# Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/a3581e83-cc6f-4375-88ab-1f18d3c3b056
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-question-paper/a3581e83-cc6f-4375-88ab-1f18d3c3b056)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr12 Mathematics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

VOORBEREIDENDE EKSAMEN
            2022

            10611

          WISKUNDE

          VRAESTEL 1

                       TYD:        3 uur

                       PUNTE:      150

                       10 bladsye + 1 inligtingsblad

                                                       b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                                       2
                                              (Vraestel 1)                        10611/22

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts aan wat jy in die
     beantwoording van die vrae gebruik.

4.   Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
     grafies) gebruik, tensy anders aangedui.

6.   Indien nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke, tensy anders
     vermeld.

7.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van die vraestel.

8.   ŉ INLIGTINGSBLAD is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                                                             3
                                                   (Vraestel 1)                   10611/22

VRAAG 1

1.1   Los op vir x:

      1.1.1 2x(x2 – 1) = 0                                                                       (2)

                      2
      1.1.2   x6      0 ; x0         (korrek tot TWEE desimale plekke)
                      x                                                                          (4)

      1.1.3   ( x  1)(x  4)  6                                                                (3)

                               10
      1.1.4     x2 3
                               x2                                                               (5)

1.2   Los op vir x en y:

      x – 2y = 1 en 2x2 – xy – 5y – 3y2 – 2 = 0                                                  (4)

1.3   Gegee: 2x + 1 +2x = 3y + 2 – 3y, waar x en y heelgetalle is.
      Bepaal die waarde van x en y.                                                              (3)

1.4   Die vergelykings x 2  rx  m  0 en x 2  mx  r  0 het reële GELYKE wortels.
      Bepaal die waardes van r en m as r  0 en m  0 .                                       (6)
                                                                                             [27]

                                                                                                 b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE
                                                                                           4
                                                (Vraestel 1)                    10611/22

VRAAG 2

2.1   Gegee die kwadratiese ry:

      20; 12; 10; 14; …

      2.1.1 Bepaal ŉ uitdrukking vir die nde term van die patroon in die vorm
            Tn  an2  bn  c .                                                                (4)

      2.1.2 Die EERSTE verskille vorm ŉ rekenkundige ry.
            Bepaal tussen watter opeenvolgende terme van die kwadratiese ry, sal die
            EERSTE verskil 148 wees.                                                           (3)

      2.1.3 Bepaal die kleinste waarde van n waarvoor Sn > 10140 in die rekenkundige ry.       (5)

                5
2.2   Indien    (r  b)  10a, bepaal b in terme van a.
               r 1                                                                         (3)
                                                                                           [15]

VRAAG 3

Die volgende meetkundige reeks word gegee:

24
   + 12 + 6x + 3x2 + …
 x

3.1   Bereken die som tot oneindig van die reeks.                                              (4)

3.2   Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor hierdie ry konvergeer.                           (2)

3.3   Vir watter waardes van x gaan die ry toeneem?                                            (2)

3.4   As x = 4, bereken die som van die reeks tot 15 terme.                                 (4)
                                                                                           [12]

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE
                                                                                                        5
                                                          (Vraestel 1)                       10611/22

VRAAG 4

                                                          a
Die grafieke van f ( x)  ( x  p)  q en g ( x) 
                                   2
                                                              c is hieronder geskets en het die
                                                         xb
volgende eienskappe:

         5 
     A  ; 0  is ŉ punt op die grafiek van f .
         2 
     P is die draaipunt van f en lê op die vertikale asimptoot van g.
     Die vertikale asimptoot gaan deur die punt (1;0).
     Die horisontale asimptoot gaan deur die punt (0;2).
     Grafiek g gaan deur die oorsprong.

                                                     y

                                                                 g
                                       f

                                                 2

                                                     O
                                                                                      x
                                                             1       A  52 ;0

                                                             P

                                                       2
4.1    Toon aan dat g geskryf kan word as y              2.
                                                     x 1                                                   (3)

4.2    Bereken die koördinate van P.                                                                        (3)

4.3    Skryf neer die vergelyking van die vertikale asimptoot van p, indien p(x) = g(x – 1).                (1)

4.4    Bereken die vergelyking van die simmetrie-as van g in die vorm y = mx + c, as m < 0.                 (2)

4.5    Skryf die vergelyking van k neer, as k die refleksie van g is om die x-as.                           (2)

4.6    Vir watter waardes van x is f ( x ). g ( x ) > 0?                                                   (2)

4.7    Vir watter waardes van k sal die vergelyking van g(x) = x + k twee reële wortels hê met
       teenoorgestelde tekens?                                                                           (1)
                                                                                                        [14]

                                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                                                                    6
                                                   (Vraestel 1)                          10611/22

VRAAG 5

                                                                    1
Die grafiek van h(x) = ax, waar a > 0, is hieronder geskets. P  1 ;  is ŉ punt op h.
                                                                    2

                                                    y

                                                                    h
                                           1
                                    P   1; 
                                           2
                                                    Q
                                                                                     x

5.1   Skryf neer die koördinate van Q.                                                                  (1)

5.2   Bepaal die waarde van a.                                                                          (2)

5.3   Skryf die vergelyking van h1 neer, in die vorm y  ...                                           (2)

5.4   Skets die grafiek van h–1 in jou ANTWOORDBOEK. Toon alle afsnitte met die asse
      duidelik aan.                                                                                     (2)

5.5   Skryf die definisieversameling van h1 neer.                                                      (1)

5.6   Vervolgens of andersins, bepaal die waarde(s) van x waarvoor log2 x > 1.                          (1)

5.7   Indien g(x) = (100).3x, bereken die waarde van x waarvoor h ( x)  g ( x ) .                   (3)
                                                                                                    [12]

                                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE
                                                                                                 7
                                                    (Vraestel 1)                      10611/22

VRAAG 6

Die grafiek van f ( x)   27 x vir x  0 is hieronder geskets. Die punt P(3 ; –9) lê op die
grafiek van f.

                                                y

                                           O
                                                                                      x

                                                        P(3;–9)

                                                                        f

6.1    Gebruik die grafiek om die waardes van x te bepaal indien f(x) ≥ –9 .                         (2)

6.2    Skryf die vergelyking van f –1 neer, in die vorm y = …
       Toon ALLE beperkings aan.                                                                     (4)

6.3    Skets die grafiek van f –1 in jou ANTWOORDBOEK. Toon die afsnitte met die asse
       asook die koördinate van EEN ander punt op die grafiek aan.                                   (3)

6.4    Beskryf die transformasie van f na g as g(x) =   27 x waar x  0.                          (1)
                                                                                                 [10]

                                                                                                     b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                                                                    8
                                                   (Vraestel 1)                      10611/22

VRAAG 7

7.1   Teen watter jaarlikse persentasie rentekoers, kwartaalliks saamgestel, moet ŉ bedrag geld
      belê word sodat dit in 6 jaar kan verdubbel?                                                      (5)

7.2   Simon koop meubels vir die waarde van R10 000. Hy leen die geld op 1 Februarie 2020
      van ŉ finansiële instelling wat rente bereken teen ŉ rentekoers van 9,5% p.j. maandeliks
      saamgestel. Hy betaal maandelikse paaiemente van R450. Die leningsooreenkoms bepaal
      dat hy gelyke maandelikse paaiemente betaal vanaf 1 Augustus 2020.

      7.2.1 Bereken die totale bedrag wat hy aan die finansiële instelling skuld op 1 Julie 2020.       (2)

      7.2.2 Hoeveel maande gaan dit Simon neem om die lening terug te betaal?                           (4)

      7.2.3 Wat is the balans van die lening onmiddellik nadat Simon die 25ste betaling
            gemaak het?                                                                              (2)
                                                                                                    [13]

VRAAG 8

      Bepaal f (x) vanuit eerste beginsels as f ( x)  3x  2x.
                                                         2
8.1                                                                                                     (4)

                dy              8
8.2   Bepaal:      as y  4 x      x 3 .
                dx               x                                                                      (4)

8.3
                                  b
      Die grafiek van g ( x)  ax 2 = 96 het ŉ minimum waarde as x = 4.
                                  x
      Bereken die waardes van a en b.                                                                (6)
                                                                                                    [14]

                                                                                                        b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE
                                                                                                9
                                                    (Vraestel 1)                   10611/22

VRAAG 9

Die grafiek van h( x)  x  ax  bx  c is hieronder geskets.
                          3     2

      A en B(6 ; 0) is die draaipunte van h.
      T(3 ; y) is ŉ punt op h.
      The grafiek van h gaan deur die oorsprong.

9.1     Toon aan dat a = 12 en b = –36 is.                                                          (3)

9.2     Bereken die koördinate van A.                                                               (3)

9.3     Bereken die waarde van y.                                                                   (1)

9.4     Is die grafiek van h konkaaf op of konkaaf af by punt T?
        Toon AL jou bewerkings.                                                                     (3)

9.5     Bereken die koördinate van die buigpunt.                                                 (2)
                                                                                                [12]

VRAAG 10

ŉ Hotel het 72 kamers wat aan kliënte verhuur kan word. Die daaglikse huur per kamer is R500.
Indien die huur verhoog word met R100 per dag, kan 2 daagliks onverhuurd gelaat word.
Die huur is Rx per kamer per dag, waar x > 500.

                                                                          x2
10.1    Toon aan dat die daaglikse inkomste (I) gegee word deur I = 82x –    .
                                                                          50                        (5)

10.2    Bereken die maksimum daaglikse inkomste per kamer.                                          (2)
                                                                                                    [7]

                                                                                                    b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                       10
                                                    (Vraestel 1)                       10611/22

VRAAG 11

11.1   Gebeurtenisse A en B is onderling uitsluitend.
       Dit word gegee dat:

               P(B) = 2P(A)
               P(A or B) = 0,57

       Bereken P(B).                                                                                (3)

11.2   ŉ Houer met 40 sakrekenaars word deur ŉ verskaffer na ŉ winkel toe gestuur. Die
       winkeleienaar is nie bewus dat 5 van die sakrekenaars foutief is nie. Twee sakrekenaars
       word lukraak gekies uit die houer, die eerste een word nie teruggesit voordat die tweede
       een gekies is nie.

       11.2.1     Wat is die waarskynlikheid dat die eerste sakrekenaar wat gekies word NIE
                  foutief is nie?                                                                   (1)

       11.2.2     Wat is die waarskynlikheid dat as twee sakrekenaars gekies word, EEN
                  sakrekenaar foutief is en die ander nie?                                          (3)

       11.2.3     Wat is die waarskynlikheid dat as twee sakrekenaars gekies word, BEIDE
                  foutief is?                                                                       (3)

11.3   Vier verskillende Ekonomie boeke en drie verskillende Lewenswetenskappe boeke moet
       op ŉ rak geplaas word.

       11.3.1     As jy besluit om enige boek in enige posisie te plaas, op hoeveel verskillende
                  maniere kan die boeke op die rak gerangskik word?                                 (1)

       11.3.2     Indien twee spesifieke boeke langs mekaar geplaas moet word, op hoeveel
                  verskillende maniere kan die boeke op die rak gerangskik word?                    (1)

       11.3.3     Indien al die Ekonomie boeke langs mekaar geplaas moet word en al die
                  Lewenswetenskappe boeke langs mekaar geplaas moet word, op hoeveel
                  verskillende maniere kan die boeke op die rak gerangskik word?                    (2)
                                                                                                   [14]

                                                                                       TOTAAL:      150

                                                  EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  WISKUNDE                                                   11
                                                                  (Vraestel 1)                                    10611/22

                                                           INLIGTINGSBLAD
      b  b 2  4ac
x
           2a

A  P (1  ni )                   A  P(1  ni )                  A  P(1  i) n                      A  P(1  i) n

                                                                          n
Tn  a  (n  1)d                                                 Sn       2a  ( n  1) d 
                                                                          2

Tn  ar n 1                                 Sn 
                                                       
                                                    a rn 1   
                                                            ; r 1                        S 
                                                                                                   a
                                                                                                       ; 1  r  1
                                                      r 1                                        1 r

F
       
      x (1  i ) n  1                                           P
                                                                          
                                                                         x 1  (1  i )  n   
             i                                                                   i

                   f ( x  h)  f ( x)
f / ( x )  lim
           h0              h

                                                                    x  x 2 y1  y 2 
d     x2  x1 2   y2  y1 2                                 M 1      ;         
                                                                    2          2     
                                                                         y 2  y1
y  mx  c                        y  y1  m x  x1             m                                  m  tan 
                                                                         x 2  x1

 x  a 2   y  b  2  r 2
                       a     b     c
In ABC:                       
                     sin A sin B sin C
                     a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                                         1
                     area  ABC           ab. sin C
                                         2

sin(   )  sin  cos   cos  sin                                   sin(   )  sin  cos   cos  sin 
cos(   )  cos  cos   sin  sin                                   cos(   )  cos  cos   sin  sin 
         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                                    sin 2  2 sin  cos 
         2 cos 2   1
         
                                                                                    n

   x                                                                              x  x 
                                                                                                  2
                                                                                         i
x
       n                                                                  2  i 1
                                                                                   n
           n(A )                                                         P(A or B)  P(A)  P(B)  P(A and B)
P(A) 
           n (S)

yˆ  a  bx                                                              b
                                                                                x  x  y  y 
                                                                                 x  x 
                                                                                                  2

## Related documents

- [MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-memo-june-2022-english-afrikaans/9b15b6bd-06b3-48e5-b6d7-c1e74e052ebf) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
