# Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/2c96f57b-332d-4091-86ae-03a58cbd416a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/2c96f57b-332d-4091-86ae-03a58cbd416a)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c) — QP · 2021 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                             2021
                            NASIENRIGLYNE

         WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 (10602)

   Simbool        Verduideliking
M                 Metode
MA                Metode met Akkuraatheid
CA                Volgehoue Akkuraatheid
A                 Akkuraatheid
C                 Herleiding
D                 Definieer
J                 Regverdiging/Rede/Verduideliking
S                 Vereenvoudiging
RT/RD/RG          Lees vanaf tabel OF grafiek OF diagram OF kaart OF plan
F                 Kies korrekte formule
SF                Vervanging in die formule
O                 Opinie
P                 Penaliseer, bv. vir eenhede, foutiewe afronding ens.
R                 Afronding
NP                Geen penalisering vir afronding nie OF eenhede uitgelaat

Sleutel tot simbole:

M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander voorstelle;
P = Waarskynlikheid

10 bladsye

                                                 1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                             10602/21

VRAAG 1

 V      Antwoord                                           Verduideliking             Vlak
1.1.1   Persoonlike sorg                                 2A korrekte antwoord        CA       (2)

1.1.2   2 x 60 = 120 sekondes                            1M vermenigvuldig met 60    M1
                                                           1A korrekte antwoord                 (2)

1.1.3   236 –198 = 38 min                                1M trek af                  M1
                                                           1A korrekte antwoord                 (2)

1.1.4   93 minute ÷ 60 = 1 uur 33 minute                 1M deel met 60              M1
                                                           1A korrekte antwoord                 (2)

1.1.5   1         :    2                                   1M verhouding               M1
                                                           1M stel
        93        :    109

        1         :    1,17

        Sy bewering is NIE KORREK NIE.                                                         (2)

1.1.6   Hulle is ouer en meer volwasse/hulle is in staat   2A korrekte antwoord       MP4
        om die verantwoordelikheid van huishoudelike
        instandhouding te hanteer. 
        of Enige ander logiese rede.                                                            (2)

1.1.7   (i) 26                                            1A korrekte antwoord       MP1       (1)
        (ii) 1 437                                        1A korrekte antwoord       MP1       (1)

                                                     2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      10602/21

 V      Antwoord                       Verduideliking          Vlak
1.2.1   Boomstraat                    1A korrekte antwoord    MP1
        Paul Krugerstraat             1A korrekte antwoord              (2)

1.2.2   2                            2A korrekte antwoord    MP1       (2)

1.2.3   Noord-oos                    2A korrekte antwoord    MP1

        OF

        NO                                                             (2)

1.2.4           Leeu                 1A korrekte antwoord    MP1
                Renoster             1A korrekte antwoord
                Luiperd               Enige 2 korrekte
                Buffel                antwoorde
                Olifant                                                 (2)

1.2.5   6 : 2                         1A korrekte antwoord    MP1
        3 : 1                         1 S vereenvoudiging
                                       AO                                (2)

1.2.6   Kabelkar                     2A korrekte antwoord    MP1       (2)

1.2.7   80 1002                       1C vermenigvuldig met   MP1
        = 800 000 m2                  1002
                                       1A korrekte antwoord
        OF

        80 x 10 000
        = 800 000 m2                                                    (2)

1.2.8   Westelike                    2A korrekte antwoord    MP1

        OF

        Aan die linkerkant                                             (2)
                                                                        [30]

                                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10602/21

VRAAG 2

 V      Antwoord                                      Verduideliking          Vlak
2.1.1   by Buffs                                      1A korrekte antwoord     RT1      (1)

2.1.2   Sommige hardlopers kan moontlik nie hierdie   2A korrekte antwoord     MP4
        afstand van 42,2 km voltooi nie.
        Om aspirant-atlete aan te moedig om
        mededingend te wees
        Om meer mense aan te moedig om te
        kompeteer
        Om fiksheid onder mense aan te moedig
        Om deelname aan te moedig
        (Aanvaar enige TWEE redelike antwoorde.)                                        (2)

2.1.3   39 – 27 = 12 km                             2A korrekte antwoord     RG       (2)

2.1.4   Tyd geneem = 8,75 h – 5 h                   1M tyd                   MP3
                   = 3,75 h                          1M trek af
                                                      1M korrekte antwoord
        OF

        Tyd geneem = 08:45 – 05:00
                   = 03h45 minute
                   = 3,75 h                                                             (3)

2.1.5   Afstand = Gemiddelde spoed x Tyd              1SF substitusie van      MP3
                                                      korrekte waardes
        21 = x x 0,75                                1M verander onderwerp
                                                      van die formule
                 21,2
            x=                                       1CA korrekte antwoord
                 0,75
             = 5,65 
             = 5,7 km/h
                                                                                        (3)

2.1.6   Afstand = Gemiddelde spoed x Tyd              1M substitusie           MP3
                                                      1M berekening
        42,2      =   5,7 x x 
                                                      1M antwoord
                        42,2                          1M ure en minute
        x         =          
                        5,7
        x         =   7,406 
                  =   7 uur en 24,36 minute 
        Hy het om 05:00 begin dus behoort hy die
        marathon teen 12:24 (05:00 + 7 h 34) te
        voltooi.                                                                        (4)

                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      10602/21

 V      Antwoord                                        Verduideliking         Vlak
2.1.7   Afsnytyd is ŉ tydberekening waarteen alle       2A korrekte antwoord    M2
        deelnemers ŉ bepaalde afbakening/lyn moet
        oorsteek om seker te maak dat hulle die
        wedloop kan voltooi voordat die wedloop
        afsluit.                                                                         (2)

2.1.8   Verhoog fiksheidsvlakke                         1M korrekte antwoord    MP2

        Verbeter spangees

        Ontmoet nuwe mense

        (Enige EEN)                                                                      (1)

                                                    5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10602/21

 V      Antwoord                                       Verduideliking         Vlak
2.2.1   Gauteng                                      1A korrekte antwoord    MP1      (1)

2.2.2   Craighall                                    2A korrekte antwoord    MP1      (2)

2.2.3   4 cm = 30 km                                 2A korrekte antwoord    MP2
        1,6 cm = 12 km                                                                (2)

2.2.4   Kempton Park                                 2A korrekte antwoord    MP2      (2)

2.2.5   Randburg na Soweto is ongeveer 6,5 cm op die 1M lees skaal             MP5
        kaart.                                      1M meet
                                                     1M korrekte antwoord
        4 cm = 30 km                                2M motivering
        1 cm   = 7,5 km 
        6 cm   = 45 km 

        Nee, hulle sal nie geregverdig wees nie
        aangesien die afstand van Randburg na
        Soweto, volgens die skaalbaan, ongeveer
        46,4 km is. Die Buffalo Marathon is 42,2
        km.                                                                           (5)

2.2.6   1USD = R14, 05                                 1M berekening           MP2
                                                       2M korrekte antwoord
        X      = R1 000 

        R1 000 ÷ R14,05 = USD 71, 17                                                  (3)

2.3.1   A                                                                      P2
        B
        R                                                                              (3)

2.3.2   1                                              1A teller                P2
                                                     1A noemer
        8                                                                               (2)
                                                                                       [38]

                                                   6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10602/21

VRAAG 3

 V      Antwoord                                                 Verduideliking         Vlak

        Radius =                                                1M deel met 2          M2
3.1.1                                                            1A korrekte antwoord
              = 50 mm
                                                                 AO                              (2)

3.1.2   Kapasiteit is die hoeveelheid spasie beskikbaar om       2A definisie van       M2
        iets in te hou.                                        kapasiteit
        terwyl volume die hoeveelheid spasie is wat ŉ            2A definisie van
        meetkundige voorwerp opneem.                           volume
                                                                                                 (4)

3.1.3   2 000 mℓ = 2 000 cm3                                    1C herleiding na cm3   M3
        50 mm = 5 cm                                            1C herleiding na cm
        Volume van spuithouer A = 3,142       (5 cm)2       h   1SF korrekte waardes
                                                                 1MA waarde van
        2 000 cm3 = 78,55 cm2 h
                                                                 2 000 cm3
          h = 25,46 cm                                          1CA antwoord

        OF
                                                                 OF
        2 000 mℓ = 2 000 cm3 
                                                                 1C herleiding na cm3
        50 mm     = 5 cm
                                                                 1C herleiding na cm
        Volume =          xh
                                                                 1MA onderwerp van
        Hoogte     =                                            die formule

                 =                                              1SF korrekte waardes

                 = 25,46 cm
                                                                 1CA antwoord                    (5)

3.1.4   80 mm = 8 cm                                            1C herleiding na cm    M4
        Kapasiteit van spuithouer B                              1SF korrekte waardes
        = 13,7 cm 8 cm 20,8 cm                                  1CA antwoord
        = 2 279,68 cm3                                         1A korrekte eenheid
          Die bewering is nie geldig nie.                       1O gevolgtrekking               (5)

                                                        7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10602/21

 V      Antwoord                                         Verduideliking          Vlak
3.1.5   Volume van sensor = 13,7 cm 8 cm        2 cm    CA from 3.1.4           M4
                        = 219,2 cm3                     1SF korrekte waardes
                                                         1MA korrekte waardes
        Volume van spuithouer B                          1M trek van korrekte
                        = 2 279,68 cm3 – 219,2 cm3      waardes af
                        = 2 026,48 cm3                  1CA antwoord
         Spuithouer B is groter                         1O regverdiging

        OF                                               OF

        Add: V = ℓ x b x h                               2A waarde van 18.8
              = 13,7 x 8 x 18,8                       1SF korrekte waardes
              = 2 026,48 cm3                            1CA antwoord

        Spuithouer A = 2 000 ml en spuithouer
                  B = 2 026,48 mℓ
          Spuithouer B is met 26,48 mℓ groter as A      1O regverdiging                  (5)

3.1.6       Dit verminder die verspreiding van          2A korrekte antwoord    M4
             infeksies.
               OF
            Dit verskaf ŉ standaard hoeveelheid wat
             genoeg is vir beide hande.

        Aanvaar enige ander logiese voordeel.                                             (2)

3.2.1   25 ℓ = 25 000 cm3                               1C herleiding           M3
        Aantal spuithouers =                           1A noemer
                                                         1A teller
                               = 12,5                   1CA antwoord
                                 12                     1R korrekte waarde               (5)

3.2.2   Volume van spuithouers vir 4 weke                1A korrekte waarde      M3
                           = 2 000 cm3 5 4              1A totale volume
                           = 40 000 cm3                 1M deel deur 5 000
                                                         1A korrekte antwoord
        Aantal 5 ℓ bottels =      
                               = 8 bottels                                               (4)

3.2.3   Spuithouers aan mans kleedkamers geallokeer      CA from 3.2.2           M2
        =     25                                      1A teller
                                                         1A noemer
        = 10 spuithouers                                1M vermenigvuldig met
                                                         25
                                                         1A korrekte antwoord              (4)
                                                                                          [36]

                                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10602/21

VRAAG 4

 V      Antwoord                                    Verduideliking              Vlak
4.1.1   Spasie binne die kamers                     2A korrekte antwoord          M1      (2)

4.1.2   Omtrek                                      1A vir elke 2 korrekte        M2
        = 6 m + 8 m + 3 m + 5 m + 6,5 m +         waardes
        5 m + 3,5 m + 8 m                         1A korrekte waarde
        = 45 m                                                                           (6)

4.1.3   b = 200 cm = 2 m                           1C herleiding na 2 m          M2
        Oppervlak van kaste                         2SF korrekte waardes
        = (6 m 2 m) + (3 m         2 m)           1CA antwoord
        = 12 m2 + 6 m2
        = 18 m2                                                                          (4)

4.1.4   Oppervlak van kamer A = 8 m 6 m            CA van 4.1.3                  M3
                             = 48 m2               1MA korrekte waardes
                                                    1A korrekte waardes
        Oppervlak om te teël = 48 m2 – 18 m2
                             = 30 m2               1M trek van korrekte
                                                    waardes af
                                                    1CA antwoord                          (4)

4.1.5   Oppervlak van ŉ teël = 0,6 m 0,6 m         CA van 4.1.4                  M4
.                            = 0,36 m2             1MA korrekte waardes
                                                    1A korrekte antwoord
        Aantal teëls =      
                                                    1M deel met oppervlak van
                          = 83,3                   teël
                          = 84 teëls               1MA antwoord
                                                    1R rond op
        Die bewering is waar 
                                                    1O regverdiging                       (6)

4.1.6   Koste van teëls = 30 R180                 CA van 4.1.5.                 M2
                        = R5 400                   1RT waarde van R180
                                                    1M vermenigvuldig met
                                                    korrekte waarde
                                                    1A korrekte antwoord                  (3)

4.1.7   Aantal bokse =                            CA van 4.1.5.                 M2
                                                    1A noemer
                         = 14 bokse                1A teller
                                                    1A korrekte antwoord                  (3)

                                                9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10602/21

 V      Antwoord                                     Verduideliking            Vlak
4.2.1   Aantal bokse in kamer B wat opsie 1          2A korrekte waardes       MP2
        gebruik =                                  2A korrekte antwoorde
                                                     1CA antwoord
                  = 4  9
                  = 36 bokse                                                             (5)

4.2.2   Aantal bokse in kamer B wat opsie 2          2A korrekte waardes       MP4
        gebruik                 =              
                                                     2A korrekte antwoorde
                                = 7  5             1CA antwoord
                                = 35 boxes
        Met opsie 1 sal meer bokse verpak kan        1J regverdiging
        word.                                       1O opinie
         Die bewering is onwaar                                                          (7)

4.3.1   18 maande oud                              2RT korrekte waarde       M1         (2)

4.3.2   Gewig = 12,6 kg                             1RT waarde van gewig      M3
        Lengte = 97 cm                              1RT waarde van lengte

        LMI =                                       1SF korrekte waardes

        LMI = 0,00133914kg/cm2                      1CA antwoord                         (4)
                                                                                         [46]

                                                                             TOTAAL:     150

                                                10

## Related documents

- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Exam Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-afrikaans/bb93ab59-ebbf-4bfc-94fd-43fb313fe26a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr
- [Grade 12 NSC Math Lit P2 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-math-lit-p2-preparatory-2018-possible-answer/1a6b9c22-6d39-4799-8d55-c6d5e13736b3) — Mathematical Literacy · Memo · 2018

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
