# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-s16-qp-afr/d5fc87e5-b93c-4af6-bd21-92a0efe3cad1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-s16-qp-afr/d5fc87e5-b93c-4af6-bd21-92a0efe3cad1)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2016

                              WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                   *MATHA2*

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitende 1 inligtingsblad, en ŉ
                            SPESIALE ANTWOORDEBOEK.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                                WISKUNDE V2                          (EC/SEPTEMBER 2016)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

    2.   Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien.

    3.   Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy gebruik het om
         jou antwoorde te bepaal.

    4.   Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

    5.   Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld word.

    6.   Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

    7.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
         gebruik, tensy anders vermeld word.

    8.   ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

    9.   Skryf netjies en leesbaar.

    Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                                 WISKUNDE V2                                                 3

  VRAAG 1

  ŉ Graad 12-leerder het daagliks die massa van ŉ steen seep, nadat hy in die oggend gestort het,
  aangeteken. Die tabel hieronder toon die data wat hy aangeteken het: “Dag” toon die aantal dae vanaf
  die begin van die eksperiment aan en “Massa” toon die massa van die steen seep, in gram, aan.

    Dag         0        1        4         6         9       12       17        19
   Massa       124      121      103       90        71       50       27        16

  1.1     Stel die inligting in die tabel hierbo as ŉ spreidiagram op die rooster wat in die
          ANTWOORDEBOEK voorsien is, voor.                                                                          (3)

  1.2     Bereken ŉ vergelyking vir die kleinste-kwadrate regressielyn vir die gegewe data.                         (3)

  1.3     Teken die kleinste-kwadrate regressielyn op die spreidiagram wat vir VRAAG 1.1 geteken is.                (2)

  1.4     Bereken op watter oggend sal die massa van die steen seep minder as 80 gram wees.                         (2)

  1.5     Bereken die waarde van die korrelasie-koëffisiënt. Rond jou antwoord tot DRIE desimale
          plekke af.                                                                                                (1)

  1.6     Bespreek die sterkte van die verhouding tussen die veranderlikes.                                          (1)
                                                                                                                    [12]

   Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                               WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2016)

    VRAAG 2

    Die stam-en-blaarvoorstelling toon aan hoeveel bladsye van ŉ handboek leerders in ŉ Wiskunde-klas
    hersien het voordat hulle eksamen geskryf het.

     5    7
     4    344
     3    111468
     2    24899
     1    5567
     0    35

    2.1    Hoeveel leerders was in die klas?                                                                 (1)

    2.2    Wat was die minste aantal hersieningsbladsye wat voltooi is?                                      (1)

    2.3    Bereken die gemiddelde van die gegewe data.                                                       (2)

    2.4    Bepaal die standaardafwyking van die gegewe data.                                                 (1)

    2.5    Bereken watter persentasie van die data binne EEN standaardafwyking vanaf die gemiddelde
           lê. Toon AL jou berekeninge.                                                                      (3)
                                                                                                             [8]

    Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                                   WISKUNDE V2                                          5

  VRAAG 3

  In die diagram hieronder is P(-4 ; 1), Q(1 ; -4), R (4 ; 5) en S die hoekpunte van vierhoek PQRS.
  SQ  PR met T op PR. T is die middelpunt van lynstuk SQ.

                                                  y

                                                                            R(4 ; 5)

                      P(-4 ; 1)

                                                                                          x

                                                            Q(1 ; -4)

  3.1     Bepaal die gradiënt van PR.                                                                          (2)

  3.2     Bepaal, vervolgens, die vergelyking van lyn SQ.                                                      (3)

  3.3     Toon aan dat die koördinate van (-2 ; 2) is.                                                         (5)

  3.4     Bepaal, vervolgens, die koördinate van S.                                                            (3)

  3.5     Bereken die oppervlakte van ∆PQS.                                                                     (5)
                                                                                                               [18]

   Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                               WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2016)

    VRAAG 4

    𝑥 2 + 𝑦 2 + 8𝑥 − 6𝑦 = −5, is die vergelyking van die sirkel met middelpunt M. UE is ŉ raaklyn aan
    die sirkel by Q. QMD, DA, AU en UQE is reguitlyne. DU is ewewydig aan die x-as.

                                                                 y

                                                                 A(0 ; 11)

                D(-10 ; 6)                                                   U

                                                M

                                                                 Q
                                                                                                x

                                                      E

    4.1    Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van die sirkel.                                         (4)

    4.2    Bereken die koördinate van Q, as y < 2.                                                             (3)

    4.3    Bereken die vergelyking van raaklyn UE.                                                             (4)

    4.4    Skryf die vergelyking van DU neer.                                                                  (1)

    4.5    Bereken die koördinate van U.                                                                       (2)

    4.6    Bewys dat QUAD ŉ koordevierhoek is.                                                                  (6)
                                                                                                               [20]

    Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                                 WISKUNDE V2                                              7

  VRAAG 5

  5.1     As cos 52° = 𝑡, bepaal in eenvoudigste vorm die volgende in terme van t, SONDER die
          gebruik van ŉ sakrekenaar.

          5.1.1       sin(−52°)                                                                                  (3)

          5.1.2       cos 19°                                                                                    (4)

  5.2     Vereenvoudig SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

            2 cos(180° + 𝑥) . sin(180° − 𝑥) . sin74°
          sin(𝑥 + 360°) . sin37°. sin53°. sin(𝑥 − 90°)                                                           (7)

                      2𝑠𝑖𝑛𝑥
  5.3     Gegee: 2(1−cos2x)

          5.3.1       Bereken al die waardes van x waarvoor die uitdrukking hierbo ongedefinieerd is.            (4)

                                   2𝑠𝑖𝑛𝑥      1
          5.3.2       Bewys dat 2(1−cos2x) = 𝑠𝑖𝑛𝑥                                                                 (3)
                                                                                                                 [21]

   Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                                WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2016)

    VRAAG 6

    Gegee: 𝑓(𝑥) = cos2𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin⁡(𝑥 + 60°) vir 𝑥[−90°; 180°].

    6.1    Los op vir x as 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥) en 𝑥[−90°; 180°].                                                       (5)

    6.2    Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel vir 𝑥[−90°; 180°]. Toon duidelik
           ALLE afsnitte met die asse, snypunte sowel as draaipunte aan.                                        (6)

                                    3
    6.3    Skryf die periode van 𝑔 (2 𝑥) neer.                                                                  (1)

    6.4    Bepaal ℎ as ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 − 45°) − 1.                                                                    (2)
                                                                                                                [14]

    Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                              WISKUNDE V2                                              9

  VRAAG 7

  Die figuur toon ŉ oop verjaarsdagkaart. Die lengte van die kaart is 145 mm en die breedte is 103 mm.
  Die kaart word so geplaas dat die hoek wat tussen die twee sye gevorm word, 120o is.

                                                    N

                                                                 103 mm

                        O                                                        M
                        O

                                                                                145 mm

                                                R
                                                  120°

                                                                                 Q
                        P

  7.1     Bereken die lengte van NP.                                                                          (2)

  7.2     Bereken die lengte van PQ.                                                                          (2)

  7.3                             ̂ 𝑄.
          Bepaal die grootte van 𝑃𝑁                                                                           (2)
                                                                                                              [6]

   Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                               WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2016)

 Gee redes vir ALLE bewerings in VRAE 8, 9, 10 en 11.

 VRAAG 8

 8.1        Voltooi die volgende stelling: ŉ Lyn wat vanaf die middelpunt van die sirkel loodreg op die
            koord getrek word …                                                                                  (1)

 8.2        In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel PMQNF. PN en FM is middellyne.

            QN ║ FM

            OL = 3ML

            QP = 14 eenhede

                                                    M

                                                                              P
                                                    L
                                                     2 1
                               Q

                                                             O

                                      N

                                                                 F

            8.2.1    Bewys dat L die middelpunt van QP is.                                                       (4)

            8.2.2    Skryf die lengte van MF in terme van ML neer.                                               (1)

            8.2.3    Bepaal die lengte van ML. Laat jou antwoord in wortelvorm.                                  (3)
                                                                                                                 [9]

     Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                               WISKUNDE V2                                         11

  VRAAG 9

  In die diagram hieronder is ABCD ŉ koordevierhoek. RBP is ŉ raaklyn aan die sirkel met
  middelpunt O. 𝐵 ̂2 = 30° en 𝐵̂6 = 70°.
                                                                R

                                          C
                                      E

                                  1                        2
                                                                    1
                              2                               3             B
                      D           3                        30° 4        6
                          4
                                                             5
                                              1                     70°
                                          O   2

                                  A                                                P

  Bepaal die grootte van elk van die volgende hoeke:

  9.1     ̂1
          𝑂                                                                                                 (3)

  9.2     𝐴̂                                                                                                (2)

  9.3     𝐶̂                                                                                                (2)

  9.4      ̂𝐵
          𝐴𝐷                                                                                                (2)
                                                                                                            [9]

   Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                               WISKUNDE V2                   (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 10

 10.1       In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel UYZ.
            XUT is ŉ raaklyn aan die sirkel by U.

                          X
                                           Z

                                                                 O

                                             U
                                                                           Y

                                                           T
                       ̂ 𝑍 = 𝑌̂.
            Bewys dat 𝑋𝑈                                                                              (5)

     Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                                 WISKUNDE V2                                                 13

  10.2    CS en AS is twee raaklyne van sirkel ABC. AB is verleng na R. AC en SR is verleng na T.
          AB = BC en TS║BC. Laat 𝐶  ̂1 = 𝑥.

                                                    T

                                                     C 4                   3 R
                                                                           2 1
                                                           3
                                                        1 2
                                                         x

                                                                      2                      1
                                                                     3 1                 2           S
                                                                       B                     3

                                                           21

                                                        A

          10.2.1      Noem, met redes, 5 ander hoeke elk gelyk aan x.                                                 (5)

          10.2.2      Toon, vervolgens, aan dat ∆SCT ŉ gelykbenige driehoek is.                                       (2)
                                                                𝐴𝑅    3
          10.2.3      As dit verder gegee word dat, CS = 4 cm, 𝐵𝑅 = 2, bereken die lengte van AT.                      (4)
                                                                                                                      [16]

   Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                                       WISKUNDE V2               (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 11

 FAN is ŉ gemeenskaplike raaklyn aan die kleiner sirkel ABCD en die groter sirkel ARZP. FP is ŉ
 raaklyn aan die kleiner sirkel by C. Die reguitlyn ABR ontmoet die groter sirkel by R.

 11.1       Bewys dat BC║RZ.                                                                              (4)

 11.2       Bewys, vervolgens, dat BC ŉ raaklyn is aan sirkel ACP.                                        (3)

 11.3       Bewys dat ∆RZA ||| ∆DPC.                                                                      (5)
                                         𝐷𝐶       𝐴𝐶
 11.4       Toon, vervolgens, aan dat⁡        ×        = 1.                                                (5)
                                         𝐶𝑃       𝐴𝐵
                                                                                                          [17]
                                                                                       TOTAAL:            150

     Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                                              WISKUNDE V2                                                           15

                                                     INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                b  b 2  4ac
        x
                     2a
        A  P(1  ni)               A  P (1  ni)              A  P(1  i) n                           A  P(1  i) n
         n                           n
                                           n(n  1)
       1  n
        i 1
                                    i 
                                    i 1      2
                                                                Tn  a  (n  1)d                        Sn 
                                                                                                                n
                                                                                                                2
                                                                                                                  2a  (n  1)d 

       Tn  ar n1                          Sn 
                                                            ;
                                                     a r n 1            r 1                  S 
                                                                                                         a
                                                                                                             ; 1  r  1
                                                       r 1                                             1 r

        F
                 
           x 1  i   1
                          n
                                                     P
                                                           x[1  (1  i )  n ]
                  i                                                i
                          f ( x  h)  f ( x )
        f ' ( x)  lim
                     h 0          h
                                                               x  x2 y1  y 2 
         d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2               M  1     ;         
                                                               2         2 
                                                                                y  y1
         y  mx  c                         y  y1  m( x  x1 )          m 2                                    m  tan 
                                                                                x 2  x1
        x  a 2   y  b2  r 2
                            a     b     c                                                                         1
        In ABC:                                              a 2  b 2  c 2  2bc. cos A area ABC             ab. sin C
                          sin A sin B sin C                                                                       2

        sin     sin . cos   cos . sin                         sin     sin . cos   cos .sin 

        cos     cos . cos   sin  . sin                        cos     cos . cos   sin  . sin 
                 cos2   sin 2 
                 
        cos 2  1  2 sin 2                                  sin 2  2 sin. cos
                 2 cos2   1
                 
                                                                                    n          2

           x                                                                       x  x 
                                                                                         i
        x                                                                 i 1
                                                                           2

                n                                                                        n
                                                                         P A of B   P A  PB   P A en B 
                n( A)
        P( A) 
                nS 

        yˆ  a  bx                                                      b
                                                                                   x  x ( y  y )
                                                                                     (x  x)      2

   Kopiereg voorbehou                                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Mathematics P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2016-afr/20642c71-2f52-482d-8724-47218c4d339c) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [Mathematics P2 Nov 2020 ANSBK Afr Eng (2) final](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-ansbk-afr-eng-2-final/199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Mathematics P2 SEPT2021 ANSBK SESOTHO ENG DM](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sept2021-ansbk-sesotho-eng-dm/ae538fae-90db-4237-9a93-c7eb83053862) — Mathematics · QP · 2021 · Sesotho
- [Mathematics P2 Sept2021 QP SESOTHO ONLY D](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sept2021-qp-sesotho-only-d/4d50cd68-a960-4bf3-b891-1fcbcd8ce495) — Mathematics · QP · 2021 · Sesotho
- [GR12 MATH P2 Sept2017 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-sept2017-qp-eng/b7c030ad-af9d-4cec-a04c-454a0768212c) — Mathematics · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
