# Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/097c5ddc-1ebd-473e-a63a-fc82c5128bfc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/097c5ddc-1ebd-473e-a63a-fc82c5128bfc)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                  2021

                                  10611

                               WISKUNDE

                               VRAESTEL 1

TYD:       3 uur

PUNTE:     150

9 bladsye + 1 inligtingsblad

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                          2
                                                            (Vraestel 1)           10611/21

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts aan wat jy in die beantwoording
      van die vrae gebruik.

4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
      gebruik, tensy anders aangedui.

6.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.    Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
      word.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                  b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                             3
                                                          (Vraestel 1)             10611/21

VRAAG 1

1.1   Los op vir x :

      1.1.1    3x 2  4 x  0                                                                      (2)

      1.1.2    3 x 2  10 x  4  0   (Korrek tot TWEE desimale plekke)                            (3)

      1.1.3    15 x  4  9 x 2                                                                    (3)

      1.1.4      x2  5  2 x                                                                      (4)

1.2   Gegee: (3x  y)2  ( x  5)2  0
             Los op vir x en y.                                                                    (3)

                         4
1.3   Gegee: x  2         4
                        x2

               Indien y = x – 2:

      1.3.1    Toon aan dat die gegewe vergelyking uitgedruk kan word as: y 2  4 y  4  0.       (2)

      1.3.2    Vervolgens, toon aan dat die vergelyking reële en gelyke wortels het.
                                                                                                   (2)
                                                             6
1.4   Bereken die maksimum waarde van S indien: S 
                                                           x 2
                                                             2
                                                                                                (2)
                                                                                               [21]

VRAAG 2

2.1   Die eerste VIER terme van ŉ kwadratiese patroon is 1; 9; 25; 49.

      2.1.1    Skryf die waarde van die 5de term neer.                                             (1)

      2.1.2    Toon aan dat die nde term van die ry, geskryf kan word as Tn  2n  1 .
                                                                                       2
                                                                                                   (5)

      2.1.3    Watter term van die ry sal gelyk wees aan 10 201?                                   (3)

2.2   Die eerste 24 terme van ŉ rekenkundige reeks is: 35  42  49  ...  196.
      Bereken die som van AL die natuurlike getalle vanaf 35 tot 196 wat
      NIE deelbaar deur 7 is nie.                                                               (5)
                                                                                               [14]

                                                                                                   b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                          4
                                                          (Vraestel 1)           10611/21

VRAAG 3

3.1   Beskou die volgende meetkundige reeks:

      5(3x  1)  5(3x  1)2  5(3x  1)3...

      3.1.1    Vir watter waardes van x sal die reeks konvergeer?                               (3)

                                                                      1
      3.1.2    Bereken die som tot oneindig van die reeks indien x   .                        (4)
                                                                      6

                                                    k
3.2   Bepaal die kleinste waarde van k waarvoor  2 p 4  30 indien k ŉ heelgetal is.
                                                   p 1                                      (4)
                                                                                            [11]

VRAAG 4

                          2
4.1   Gegee: f ( x)         3
                        x 1

      4.1.1    Skryf die koördinate van die y-afsnit van f neer.                                (1)

      4.1.2    Bereken die koördinate van die x-afsnit van f.                                   (2)

      4.1.3    Skets die grafiek van f in jou ANTWOORDBOEK en toon die asimptotes en
               die snypunte met die asse duidelik aan.                                          (3)

      4.1.4    Een van die simmetrie-asse van f is ŉ dalende funksie.

               Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as.                                     (2)

                                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                           5
                                                            (Vraestel 1)            10611/21

4.2   Die funksie gedefinieer deur t ( x)  log a x is hieronder geskets.

      Dit word gegee:

         Punt C is die x-afsnit van t.
         Punt A (5; -1) is op t.

      4.2.1   Skryf die koördinate van punt C neer.                                                (1)

      4.2.2   Skryf die waardeversameling van die grafiek van t neer.                              (1)

      4.2.3   Bereken die waarde van a .                                                           (2)

      4.2.4   Die grafiek van h  t ( x) word getransformeer deur t te reflekteer rondom die
              lyn y  x .

              Bepaal die vergelyking van h in die vorm y = … .                                     (2)

      4.2.5   Skryf die definisieversameling van h neer.                                           (1)

      4.2.6   Skryf die vergelyking van die asimptote van h neer.                               (1)
                                                                                               [16]

                                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                              6
                                                             (Vraestel 1)               10611/21

VRAAG 5

Gegee: f ( x)  ax 2  bx  6

                                                                       7
5.1    Die gradiënt van die raaklyn aan die grafiek van f by punt  1 ;  is 3.
                                                                       2
                         1
       Toon aan dat a       en b  2.
                         2                                                                             (5)

5.2    Bereken die x-afsnitte van f .                                                                  (2)

5.3    Bereken die koördinate van die draaipunt van f.                                                 (3)

5.4    Skets die grafiek van f in jou ANTWOORDBOEK. Dui ALLE afsnitte met die asse
       asook die draaipunt duidelik aan.                                                               (2)

5.5    Gebruik die grafiek en bepaal die waardes van x waarvoor f ( x)  6 .                           (1)

5.6    Skets die grafiek van g ( x)   x  1 op dieselfde assestelsel as die grafiek van f in
       VRAAG 5.4. Dui ALLE snypunte met die asse duidelik aan.                                         (2)

5.7    Skryf die waardes van x waarvoor f ( x).g ( x)  0 neer.                                     (2)
                                                                                                   [17]

                                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                7
                                                          (Vraestel 1)              10611/21

VRAAG 6

6.1   Janet belê ŉ enkelbedrag van R5 000 in ŉ spaarrekening vir presies 2 jaar.
      Die belegging verdien rente teen 10% p.j. kwartaalliks saamgestel.

      6.1.1    Wat is die kwartaallikse rentekoers vir Janet se belegging?                              (1)

      6.1.2    Bereken die bedrag in Janet se spaarrekening aan die einde van die 2 jaar.               (3)

6.2   Sihle erf R800 000. Hy belê die volledige bedrag in ŉ fonds teen ŉ rentekoers van
      14% p.j. maandeliks saamgestel. Aan die einde van elke maand onttrek Sihle R10 000
      vanuit die fonds. Die eerste onttrekking is presies een maand na die oorspronklike
      belegging.

      6.2.1    Hoeveel onttrekkings van R10 000 kan Sihle vanuit hierdie fonds maak?                    (5)

      6.2.2    Presies vier jaar na die oorspronklike deposito besluit Sihle om die oorblywende
               geld uit die rekening te onttrek om as ŉ deposito op ŉ huis te gebruik.

               (a)   Wat is die waarde van Sihle se deposito tot die naaste Rand?                       (4)

               (b)   Sihle se deposito is presies 30% van die aankoopprys van die huis.

                     Wat is die aankoopprys van die huis tot die naaste Rand?                           (1)
                                                                                                       [14]

VRAAG 7

7.1   Gegee: g(x) = 1 – 4x2

      7.1.1    Bepaal f '( x) vanuit EERSTE BEGINSELS.                                                  (4)

      7.1.2    Vervolgens, bereken die gradiënt van die raaklyn aan f by x = 2.                         (2)

                                               1
7.2   Bepaal f '( x) indien f ( x)  3 x2         .
                                              4 x4                                                      (3)

7.3   Gegee: h(x) = ax2 ; x > 0

      Bepaal die waarde van a indien dit gegee is dat h1 (8)  h '(4) .                                (6)
                                                                                                       [15]

                                                                                                      b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                               8
                                                               (Vraestel 1)            10611/21

VRAAG 8

                                                        2   4
Beskou die grafiek van g(x) = x3 – 3x2 en h(x) = –        x .
                                                        3   3
8.1     Bepaal of die grafiek van h die grafiek van g by die infleksiepunt sal sny. Dui alle
        nodige berekeninge aan.                                                                           (6)

8.2     Bepaal die stasionêre punte van y  g '( x ).
        Klassifiseer die stasionêre punt(e) as óf MAKSIMUM óf MINIMUM.                                    (4)

8.3     Vervolgens of andersins, bepaal:

        8.3.1     Die waarde(s) van x waarvoor g konkaaf af is                                            (1)

        8.3.2     Die gradiënt van die raaklyn van g by die infleksiepunt                                 (2)

        8.3.3     ŉ Student beweer dat die gradiënt van g by ENIGE punt, nooit minder as –3 sal
                  wees nie.
                  Is die student korrek? Verduidelik.                                                     (2)

8.4     Bepaal die waarde van k, indien die grafiek van g verskuif word sodat die waardes van
        x waarvoor die nuwe grafiek p( x)  ( x  k )3  3( x  k )2 afneem, tussen –3 en –1 is.       (4)
                                                                                                      [19]

VRAAG 9

Die onderstaande armband se kralewerk bestaan uit 10 plastiek sfere en 10 plastiese silinders.

Sodra die armband klaar is, sal dit geverf word. (Ignoreer die openinge in die sfere en silinders.)

Die volgende formules word gegee:
                               4
V   r 2h                V   r3
                               3
S  4 r 2                S  2 r 2  2 h

Die volgende noodsaaklike eienskappe van die verskillende krale is:

     Die radiusse, r, van die sfere en die silinder is presies dieselfde.
     Die hoogte van elke silinder is h.

9.1       Indien die volume van die silinder 6 cm3 is, skryf h in terme van r neer.                       (1)

9.2       Toon aan dat die totale buite oppervlakte (S) van die totale geverfde oppervlakte van
                                                      120
          die armband gelyk is aan S (r )  60 r 2      .
                                                       r                                                  (4)

9.3       Bepaal die waarde van r sodat die MINSTE hoeveelheid verf gebruik sal word.                     (3)
                                                                                                          [8]
                                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                          9
                                                               (Vraestel 1)           10611/21

VRAAG 10

Gebeurtenisse A, B en C vind soos volg plaas, waar A en B onafhanklike gebeurtenisse is:

      P(A) = 0,38
      P(B) = 0,42
      P(A  B) = 0,1596
      P(C) = 0,28

10.1     Is A en B onderling uitsluitende gebeurtenisse? Motiveer jou antwoord.                      (2)

10.2     Deur van die nodige formule gebruik te maak, toon aan dat die waarde van
         P(A  B)  0, 64 .                                                                          (1)

10.3     Bereken die hoeveelheid mense in die steekproefruimte.                                      (2)

10.4     Bepaal n(C ꞌ ).                                                                             (2)
                                                                                                     [7]

VRAAG 11

11.1     Elk van die syfers: 1 ; 1 ; 2 ; 3 ; 4 ; 7 word op aparte kaarte geskryf.
         Die kaarte word langs mekaar geplaas om ŉ 6 syfer getal te vorm.

         11.1.1    Hoeveel getalle begin en eindig met dieselfde getal?                              (1)

         11.1.2    Vind die waarskynlikheid dat die getal 112347 of 743211 is.                       (4)

11.2     n Mense (genommer 1 ; 2 ; 3 ; 4 ; 5 ; 6 ; … ; n) word lukraak in ŉ lyn gerangskik.

         Vind die hoeveelheid maniere, in terme van n, dat persoon 1 en persoon 2 NIE langs
         mekaar sal staan NIE. (Jy hoef nie jou antwoord te vereenvoudig nie.)                       (3)
                                                                                                     [8]

                                                                                     TOTAAL:     150

                                                   EINDE

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           WISKUNDE                                            10
                                                                           (Vraestel 1)                    10611/21

                                                   INLIGTINGSBLAD

    b  b 2  4ac
x
         2a

A  P (1  ni)            A  P (1  ni)               A  P(1  i) n                          A  P(1  i) n
 n                         n
                                  n( n  1)
1  n
i 1
                          i 
                          i 1        2
                                                       Tn  a  (n  1)d

Sn 
       n
         2a  (n 1)d                                 
                                 Tn  ar n 1 S n  a r  1
                                                        n
                                                                 ;        r  1 S 
                                                                                              a
                                                                                                  ; 1  r  1
       2                                              r 1                                   1 r

F
        
       x 1  i   1
                 n
                                             P
                                                   x[1  (1  i)n ]
              i                                            i
                  f ( x  h)  f ( x)
f ' ( x)  lim
             h 0          h
                                                           x  x2 y1  y 2 
 d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                   M  1     ;         
                                                           2         2 

                                                               y 2  y1
 y  mx  c             y  y1  m( x  x1 )             m                    m  tan         x  a 2   y  b 2  r 2
                                                               x 2  x1

                    a     b     c                                                                               1
In ABC:                                             a 2  b 2  c 2  2bc. cos A           area ABC          ab. sin C
                  sin A sin B sin C                                                                             2
sin      sin . cos   cos.sin                          sin      sin . cos   cos.sin 

cos     cos. cos   sin .sin                           cos     cos. cos   sin .sin 

         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                           sin 2  2 sin . cos 
         2 cos 2   1
         
( x ; y )  ( x cos   y sin  ; y cos   x sin  )
                                                                           n         2

        fx                                                                xi  x 
x                                                                2  i 1
         n                                                                      n
             n( A)
P( A)                                                           P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
             nS 

 yˆ  a  bx                                                      b
                                                                         x  x ( y  y )
                                                                          (x  x)       2

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr12 Mathematics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
