# Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Life Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/life-sciences) › [Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-life-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10)

## About this document

Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                             2021
                    NASIENRIGLYNE

             LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)

12 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10832/21

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1.    Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
      Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ŉ kronkellyn en dui
      'maks' in die regterkantlyn aan.

2.    Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis is en vyf gegee word
      Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3.    Indien die hele proses beskryf is terwyl slegs ŉ deel vereis word
      Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.    Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
      Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.    Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
      Kandidate sal punte verloor indien nie getabuleer nie.

6.    As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings
      vereis word
      Kandidate sal punte verbeur.

7.    Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
      Kandidate sal punte verbeur.

8.    Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
       Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
       korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is,
       gaan voort om te krediteer.

9.    Onherkenbare afkortings
      Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord gedfinieer is. Indien nie
      gedefinieer nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer
      die res van die antwoord, indien korrek.

10.   Verkeerd genommer
      Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
      nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11.   Indien taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
      Moenie aanvaar nie.

12.   Spelfoute
      Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
      beteken nie of as dit buite konteks is.

13.   Indien gewone name gegee word in terminologie
      Aanvaar, mits dit by die memobesprekingsvergadering aanvaar is.

14.   Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee(en
      andersom)
      Moenie krediteer nie.
                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10832/21

15.   As eenhede nie in mate aangedui word nie
      Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
      aandui.

16.   Wees sensitief vir die sin/betekenis van ŉ antwoord wat soms op verskillende
      maniere aangebied kan word.

17.   Opskrif
      Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ŉ byskrif hê.

18.   Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
      ŉ Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
      leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
      aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ŉ Nasiener wat in
      die relevante amptelike taal magtig/vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld
      vir alle amptelike tale.

19.   Veranderinge aan die nasienriglyne/memorandum
      Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word
      sonder om die provinsiale interne moderator te raadpleeg nie.

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      10832/21

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C 

      1.1.2    D 

      1.1.3    D 

      1.1.4    C 

      1.1.5    D 

      1.1.6    B 

      1.1.7    D 

      1.1.8    B 

      1.1.9    A 

      1.1.10   C                             (10 x 2)   (20)

1.2   1.2.1    Sitokinese 

      1.2.2    Translasie 

      1.2.3    Sperm  selle

      1.2.4    Nukleotiede 

      1.2.5    Kariotipe 

      1.2.6    Biotegnologie                   (6 x 1)    (6)

1.3   1.3.1    Beide A en B 

      1.3.2    Geeneen 

      1.3.3    A slegs                        (3 x 2)    (6)

                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         10832/21

1.4   1.4.1   (a )   Peptied  binding                                        (1)
              (b)    Selkern /nukleus                                        (1)
              (c)    DNS                                                     (1)
              (d)    o-RNS                                                   (1)

      1.4.2   String 2                                                       (1)

      1.4.3   CAT                                                            (1)

      1.4.4   (a)    deoksiribose                                            (1)
              (b)    ribose                                                  (1)
              (c)    twee                                                    (1)
              (d)    een                                                     (1)
                                                                             (10)

1.5   1.5.1   Behels die oorerwing van twee eienskappe                      (2)

      1.5.2   BbHh                                                           (1)

      1.5.3   (a)    bbHh                                                    (1)
              (b)    Swart en horingloos                                     (1)

      1.5.4   (a)    ½                                                       (1)
              (b)    ¼                                                       (1)

      1.5.5   25%                                                            (1)
                                                                              (8)

                                                        TOTAAL AFDELING A:    50

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10832/21

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   2.1.1     Anafase 1                                                               (1)

      2.1.2     - ŉ Volledige chromosoom word weggetrek
                - van die ewenaar, af na die pole 
                (Merk slegs eerste TWEE.)                                                (2)

      2.1.3     (a)   Selmembraan /plasmalemma                                          (1)
                (b)   Sentromeer                                                        (1)

      2.1.4     2                                                                       (1)

      2.1.5

                Kriteria om die diagram te assesseer:
                 Korrekte opskrif                                    (C)     1
                 Diagram korrek geteken wat homoloë pare by die      (D)     1
                 ewenaar aandui
                 Enige DRIE korrekte byskrifte                       (L)     3           (5)

      2.1.6     −   ewekansige bevrugting ✓ van gamete
                −   ewekansige paring✓
                −   mutasies✓
                (Merk slegs eerste TWEE.)                                    Enige 2      (2)
                                                                                        (12)

2.2   −       Wanneer ŉ gameet/spermsel met 24 chromosome / ŉ ekstra
              chromosoom op paar 21 het
      −       Bevrug ŉ normale ovum /gamete/ovum met 23 chromosome
      −       sal die sigoot drie chromosome hê op posisie 21 /47 chromosome, wat
              lei tot Down-sindroom                                                      (3)

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10832/21

2.3   2.3.1   Volledige dominansie                                                                (1)

      2.3.2   (a) Fenotipe                                                                        (1)
              (b) Aantal (vrugte) vlieë                                                           (1)

      2.3.3   Hulle moes:
              −     ŉ Bron van vrugtevlieë vind 
              −     Ondersoek hoe om vrugtevlieë lewendig te hou vir die ondersoek 
              −     Besluit die steekproefgrootte wat gebruik moet word
              −     Besluit watter metode om te gebruik om resultate te versamel
              −     Ontwerp ŉ instrument/tabel vir die rekodering van data 
              (Merk slegs DRIE.)                                              Enige 3              (3)

      2.3.4   −    Herhaal  die ondersoek
              −    Gebruik ŉ groter monstergrootte /meer vrugtevlieë
              (Merk slegs TWEE.)                                                                   (2)

              Meer vrugtevlieë het die dominante fenotipe vir oogkleur/rooi oë, as die
              resessiewe fenotipe/wit oë. 
              Terwyl meer vrugtevlieë die resessiewe fenotipe vir vlerktipe het/
              vestigiale vlerke het, as die dominante fenotipe/normale vlerke.                    (2)

      2.3.6
                                         Grafiek wat die aantal vrugtevlieë wat of die
                                           dominante of resessiewe vorm van die
                                                       eienskappe toon
                                       180
                                       160
                                                                            153

                  Aantal vrugtevlieë
                                       140     125
                                       120
                                       100
                                                     75
                                        80                                         Dominant
                                        60                            47
                                        40
                                                                                   Resessief
                                        20
                                         0
                                                Oogkleur              Vlerktipe

                                                           Fenotipe

                                                              OF

                                                              7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10832/21

                             Grafiek wat die aantal vrugtevlieë wat of die
                               dominante of resessiewe vorm van die
                                           eienskappe toon

                       180
                                                                     153

  Aantal vrugtevlieë
                       160
                       140         125
                       120
                       100
                                                               75
                        80
                        60               47                                        Oogkleur
                        40
                        20                                                         Vlerktipe
                         0
                                   Dominant                    Resessief

                                              Fenotipe

Riglyn vir die assessering van die grafiek:

Staafgrafiek geteken                                  (T)                      1
Titel van die grafiek bevat beide
veranderlikes                                         (C)                      1
Korrekte byskrif vir X-as
Korrekte byskrif vir Y-as                             (L)                      1
Stawe moet dieselfde breedte
en spasies hê
Korrekte skaal vir Y-as                                  (S)                    1
Tekening van stawe:                                             1: 1 tot 3 stawe korrek geteken
                                                      (D)       2: Al 4 stawe korrek geteken       (6)
                                                                                                  (16)

                                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10832/21

2.4   2.4.1   2 /twee                                                                    (1)

      2.4.2   man  met Duchenne spierdistrofie /DSD/aangetas                            (2)

      2.4.3   XDXd                                                                       (1)

      2.4.4    P1        Fenotipe       Normale man      x            Normale vrou 
                       Genotipe            XDY           x                 XDXd     
          Meiose
                          gamete              XD   ,Y    x              XD    , Xd 

       Bevrugting

               F1      Genotipe      XD XD : XDXd : XDY:      XdY 

                         Fenotipe       3 normaal/ongeaffekteerd: 1 met Duchenne
                                                     spierdistrofie / DSD/aangetas
                                      Daar is 25% kans * dat nakomelinge duchene
                                                               spierdistofie /DSD het
       P1 en F1✓
       Meiose en bevrugting 
                                                             1 verpligtend * + Enige 5

                                              OF

                       Fenotipe         Normale man     x             Normale vrou 
                       Genotipe           XDY           x                 XDXd     

          Meiose                     Gamete            XD                Y
                                        XD           D
                                                    X X  D             D
                                                                      X Y
                                         Xd           D
                                                     X X d            XdY
      Bevrugting
                                                      1 punt vir korrekte gamete 
                                                     1 punt vir korrekte genotipes 

               F1        Fenotipe       3 normaal/ongeaffekteerd: 1 met Duchenne
                                                     spierdistrofie / DSD/aangetas
                                      Daar is 25% kans * dat nakomelinge duchene
                                                               spierdistofie /DSD het
      P1 en F1 
      Meiose en bevrugting 
                                                             1 verpligtend * + Enige 5
                                                                                          (6)
                                                                                         (10)

2.5   2.5.1   DNS-replikasie                                                             (1)

      2.5.2   Waterstof  bindings                                                        (1)
                                              9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10832/21

      2.5.3     Interfase                                                                   (1)

      2.5.4      − Verdubbel die genetiese materiaal 
                 − Hou chromosoomgetal konstant 
                 − Skep genetiese identiese dogterselle 
                (Merk slegs TWEE.)                                            Enige 2        (2)
                                                                                             (5)

2.6   2.6.1     IA; IB en i                                                                 (1)

      2.6.2     2                                                                           (1)

      2.6.3      −    Selfs as die bloedgroep van die moontlike vader ooreenstem met
                      die kind se bloedgroep ,
                 −    is dit nie beslissend nie, aangesien ander mans dieselfde
                      bloedgroep kan hê  as die moontlike vader.                            (2)
                                                                                             (4)
                                                                                            [50]

VRAAG 3

3.1                  Kunsmatige seleksie                   Natuurlike seleksie
      mense kies die gewenste eienskap /           natuur kies die gewenste
      mens verteenwoordig selektiewe krag           eienskap /die omgewing of die
                                                    natuur is die selektiewe krag
      daar word aan mense se behoeftes              die eienskappe verbeter die
      voldoen                                      kanse op oorlewing 
      mense kies organismes om te teel             paring is ewekansig 
      die eienskappe van die bevolking              die eienskappe van die populasie
      verander nie noodwendig nie                  verander 
      kan meer as een spesie betrek                kom binne ŉ spesie voor 
      (Merk slegs eerste DRIE.)                                Enige (3 x 2) + 1 Tabel       (7)

3.2   −       Evolusie behels lang periodes waartydens spesies glad nie verander nie/
              of geleidelik verander deur natuurlike seleksie soos getoon deur A. 
      −       Dit word afgewissel/word gepunt deur kort periodes van tyd waartydens
              vinnige veranderinge deur natuurlike seleksie plaasvind soos getoon
              deur B.                                                                      (4)

                                              10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10832/21

3.3   3.3.1   ŉ Groep organismes van dieselfde spesie  wat terselfdertyd in dieselfde
              habitat voorkom.                                                            (2)

      3.3.2   −   Die voorvaderlike bevolking van eekhorings het in twee bevolkings
                  verdeel 
              −   deur ŉ diep vallei /geografiese versperring.
              −   Die twee bevolkings kon nie kruisteel nie /daar was geen geenvloei
                  tussen die twee nie.
              −   Natuurlike seleksie het onafhanklik in elke bevolking voorgekom 
              −   as gevolg van verskillende omgewingstoestande aan weerskante van
                  die versperring 
              −   Die twee bevolkings is genotipies en fenotipies 
              −   verskillende  van mekaar.
              −   Selfs as die geografiese versperring verwyder word, sal die
                  eekhorings nie in staat wees om te kruisteel nie /vrugbare
                  nagekomelinge produseer nie.
              −   Twee aparte spesies het gevorm.                               Enige 6    (6)

      3.3.3    − Teling/broei op verskillende tye van die jaar 
               − Spesie-spesifieke hofmakery 
               − Plantaanpassing by verskillende bestuiwingsagente 
               − Steriele nakomelinge 
               − Voorkoming van bevrugting 
              (Merk slegs eerste TWEE.)                                        Enige 2     (2)
                                                                                          (10)
3.4   −   Daar was variasie in die paddabevolking. 
      −   Sommige van die paddas was lig van kleur en sommige van die paddas was
          donker van kleur. 
      −   Diegene wat lig van kleur was, was nie gekamoefleer nie/was meer sigbaar
          en is deur die reier geëet / het nie oorleef nie.
      −   Diegene wat donker van kleur was, is gekamoefleer /was minder sigbaar en
          het oorleef / is nie deur die reier geëet nie.
      −   Die paddas wat oorleef het,het voorgeplant
      −   en dra dus die alleel vir donker kleur aan hul nakomelinge oor, 
      −   wat lei tot die bevolking van donker gekleurde paddas  na vier jaar.
                                                                                Enige 6    (6)

3.5   3.5.1   B C A                                                                      (2)
      3.5.2   −   Die kranium van skedel A is groter 
              −   as die kranium van skedel C 
              −   dui op ŉ toename in breinkapasiteit /intelligensie
              −
                                          OF

              −   Die kranium van skedel C is kleiner 
              −   as die kranium van skedel A 
              −   dui op verminderde breinkapasiteit /intelligensie                       (3)

                                           11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   10832/21

      3.5.3   −   Skedel A is minder prognaties /minder uitgesteekte (prognate)
                  kakebeen as skedel B 
              − Skedel A het ŉ goed gedefinieerde ken  maar nie skedel B nie 
              − Skedel A het ŉ kleiner kakebeen  terwyl skedel B ŉ groot
                  kakebeen het 
                                                                                         (4)
              (Merk slegs eerste TWEE.)                             Enige(2 x 2)
                                                                                         (9)

3.6   3.6.1   Viervoetig                                                                (1)

      3.6.2   −    Die foramen magnum is in ŉ vorentoe (meer na vore) posisie 
              −    Om die rugmurg vertikaal te laat binnedring 
              −    Die ruggraat het ŉ groter kurwe /S-vormig
              −    Om skok te absorbeer /laat buigbare beweging toe/vir
                   ondersteuning
              −    Die pelvis is kort en wyd /breed om die bolyf te ondersteun in ŉ
                   regop posisie                                                         (6)

      3.6.3    − Homo sapiens 
               − Homo habilis 
               − Homo erectus 
               − Homo naledi 
               − Australopithecus spp (afarensis, africanus, sediba) 
              (Merk slegs eerste TWEE.)                                      Enige 2     (2)
                                                                                         (9)

3.7   3.7.1   A                                                                         (1)

      3.7.2   6 miljoen jaar gelede /mjg                                                (1)

      3.7.3    − Vrylik roterende arms 
               − Lang bo-arms /lang voorarms
               − Rotasie rondom elmbooggewrig 
               − Kaal vingerpunte / naels in plaas van kloue
               − Opponerende duim 
              (Merk slegs eerste DRIE.)                                      Enige 3     (3)
                                                                                         (5)
                                                                                        [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:         100

                                                                           TOTAAL:      150

                                            12

## Related documents

- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2019-preparatory-examination-possible-answers/89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262) — Life Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a) — Life Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4) — Life Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p2-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f) — Life Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-science-p1-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512) — Life Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-life-sciences-p1-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4) — Life Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Life Sciences

- [Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-qp-march-2025-kzn/b1598f8e-58e0-4c09-b513-b9f61ae73c47) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-mpumalanga/17b4cc42-641c-4d7d-9c53-6bac113ce83c) — Memo · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-mpumalanga/be917127-6071-4190-b900-3c475d5bfdd4) — QP · 2025
- [Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-north-west/9dc29799-a675-40eb-9573-df7341b3572f) — QP · 2025
- [Life Sciences P2 May-June 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-p2-may-june-2025-afr/f068fe02-7f70-4bf4-91ad-4ead880d1a88) — QP · 2025 · Afr
- [Life Sciences MEMO May June 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/life-sciences-memo-may-june-2024-free-state/f64294e8-cf5e-4480-84f9-3737ae031041) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
