# Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/59532d74-733c-4ef8-b445-0eaabd445a36
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/59532d74-733c-4ef8-b445-0eaabd445a36)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                          2022
                         NASIENRIGLYNE

        WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 1) (10601)

11 bladsye

           Kode       Verduideliking
            M         Metode
            MA        Metode met Akkuraatheid
            CA        Konstante Akkuraatheid
             A        Akkuraatheid
             C        Herleiding
             D        Definieer
             J        Regverdiging/Rede/Verduideliking/Gevolgtrekking
             S        Vereenvoudiging
         RT/RD/RG     Lees vanaf ŉ tabel OF ŉ grafiek OF ŉ diagram OF ŉ kaart OF ŉ plan
             F        Kies die korrekte formule
            SF        Vervanging in ŉ formule
             O        Opinie
             P        Penaliseer, bv. vir eenheid, verkeerde afronding ens.
             R        Afronding
            NP        Geen penalisering vir afronding of eenhede uitgelaat nie
            AO        Slegs antwoord – volpunte toegeken
           MCA        Metode met konstante akkuraatheid

        SLEUTEL TOT ONDERWERP SIMBOLE

        F = Finansies; DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10601/22

VRAAG 1 [AO = volpunte toegeken]

  V                    ANTWOORD                              VERDUIDELIKING                      VLAK
1.1
1.1.1   = R29 373,23 - R1 250 ✓MA                         1MA aftrekking van korrekte
        = R28 123,23 ✓A                                        waardes                             F1
                                                          1A korrekte antwoord           (2)

1.1.2   = R54 708,48 - R22 186,23 ✓ MA                    1MA korrekte waardes
                                                                                                   F1
        = R32 522,25✓A                                    1A korrekte antwoord           (2)

1.1.3   26 935,48                                         2A korrekte antwoord
        Ses-en-twintig duisend negehonderd, drie-en-                                               F1
        vyftig rand en agt-en-veertig sent ✓✓ A                                          (2)

1.1.4   R21,75 ✓✓A                                        2A korrekte antwoord           (2)       F1

1.1.5   30 dae ✓✓ A                                       2A korrekte antwoord           (2)       F1

1.1.6   Debietorder – jy het ŉ 3de party toestemming      2D definisie van debietorder
        gegee om elke maand ŉ ooreengekome bedrag
        geld uit jou rekening te neem om vir ŉ diens te                                            F1
        betaal.✓✓ D
        (Enige ander logiese/sinvolle antwoord.)                                         (2)

1.1.7   = R26 935,48 + R2 450 ✓ MA ✓ RT                   1 MA optelling van korrekte
        = R29 385,48✓ A                                        waardes                             F1
                                                          1RT korrekte waardes           (2)

1.1.8   Capitec Bank ✓✓ A                                 2A korrekte antwoord           (2)       F1

                                                   2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                       10601/22

V       ANTWOORD                                          VERDUIDELIKING                   VLAK
1.2
1.2.1   Kontinue data ✓ bestaan uit slegs desimale        1A kontinue data
        waardes. ✓J

        OF                                                EN

        Kontinue data bestaan nie net uit heelgetalle
        nie.                                              1A diskrete data

        OF                                                 Let wel:

        Kontinue data is data wat op ŉ oneindige skaal     Geen punte geallokeer
                                                                                            D1
        gemeet kan word. Dit kan enige waarde              indien leerder sê dat
        tussen twee getalle neem, maak nie saak hoe        kontinue data aangaan
        klein nie. Die maatstaf kan feitlik enige          nie.
        waarde op die skaal wees.

        EN

        Diskrete data bestaan slegs uit heelgetalle. ✓A
        Diskrete data is telbaar, is ŉ telling wat
        heelgetalle bevat – slegs ŉ beperkte aantal
        waardes is moontlik.                                                         (2)

1.2.2   Geen modus/geen ✓✓ A                              2A antwoord                (2)    D1
1.2.3   Verskil:                                          1MA korrekte waardes
        17,3% - 6,1% ✓ MA                                 1A korrekte antwoord              D1
        = 11,2% ✓ A                                                                  (2)

1.2.4   44,9% ✓✓ RG                                       2RG lees vanaf grafiek     (2)    D1

1.2.5   Kaapstad ✓✓A                                      2A korrekte antwoord       (2)    D1

1.2.6   62,8% ✓✓ RG                                       2RG lees vanaf grafiek     (2)    D1

1.2.7   44,9; 21,4; 17,3; 13,8; 2,6 ✓✓A                   2A korrekte rangskikking   (2)    D1

                                                                                            [30]

                                                     3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        10601/22

VRAAG 2

  V     ANTWOORD                                      VERDUIDELIKING                     VLAK
 2.1
            ✓RT       ✓M                              1RT aflees vanaf tabel
2.1.1   R11 489,79 × 100 ÷ 30                         1M maal met 100 en deel              F2
                                                         deur 30
        = R38 299,30 ✓CA
                                                      1CA antwoord
        ≈ R40 000 ✓R                                  1R afronding                (4)

2.1.2   A = R6 037,50 + R29 280 + R20 432,50 ✓M       1M optel van alle waardes            F2
                                                      1CA antwoord
        = R55 750 ✓CA                                                             (2)

2.1.3   = R1 450 000 + R55 750✓M                      CA van 2.1.2                         F1
                                                      1M optel van alle waardes
        = R1 505 750✓CA                               1CA antwoord                (2)

2.1.4          ✓C                                     1C herleiding (12 × 20)
(a)     R69 × 12 × 20 ✓M                              1M maal
                                                      1A antwoord
        = R16 560 ✓A
                                                      OF                                   F2
        OF
        12 × 20 = 240 ✓C                              1C herlei na maande
                                                      1M maal met korrekte
        R69 × 240✓M                                      waardes
                                                      1A antwoord
        = R 16 560✓A                                                              (3)

(b)     Hy sal R16 560 verloor.                       CA van V 2.1.4 (a)
        Hy betaal ŉ addisionele R16 560.              2O opinie
                                                                                           F4
        Sy maandelikse terugbetaling sal met R69,00
        vermeerder.                                    Aanvaar enige geldige
                                                       of waardige antwoord.
        Sy maandelikse terugbetaling sal R11 558,79
        wees. ✓✓O                                                                 (2)

                                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                               10601/22

  V                      ANTWOORD                            VERDUIDELIKING                     VLAK
2.1.5   FNB
         ✓RT                ✓M                            1RT aflees van korrekte
        (R11 577,17 × 240) + (R69 × 240)                      waardes vanaf tabel
        = R2 795 080,80 totale terugbetaling ✓CA          1M optelling
        R2 795 080,80 − R1 520 172 ✓MA                    1CA totale terugbetaling FNB
        = R1 274 908,80 rente ✓CA                         1MA aftrekking
                                                          1CA rente FNB
                                                          1A totale terugbetaling                 F3
        INVESTEC
                                                              Investec
        R11 489,79 × 12 × 20                              1CA rente Investec
        = R2 757 549,60 totale terugbetaling ✓A           1MCA aftrekking om
        R2 757 549,60 − R1 505 750                          spaargeld te bereken
        = R1 251 799,60 rente ✓CA                         1CA antwoord
        Spaar (Verskil in Rand)
        R1 274 908,80 − R1 251 799,60✓MCA
        = R23 109,20 ✓CA                                                                 (9)

2.2
2.2.1   Die Australiese Dollar is die swakste.✓ ✓A        2A antwoord                             F4
(a)                                                                                      (2)

2.2.1   Dit sal die goedkoopste land wees om na te        2J vir rede
(b)     reis aangesien jy meer doller vir jou rande sal    Enige geldige of
        kry. ✓✓J                                                                                  F4
                                                           waardige antwoord kan
                                                           aanvaar word.                 (2)

2.2.2   R18,06 × 1 200 ✓MA                                1MA maal met korrekte                   F1
                                                              waardes
        = R21 672 ✓A                                      1A antwoord                    (2)

2.2.3   Wisselingsfooi                                    2M optelling en maling
                                                          1CA antwoord
              ✓M        ✓M                                1J regverdiging                         F3
        = R125 + (2,28% × R21 672)
        ≈ R619,12 ✓CA
                                                          NPR
        Nee, sy was nie die regte bedrag gehef nie. ✓J                                   (4)

                                                    5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                              10601/22

  V                       ANTWOORD                            VERDUIDELIKING                   VLAK
2.2.4   ✓✓J                                               2J rede
        Inflasie
        Rentekoers                                         Aanvaar enige geldige of              F4
        Onstabiele omstandighede in ŉ land se              waardige antwoord.
        ekonomie
        Styging van brandstofpryse, ru-olie pryse,
        vervoerkostes                                                                   (2)
2.3
2.3.1   R200✓✓A                                           2A korrekte waarde            (2)      F1

2.3.2        ✓MA              ✓M                          1MA maal met korrekte
        (50 × R0,69) + (299,9 × R0,81)                      waardes (hakie 1)
                                                          1M maal met korrekte                   F3
        = R34,50 + R242,919 ✓M                              waardes (hakie 2)
        = R277,419                                        1M optelling van waardes
                                                          1CA finale antwoord
        ≈ R277,42 ✓CA                                                                   (4)

2.3.3   Bedrag hierbo:                                    (CA van V 2.3.2)
        R277,42 ÷ 3 × 2
        = R184,95 ✓CA
                                                                  2
        349,9 ÷ 3 × 2 = 233,266                           1CA vir 3 van die bedrag in
        ≈ 233,27 Kwh ✓A                                       V 2.3.2
        Verbruiking vir 2 mense                                  2
                                                          1A vir 3 eenhede
        (50 × R0,69) + (183,27 × R0,81) ✓M
                                                          1M maal
        = R34,50 + R148,45 ✓M
                                                          1M optelling van waardes
        = R182,948
                                                          1CA antwoord
        = R182,95 ✓CA
                                                          1J verduideliking

        OF                                                                                       F4

                      2
        = R277,42 × 3
        = R184,95 ✓CA
                          2
        = 349,9 kwh × 3
        = 233,27 Kwh ✓A

        Haar aanname van haar berekeninge is nie
        korrek nie, WANT:
        Sy kan nie net die koste verdeel nie aangesien
        die elektrisiteitstarief ŉ glyskaal is. ✓J
        Daar is ŉ verskil tussen die werklike bedrag en
        die geskatte bedrag.                                                            (6)
                                                                                                [46]

                                                     6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                          10601/22

VRAAG 3

  V                     ANTWOORD                            VERDUIDELIKING                 VLAK
3.1
3.1.1   Facebook ✓✓RG                                    2RG lees vanaf grafiek     (2)      D1

3.1.2   Omvang = Maksimum waarde – Minimum               1MA aftrek van korrekte
        waarde                                               waardes
                                                                                             D2
              = 74% – 30% ✓ MA                           1A antwoord
              = 44% ✓ A                                                             (2)

3.1.3   Histogram ✓✓ A                                   2A antwoord
                                                                                             D1
        (Aanvaar: Lyngrafiek)                                                       (2)

3.1.4   Mediaan:                                         1M rangskikking van data
        30%, 35%, 42%, 63%, 72%, 74% ✓ M                 1M konsep van mediaan
                                                         1CA antwoord
                    42%+63%
        Mediaan =             ✓M
                       2
                                                                                             D2
            105%
        =    2

        = 52,5% ✓ CA                                                                (3)

3.1.5   Ja ✓ A                                           1A antwoord (Ja/Nee)
        Dit is ontwrigtend gedurende studietyd ✓ J       1J redenasie

        OF                                                Regverdiging moet
                                                          waardig en sinvol wees.
        Dit kan ontwrigtend wees gedurende klastyd.

        OF
                                                                                             D4
        Nee
        Dit is ŉ deel van evolusie.

        OF

        Dit kan ŉ goeie platvorm wees om navorsing
        te bemoedig en leerders met addisionele
        inligting te voorsien.                                                      (2)

                                                     7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10601/22

  V                       ANTWOORD                         VERDUIDELIKING                   VLAK
3.2
3.2.1   65 + jaar ✓✓ 2RG                                 2RG aflees vanaf grafiek

        OF                                                                                    D1

        65 jaar en ouer                                                              (2)

3.2.2   Omdat hulle hoofsaaklik met hulle vriende        2O opinie
        omgaan. ✓✓ O
                                                          Aanvaar enige geldige
        OF                                                en waardige antwoord.
        Omdat hul navorsing vir projekte moet doen.
                                                                                              D4
        OF

        Omdat hulle die internet gebruik om
        addisionele hulpbronne vir studie-doeleindes
        te kry.                                                                      (2)

3.2.3                     ✓ MA                           1MA korrekte konsep van
                       37% + 64% + 78% + 88%                 gemiddelde berekening
        Gemiddeld =                4
                                                         1CA antwoord
            267%                                                                              D2
        =    4

        = 66,75% ✓ CA
                                                                                     (2)
3.3
3.3.1   Ander kookgeriewe ✓✓ RG                          2RG aflees vanaf grafiek    (2)      D1

3.3.2                   ✓M                               1M rangskikking van
        1%, 3%, 5%, 6%, 7%, 11%, 12%, 16%, 39%           waardes
                                                         1A K1
                       3%+5%
        Kwartiel 1 =                                     1A K3
                          2
                                                         1M konsep vir IKO
        Kwartiel 1 = 4% ✓ A                              1CA antwoord
                       12% + 16%                                                              D3
        Kwartiel 3 =          2

        Kwartiel 3 = 14% ✓ A

        Interkwartiele-omvang = K3 – K1

        = 14% – 4% ✓ M
        = 10% ✓ CA                                                                   (5)

3.3.3   Skakel die geiser (geyser) af indien nie in      2O opinie
        gebruik nie. ✓✓ O                                2O opinie
        Skakel die ligte af indien nie in gebruik nie.
        ✓✓ O                                              Aanvaar enige geldige
                                                                                              D4
        Ontkoppel enige toerusting wat nie in gebruik     en waardige antwoord.
        is nie.
        Gebruik slegs ruimteverhitting wanneer dit
        werklik nodig is.                                                            (4)
                                                    8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                                                                                      10601/22

V       ANTWOORD                                                                                                                                         VERDUIDELIKING                                VLAK
3.3.4                     2                                                                                                                              1A noemer
        Waarskynlikheid = 9 ✓A✓A
                                                                                                                                                         1A teller                                       P2
                  = 0,22 ✓ CA
                                                                                                                                                         1CA finale antwoord
                                                                                                                                                                                                (3)

3.3.5
                                                                                Elektrisiteitsverbruik per huishouding
                                                               45

          Persentasie elektrisiteitsverbruik per huishouding
                                                               40                                                                                               ✓

                                                               35

                                                               30

                                                               25

                                                               20

                                                                                   ✓
                                                               15
                                                                                                                                                                                        ✓
                                                               10                                                                                                                                        D3
                                                               5    ✓

                                                               0

                                                                                                      Wasgoed
                                                                                                                                                        Ligte   Gieser

                                                                                   Ruimteverhitting                                                                      Swembad pomp
                                                                    Koelkamer

                                                                                                                Ander kookgeriewe
                                                                                                                                    Stoof en oond
                                                                                                                                                                Geiser
                                                                                                                                                                                        Ander

                                                                                Elemente/Objekte wat elektrisiteit verbruik

        1A Koelkamer
        1A Ruimteverhitting
        1A Geiser
        1A Ander                                                                                                                                                                                (4)

                                                                                                                                                                                                        [35]

                                                                                                                                                    9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                           10601/22

VRAAG 4

  V                       ANTWOORD                           VERDUIDELIKING                     VLAK
4.1
4.1.1   Verskil = 63 343 – 59 234 ✓ MA                    1MA korrekte waardes
                                                                                                 F1
                   = 4 109 ✓ A                            1A antwoord                     (2)

4.1.2   Chicago-Oos ✓✓ RG                                 2RG aflees vanaf grafiek        (2)    F1

4.1.3   Minder koopkrag.                                  2J verduideliking
                                                                                                 F1
        Mense moet afsny op sekere items. ✓✓J                                             (2)

4.1.4   Ja ✓O                                             1O opinie
        Wanneer jou salaris verhoog, sal die bedrag wat   2J verduideliking                      F4
        jy vir belasting betaal, ook verhoog. ✓✓J                                         (3)

4.1.5        ✓ RT            ✓M                           1RT aflees vanaf tabel
        49 213−48 021                                     1M konsep van %
                        × 100 ✓F
           48 021
                                                          1F korrekte formule
                                                                                                 F2
                                                          1CA antwoord
        = 2,48% ✓CA
                                                          NPR                             (4)
4.2
4.2.1   180 + 20 = 200 ✓ A                                1A totaal van 200
                                                          1M maal met 8%
                    8                                     1CA antwoord
        200 × 100 ✓ M                                                                            D2

        = 16 mense ✓ CA                                                                   (3)

4.2.2   Bi-modaal : 8% ✓ A en 14% ✓ A                     2A een punt vir elke korrekte
                                                                                                 D2
                                                            waarde                        (2)

4.2.3                       1                             2A antwoord
        Waarskynlikheid = 7 ✓✓ A                                                          (2)    P2

4.2.4                       27                            2A antwoord
        Waarskynlikheid =         of 27% of 0,27 ✓✓ A                                            P2
                            100
                                                                                          (2)

4.2.5   IKO = K3 – K1                                     1SF korrekte vervanging
        10% = 18% – K1 ✓ SF                               1M verander onderwerp van
                                                                                                 D2
        K1 = 18% – 10% ✓ M                                  die formule
           = 8%        ✓ CA                               1CA Kwartiel 1                  (3)

4.2.6   Aksieflieks : Gruwelflieks                        1MA verhouding in korrekte
        18% : 11% ✓ MA                                    volgorde
        1% : 0,61% ✓✓ S                                   2S vereenvoudiging
                                                                                                 D2
        OF

        0,18 : 0,11
        1: 0,61                                                                           (3)

                                                 10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                     10601/22

  V                     ANTWOORD                          VERDUIDELIKING                  VLAK
4.3
4.3.1   Ja ✓A                                          1A korrekte antwoord
                                                                                           F1
        Hy hoef nie belasting te betaal nie. ✓J        1J verduideliking            (2)

4.3.2   ŉ Persoon se ouderdom ✓✓A                      2A korrekte antwoord         (2)    F1

4.3.3   Jaarlikse belasbare inkomste                   1A korrekte jaarlikse
        R55 250 × 12                                       belasbare inkomste
        = R663 000 ✓A                                  1SF vervanging in formule
                                                       1CA belasting betaalbaar
        R163 335 + 39%(663 000 − 613 600) ✓SF                voor kortings
        = R163 335 + R19266                            1MA aftrekking van beide
        = R182 601 ✓CA                                        kortings
                                                       1CA jaarlikse belasting
        Trek kortings af                                      betaalbaar
        R182 601 − R15 714 − R8 613 ✓MA                1A konsep van ¼ (25%)
        = R158 274 ✓CA                                 1J regverdiging

        Kwart van jaarlikse salaris
        1
          × 663 000
        4
        = R165 750 ✓A
                               1                                                           F4
        Hy betaal minder as 4 van sy jaarlikse
        belasbare inkomste.
                                        1
        Hy betaal R158 274 belasting. 4 van sy
        jaarlikse salaris wat R165 750 is. Hy betaal
        minder belasting as wat hy beweer. ✓J

                              OF

           𝐑𝟏𝟓𝟖 𝟐𝟕𝟒
        = 𝐑𝟔𝟔𝟑 𝟎𝟎𝟎 × 100 ✓MA

        = 23,87%

        ∴ 23,87% < 25%

        ∴ Sy bewering is nie korrek nie ✓J                                          (7)
                                                                                          [39]
                                                                               TOTAAL:    150

                                                  11

## Related documents

- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-addendum/657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Maths Literacy Addendum X5 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-maths-literacy-addendum-x5-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432) — Mathematical Literacy · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-addendum/f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd) — Mathematical Literacy · Addendum · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
