# Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/66adcbcd-27a5-43df-85cc-b25be53a87eb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/66adcbcd-27a5-43df-85cc-b25be53a87eb)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                        2022
                                         10601

                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID

                                   VRAESTEL 1

TYD:      3 uur

PUNTE:    150

9 bladsye + 1 antwoordblad en ŉ addendum van 7 bladsye

                      Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 antwoordblad.
                     'n Addendum van 7 bladsye is binne die vraestel ingesluit.

                                                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID                            2
                                        (Vraestel 1)             10601/22

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Skryf jou naam in die spasie wat voorsien word in jou ANTWOORDBLAD en handig dit in met
      jou ANTWOORDBOEK.

3.    Gebruik die BYLAE soos volg:

           Gebruik BYLAAG A om Vraag 1.2 te beantwoord
           Gebruik BYLAAG B om Vraag 3.1 te beantwoord
           Gebruik BYLAAG C om Vraag 3.2 te beantwoord
           Gebruik BYLAAG D om Vraag 3.3 te beantwoord
           Gebruik BYLAAG E om Vraag 4.1 te beantwoord
           Gebruik BYLAAG F om Vraag 4.3 te beantwoord

4.    Nommer jou vrae korrek soos die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is.

5.    ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word indien
      anders vermeld.

6.    Toon ALLE berekeninge duidelik aan.

7.    Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, indien anders vermeld.

8.    Dui eenhede van meting aan, waar toepaslik.

9.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID                           3
                                           (Vraestel 1)             10601/22

VRAAG 1

1.1   Thato het ŉ bankrekening met Capitec Bank. Bestudeer die bankstaat hieronder, en
      beantwoord die vrae wat daarop volg.

      Tabel 1: Thato se bankstaat

                                                            Debiet     Krediet     Balans
       Datum                  Beskrywing
                                                             (R)        (R)         (R)
       19/04    Balans voortgebring                                               26 935,48
       20/04    Kontant Deposito                                         2 450    29 385,48
                Diensfooi                                     12,25               29 373,23
       21/04    Debietorder: King Price Versekering           1 250                   A
                Diensfooi                                      5,00               28 118,23
       23/04    Aftrekorder: Discovery Mediese Fonds          5 927               22 191,23
                Diensfooi                                      5,00               22 186,23
       25/04    Deposito: Salaris                                         B       54 708,48
                Diensfooi                                     32,52               54 675,96
       29/04    Debietkaart: Checkers                       7 332,4               47 343,51
                                                                  5
                Diensfooi                                      3,50               47 340,01
       01/05    Verbandbetaling                             14 500                32 840,01
                Diensfooi                                     21,75               32 818,26
       01/05    Wesbank: Motor paaiement                      6 500               26 318,26
                Diensfooi                                      7,00               26 311,26
       01/05    Truworths rekening                            2 250               24 061,26
                Diensfooi                                      2,75               24 058,51

      1.1.1    Bereken die waarde van A in die bankstaat.                                         (2)

      1.1.2    Bereken die waarde van B in die bankstaat.                                         (2)

      1.1.3    Skryf Thato se bankbalans op 19 April in woorde neer.                              (2)

      1.1.4    Identifiseer die diensfooi wat op die verbandbetaling gehef was.                   (2)

      1.1.5    Bereken die aantal dae vanaf 15 April tot 14 Mei.                                  (2)

      1.1.6    Definieer die term debietorder.                                                    (2)

      1.1.7    Toon hoe die balans van R29 385,48 (op 20 April) bereken was.                      (2)

      1.1.8    Met watter bank doen Thato sy bankwese?                                            (2)

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                4
                                          (Vraestel 1)             10601/22

1.2   Beurtkrag het baie huishoudings en besighede in ons land geaffekteer. Sommige
      besighede in ons land is gevra hoe hulle gedurende hierdie tyd deur elektrisiteitstekorte
      geraak is. Verwys na BYLAAG A, wat antwoorde het op vrae wat aan besigheid-eienaars
      gestel is, en beantwoord die vrae wat volg.

      1.2.1   Verklaar die verskil tussen diskrete data en kontinue data.                             (2)

      1.2.2   Bepaal die modus van die data wat in VRAAG A (Bylaag A) voorsien is.                    (2)

      1.2.3   Bepaal die verskil tussen die besighede wat neutraal gebly het in terme van
              persentasie vir VRAAG A en VRAAG B (Bylaag A).                                          (2)

      1.2.4   Identifiseer die hoogste persentasie van die data in VRAAG A (Bylaag A).                (2)

      1.2.5   Noem die stad waar hierdie opname gedoen is.                                            (2)

      1.2.6   Watter persentasie het sterk ingestem dat hul besighede hoogs afhanklik is van
              stabiele en veilige elektrisiteitstoevoer?                                              (2)

      1.2.7   Rangskik die data in VRAAG A (Bylaag A) in dalende volgorde.                         (2)
                                                                                                  [30]

                                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              5
                                          (Vraestel 1)             10601/22

VRAAG 2

2.1   Mnr. Nkosi beoog om sy eerste huis vir R1 450 000 te koop. Hy het twee finansiële
      instellings genader om leningsbedrae tussen die twee te vergelyk. Verwys na Tabel 2
      hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Tabel 2: Verband opsies vir Mnr. Nkosi (eerste keer huislening)

                   ITEM                           INVESTEC                     FNB
        Leningsbedrag                                 B                    R1 520 172

        *Inisiasiefooi                            R6 037,50                     0
        *Verbandregistrasiefooi                  R29 280,00                R27 211,00
        *Verbandoordragfooi                      R20 432,50                R42 961,00
        Totale opsetkoste                             A                    R70 172,00

        Maandelikse terugbetalings                R11 489,79               R11 577,17
        Maandelikse diensfooi                         R69,00                  R69,00
                                        Nie van toepassing indien lening
                                         uit persoonlike rekening betaal
                                                    word nie

        Termyn ooreenkoms                            20 jaar                240 maande

      2.1.1   Die bank beveel aan dat jou maandelikse terugbetalings nie 30% van jou bruto
              maandelikse salaris oorskry nie. Wat sal Mnr. Nkosi se bruto salaris moet wees
              om ŉ lening van Investec te kry? Rond jou antwoord af tot die naaste tien
              duisend.                                                                              (4)

      2.1.2   Bepaal die totale opsetkoste, A, vir die Investec-opsie.                              (2)

      2.1.3   Wanneer ŉ eiendom gekoop word, mag jy al die opsetkostes saam met die
              kosprys vir die eiendom optel om ŉ lening te ontvang. Bepaal B, die lening vir
              Investec, indien die eiendom vir R1 450 000 gelys is.                                 (2)

      2.1.4   Die diensfooi van R69,00 word nie gehef deur Investec vir Mnr. Nkosi indien die
              lening deur sy persoonlike rekening betaal word nie.

              (a) Hoeveel geld sal hy spaar by Investec oor die totale termyn van die lening?       (3)
              (b) Indien Mnr. Nkosi nie sy lening vanaf sy persoonlike rekening betaal nie,
                  hoe sal dit hom finansieel beïnvloed?                                             (2)

      2.1.5   Mnr. Nkosi beweer dat, indien hy sy huis deur Investec koop en uit sy
              persoonlike rekening betaal, dit hom geld sal spaar op rente en maandelikse
              diensfooie teen die tyd wat sy lening ten volle betaal is.
              Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, hoeveel Mnr. Nkosi sal spaar indien hy
              die Investec opsie kies.                                                              (9)

                                                                                                    b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID                            6
                                              (Vraestel 1)             10601/22

2.2   Die waarde van ’n geldeenheid fluktueer op ŉ daaglikse basis bepalend op vraag en aanbod.
      Verwys na die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      Tabel 3: Wisselkoers en randwaarde

              Geldeenheid               Randwaarde
      Amerikaanse Dollar                    R13,82
      Kanadese Dollar                       R10,35
      Britse Pond                           R18,06
      Euro                                  R15,73
      Australiese Dollar                     R9,82

      2.2.1 (a)      Watter geldeenheid, vanaf die tabel hierbo, is die swakste?                      (2)
            (b)      Verduidelik wat dit sou beteken vir ŉ Suid-Afrikaner wat oorsee reis.            (2)

      2.2.2 Mev. Nkosi ontvang £1 200 vanaf haar tannie in Brittanje. Gebruik die tabel hierbo
            om die randwaarde van £1 200 te bereken.                                                  (2)

      2.2.3 Nadat Mev. Nkosi haar geld verwissel het, was sy R200,80 gehef. Verwisseling van
            geld in Suid-Afrika bestaan uit ŉ administrasie-fooi van R125 en ŉ kommissie fooi
            van 2,28% vir die bedrag wat verruil word.
            Verifieer, deur berekeninge te toon, of die regte bedrag gehef was.                       (4)

      2.2.4 Geldeenhede fluktueer altyd. Noem EEN rede hoekom dit gebeur.                             (2)

2.3   Elektrisiteit kan op twee maniere by Eskom gekoop word, voorafbetaald (prepaid) en
      nabetaald (postpaid).
      Verwys na die vergelykende tabel hieronder om die vrae wat volg, te beantwoord.

      Tabel 4: Vaste maandelikse koste teenoor koste per eenheid

        Naam van
                           Vaste maandelikse koste        Koste per eenheid (R/kWh)
         Sisteem
       Voorafbetaald                R200,00                        R0,7085
        Nabetaald                     nul                    0 – 50        R0,69
                                                         50,1 – 350        R0,81
                                                        350,1 – 600        R1,27
                                   Pryse sluit BTW van 15% uit

       2.3.1      Skryf die vaste maandelikse koste vir die voorafbetaalde sisteem neer.              (2)

       2.3.2      Die Smith huishouding wat uit 3 mense bestaan, het 349,9 kWh elektrisiteit
                  gebruik op die nabetaalde sisteem. Hoeveel sal hulle moet betaal (BTW
                  uitgesluit) vir hulle elektrisiteitsverbruik?                                       (4)

       2.3.3      Mev. Smith het uitgewerk dat wanneer haar dogter universiteit toe gaan, haar
                  rekening twee derdes van die bedrag bereken in VRAAG 2.3.2 sal wees.
                  Verifieer, deur alle berekeninge te toon, of haar aanname korrek is.             (6)
                                                                                                  [46]

                                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  MAAK ASSEBLIEF HIERDIE ADDENDUM VAN 7 BLADSYE LOS.

            VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                         2022
                          10601

                WISKUNDIGE GELETTERDHEID

                       VRAESTEL 1

                       ADDENDUM

7 bladsye

                                                       b.o.

### Page 8

WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                    2
                                                                                                                           (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/22

BYLAAG A

VRAAG 1.2

                                         Vraag A:                                                                                Vraag B:
                        My besigheid was finansieël ernstig geraak                                               My besigheid is hoogs afhanklik van 'n
                        deur die onlangse energiekrisis in Kaapstad                                              stabiele en veilige elektrisiteitstoevoer
                   50                                                                                       70

                                                                  44,9                                                                                                     62,8
                   45
                                                                                                            60

                   40
                                                                                                            50
                   35

                   30                                                                                       40

                   25
                                                                                                            30
                                                                                               Percentage
     Persentasie                                                               21,4      Persentasie                                                          26,5
                   20                                17,3
                                                                                                            20
                   15                  13,8

                   10                                                                                       10                                    6,1
                                                                                                                                    3,6
                                                                                                                       1
                   5        2,6
                                                                                                                                                                                                  Downloaded from hlayiso.com

                                                                                                            0
                                                                                                                 Stem
                                                                                                                 Stem glad  nie
                                                                                                                      sterknie      Stem
                                                                                                                                   Stem          Neutraal
                                                                                                                                                Neutraal    Stem  saam
                                                                                                                                                             Stemsaam     Stem
                                                                                                                                                                           Stem
                   0 Stem sterk nie      Stem     Neutraal    Stem saam       Stem                               saam nie        nie saam   nie                           sterk saam
                     saam                saam nie                           sterk saam                             saam nie     gedeeltelik                              heeltemal
                       Stemnie
                             glad nie nieStem      Neutraal     Sten saam      Stem
                                                                                                                               nie saam nie                                saam
                         saam nie gedeeltelik nie                           heeltemal
                                       saam nie                               saam
ël

                                                                                                                                                                                           b.o.

### Page 9

WISKUNDIGE GELETTERDHEID            3
                                                         (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/22

BYLAAG B

VRAAG 3.1

            Persentasie mense wat daagliks sosiale media gebruik

                                                                                                        Downloaded from hlayiso.com

              YouTube   Twitter   Instagram   Snapchat      TikTok     Facebook

                                                                                                 b.o.

### Page 10

WISKUNDIGE GELETTERDHEID            4
                                                                                                        (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/22

BYLAAG C

VRAAG 3.2

                                           Sosiale media-verbruik volgens ouderdomsgroep

                               yrs
                      6565+ +yrs                              37

                               jaar
                  5050- –6565jaar                                                             64

                               jaar
                  3030- –4949jaar                                                                          78
 Ouderdomsgroep

                               jaar
                  1818- –2929jaar                                                                                 88

                                  0   10     20      30        40          50          60          70      80     90     100
                                                                                                                                                       Downloaded from hlayiso.com

                                                     Persentasie van mense wat sosiale media gebruik

                                                                                                                                                b.o.

### Page 11

WISKUNDIGE GELETTERDHEID             5
                                                                                                                                          (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/22

BYLAAG D

VRAAG 3.3

                                                                                   Elektrisiteitsverbruik per huishouding

                                                                                                                                               39

                                                              16

                                                                                                                                                                       12
                                                                                                                                                         11
            Persentasie elektrisiteisverbruik

                                                                                                                      7
                                                                                                                                   6
                                                   5
                                                                                 3
                                                                                                   1
                                                                                                                                                                                          Downloaded from hlayiso.com

                                                                                                                                  Ligte        Gieser
                                                                                                                                               Geiser
                                                                               Wasgoed                                                                                 Ander
                                                Koelkamer
                                                                                                                  Stoof en oond
                                                            Ruimteverhitting                                                                            Swembad pomp
                                                                                              Ander kookgeriewe

                                                                                         Elemente/Objekte wat elektrisiteit verbruik

                                                                                                                                                                                   b.o.

### Page 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID            6
                                                                                 (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/22

BYLAAG E

Vraag 4.1
                            Inkomste en Uitgawes van verskillende dele van die wêreld
     70 000
      70000

     60 000
      60000

     50 000
      50000

      40000
     40 000

      30000
     30 000

     20 000
      20000

     10 000
      10000

          00
                San Diego-Wes
                San Diego Wes    Los Angeles-Wes
                                 Los Angeles Wes   Boston-Oos
                                                   Boston Oos   See
                                                                Sea Wes
                                                                    Wes      Chicago-Oos
                                                                             Chicago Oos   Philadelphia-Oos
                                                                                           Philidelpia Oos
    Salarisse
    Inkomste       46
                   46733             63 343
                                     63343           59 234
                                                     59234       50 343
                                                                 50343         49 213
                                                                               49213            45 023
                                                                                               45023
                                                                                                                                Downloaded from hlayiso.com

    Uitgawes
    Uitgawes       48
                   48023             63 130
                                     63130           62 943
                                                     62943       51
                                                                  51023        48 021
                                                                               48021            48 234
                                                                                               48234

                                                                                                                         b.o.

### Page 13

WISKUNDIGE GELETTERDHEID                     7
                                                                                         (Vraestel 1) ADDENDUM    10601/22

BYLAAG F

VRAAG 4.3

                               2022 BELASTINGJAAR (1 Maart 2021 – 28 Februarie 2022)

                                 Belasbare inkomste (R)                       Belastingkoerse (R)
                               1 – 216 200                  18 % van belasbare inkomste bo 216 200
                               216 201 – 337 800            38 916 + 26% van belasbare inkomste bo 216 200
                               337 801 – 467 500            70 532 + 31% van belasbare inkomste bo 337 800
                               467 501 – 613 600            110 739 + 35% van belasbare inkomste bo 467 500
                               613 601 – 782 200            163 335 + 39% van belasbare inkomste bo 613 600
                               782 201 – 1 656 600          229 089 + 41% van belasbare inkomste bo 782 200
                               1 656 601 en meer            587 593 + 45% van belasbare inkomste bo 1 656 600

            Belastingkorting – sien veranderinge vanaf die vorige jaar

            Belastingkorting                                                      Belastingjaar
                                             2022    2021         2020         2019      2018       2017         2016       2015
            Primêr (ouderdom onder 65)      R15 714 R14 958       R14 220     R14 067 R13 635       R13 500      R13 257    R12 726
            Sekondêr (65 tot 74)             R8 613 R8 199         R7 794      R7 713     R7 479     R7 407       R7 407     R7 110
            Tersiêr (75 en ouer)             R2 871 R2 736         R2 601      R2 574     R2 493     R2 466       R2 466     R2 367

            Belastingdrempel – sien veranderinge vanaf die vorige jaar
                                                                                                                                          Downloaded from hlayiso.com

            Ouderdom                                                          Belastingjaar
                                     2022         2021         2020          2019        2018        2017         2016       2015
            Onder 65                 R87 300      R83 100      R79 000       R78 150     R75 750    R75 000      R73 650    R70 700
            65 tot 74               R135 150     R128 650     R122 300      R121 000 R117 300      R116 150     R114 800   R110 200
            75 en ouer              R151 100     R143 850     R136 750      R135 300 R131 150      R129 850     R128 500   R123 350

                                                                     EINDE

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                               7
                                             (Vraestel 1)             10601/22

VRAAG 3

 3.1   Oor die afgelope paar jaar, het mense meer op sosiale media-platforms staatgemaak om
       skepping en deling van inligting, idees en ander vorme van uitdrukking deur virtuele
       gemeenskappe en netwerke te fasiliteer. Bestudeer BYLAAG B en beantwoord die vrae
       wat volg.

       3.1.1 Watter sosiale media-platform word die meeste op ŉ daaglikse basis gebruik?                (2)

       3.1.2 Bereken die omvang van die inligting oor sosiale media-platforms.                          (2)

       3.1.3 Noem EEN ander tipe grafiek wat die inligting oor sosiale media-platforms kan
             verteenwoordig.                                                                            (2)

       3.1.4 Bepaal die mediaan van die data wat vir sosiale media-platforms verskaf word.              (3)

       3.1.5 Dink jy dat leerders teen tegnologie beskerm moet word? Gee ŉ rede vir jou
             antwoord.                                                                                  (2)

 3.2   Sosiale media word deur alle ouderdomme gebruik. Verwys na BYLAAG C en
       beantwoord die vrae wat volg.

       3.2.1 Watter ouderdomsgroep gebruik die minste sosiale media?                                    (2)

       3.2.2 Hoekom dink jy gebruik die jonger ouderdomsgroep die meeste sosiale media?                 (2)

       3.2.3 Bepaal die gemiddelde persentasie van die ouderdomsgroepe wat sosiale media
             gebruik.                                                                                   (2)

 3.3   Om sosiale media te gebruik, is elektrisiteit noodsaaklik. Daar is tans verskillende tipes
       energie wat gebruik kan word: hernubare energie, steenkool, sonkrag, wind krag,
       aardgas energie, olie energie ensovoorts. Verskillende aktiwiteite vereis verskillende
       hoeveelhede energieverbruik. Verwys na BYLAAG D, in verband met die gebruik van
       energie, en beantwoord die vrae wat volg.

       3.3.1 Watter huishoudelike aktiwiteit vereis die minste energieverbruik?                         (2)

       3.3.2 Bepaal die interkwartiele-omvang van die persentasie elektrisiteitsverbruik per
             huishouding.                                                                               (5)

       3.3.3 Stel TWEE maniere voor oor hoe elektrisiteitsverbruik verminder kan word.                  (4)

       3.3.4 Skryf as ŉ desimaal, die waarskynlikheid neer dat ŉ geiser (geyser) en
             ruimteverhitting die meeste elektrisiteit verbruik.                                        (3)

       3.3.5 Voltooi die grafiek op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is, met betrekking
             tot huishoudelike gebruik van elektrisiteit. Haal jou ANTWOORDBLAD uit die
             vraestel en plaas dit in jou ANTWOORDBOEK.                                              (4)
                                                                                                    [35]

                                                                                                        b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              8
                                            (Vraestel 1)             10601/22

VRAAG 4

4.1   Die lewenskoste het aansienlik toegeneem in alle lande. Inkomste ontvang van
      werkgewers, dek nie uitgawes nie. Verwys na BYLAAG E en beantwoord die vrae wat
      volg.

      4.1.1 Bepaal die verskil in inkomste tussen die mense wat in Los Angeles-Wes woon en
            die mense wat in Boston-Oos woon.                                                         (2)

      4.1.2 Watter stad het die minste uitgawes?                                                      (2)

      4.1.3 Bepaal die implikasies van uitgawes wat inkomste oorskry.                                 (2)

      4.1.4 Sou ŉ verhoging in salaris ŉ impak op belastingbetalings hê? Verduidelik jou
            antwoord.                                                                                 (3)

      4.1.5 Bepaal die persentasie verskil tussen die inkomste en uitgawes van mense wat in
            Chicago-Oos woon.                                                                         (4)

4.2   Die Graad 12’s van Hoërskool Rouge het besluit om ŉ fliekaand te hou as
      fondsinsameling vir hul matriekafskeid. Hul het ŉ onderhoud met ŉ paar leerders en
      onderwysers by die skool gevoer oor die verskillende genres flieks wat hulle sou verkies.
      Verwys na die sirkelgrafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                   Verskillende tipes flieks wat verkies word (Genres)

                                   Wetenskapfiksie
                                        8%
                    Buitelands
                       8%                                         Komedie
                                                                   27%

                  Gruwel
                   11%

                      Drama
                                                                    Aksie
                       14%
                                                                    18%

                                         Romanse
                                          14%

                                                                                                      b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              9
                                           (Vraestel 1)             10601/22

     4.2.1 Indien 180 leerders en 20 onderwysers ondervraag was, hoeveel mense het
           wetenskapfiksie verkies?                                                                  (3)

     4.2.2 Bepaal die modus van die data voorsien op die verskillende genres.                        (2)

     4.2.3 Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ persoon te kies wat die gruwel tipe
           (genre) verkies.                                                                          (2)

     4.2.4 Wat is die waarskynlikheid om lukraak ŉ persoon te kies wat die komedie tipe
           (genre) verkies?                                                                          (2)

     4.2.5 Bepaal kwartiel 1 (K1) indien die interkwartiele-omvang (IKO) 10% en kwartiel 3
           (K3) 18% is.                                                                              (3)

     4.2.6 Skryf, as ŉ verhouding, die persentasie van mense wat aksie-flieks tot dié wat
           gruwel-films verkies. Skryf jou antwoord in eenheidsvorm neer.                            (3)

4.3 Die individuele belastingkoerse vir die 2022 belastingjaar word in BYLAAG F getoon.
    Gebruik BYLAAG F om die volgende vrae te beantwoord.

     4.3.1 Trevor is ŉ 67-jarige loodgieter wat ŉ jaarlikse belasbare inkomste van R126 500 in
           2021 verdien het. Het hy aan die belastingdrempelvereistes vir 2021 voldoen?
           Verduidelik wat dit beteken.                                                              (2)

     4.3.2 Watter inligting word benodig om ŉ persoon se korting te bepaal?                          (2)

     4.3.3 Mnr. Naidoo is ŉ 72-jarige wat ŉ belasbare inkomste van R55 250 per maand
                                                                                        1
           verdien, na aftrekkings in die belastingjaar van 2022. Hy beweer dat meer as 4
           (een kwart) van sy jaarlikse belasbare inkomste aan SAID betaal word. Verifieer,
           deur alle berekeninge te toon, of sy bewering korrek is.                               (7)
                                                                                                 [39]

                                                                                    TOTAAL:      150

                                               EINDE

### Page 18

WISKUNDIGE GELETTERDHEID                10
                                                                                                                                                        (Vraestel 1)             10601/22

ANTWOORDBLAD

Naam: ____________________________________________________                                                                                       GR 12 - ____

VRAAG 3.3.5

                                                                                                    Elektrisiteitsverbruik per huishouding
                                                      45

                                                      40

                                                      35

                                                      30

                                                      25

                                                      20

                                                      15

                                                      10

                                                      5

                                                      0
 Persentasie elektrisiteitsverbruik per huishouding

                                                                                                                                                    Ligte       Geiser                  Ander
                                                                                                                                                                                                     Downloaded from hlayiso.com

                                                                                          Wasgoed
                                                           Koelkamer
                                                                                                                                 Stoof en oond
                                                                       Ruimteverhitting                                                                                  Swembad pomp
                                                                                                             Ander kookgeriewe

                                                                                                        Elemente/Objekte wat elektrisiteit verbruik

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P1 (Afrikaans) 2019 Preparatory Examination Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p1-afrikaans-2019-preparatory-examination-addendum/657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Maths Literacy Addendum X5 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-maths-literacy-addendum-x5-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432) — Mathematical Literacy · Addendum · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-addendum/f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd) — Mathematical Literacy · Addendum · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
