# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-qp-afr-s13-finaal/c3feaaf6-076b-4193-8dbc-9e34603cacaa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-qp-afr-s13-finaal/c3feaaf6-076b-4193-8dbc-9e34603cacaa)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        Province of the
                        EASTERN CAPE
                        EDUCATION

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2013

                                 WISKUNDE V2

PUNTE:      150

TYD:        3 uur

                                    *MATHA2*

       Hierdie vraestel beslaan 12 bladsye wat 2 diagramvelle en ŉ inligtingsblad insluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        WISKUNDE V2                                 (SEPTEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
      jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.    Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

4.    ŉ Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
      gebruik word, tensy anders vermeld.

5.    Rond, indien nodig, jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
      vermeld.

6.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.    TWEE diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 2.1, VRAAG 4.1, VRAAG
      4.2, VRAAG 7.2.1 , VRAAG 7.2.2 en VRAAG 11.2 is aan die einde van hierdie
      vraestel aangeheg. Skryf jou van en naam op hulle en plaas hulle in jou
      antwoordeboek.

8.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

9.    Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

10.   ŉ Inligtingsblad, met formules, is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                                                     WISKUNDE V2                                        3

 VRAAG 1

 Die diagram hieronder is ŉ spreidingsdiagram vir die aantal luisteraars (in duisende) van
 Perfect Community Radio (PCR) in elke jaar sedert die opening van die stasie in 2001.

                               8

                               7

                               6

 Aantal luisteraars in 1000e
                               5

                               4

                               3

                               2

                               1

                               0
                                2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013

                                                                           Jaar

 1.1                               Sal ŉ reguit lyn, kwadratiese kromme of eksponensiale kromme die data die beste
                                   pas?                                                                                 (1)

 1.2                               Skryf die jaar waarin daar ŉ uitskieter was neer.                                    (1)

 1.3                               Watter jare het die hoogste aantal luisteraars aangeteken?                           (1)

 1.4                               Bepaal die variasiewydte van die jaarlikse aantal luisteraars.                       (1)

 1.5                               Skat tot die naaste 1 000 die aantal luisteraars vir die jaar 2013.                  (1)

 1.6                               Die radiostasie het na 2008 groot veranderings aan hulle programme gemaak. Het
                                   hierdie veranderings ŉ positiewe of negatiewe impak gehad? Regverdig jou antwoord.   (2)
                                                                                                                        [7]
 VRAAG 2

 Die aantal doele wat twee netbalspelers in elk van tien wedstryde aangeteken het, is as volg:

 Speler A:                                4; 7; 2; 10; 13; 10; 15; 8;             6;   14
 Speler B:                                6; 12; 7; 3; 16; 7; 8; 9;               4;    2

 2.1                               Teken mond-en-snordiagramme vir Spelers A en B. Gebruik DIAGRAMVEL 1.                (6)

 2.2                               Een van hierdie spelers moet die toekenning vir die beste speler ontvang. Moet dit
                                   Speler A of Speler B wees? Regverdig jou antwoord deur na die inligting wat in
                                   die mond-en-snordiagramme voorgestel word te verwys.                                 (2)
                                                                                                                        [8]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V2                               (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 3

Die maandelikse salarisse (in rand) vir 10 werkers by Supper Privaatskool is as volg:
6 000; 4 200; 3 000; 5 000; 8 000; 7 500; 2 600; 1 400; 10 500; 4 000

3.1    Bepaal die gemiddelde salaris van die werkers.                                          (2)

3.2    Bepaal die standaardafwyking van die data.                                              (2)

3.3    Hoeveel werkers verdien ŉ salaris wat met minder as een standaardafwyking van die
       gemiddelde verskil en onder die gemiddelde is?                                          (2)
                                                                                               [6]

VRAAG 4

Die persentasies wat 95 graad 12-leerders in die Junie Wiskunde-eksamen behaal het, word
in die volgende tabel aangetoon.

         Interval                     Frekwensie               Kumulatiewe frekwensie
                                           8
                                          14
                                          20
                                          23
                                          17
                                           9
                                           4

4.1    Voltooi die kumulatiewe frekwensie kolom op DIAGRAMVEL 1.                               (2)

4.2    Teken die ogief (kumulatiewe frekwensiekurwe) op DIAGRAMVEL 1.                          (3)

4.3    Die Wiskunde onderwyser glo dat die mediaanpersentasie wat deur die graad behaal
       word maklik met 10% in die September-eksamen sal styg. Wat moet die
       mediaanpersentasie in September wees om hierdie toename te behaal?                      (2)
                                                                                               [7]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                            WISKUNDE V2                                               5

 VRAAG 5

 PQRS is ŉ parallelogram met P(0 ; 4), S(10 ;       1), R(a ; b) en Q( 6 ;    2) soos hieronder aangedui.

                             y
                                 P(0 ; 4)

                     𝛳       O                             𝛼                                    x
                                                                 S(10 ;      1)
                                      .
 Q( 6 ; 2)                                M

                                              R(a ; b)

 5.1    Bereken die lengte van PS.                                                                   (2)

 5.2    Bepaal die gradiënt van PQ.                                                                  (2)

 5.3    Bepaal die vergelyking van SR.                                                               (3)

 5.4    Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van PR.                                          (3)

 5.5    Bepaal vervolgens, of op ŉ ander wyse, die waardes van a en b.                               (3)

 5.6    Bepaal die grootte van Q ̂ , korrek tot EEN desimale syfer.                                  (7)
                                                                                                    [20]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        WISKUNDE V2                                  (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 6

ŉ Sirkel met middelpunt C loop deur die oorsprong, O, en sny ook die x-as by F en die y-as
by E. Die raaklyn aan die sirkel by B( 4 ; 6) sny die x-as by K en die y-as by L.

                                                        y

                              F                         O
    K                                                                   x

                                           C.

                    B( 4;    6)                          E

                                                    L

6.1     Bereken die lengte van die radius van die sirkel.                                          (3)

6.2     Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm (x – a)2 + (y – b)2 = r2.                (4)

6.3     Waarom is ΔOBL ŉ reghoekige driehoek?                                                      (1)

6.4     Bepaal die vergelyking van die raaklyn KL.                                                 (4)

6.5     Bepaal die koördinate van E.                                                               (2)

6.6     Bepaal of EF ŉ middellyn van die sirkel is. Toon alle bewerkings.                           (5)
                                                                                                   [19]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                                   WISKUNDE V2                                                       7

 VRAAG 7

 7.1     K(5 ;          8) en L( 1 ; 2) is punte in die Kartesiese vlak. Beskryf volledig in woorde:

         7.1.1 die translasie van punt K na punt L.                                                                 (2)

         7.1.2 die transformasie van K tot K/(8 ; 5).                                                               (2)

         7.1.3 die transformasie van L tot L/( 2 ; 1).                                                              (2)

 7.2     ΔTAX met hoekpunte T( 6 ; 2), A( 10 ; 6) en X ( 2 ;                                6) word hieronder
         gegee:

                                                                       6    y

                                                                       5

                                                                       4

                                                                       3
                                    T
                                                                       2

                                                                       1
                                                                                                                x
             -10   -9     -8   -7   -6   -5   -4   -3   -2       -1             1   2   3   4   5   6   7   8
                                                                       -1

                                                                       -2

                                                                       -3

                                                                       -4

                                                                       -5

                                                                       -6
         A                                                   X
                                                                       -7

                                                                       -8

                                                                       -9

                                                                      -10

         7.2.1 ΔTAX word met ŉ skaalfaktor van ½ na ΔT/A/X/ verklein. Teken Δ T/A/X/
               op DIAGRAMVEL 2.                                                                                     (2)

         7.2.2 ΔT/A/X/ word dan 6 eenhede na regs en 5 eenhede op na ΔT//A//X//
               getransleer . Teken ΔT//A//X// op dieselfde assestelsel op DIAGRAMVEL 2.                             (2)

         7.2.3 Is die transformasie van ΔT/A/X/ na ΔT//A//X// rigied of nie? Regverdig jou
               antwoord.                                                                                            (2)

         7.2.4 Skryf vervolgens, of op ŉ ander wyse, ŉ enkel reël vir die transformasie van
               ΔTAX na ΔT//A//X// in die vorm (x; y) → (. . . . ; . . . .) → (. . . . ; . . . .).                   (4)

         7.2.5 Skryf die verhouding Oppervlakte van ΔTAX : Oppervlakte van ΔT//A//X//
               neer.                                                                                                 (1)
                                                                                                                    [17]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           WISKUNDE V2                         (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 8

In die diagram hieronder is R( 2½ ; 2) een van die hoekpunte van ŉ vyfhoek PQRST.
Die hoekpunte is almal gelyke afstande vanaf O.

                                                 y       Q

                      R( 2½; 2)

                                                 O                   x
                                                             P

                               S

                                                     T
Bepaal die koördinate van P.                                                                 (6)
                                                                                             [6]
VRAAG 9

9.1    As tan 58° = m, bepaal die volgende in terme van m sonder om ŉ sakrekenaar te
       gebruik.

       9.1.1 sin 58°                                                                         (2)

       9.1.2 sin 296°                                                                        (3)

       9.1.3 cos 2°                                                                          (3)

9.2    Gegee die volgende identiteit:

                                                                                             (4)
       9.2.1 Bewys die identiteit.

       9.2.2 Vir watter waardes van x is die identiteit ongedefinieerd? Gee jou antwoord
             in algemene vorm.                                                                (4)
                                                                                             [16]
VRAAG 10

10.1   Vereenvoudig tot EEN trigonometriese verhouding sonder om van ŉ
       sakrekenaar gebruik te maak:

                                        (            )
                                                                                             (5)

10.2   Los op vir x as    [                 ]:

                                                                                              (7)
                                                                                             [12]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          WISKUNDE V2                                             9

 VRAAG 11

 Gegee f(x) = cos 2x en g(x) =    sin x, vir    [               ]

 11.1    Bereken die waardes van x waarvoor f(x) = g(x) vir           [           ].             (8)

 11.2    Skets, op dieselfde assestelsel, die grafieke van f en g. Toon alle afsnitte met die
         asse, sowel as die draaipunte vir      [              ].                                (6)

 11.3    Skryf die periode van f neer.                                                           (1)

 11.4    Bepaal die waardes van x waarvoor f(x)      g(x)     0 vir       [             ].       (3)

 11.5    Bepaal vervolgens die minimum waarde van           cos 2x + sin x
         in die interval [          ].                                                           (2)

 11.6    g(x) woord in die x-as gereflekteer en dan 1 eenheid af geskuif na h(x). Skryf die
         vergelyking van h(x) neer.                                                               (2)
                                                                                                 [22]

 VRAAG 12

 In bygaande figuur is P ŉ ballon wat deur drie ankerdrade PK, PL en PM in plek gehou
 word. PK = PL. ̂                ̂            ̂         en KM = x.

                                         P

                     K                                   L

                                  x

                                                 M
 12.1    Toon aan dat KP                                                                         (6)

 12.2    Bereken vervolgens die area van ΔPKL as x = 70 m.                                        (4)
                                                                                                 [10]

                                                                                       TOTAAL:   150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
         10                                             WISKUNDE V2                                     (SEPTEMBER 2013)

         DIAGRAMVEL 1               VAN: …………………… NAAM: ………………………...

         VRAAG 2.1
     y

8

6

4

2

                                                                                                                              x
                   2   3        4    5   6        7      8    9         10     11   12        13   14     15        16   17

-2

-4

-6

-8

         VRAAG 4.1

                            Interval                  Frekwensie             Kumulatiewe frekwensie
                                                           8
                                                          14
                                                          20
                                                          23
                                                          17
                                                           9
                                                           4

         VRAAG 4.2
          100

              90

              80

              70

              60

              50

              40

              30

              20

              10

               0
                   0       10       20       30          40        50          60        70        80          90

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                                                               WISKUNDE V2                                                                                    11

DIAGRAMVEL 2                                             VAN: …………………… NAAM: ………………………...

VRAAG 7.2.1 en 7.2.2

                                                                                     6          y

                                                                                     5

                                                                                     4

                                                                                     3
                            T
                                                                                     2

                                                                                     1
                                                                                                                                                              x
    -10   -9   -8      -7   -6          -5          -4   -3     -2             -1                   1            2    3   4        5        6   7         8
                                                                                     -1

                                                                                     -2

                                                                                     -3

                                                                                     -4

                                                                                     -5

                                                                                     -6
A                                                                    X
                                                                                     -7

                                                                                     -8

                                                                                     -9

                                                                                    -10

VRAAG 11.2
                                                                                                             y

                                                                                                        1

                                                                                                                                                                          x
                    -180         -150        -120         -90            -60              -30                        30       60       90           120           150   180

                                                                                                        -1

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
12                                                 WISKUNDE V2                                    (SEPTEMBER 2013)

                                         INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

            b  b 2  4ac
     x
                    2a
     A  P(1  ni)              A  P(1  ni)             A  P(1  i) n                 A  P(1  i) n
       n                          n
                                        n(n  1)
                                                                                       Sn  2a  (n  1)d 
                                                                                               n
          1  n                      i                  Tn  a  (n  1)d
     i 1                       i 1         2                                                 2
     Tn  ar n1                               ar  1 ;
                                                   n
                                                                   r 1            S 
                                                                                         a
                                                                                             ; 1  r  1
                                         Sn 
                                                 r 1                                   1 r

     F
                       
            x 1  i   1
                      n

                                                 P
                                                     x[1  (1  i)n ]
                   i                                         i
                        f ( x  h)  f ( x )
     f ' ( x)  lim
                h 0              h
                                                             x1  x2 y1  y 2 
       d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2               M           ;       
                                                             2          2 
                                                                               y  y1
       y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )            m 2                    m  tan
                                                                               x 2  x1
      x  a 2   y  b2  r 2
                     a     b     c                                                                     1
     In ABC:                                      a 2  b 2  c 2  2bc. cos A       area ABC       ab. sin C
                   sin A sin B sin C                                                                   2

     sin     sin  . cos   cos  .sin              sin     sin  . cos   cos  .sin 
     cos     cos  . cos   sin  . sin              cos     cos  . cos   sin  . sin 
              cos 2   sin 2 
              
     cos 2  1  2 sin 2                                  sin 2  2 sin  . cos 
              2 cos 2   1
              
     ( x ; y)  ( x cos   y sin  ; y cos   x sin  )
                                                                     n         2

         fx                                                         x  x 
                                                                         i
     x                                                        i 1
                                                               2

            n                                                            n
                n( A)
     P( A)                                                  P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                nS 

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Mathematics P2 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2013-eng/4eca21de-3399-46c7-be27-80cd5e3a59a2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [Mathematics P2 Nov 2020 ANSBK Afr Eng (2) final](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-ansbk-afr-eng-2-final/199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Mathematics P2 SEPT2021 ANSBK SESOTHO ENG DM](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sept2021-ansbk-sesotho-eng-dm/ae538fae-90db-4237-9a93-c7eb83053862) — Mathematics · QP · 2021 · Sesotho
- [Mathematics P2 Sept2021 QP SESOTHO ONLY D](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sept2021-qp-sesotho-only-d/4d50cd68-a960-4bf3-b891-1fcbcd8ce495) — Mathematics · QP · 2021 · Sesotho
- [GR12 MATH P2 Sept2017 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-sept2017-qp-eng/b7c030ad-af9d-4cec-a04c-454a0768212c) — Mathematics · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
