# Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/3d7467b7-7e78-450b-b569-b8c38565afd4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/3d7467b7-7e78-450b-b569-b8c38565afd4)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                   2022

                         NASIENRIGLYNE

        LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 (10831)

12 bladsye + notas + ’n punt-omskakelingstabel

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                         10831/22

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
     Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek ŉ kronkellyn en dui
     'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.   Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis is en vyf gegee word
     Sien net die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.   Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ŉ deel daarvan vereis word
     Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.   Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
     Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.   Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
     Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.   Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word
     Kandidate sal punte verbeur.

7.   Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
     Kandidate sal punte verbeur.

8.   Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
      Krediteer waar volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakels nie
      korrek is nie, moenie krediteer nie. As volgorde en skakel weer korrek is, gaan
      voort om te krediteer.

9.   Nie-erkende afkortings
     Aanvaar indien dit aan die begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
     is nie, moenie krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit
     korrek is.

10. Verkeerde genommer
    Indien die antwoorde by die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde
    nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
    Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
    Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
    Lewenswetenskappe beteken nie of as dit nie buite konteks is nie.

13. Indien gewone name in terminologie gegee word
    Aanvaar, indien dit by die memo-besprekingsvergadering aanvaar is.

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee word (en
      andersom)
      Geen krediet nie.

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlike punte vir eenhede
      aandui.

16.   Wees sensitief vir die betekenis van ŉ antwoord wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ opskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder
      se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
      moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in die relevante
      amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
      amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die nasienriglyne
      Geen veranderinge aan die nasienriglyne mag aangebring word sonder om die
      provinsiale interne moderator te raadpleeg nie.

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       10831/22

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   D

      1.1.2   A

      1.1.3   A

      1.1.4   B

      1.1.5   Die vraag is nie geldig nie en tel geen punte nie.

      1.1.6   C

      1.1.7   C

      1.1.8   C

      1.1.9   A

      1.1.10 B
                                                                   ( 9 x 2)   (18)

1.2   1.2.1   Naelstring

      1.2.2   Endokrienekliere

      1.2.3   Interneurone/verbindingsneuron

      1.2.4   Serebrospinalevloeistof

      1.2.5   Selliggaam
                                                                   (5 x 1)    (5)

1.3   1.3.1   Beide A en B

      1.3.2   Beide A en B

      1.3.3   Beide A en B
                                                                   (3 x 2)    (6)

                                            4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

1.4   1.4 .1   B – Sklera
               G – Iris
               I – Kornea                                                           (3)

      1.4.2    (a)   H – Pupil                                                     (2)
               (b)   F – Optiese senuwee                                           (2)
               (c)   A – Ooglid                                                    (2)

      1.4.3    (a)   Dit trek saam                                                  (1)
               (b)   Dit verslap/ontspan                                            (1)
               (c)   Word meer konveks/meer gerond                                  (1)

      1.4.4    (a)   Konkawe lense/konkawe bril/(Laser)chirurgie                     (1)
               (b)   Chirurgie/ sintetiese lens                                      (1)
                                                                                     (14)

1.5   1.5.1    (a)   A, B en C(aanvaar slegs as al drie korrek is)                  (1)
               (b)   D en E (aanvaar slegs as beide korrek is)                      (1)

      1.5.2    (a)   Prostaat klier                                                 (1)
               (b)   Testosteroon                                                   (1)

      1.5.3    Temperatuur                                                          (1)
                                                                                     (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A:   48

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1   20 mm                                                                         (1)

      2.1.2   18,8 – 13,3 OF 5,5               x 100
                  13,3       13,3          
              = 41,35 /41/41,4%                                                             (3)

      2.1.3   II – Corpus luteum
              III – Graafse follikel                                                        (2)

      2.1.4   A pas by I/I pas by A
              B pas by III/III pas by B
              C pas by II/II pas by C                                                       (3)

      2.1.5   –   Soos die deursnit van die follikel afneem/die corpus luteum
                  disintegreer,
              –   word minder progesteroon vrygestel/progesteroonvlakke neem af.
              –   Die endometrium word nie onderhou nie
              –   wat veroorsaak dat menstruasie voorkom/veroorsaak dat die
                  endometrium uitgewerp word.                                  (Enige 3)     (3)
                                                                                            (12)

2.2   2.2.1   I – Morula
              III – Blastosist/Blastula                                                     (2)

      2.2.2   ŉ (Haploïede) spermsel se nukleus gaan die ovum
                                                                             OF bevrugting
              binne en smelt met die (haploïede) ovum se nukleus
              om ŉ sigoot te vorm/diploïede nukleus van diѐ sel
                                        OF
              Haploïede spermsel                                           OF bevrugting
              smelt met die haploïede ovum
              om ŉ sigoot te vorm/diploïede nukleus van diѐ sel
                                                                                             (3)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
      2.2.3
                                                                        Fallopiusbuis

                                                                        Ovarium

              Endometrium                                               Uterus

                                                                        Serviks

                                                                        Vagina

                      Vulva

                        Diagram van die vroulike voortplantingstelsel

              Kriteria vir die assessering van diagram:

              KRITERIA                                             SIMBOOL        PUNTE
              Korrekte opskrif                                        (C)           1
              Diagram akkuraatheid (vooraansig en                     (D)           1
              fallopiusbuise is aan die uterus geheg)
              Enige TWEE korrekte byskrifte                            (L)          2
              Nommers is in die fallopiusbuis en uterus                (P)          1
              geplaas en volgorde is korrek (Presiese ligging
              nie nodig nie)                                                                 (5)
                                                                                            (10)

2.3   2.3.1   (a) Toename in oppervlakareavir sellulêre respirasie om energie te
                  verskaf                                                 (Enige 2)        (2)
              (b) Bevat ensieme om die buitenste membraan van die ovum op te
                  los sodat die (spermsel) nukleus die ovum kan binnegaan/vir
                  bevrugting                                               (Enige 2)        (2)

      2.3.2
                   Gametogenese in mans                 Gametogenese in vrouens
              Word spermatogenese genoem           Word oögenese genoem
              Gestimuleer deur testosteroon        Gestimuleer deur FSH
              Vind plaas in die testes/            Vind plaas in die ovaria/follikels
              saadbuisies
              Die resultaat is dat 4 spermselle     Die resultaat is dat 1 ovum
              geproduseer word                     geproduseer word
              Die proses begin by puberteit        Die proses begin voor puberteit/
                                                    by geboorte

              Merk slegs eersteTWEE                               Enige (2 x 2) + 1 tabel   (5)
                                                                                            (9)

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

2.4   2.4.1   Inwendige bevrugting                                                           (1)

      2.4.2   Ovipariteit/Ovipaar                                                            (1)

      2.4.3   Altrisiële                                                                     (1)

      2.4.4   − Beskerm die fetus teen skok/meganiese beserings.
              − Hou die fetus vogtig/klam/Beskerm die fetus teen uitdroging.
              − Beskerm die fetus teen temperatuurveranderinge
              − Laat die fetus toe om vrylik te beweeg/Ondersteun die liggaam van
                die fetus tydens ontwikkeling
              Merk slegs eerste TWEE                                        (Enige 2)         (2)

      2.4.5   −   Die dooiersak was kleiner
              −   Dus, (die kuiken) het minder voedingstowwe ontvang in die vorm van
                  eiergeel
              −   (Die kuiken) is minder ontwikkeld/onderontwikkeld/oë is toe/het net
                  donsvere/het geen vere nie/kan nie loop nie/toon altrisiële ontwikkeling    (3)
                                                                                              (8)

2.5   2.5.1   Tiroksien                                                                      (1)

      2.5.2   Reguleer die tempo van:
              − Respirasie/energieproduksie
              − Energieverbruik /metabolisme
              − Hitteproduksie
              − Hartklop                                                      (Enige 2)      (2)
              Merk slegs eerste TWEE
      2.5.3   - Vet
              - (Spier) proteïen
              Merk slegs die eerste EEN                                                       (1)

      2.5.4   Glikogeen                                                                      (1)

      2.5.5   −   Bloedglukosevlak het onder normaal afgeneem.
              −   Die pankreas/eilandjies van Langerhans sal gestimuleer word
              −   Glukagon word afgeskei
              −   wat deur bloed vervoer word
              −   na die lewer
              −   en spierselle
              −   wat glikogeen omskakel in glukose
              −   toename in bloedglukosevlakke tot normaal.               (Enige 6)         (6)
                                                                                             (11)

                                                                                             [50]

                                             8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3

3.1   3.1.1   Termoregulering                                                                              (1)

      3.1.2   −                    Soos die omgewingstemperatuur toeneem
              −                    word die hipotalamus gestimuleer
              −                    en stuur impulse na die bloedvate van die vel
              −                    Bloedvate verwyd/bloedvate word wyer/vasodilasie vind plaas
              −                    Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel
              −                    Meer hitte straal uit die vel
              −                    (Gemiddelde hitte vrygestel/verlore styg)                 (Enige 3)      (3)

      3.1.3   −                    Soos die omgewingstemperatuur bo/verby liggaamstemperatuur
                                   toeneem
              −                    gaan die gemiddelde hitte wat vrygestel word/verloor deur uitstraling
                                   bereik sy maksimum/vlak uit/geen gradiënt vir uitstraling van hitte
              −                    dus, verhoogde sweet sal voorkom/sweetkliere word meer aktief
              −                    Soos die sweet verdamp
              −                    laat dit die liggaamstemperatuur daal /meer afkoeling van die vel sal
                                   plaasvind                                                    (Enige 4)   (4)

      3.1.4
                                               Grafiek wat die gemiddelde hitte wat deur menslike vel
                                               vrygestel word waar temperatuur tussen 16 °C en 44 °C
                                                                 gewissel het, toon
                                                 250
                                                                                      200    200   200

                  Gemiddelde hitte vrygestel
                                                 200
                                                                                160

                                                 150
                                                                          110

                                                 100

                     (µJoule/cm2/min)
                                                                    70
                                                              50
                                                  50    30

                                                   0
                                                        16    20    24    28     32    36    40    44
                                                                      Temperatuur (°C)

                                                                     9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

              Kriteria vir assessering van die grafiek
               KRITERIA               UITBREIDING                     SIMBOOL   PUNTE
               Korrekte tipe          Lyngrafiek geteken                 (T)      1
               grafiek
               Opskrif van grafiek    Beide veranderlikes               (C)       1
                                      ingesluit (Hitte vrygestel EN
                                      temperatuur)
               Asse byskrifte         Korrekte byskrifte en             (L)       1
                                      eenheid vir X- en Y-asse
               Skaal van X- en Y-     Gelyke spasies en korrekte        (S)       1
               asse                   skaal op X-as en Y-as
               Stipping van punte     1 tot 7 punte korrek gestip       (P)       1
                                      Al 8 punte korrek gestip                    2
                                                                                         (6)
                                                                                        (14)

3.2   3.2.1     Swaartekrag/Gravitasie                                                 (1)

      3.2.2     Geotropisme                                                            (1)

      3.2.3     Ouksiene                                                               (1)

      3.2.4     − Meer hormone/Ouksiene word opgehoop/hoër konsentrasie op die
                  onderste deel van die stingel
                − wat meer groei veroorsaak/verlenging aan hierdie kant.
                − Minder hormone/Ouksiene het opgehoop op die boonste gedeelte
                  van die stingel
                − wat minder groei veroorsaak/verlenging aan hierdie kant,
                − (wat veroorsaak dat die stingel opwaarts buig/groei.)                 (4)

      3.2.5     − Die blare van die stingel sal meer sonlig ontvang/gedraai wees na
                  die sonlig
                − vir meer fotosintese
                                                  OF
                − Stel die blomme meer gunstig bloot
                − vir bestuiwing/saadverspreiding
                Merk slegs die eerste EEN                               Enige (1 x 2)   (2)
                                                                                        (9)

                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

3.3   3.3.1   −   Klankgolwe word vasgevang deur die pinna
              −   dan in die gehoorkanaal gelei
              −   totdat dit die timpaniese membraan bereik
              −   wat vibreer
              −   wat vibrasies na die ossikels/gehoorbeentjies dra (aanvaar as AL
                  3 gehoorbeentjies genoem word in die korrekte volgorde)
              −   Amplifikasie vind in die middeloor plaas
              −   Die vibrasies word na die ovaalvenster oorgedra
              −   Dit veroorsaak drukgolwe in die vloeistof/perilimf/ endolimf
              −   in die koglea
              −   Dit word opgetel deur die orgaan van Corti
              −   wat die stimulus in ŉ impulse omskakel
              −   Die impuls word deur die gehoorsenuwee gedra
              −   na die serebrum waar dit geïnterpreteer word               (Enige 7)    (7)

      3.3.2   Struktuur: Die halfsirkelvormige kanale word omring deur been
              Geskiktheid: Wat sterkte verskaf/beskerming

              Struktuur: Die halfsirkelvormige kanale is hol
              Geskiktheid: Wat die vloeistof hou

              Struktuur: Hulle is gevul met vloeistof (endolimf)
              Geskiktheid: Wat dien as ŉ stimulus wanneer dit beweeg

              Struktuur:   Hulle is in 3 verskillende rigtings geleë/vlakke/teen 90°
                           na mekaar
              Geskiktheid: Wat vloeistofbeweging toelaat met enige verandering in
                           die spoed of rigting van die liggaam

              Struktuur: Hulle het swellings by die basis/ampulla
              Geskiktheid: Bevat reseptore/kristae/Beskerm reseptore/kristae

              Struktuur: Bevat reseptore/kristae
              Geskiktheid: Wat vloeistofbeweging optel/stimulus/verandering op
                           spoed of rigting van die liggaam/Wat stimuli in impulse
                           omskakel
              Merk slegs eerste TWEE                                    Enige ( 2 x 2)     (4)
                                                                                          (11)

3.4   3.4.1   E                                                                           (1)

      3.4.2   −   (Wanneer ŉ souterige vloeistof/stimulus op die tong geplaas word)
              −   reseptore/smaakknoppies tel die stimulus op
              −   die stimulus word omgeskakel na ŉ impuls
              −   Die impuls word deur sensoriese neuron gedra
              −   na die serebrum waar dit geïnterpreteer word             (Enige 3)      (3)

      3.4.3   Die hoeveelheid smaak wat herstel is

                                                                                           (1)

                                           11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
3.4.4   Dieselfde:
        − Vloeistof gebruik/oplosmiddel/water gebruik vir elke monster
        − Volume water/500ml in monsters
        − Opgeloste stof gebruik/sout gebruik
        − Aantal druppels/3 druppels toegedien
        − Metode van opname/plasing van ŉ X
        − Aantal deelnemers per tydsduur✓
        − Verskille van duur/2-week intervalle/5 min tussen druppels.
        (Merk slegs eerste TWEE)                                    (Enige 2)       (2)

3.4.5   Hoe langer die tyd na infeksie, hoe meer smaak word herstel

                                          OF

        Soos die tydsduur sedert infeksie toegeneem het, hoe groter is die
        aantal monsters wat geproe kan word

                                          OF

        Hoe korter die tyd na infeksie, hoe minder smaak word herstel             (2)

3.4.6   Rethabile
        Martinus                                                                   (2)

3.4.7   Aangesien hulle nie COVID-19 gehad het nie                                 (1)

3.4.8   − Die betroubaarheid word nie geaffekteer nie
        − Aangesien die aantal deelnemers/steekproefgrootte dieselfde bly/
          is die ondersoek nie herhaal nie
                                         OF
        − Die betroubaarheid neem toe
        − Aangesien die gemiddelde resultaat wat verkry word toeneem/
          nouer voorstelling van tendens

        − Die geldigheid van die ondersoek word nie geaffekteer nie
        − Aangesien die gekontroleerde veranderlikes (voorbeeld van) wat in
          plek gestel is, onveranderd bly
                                         OF
        − Die geldigheid van die ondersoek word verhoog
        − Aangesien Given se resultate duidelik onakkuraat/verkeerd was/
          hy het beweer hy proe sout in gewone water/hy het beweer hy kon
          sout proe in die water wat 2 teelepels sout bevat, maar nie in die
          water wat 3 of 4 teelepels sout bevat nie               (Enige 2 x 2)     (4)
                                                                                   (16)

                                                                                   [50]

                                                       TOTAAL AFDELING B:         [100]

                                                                     TOTAAL:       148

                                    12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                      ADDISIONELE RIGLYNE VIR NASIEN

Oor die algemeen, onthou ons merk konsepte en nie woorde nie. Vermy om na
sleutelwoord te soek en dit korrek te merk, kyk of die hele antwoord/sin
wetenskaplik korrek is.

V 3.1.4
Indien die asse omgeruil is, dan sal die leerder slegs gepenaliseer word vir die
benoeming van die asse, as die ander aspekte korrek is.

Indien ‘n staafgrafiek geteken is, dan sal die leerder punte verloor vir die tipe
grafiek (T) EN stipping (P).

V 3.3.2
Een punt kan vir ‘n korrekte struktuur toegeken word as daar nie ‘n geskiktheid is
nie, maar ‘n punt kan nie vir die korrekte geskiktheid toegeken word as dit nie aan
‘n korrekte struktuur gekoppel is nie.

                                          13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

                           PUNT-OMSKAKELINGSTABEL
Leerder                    Leerder                       Leerder                  Leerder
 totaal   Omgeskakelde      totaal   Omgeskakelde         totaal   Omgeskakelde    totaal   Omgeskakelde
 (148)     punt (150)       (148)     punt (150)          (148)     punt (150)     (148)     punt (150)
  1           1              38          39               75            76         112          114
  2           2              39          40               76            77         113          115
  3           3              40          41               77            78         114          116
  4           4              41          42               78            79         115          117
  5           5              42          43               79            80         116          118
  6           6              43          44               80            81         117          119
  7           7              44          45               81            82         118          120
  8           8              45          46               82            83         119          121
  9           9              46          47               83            84         120          122
  10          10             47          48               84            85         121          123
  11          11             48          49               85            86         122          124
  12          12             49          50               86            87         123          125
  13          13             50          51               87            88         124          126
  14          14             51          52               88            89         125          127
  15          15             52          53               89            90         126          128
  16          16             53          54               90            91         127          129
  17          17             54          55               91            92         128          130
  18          18             55          56               92            93         129          131
  19          19             56          57               93            94         130          132
  20          20             57          58               94            95         131          133
  21          21             58          59               95            96         132          134
  22          22             59          60               96            97         133          135
  23          23             60          61               97            98         134          136
  24          24             61          62               98            99         135          137
  25          25             62          63               99           100         136          138
  26          26             63          64               100          101         137          139
  27          27             64          65               101          102         138          140
  28          28             65          66               102          103         139          141
  29          29             66          67               103          104         140          142
  30          30             67          68               104          105         141          143
  31          31             68          69               105          106         142          144
  32          32             69          70               106          107         143          145
  33          33             70          71               107          108         144          146
  34          34             71          72               108          109         145          147
  35          35             72          73               109          110         146          148
  36          36             73          74               110          111         147          149
  37          38             74          75               111          113         148          150

                                                    14

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-possible-answers/846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053) — Life Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-10832-afrikaans-preperatory-2016-question-paper/f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f) — Life Sciences · QP · 2016 · Afr
- [LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/7cca7322-63ed-4fb0-a67b-5df57d647597) — Life Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
