neuron                         Grysstof

                    Reseptor

                                             Ventrale wortel
                                                                  Interneuron
                                    Effektor
                                                      Motoriese neuron

                                               Refleksboog

              Kriteria vir die assessering van diagram:
               Neurone korrek geposisioneer in diagram           (P)       1
               Korrekte rigting van die aangeduide impulse       (D)       1
               Enige TWEE korrekte byskrifte                     (L)       2
               Opskrif                                           (C)       1

              NOTA: Diagram kan op die regter- of linkerkant van die rugmurg
                    geteken word.                                                        (5)
                                                                                         (8)
                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10831/21

2.4   2.4.1   (a)         D – Buis van Eustachius                                         (2)

              (b)         C – Koglea                                                      (2)

              (c)         E – Timpaniese membraan/Trommelvlies/Oordrom                    (2)

              (d )        A – Malleus/Hamer                                               (2)

              (e)         F –Ouditoriese kanaal/Gehoorkanaal                              (2)

      2.4.2   −      Die kristae,  in die halfsirkelvormige kanale,
              −      word gestimuleer deur veranderinge in spoed en rigting, 
              −      terwyl die kop beweeg as die doelwagter duik. 
              −      Dit laat die endolimf in die halfsirkelvormige kanale beweeg. 
              −      Die kristae skakel die stimuli na senu-impulse. 
              −      Die senu-impulse word langs die gehoorsenuwee vervoer, 
              −      na die serebellum  om geïnterpreteer te word.             (Enige 5)    (5)
                                                                                            (15)

                                                                                            [50]

VRAAG 3

3.1   3.1.1   −      Die hipotalamus word gestimuleer,
              −      en stuur impulse na die bloedvate van die vel.
              −      Bloedvate verwyd /bloedvate word wyer/vasodilasie kom voor.
              −      Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel.
              −      Meer hitte gaan verlore,
              −      deur uitstraling van die vel.
              −      Meer bloed word na die sweetkliere gestuur .
              −      Sweetkliere word meer aktief./Meer sweet word vrygestel.
              −      Verdamping van sweet koel (die vel af).               (Enige 6)       (6)

      3.1.2   (a)     –      (Bloed waterinhoud) sal afneem
                      –      as gevolg van verhoogde sweet.                                (2)

              (b)     –      (Bloed CO2 vlakke) sal toeneem
                      –      as gevolg van verhoogde asemhaling in die spierselle.         (2)

                                                8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10831/21

      3.1.3   −   Wanneer ŉ atleet “carbo-load” voor die wedloop,
              −   word oortollige koolhidrate/glukose gestoor,
              −   as glikogeen/vette.
              −   Terwyl die atleet hardloop is daar verhoogde sellulêre respirasie,
              −   dit verlaag die bloedglukosevlak/dit gebruik glukose op.
              −   Die gestoorde glikogeen in die lewer/spiere,
              −   word omgeskakel na glukose,
              −   waneer glukagon,
              −   deur die eilandjies van Langerhans/pankreas vrygestel word.
                                                                             (Enige 6)    (6)
                                                                                         (16)

3.2   3.2.1   CO2 vlakke                                                                (1)

      3.2.2   Dieselfde:
              – Ouderdom
              – Geslag 
              – Fiksheid/gesondheid
              – Gewig
              – Vlakke van aktiwiteite
              – Dieet
              (Merk slegs die eerste TWEE)                                               (2)

      3.2.3   −   Kry toestemming van die skool/ouers/vrywilligers. 

              Besluit:
              − watter veranderlikes moet beheer word
              − watter metode gebruik gaan word
              − watter toerusting benodig word
              − hoe die resultaat aangeteken sal word
              − watter veiligheidsmaatreëls benodig word
              − ŉ datum/tyd waarop die ondersoek uitgevoer sal word
              (Merk slegs die eerste TWEE)                                               (2)

                                             9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    10831/21

      3.2.4   Wanneer CO2-vlakke in die bloed bo normaal styg:
              − dit verlaag die pH van die bloed
              − wat reseptore stimuleer
              − om ŉ impuls na die Medulla oblongata te stuur.
              − Die Medulla oblongata stimuleer asemhalingspiere
                 (tussenribspiere en diafragma) 
              − om vinniger saam te trek
              − en die asemhalingstempo verhoog 
              − sodat oortollige koolstofdioksied vinniger uitgeasem word. 
                                                                          (Enige 4)     (4)
                                                                                        (9)

3.3   3.3.1   − Baie vroue het ŉ swak begrip van die menstruele siklus
              − of die proses van ovulasie
              − Verkeerde tydsberekening van geslagsomgang
              (Merk slegs die eerste TWEE)                                              (2)

      3.3.2   Estrogeen                                                                (1)

      3.3.3   Ovarium/ovariale follikel/Graafse follikel                               (1)

      3.3.4   Pituïtêre klier/Hipofise                                                 (1)

      3.3.5   Bevrugting sal meer waarskynlik plaasvind. 

                                                   OF

              Sperms sal reeds in die buis van fallopius voorkom wanneer die ovum
              vrygestel word.                                                          (1)

      3.3.6   −   Die endometrium sal nie dik genoeg wees nie/onderhou,
              −   daarom sal geen inplanting plaasvind nie.                            (2)
                                                                                        (8)

                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                             10831/21

3.4   3.4.1   Gestasie                                                                                                          (1)

      3.4.2
                                           'n Grafiek wat die meting van fetale
                                          kopomtrek van 14 tot 40 weke aandui
                                    35                                                                             32   33
                                                                                                        31
                                    30                                                        28
                                                                                   24

                   Kopomtrek (cm)
                                    25
                                                                       20
                                    20                       16
                                    15             12

                                    10

                                    5

                                    0
                                         10   12   14   16   18   20   22     24   26    28   30   32   34   36    38   40
                                                                            Tyd (weke)

              Kriteria vir assessering van die grafiek
                  Korrekte tipe grafiek                                                                      (T)        1
                  Opkrif vir grafiek (sluit beide veranderlikes in)                                          (C)        1
                  Korrekte byskrif vir X-as (eenheid ingesluit) en Y-as                                      (L)        1
                  (eenheid ingesluit)
                  Korrekte skaal vir X-as en Y-as                                                            (S)        1
                  Stipping van punte:                                                                        (P)
                  1 tot 7 punte korrek                                                                                  1
                  Al 8 punte korrek                                                                                     2        (6)

      3.4.3   −   Beskerm die fetus teen skok/meganiese beserings
              −   Hou die fetus vogtig/Beskerm die fetus teen uitdroging
              −   Beskerm die fetus teen temperatuurveranderings
              −   Laat die fetus vrylik beweeg/Ondersteun die liggaam van die
                  fetus tydens ontwikkeling
              (Merk slegs DRIE)                                           (Enige 3)                                              (3)

                                                                       11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                10831/21

3.4.4     Serviks
          Vagina
          Vulva
        (Merk slegs TWEE)                                               (Enige 2)   (2)

3.4.5   −   Voedingstowwe/Suurstof
        −   sal na die fetus vloei
        −   via die naelstringaar. 
        −   Metaboliese afval/ureum/giftige stowwe
        −   sal nie van die fetus af kan wegvloei
        −   via die naelstringslagare nie 
        −   dus sal dit die fetus negatief beïnvloed/sterf/miskraam.
                                                                        (Enige 5)    (5)
                                                                                    (17)

                                                                                    [50]

                                                       TOTAAL AFDELING B:           100

                                                                        TOTAAL:     150

                                       12

## Related documents

- [Gr12 Life Sciences P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10) — Life Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-10832-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f) — Life Sciences · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
