# Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       VOORBEREIDENDE EKSAMEN

                                         2021
                                          10602
                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID

                                    VRAESTEL 2

TYD:      3 uur

PUNTE:    150

8 bladsye + ŉ addendum van 8 bladsye en 1 antwoordblad

                       Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 'n antwoordblad.
                       'n Addendum van 8 bladsye is binne die vraestel ingesluit.
                                                                                    b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID                             2
                                           (Vraestel 2)             10602/21

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Gebruik die ADDENDUM soos volg:

             Gebruik BYLAAG A vir VRAAG 1.2.
             Gebruik BYLAAG B vir VRAAG 2.1.
             Gebruik BYLAAG C vir VRAAG 2.2.
             Gebruik BYLAAG D vir VRAAG 3.1.
             Gebruik BYLAAG E vir VRAAG 4.1.
             Gebruik BYLAAG F vir VRAAG 4.2.
             Gebruik BYLAAG G vir VRAAG 4.3.
             Gebruik die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.3.

3.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders
      aangedui.

6.    Dui ALLE bewerkings duidelik aan.

7.    Rond ALLE finale antwoorde af binne die gegewe konteks, tensy anders aangedui.

8.    Dui eenhede van meting aan, waar van toepassing.

9.    Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID                              3
                                                       (Vraestel 2)             10602/21

VRAAG 1

1.1.       Tabel 1 toon die gemiddelde aantal minute per dag wat deur jonger en ouer tieners in
           Suid-Afrika aan tien aktiwiteitskategorieë bestee word. Bestudeer die onderstaande tabel
           en beantwoord die vrae wat volg.

           TABEL 1: DIE GEMIDDELDE AANTAL MINUTE PER DAG WAT DEUR
                    JONGER EN OUER TIENERS IN SUID-AFRIKA AAN TIEN
                    AKTIWITEITSKATEGORIEË BESTEE WORD.

                                Aktiwiteit                 10 – 14 jaar      14 – 19 jaar     Alle tieners
       1           Werk in ondernemings                          2                18               9
       2           Primȇ re produksies                          26                26               A
       3           Werk in nie-primȇ re nie-                                                       3
                                                                  2                 5
                   ondernemings
       4           Huishoudelike instandhouding                 71               104                 86
       5           Versorginging van persone                     4                11                  7
       6           Gemeenskapsdiens                              1                 2                  1
       7           Leer                                        265               265                265
       8           Sosiale and kulturele aktiwiteite           236               198                219
       9           Gebruik van massamedia                       93               109                100
       10          Persoonlike sorg                            737               703                722
                   Totaal                                        B             1 440               1 438

           1.1.1       Waarop spandeer alle tieners die meeste van hulle tyd in ŉ dag?                     (2)

           1.1.2       Hoeveel sekondes spandeer 10 – 14 jariges gemiddeld daagliks by die werk in
                       ondernemings?                                                                       (2)

           1.1.3       Bepaal die verskil tussen die tyd wat 10 – 14 jariges op sosiale en kulturele
                       aktiwiteite spandeer. Skryf jou antwoord in minute neer.                            (2)

           1.1.4       Omskep die tyd wat 10 – 14 jariges spandeer op die gebruik van massamedia,
                       na ure en minute.                                                                   (2)

           1.1.5       ŉ Pa beweer dat die tyd wat sy 12 jarige dogter en 18 jarige seun aan die
                       gebruik van massamedia bestee, in die verhouding 1:2 is.

                       Toon aan die hand van berekeninge of sy bewering korrek is.                         (2)

           1.1.6       Hoekom dink jy dat 14 – 19 jariges meer tyd op huishoudelike instandhouding
                       spandeer as 10 – 14 jariges?                                                        (2)

           1.1.7       Bereken die vermiste waardes aangedui as:

                       (i)     A                                                                           (1)
                       (ii)    B                                                                           (1)

                                                                                                                 b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                 4
                                             (Vraestel 2)             10602/21

1.2   Pule het die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika besoek. Die 80 hektaar dieretuin is in
      Pretoria geleë. Bestudeer die kaart van die dieretuin op BYLAAG A en beantwoord die
      vrae wat volg.

      1.2.1   Die Nasionale Dieretuin is geleë waar twee strate bymekaar kom. Noem die
              TWEE strate.                                                                          (2)

      1.2.2   Hoeveel parkeerareas is daar by die Nasionale Dieretuin?                              (2)

      1.2.3   Wat is die algemene rigting vanaf die hoofingang na die PPC sonwyser?                 (2)

      1.2.4   Noem TWEE van die “Groot Vyf” diere wat in die Nasionale Dieretuin gevind
              word.                                                                                 (2)

      1.2.5   Druk die aantal toilette tot die aantal restaurante in die Nasionale Dieretuin in die
              eenvoudigste vorm uit.                                                                (2)

      1.2.6   Noem enige vermaaklikheidsfasiliteit wat by die Nasionale Dieretuin gevind kan
              word?                                                                                 (2)

      1.2.7   Herlei 80 hektaar na vierkante meter.
              Nota: 1 Hektaar = 10 000 m2                                                           (2)

      1.2.8   Aan watter kant van die dieretuin sal Pule die hoenders en koeie vind?                (2)
                                                                                                    [30]

                                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID                            5
                                            (Vraestel 2)             10602/21

VRAAG 2

2.1   Mpho en sy kollegas besluit om aan die Buffalo Marathon deel te neem. Die
      roetekaaart van die marathon word in BYLAAG B aangedui. Bestudeer die kaart en
      beantwoord die volgende vrae.

      2.1.1 Waar eindig die Buffalo Marathon?                                             (1)

      2.1.2 Hoekom dink jy, het die organiseerders van hierdie wedstryd ŉ
            halfmarathonbaan ingesluit?                                                   (2)

      2.1.3 Wat is die afstand tussen MacLeantown en die melkplaas (dairy farm)?          (2)

      2.1.4 Moloko het die reis om 05:00 begin en het Pythonpark om 08:45 bereik.

             Bepaal die tyd in ure wat geneem is om Pythonpark te bereik.                 (3)

      2.1.5 Bepaal Moloko se gemiddelde spoed van die beginpunt tot Pythonpark in km/h.

             Jy mag die volgende formule gebruik: Afstand = Gemiddelde spoed x Tyd.       (3)

      2.1.6 As Moloko met die gemiddelde spoed soos in VRAAG 2.1.5 bereken is, bly
            hardloop, hoe laat kan hy verwag word om die marathon te voltooi?             (4)

      2.1.7 Waarom is daar ŉ afsnytyd vir hardlopers in die volle marathon?               (2)

      2.1.8 Noem EEN voordeel van deelname aan ŉ marathon.                                (1)

                                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                 6
                                             (Vraestel 2)             10602/21

2.2    Johannesburg Atletiekklub wil ŉ marathon reël, soortgelyk aan die Buffalo Marathon,
       in Johannesburg. Hulle bestudeer eers die kaart van Johannesburg om besluite
       gedurende die beplanning van die marathon te neem.

       Bestudeer die kaart van Johannesburg in BYLAAG C en beantwoord die vrae wat volg.

       2.2.1 In watter provinsie is Johannesburg geleë?                                        (1)

       2.2.2 Watter voorstad is die naaste aan Sandton?                                        (2)

       2.2.3 Wat is die afstand tussen Alexandra en Sandton soos dit op die kaart verskyn?

              Let Wel: Gebruik die skaalbalk wat op die kaart voorsien is om jou antwoord
                       te bereken.                                                             (2)

       2.2.4 Watter voorstad is oos van Morningside geleë?                                     (2)

       2.2.5 As die organiseerders van die marathon in Johannesburg ŉ soortgelyke
             marathon as die Buffalo Marathon wou organiseer, sou hulle geregverdig wees
             om in Randburg te begin en dit in Soweto te beëindig? Toon berekeninge om
             jou antwoord te staaf.                                                            (5)

       2.2.6 Mpho gaan haal sy vriende wat aan die Johannesburg Marathon gaan deelneem
             by die O R Tambo Internasionale Lughawe. Hulle wil ŉ paar
             peuselhappies/„snacks‟ koop maar het slegs USD (Amerikaanse dollar)
             beskikbaar. Mpho het slegs R1 000 om met hulle te ruil. Die wisselkoers is tans
             1USD = R14,05. Hoeveel USD sal Mpho ontvang vir die R1 000?                       (3)

2.3.   Mpho se vriend, Pamela het twee stelle hardloopklere ingepak om van te kies op die
       dag van die marathon.

       Hardloopskoene:     Nike (N) of Asics (A)

       Hardloopbroeke:     Swart (S) of Grys (G)

       Hardloopbaadjies: Rooi (R) of Wit (W)

       2.3.1 Voltooi die boomdiagram op die ANTWOORDBLAD wat aangeheg is.                      (3)

       2.3.2 Bepaal die waarskynlikheid dat Pamela Nike skoene, ŉ swart hardloopbroek en
             ŉ wit baadjie op die dag van die marathon sal dra. Skryf jou antwoord neer as ŉ
             regte breuk.                                                                      (2)
                                                                                               [38]

                                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from HIERDIE
                               hlayiso.com
                  MAAK ASSEBLIEF
                 ADDENDUM VAN 8 BLADSYE LOS.

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                 VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                           2021

                           10602

                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID
                        VRAESTEL 2
                         ADDENDUM

8 bladsye

                                                 b.o.

### Page 8

WISKUNDIGE GELETTERDHEID                             2
                                                                                 (Vraestel 2) ADDENDUM      10602/21

BYLAAG A
VRAAG 1.2
                                                                                                                                              N

 NATIONAL ZOOLOGICAL
NASIONALE DIERETUIN
GARDEN OF SOUTH  AFRICA
  VAN SUID-AFRIK
       PRETORIA A
     PRETORIA
         2011
        2011
                                                                                                              PARKERING
                                                                                                              RESTAURANT
                                                                                                              TOILET
                                                                                                              ADMINISTRASIE EN ANDER GEBOUE
                                                                                                              KABELKAR
                                                                                                              ZOOVERNIR WINKEL
                                                                                                              SEKURITEIT
                                                                                                              PIEKNIEK AREAS
                                                                                                              KIOSKS
                                                                                                              DIEREKLINIEK
                                                                                                              PPC SONWYSER
                                                                                                                                                  Downloaded from hlayiso.com

                                                 Hoofingang
                PAUL KRUGERSTRAAT

                                                              Slegs amptelike voertuie
                                    BOOMSTRAAT

                                                                                                                               b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID                            3
                                            (Vraestel 2) ADDENDUM   10602/21

BYLAAG B

VRAAG 2.1

                                                     AFSNYTYD: 10:30 vir
                                                     volle marathon hardlopers
                                                     runners

            [https://www.hoohlr.co.za/search?q=maps+of+buffalo+marathon+florida+42+km]

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID                      4
                                  (Vraestel 2) ADDENDUM   10602/21

BYLAAG C

VRAAG 2.2

              [https://www.google.co.za/search?q=maps+of+south+africa]

                                                                         b.o.

### Page 11

WISKUNDIGE GELETTERDHEID                  5
                                         (Vraestel 2) ADDENDUM   10602/21

BYLAAG D

VRAAG 3.1

                    SPUITHOUER A                      SPUITHOUER B

                                                                                       Downloaded from hlayiso.com

Volume = 2 000 mℓ                  Lengte = 13,7 cm
Deursnee = 100 mm                  Breedte = 80 mm
                                   Hoogte = 20,8 cm

                                                                            b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID                   6
                                            (Vraestel 2) ADDENDUM   10602/21

BYLAAG E

VRAAG 4.1

                                   STOORKAMERS
                                 STOREROO MS FORVIR KOSPAKKIES
                                                 FOOD PARCELS

                                  8m

                                                       3m
                                 Kaste
   6m

                                 Kamer A

                                                                                6,5 m
                                                                  Kamer B
                 2m

                                                                  5m

Breedte van elke kas is 200 cm

Afmeting van ŉ teël:
                                                  Uitverkoping: 25% afslag
Lengte: 0,6 m
                                                  Prys van teëls: R180 per m2
Breedte: 0,6 m

                                                                                b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID                  7
                                      (Vraestel 2) ADDENDUM   10602/21

BYLAAG F

VRAAG 4.2

            BOKSAFMETINGS EN VERPAKKINGOPSIES
                                   Opsie 1

                                      5m

                                                        6,5 m

                   1,2 m

                                   0,7 m

                                   Opsie 2

                                      5m

                                                        6,5 m
                0,7 m

                           1,2 m

                                                                         b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID           8
                                                   (Vraestel 2) ADDENDUM   10602/21

BYLAAG G

VRAAG 4.3

                                    PAD NA GESONDHEIDSGRAFIEK

     Geboorte tot 36 maande: Dogters
     Lengte-vir-ouderdom en Gewig-vir-ouderdom persentiele
          GEBOORTE

                                                   OUDERDOM (MAANDE)

                                                                                      LENGTE

 LENGTE
                                                                                      GEWIG

                                                               OUDERDOM (MAANDE)

  GEWIG

             GEBOORTE

                                                  EINDE

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID                                    7
                                             (Vraestel 2)             10602/21

VRAAG 3

3.1   Boipelo beplan om ‟n outomatiese ontsmettingsmiddel spuithouers in haar restaurant se
      kleedkamers te plaas. Sy benodig 3 vir die dames en 2 vir die mans se kleedkamers. Sy
      het twee tipes gekry waarin sy belangstel. Bestudeer die prente van die houers op
      BYLAAG D en beantwoord die vrae wat volg.

      3.1.1   Bepaal die radius van spuithouer A.                                                 (2)

      3.1.2   Wat is die verskil tussen kapasiteit en volume?                                     (4)

      3.1.3   Dus, bereken die hoogte van die spuithouer A as die volume 2 000 mℓ is.

              Jy mag die volgende formule gebruik:

              Volume van silinder =       r2 h; Gebruik        = 3,142

              N.B. 1 mℓ = 1 cm3                                                                   (5)

      3.1.4   Boipelo beweer dat die kapasiteit van spuithouer B 1 liter is. Verifieer haar
              stelling.

              Jy mag die volgende formule gebruik:

              Kapasiteit van ŉ reghoekige prisma = ℓ     b      h

              N.B. 1 000 cm3 = 1 ℓ                                                                (5)

      3.1.5   Watter spuithouer is groter indien die sensor wat binne spuithouer B
              geïnstalleer is, ŉ hoogte van 2 cm het?

              Jy mag die volgende formule gebruik:

              Volume van spuithouer A = Volume van reghoekige prisma – volume van die
              sensor                                                                              (5)

      3.1.6   Wat is die voordeel van die gebruik van ŉ outomatiese spuithouer?                   (2)

3.2   Boipelo besluit om die silindriese spuithouer te koop. Sy koop die jel ontsmettingsmiddel
      in 25 liter houers en hervul die spuithouers weekliks.

      3.2.1   Hoeveel spuithouers sal ŉ 25 liter bottel vul?                                      (5)

      3.2.2   Hoeveel 5 liter bottels sal sy nodig hê om die hele maand te hou (4 weke)?          (4)

      3.2.3   Hoeveel bottels van die totaal wat in 3.2.2 bereken word, sal aan die mans se
              kleedkamers geallokeer word?

              Wenk: Gebruik die verhouding Mans : Dames                                           (4)
                                                                                                  [36]

                                                                                                         b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID                               8
                                              (Vraestel 2)             10602/21

VRAAG 4

4.1   ŉ NWO wat families help met kospakkies, het ŉ stoorfasiliteit wat uit twee kamers
      bestaan. Mosa en Thato werk vir die NWO. Bestudeer BYLAAG E en beantwoord die
      vrae wat volg.

      4.1.1 Definieer die term area in hierdie konteks.                                        (2)

      4.1.2 Bereken die omtrek van die stoorkamers.                                            (6)

      4.1.3 Mosa wil slegs kamer A teël aangesien kamer B ŉ mat in het. Kamer A het kaste
            wat gebruik sal word om die kospakkies in te stoor. Bereken die oppervlak wat
            deur die kaste gedek word.

             Jy mag die volgende formule gebruik:
             Area = ℓ b                                                                        (4)

      4.1.4 Bepaal die area van kamer A wat met die teëls gelê gaan word.                      (4)

      4.1.5 Mosa beweer dat hy 84 teëls benodig om die kamer te teël. Verifieer sy bewering.   (6)

      4.1.6 Bereken die koste van die teëls wat benodig is om die kamer te teël.               (3)

      4.1.7 Hoeveel bokse moet hy koop indien daar 6 teëls in ŉ boks is?                       (3)

4.2   Bokse met kospakkies sal in kamer B gestoor word. Bestudeer die afmetings van die boks
      en die verskillende verpakkingsopsies wat op BYLAAG F aangedui word en beantwoord
      die vrae wat volg.

      4.2.1 Hoeveel bokse mag in kamer B gestoor word indien Mosa opsie 1 gebruik?             (5)

      4.2.2 Thato beweer dat Mosa meer bokse op die vloer van kamer B kan pak indien hy
            opsie 2 gebruik. Verifieer sy bewering.                                            (7)

4.3   Bestudeer die Pad na Gesondheid grafiek op BYLAAG G en beantwoord die vrae wat
      volg.

      4.3.1 Hoe oud is die baba met die gewig van 26 lb, wat haar binne die 75ste
            persentielkurwe plaas?                                                             (2)

      4.3.2 Jay se baba wat 29 maande oud is het ŉ gewig wat haar binne die 50ste
            persentielkurwe plaas, met ŉ lengte wat haar op die 97ste persentielkurwe plaas.

             Bereken haar LMI in die vorm van kg/cm2. (Moenie jou antwoord afrond nie.)

             Jy mag die volgende formule gebruik:

             LMI =                                                                             (4)
                                                                                               [46]

                                                                                    TOTAAL: 150

                                                EINDE

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID                   9
                                  (Vraestel 2)             10602/21

                              ANTWOORDBLAD

NAAM: _________________________________________________________________________

                                                                 R

                                                                W

                                                                 R

                                      N             G
                                                                 W

 Pamela se hardloopstel                                          R

                                                        S
                                                                 W

                                                        G

                                                                 W

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Exam Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
