# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-sept2017-qp-afr/cf31b8c4-1b58-46c0-a6cd-6b73372ad909
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-sept2017-qp-afr/cf31b8c4-1b58-46c0-a6cd-6b73372ad909)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2017

                              WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                      *MATHA2*

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye insluitend 1 inligtingsblad, en ŉ
                           SPESIALE ANTWOORDEBOEK.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

 2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien.

 3.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die
        bepaling van jou antwoorde gebruik het.

 4.     Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

 5.     Indien nodig moet jy jou antwoorde tot TWEE desimale plekke afrond, tensy anders
        vermeld.

 6.     Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

 7.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
        gebruik, tensy anders vermeld.

 8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     WISKUNDE V2                                                3

 VRAAG 1

 ŉ Opleidingsmaatskappy wil vasstel of daar ŉ verband tussen die ure spandeer in opleiding, van
 ŉ spesifieke kategorie werknemer, en die hulle produktiwiteit (eenhede per dag vervaardig), is.
 Die volgende data was uit die lêers van 10 werknemers onttrek.

 Werknemer                                    1       2    3    4    5    6    7    8    9     10
 Ure in opleiding                            16      36   20   38   40   30   35   22   40     24
 Produktiwiteit (eenhede per dag vervaardig) 45      70   44   56   60   48   75   60   63     38

 1.1    Teken ŉ spreidiagram van die data op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK
        voorsien is.                                                                                    (3)

 1.2    Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn.                                  (3)

 1.3    Teken die kleinste-kwadrate-regressielyn op die spreidiagram in VRAAG 1.1 geteken.              (2)

 1.4    Gebruik die kleinste-kwadrate-regressielyn om die produktiwiteit (eenhede per dag
        vervaardig) te beraam/voorspel, as ŉ spesifieke kategorie werknemer 25 ure in opleiding
        spandeer.                                                                                       (2)

 1.5    Bepaal die korrelasiekoëffisiënt van die data.                                                  (1)

 1.6    Gee jou mening/Lewer kommentaar oor die sterkte van die verhouding tussen die ure
        gespandeer in opleiding en die aantal eenhede per dag vervaardig.                                (1)
                                                                                                        [12]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                                         WISKUNDE V2                        (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 2

 Die punte wat deur leerlinge van ŉ sekere skool in ŉ Wiskunde-toets behaal is, is in die
 histogram hieronder voorgestel:

                                                      Punte vir Wiskunde-toets
                       50                                                   46
                       45
                       40
                       35                                           32

    Aantal Leerlinge
                       30
                       25                                                          22
                       20                                                               16
                       15                                    12
                       10                             8
                        5                     2                                                 2
                        0
                             0-9    10-19 20-29 30-39 40-49 50-59 60-69 70-79 80-89 90-99 100
                                                          Punte behaal

 2.1                    Hoeveel leerlinge het die toets geskryf?                                                      (1)

 2.2                    Skryf die modale klas neer.                                                                   (1)

 2.3                    Teken die ogief vir die gegewe inligting.                                                     (4)

 2.4                    Gebruik die ogief om die interkwartiele reeks te beraam.                                      (2)
                                                                                                                      [8]

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                      WISKUNDE V2                                             5

 VRAAG 3

 In die diagram hieronder is A (-1 ; 5), B (2 ; 6), C en D die hoekpunte van parallelogram ABCD.
 Hoekpunt D lê op die x-as. Die vergelyking van BC is 𝑥 + 2𝑦 = 14.

 3.1     Bepaal die vergelyking van lyn AD in die vorm 𝑦 = m𝑥 + 𝑐.                                      (3)

 3.2     Bepaal die koördinate van D.                                                                   (2)

 3.3     As die koördinate van F (10 ; 2) is, toon aan dat DF loodreg op BC is.                         (3)

 3.4     Bereken die lengte van AD. (Laat jou antwoord in wortelvorm.)                                  (2)

 3.5     Bereken, vervolgens of andersins, die oppervlakte van parallelogram ABCD.                      (4)

 3.6                              ̂ C.
         Bereken die grootte van AB                                                                      (6)
                                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder, gaan die sirkel met middelpunt S deur die oorsprong, O en sny die
 x-as by R en die y-as by T. Die raaklyn aan die sirkel by P(4 ; -6) ny die x-as by Q en die y-as
 by U.

 4.1    Bereken die koördinate van S, die middelpunt van die sirkel.                                        (2)

 4.2    Bereken die lengte van die radius van die sirkel. (Laat jou antwoord in wortelvorm.)                (2)

 4.3    Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm van (𝑥 − a)2 + (𝑦 − b)2 = r 2 .                   (2)

 4.4               ̂U = 90°?
        Waarom is QP                                                                                        (1)
                                                                 2     26
 4.5    Toon aan dat die vergelyking van die raaklyn UQ, 𝑦 = 3 𝑥 − 3 is.                                    (4)

 4.6    Bepaal die koördinate van T.                                                                        (4)

                                    Oppervlak △OTP
 4.7    Bepaal die verhouding van Oppervlak △PTU in eenvoudigste vorm.                                      (5)
                                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                          WISKUNDE V2                                               7

 VRAAG 5

                             √15
 5.1     Gegee: sin 2𝑥 =         en 0° ≤ 2𝑥 ≤ 90°.
                              x

         Bepaal met behulp van ŉ diagram en sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar die waarde
         van cos 𝑥.                                                                                           (5)

 5.2     Vereenvoudig die volgende uitdrukking tot een trigonometriese verhouding van θ:

         sin(180° − θ) . sin(540° − θ). cos(θ − 90°)
                  tan(−θ). sin2 (360° − θ)                                                                    (7)

                                 sin 5𝑥.cos 3𝑥.−cos 5𝑥 .sin 3𝑥
 5.3     Gegee die identiteit:                                   − 1 = −2 sin2 𝑥.
                                            tan 2𝑥

         5.3.1       Bewys die bostaande identiteit.                                                          (4)

         5.3.2       Vir watter waarde(s) van x sal die bostaande identiteit ongedefinieerd vir
                     0° ≤ 𝑥 ≤ 180° wees.                                                                       (4)
                                                                                                              [20]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6
                     1
 Gegee 𝑓(𝑥) = tan 2 𝑥 en 𝑔(𝑥) = sin(𝑥 − 30°) vir 𝑥 ∈ [−90°; 180°]

 6.1    Teken op dieselfde assestelsel die grafieke van f en g. Toon duidelik op jou grafieke die
        draaipunte en asimptote, indien enige.                                                            (6)

 6.2    Skryf die periode van f neer.                                                                     (2)

 6.3    Vir watter waardes van x is 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0 vir 𝑥 ∈ [−90°; 120°]?                                  (2)

 6.4    Skryf die vergelyking(s) van die asimptote van h neer as ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 + 10°)
        vir 𝑥 ∈ [−90°; 180°]                                                                               (1)
                                                                                                          [11]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   WISKUNDE V2                                     9

 VRAAG 7

 In die diagram hieronder is ABCD ŉ vierhoek, met hoeklyn AC geteken.

 AB = BC = 17 m
 AD = 13 m
 ̂
 D = 75°
 ̂
 B = 105°

 Bereken:

 7.1     Die oppervlakte van △ ABC.                                                          (3)

 7.2     Die lengte van AC.                                                                  (3)

 7.3     Die grootte van AĈD.                                                               (3)

 7.4     Gee ŉ rede waarom ABCD ŉ koordevierhoek is.                                          (1)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                           WISKUNDE V2                        (EC/SEPTEMBER 2017)

 Gee redes vir ALLE bewerings in VRAE 8, 9, 10 EN 11.

 VRAAG 8

 8.1    PR is ŉ middellyn van die sirkel PRSU. QU is ewewydig aan RS geteken en sny SP by T.

        8.1.1        Skryf, met ŉ rede, die grootte van Ŝ neer.                                         (2)

        8.1.2        As die middellyn 20 cm en SP = 16 cm, bereken die lengte van TU.                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    WISKUNDE V2                                           11

 8.2     ABC is ŉ raaklyn aan sirkel BPQRS by B. PQ ∥ BS. QR = RS. Ŝ1 = 30° en B
                                                                                ̂ 3 = 70°.

         Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

         8.2.1        ̂1
                      B                                                                              (2)

         8.2.2        ̂
                      P2                                                                             (2)

         8.2.3        ̂
                      R                                                                              (2)

         8.2.4        ̂
                      Q2                                                                              (3)
                                                                                                     [17]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      WISKUNDE V2                            (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 9

 9.1    A, B en P is punte op die sirkel met middelpunt O. AO, BO, AP en BP is geteken.

                                         ̂ B = 2AP
        Bewys die stelling wat meld dat AO       ̂B.                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                      WISKUNDE V2                                            13

 9.2     TV en VU is raaklyne aan die sirkel met middelpunt O by T en U onderskeidelik.
         TSRUY is punte op die sirkel sodat RT die middellyn is. X is die middelpunt van
         koord TU. ̂T3 = 𝑦.

         Bewys dat:

         9.2.1        RU ∥ SY                                                                           (5)
                           1
         9.2.2        ̂
                      T1 = 2 y                                                                          (5)

         9.2.3        TOUV ŉ koordevierhoek is                                                           (5)
                                                                                                        [19]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                      WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 10

 In die diagram hieronder, is D en E punte op die sye AC en AB onderskeidelik van △ ABC sodat
 DE ∥ BC. F is ŉ punt op BC sodat EF ∥ AC. AB verleng en DF verleng ontmoet by G.

                      BC   AC
 10.1   Bewys dat: FC = DA                                                                             (4)

 10.2   Bewys dat: Δ BFE ||| Δ EDA                                                                     (3)

 10.3   As dit verder gegee word dat EF = 2, BF = 3,5 en ED = 10, bepaal die lengte van:

        10.3.1       AD                                                                                (4)

        10.3.2       DC                                                                                 (2)
                                                                                                       [13]

                                                                                    TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                                    WISKUNDE V2                                                                 15

                                        INLIGTINGSBLAD : WISKUNDE
              b  b 2  4ac
     x
                   2a
     A  P (1  ni)             A  P (1  ni)                 A  P(1  i ) n                             A  P(1  i ) n
       n                         n
                                        n(n  1)
     1  n
      i 1
                                i 
                                i 1       2
                                                              Tn  a  (n  1)d                            Sn 
                                                                                                                  n
                                                                                                                  2
                                                                                                                    2a  (n  1)d 

     Tn  ar n1                         Sn 
                                                   
                                                 a r n 1    ;            r 1                  S 
                                                                                                           a
                                                                                                               ; 1  r  1
                                                   r 1                                                   1 r

     F
              
        x 1  i   1
                       n
                                                  P
                                                         x[1  (1  i )  n ]
               i                                                 i
                       f ( x  h)  f ( x )
      f ' ( x)  lim
                  h 0          h
                                                            x  x y  y2 
      d       ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2          M  1 2 ; 1      
                                                            2       2 
                                                                          y  y1
       y  mx  c                        y  y1  m( x  x1 )        m 2                                            m  tan 
                                                                          x 2  x1
      x  a 2   y  b2  r 2
      In ABC:        a
                          
                               b
                                   
                                     c
                                                               a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                    sin A sin B sin C
                                  1
                  area ABC  ab. sin C
                                  2

     sin     sin . cos   cos . sin                              sin     sin . cos   cos . sin 

     cos     cos . cos   sin  . sin                             cos     cos . cos   sin  . sin 

              cos2   sin 2 
              
     cos 2  1  2 sin 2                                    sin 2  2 sin. cos
              2 cos2   1
              
                                                                                       n         2

         x                                                                           x  x 
                                                                                           i
      x                                                                     i 1
                                                                                2

              n                                                                            n
              n( A)
      P( A)                                                               P A of B   P A  PB   P A en B 
              nS 

      yˆ  a  bx                                                          b
                                                                                     x  x ( y  y )
                                                                                       (x  x)   2

Kopiereg voorbehou                                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [GR12 MATH P2 Sept2017 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-sept2017-qp-eng/b7c030ad-af9d-4cec-a04c-454a0768212c) — Mathematics · QP · 2017 · Eng
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Mathematics P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2017-eng/4ce40115-66dd-4187-91b0-71af5132e430) — Mathematics · QP · 2017 · Eng
- [2017 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 WC WINELANDS](https://www.hlayiso.com/library/2017-grade-12-math-trial-exam-paper-2-wc-winelands/9f217c02-7e3a-4e81-a1d6-bd548d30d853) — Mathematics · QP · 2017
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [Mathematics P2 Nov 2020 ANSBK Afr Eng (2) final](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-ansbk-afr-eng-2-final/199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f) — Mathematics · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
