# Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f28ca875-1edf-4650-a52c-3fdeb33e6437
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f28ca875-1edf-4650-a52c-3fdeb33e6437)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                          2022
                                          10612

                                     WISKUNDE

                                     VRAESTEL 2

TYD:       3 uur

PUNTE:     150

14 bladsye + 1 inligtingsblad en ŉ antwoordboek van 24 bladsye

                                                                 b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE                                             2
                                            (Vraestel 2)                              10612/22

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word:

1.       Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.       Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat voorsien is.

3.       Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording
         van die vrae gebruik, duidelik aan.

4.       Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.       Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
         grafies) gebruik, tensy anders aangedui.

6.       Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7.       Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.       ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.       Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                            3
                                             (Vraestel 2)                            10612/22

VRAAG 1

Mev. Molefe besluit om die effektiwiteit van haar aanlynklasse te ondersoek. Sy verdeel die
Graad 12’s regverdig op in Graad 12A en Graad 12B. Graad 12A het fisies (van aangesig-tot-
aangesig) klas bygewoon, terwyl Graad 12B aanlynklasse bygewoon het. Beide klasse is deur
Mev. Molefe vir dieselfde tydsduur onderrig.

Die onderstaande tabel toon die onderrigtyd spandeer (in ure) en die gemiddelde uitslae behaal
deur die leerlinge in hul weeklikse toetse as persentasies (%).

 ONDERRIGTYD SPANDEER (in ure)                         2    8     4     6    12    10    11
 GEMIDDELDE UITSLAE VAN 12A (as %)                     42   62   48    52    64    63    67
 GEMIDDELDE UITSLAE VAN 12B (as %)                     9    63   45    47    61    64    62

1.1       Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn van Graad 12A.                 (3)

1.2       Skryf die korrelasie koëffisiënt neer van Graad 12A se uitslae ten opsigte van die
          onderrigtyd spandeer.                                                                        (1)

1.3       Lewer kommentaar op die korrelasie tussen die onderrigtyd spandeer en die
          gemiddelde uitslae van Graad 12A.                                                            (1)

1.4       Die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn van Graad 12B is
          y = 15,74 + 4,54x. Bereken die verskil van die uitslag deur elke klas behaal indien
          Mev. Molefe die gemiddelde tyd spandeer het om ŉ spesifieke afdeling te voltooi.             (3)

1.5       Identifiseer die uitskieter in Graad 12B.                                                    (1)

1.6       Gee ŉ geldige rede vir hierdie uitskieter.                                                  (1)
                                                                                                     [10]

                                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDE                                           4
                                           (Vraestel 2)                            10612/22

VRAAG 2

Formule 1 (F1) wedrenbestuurders moet hoë G-kragte teen uiterste hoër temperature verduur.
Hulle neig om naby aan 4 kg na afloop van elke wedren te verloor.

2.1     Die onderstaande tabel toon die totale gewigsverlies aan van 40 verskillende
        wedrenbestuurders, na afloop van een wedren.

                         GEWIGSVERLIES
                                                          AANTAL
                           INTERVAL
                                                        BESTUURDERS
                           (IN GRAM)
                            0 ≤ w ˂ 500                          1

                          500 ≤ w ˂ 1 000                        2

                          1 000 ≤ w ˂ 1 500                      3

                          1 500 ≤ w ˂ 2 000                      8

                          2 000 ≤ w ˂ 2 500                      6

                          2 500 ≤ w ˂ 3 000                     15

                          3 000 ≤ w ˂ 3 500                      5

                                Totaal                          40

        2.1.1     Skryf die modaleklas van die data neer.                                           (1)

        2.1.2     Bereken die geskatte gemiddelde gewigsverlies van die wedrenbestuurders.          (3)

2.2     ŉ Maand later, na ŉ tweede wedren, word data van die gewigsverlies versamel. Die
        hoeveelheid gewigsverlies in wedren 2 was 𝑘 gram meer as in wedren 1.
        Dit word gegee dat die maksimum waarde op die ogief deur wedren 2, voorgestel word
        as (3 504 ; 40) en dat die grafiek gegrond word by (4 ; 0).

        2.2.1     Skets die ogief (kumulatiewe frekwensiegrafiek) wat wedren 2 voorstel in
                  die ANTWOORDBOEK.                                                                 (4)

        2.2.2     Hoe sal die omvang van wedren 2 vergelyk met die omvang van wedren 1?             (1)

        2.2.3     Bepaal die gemiddelde gewigsverlies van wedren 2.                                 (2)
                                                                                                   [11]

                                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                                                      5
                                                (Vraestel 2)                                10612/22

VRAAG 3

In die onderstaande diagram is A  3 ; k  , B  4 ; 8  , C  5 ; 0  en D  2 ;  4  die hoekpunte
van parallelogram ABCD. Diagonale AC en BD halveer mekaar by P. Die inklinasiehoeke van
AD en BD is α en β onderskeidelik. AD sny die x-as by E. F is ŉ punt in die vierde kwadrant.

                                                          y

                           A(–3 ; k)
                                                              P

                                       E                 O                                                x

                                                                                           F

3.1       Bepaal die gradiënt van BC.                                                                                    (2)

3.2       Indien die afstand tussen punte A  3 ; k  en B  4 ; 8  ,    65 is, bereken die waarde
          van k.                                                                                                         (4)

3.3       Bewys deur analitiese meetkunde te gebruik, dat BP  AC .                                                      (3)

3.4       Bereken die koördinate van F indien dit gegee word dat ACFD ŉ parallelogram is.                                (2)

3.5       Bereken die grootte van ED̂O (korrek tot EEN desimale plek).                                                   (6)

3.6       Bereken die oppervlakte van ADC .                                                                         (4)
                                                                                                                    [21]

                                                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                               6
                                               (Vraestel 2)                                10612/22

VRAAG 4

In die onderstaande diagram is die vergelyking van die sirkel met middelpunt N gegee as
 x 2  y 2  4 x  2 y  13  0 . QT is ŉ raaklyn aan die sirkel by T. TNP is die middellyn van die
sirkel. Punt P 5 ; 4 lê op die sirkel.

                                                    y

                      Q

                                                          N

                                                O                                           x

                                           T

          Skryf die vergelyking van die sirkel in die vorm  x  a    y  b   r 2 .
                                                                      2          2
4.1                                                                                                              (3)

4.2       Skryf die koördinate van N asook die lengte van NT neer.                                               (2)

4.3       Bepaal die vergelyking van raaklyn QT in die vorm y  mx  c.                                          (6)

4.4       Die sirkel met middelpunt S a ; b raak die sirkel met middelpunt N uitwendig by T.
          QT is ŉ raaklyn aan beide sirkels. Indien NS = 3NT, bepaal die koördinate van S.                   (7)
                                                                                                            [18]

                                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDE                                                  7
                                          (Vraestel 2)                             10612/22

VRAAG 5

5.1   In die onderstaande diagram word punt P  3 ;  3 3  en inspringende hoek 2 getoon.

                                             O

      Bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, die waarde van:

      5.1.1        cos 2                                                                                      (3)

      5.1.2        sin                                                                                        (3)

5.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukking:

      cos2 (180° + x) + cos(– x) . tan x . cos(90° + x)                                                        (6)

5.3   Beskou die vergelyking 5 tan   6 cos   0 :

      5.3.1       Toon aan dat die vergelyking herskryf kan word as 6 sin 2   5 sin   6  0 .              (3)

      5.3.2       Bepaal die algemene oplossing van 5 tan   6 cos   0 .                                    (5)

5.4   Bewys dat:
       𝑐𝑜𝑠(2𝛼 + 77°) 𝑐𝑜𝑠(𝛼 + 407°) − 𝑠𝑖𝑛(𝛼 + 47°) 𝑠𝑖𝑛(2𝛼 + 283°) = 𝑐𝑜𝑠(𝛼 + 30°)                                (5)

5.5   Los op vir  en  :

      sin 3        indien 3    90  ; 270 
                      1
                       2
      tan 2         indien 2    90  ; 270 
                      1
                       3                                                                                   (4)
                                                                                                          [29]

                                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                                     8
                                             (Vraestel 2)                              10612/22

VRAAG 6

In die onderstaande diagram is die grafiek van f x  2 cos x vir die interval x   90 ; 180
geskets.

                                        y
                                    3

                                    2

                                    1
                                                                  f
                                                                                                      x

                                   ˗1

                                   ˗2

                                   ˗3

          Skets die grafiek van g x    tan x vir die interval x   90 ; 180 op die rooster
                                              3
6.1
                                              2
          wat in die ANTWOORDBOEK voorsien is. Toon duidelik ALLE asimptotes, afsnitte
          met die asse en die eindpunt(e) van die grafiek aan.                                                       (4)

6.2       Bepaal die periode van g.                                                                                  (2)

6.3       Skryf die waardes van x neer, in die interval x   90 ; 180 waarvoor f dalend
          is.                                                                                                        (2)

6.4       Gebruik die grafiek van g om te bepaal vir watter waarde(s) van x sal g x  1 vir
          x   90 ; 180 .                                                                                       (4)

6.5       Die funksie h word verkry deur die grafiek van g , 30  na regs te transleer.
          Skryf die vergelyking van h neer.                                                                      (2)
                                                                                                                [14]

                                                                                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDE                                            9
                                           (Vraestel 2)                           10612/22

VRAAG 7

In die diagram hieronder is AB ŉ mas wat deur twee kabels by C en D geanker is. B, C en D is
in dieselfde horisontale vlak. Die hoogte van die mas is h en die hoogtehoek vanaf C na die
bopunt van die mas, A, is  . CÂD  2 en AC = AD.

             A

                                                                             C
                 B

                                                D

Bepaal CD, die afstand tussen die twee ankerpunte in terme van h .                                        (7)
                                                                                                          [7]

                                                                                                   b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                        WISKUNDE                                             10
                                        (Vraestel 2)                              10612/22

VRAAG 8

8.1    In die onderstaande diagram is punte P, Q, R en S is punte op die sirkel met
       middelpunt O. UV is ŉ raaklyn aan die sirkel by P. PR en OS sny by T en RQ
       word verleng na W.
       P̂
        Q𝑊 = 106° en SP = SR.
                                            S
                      U

                                                                      3       R
                                                 T                    2
                                                                          1
                       5 4
                   P             3
                             2
                       1
                                                     O1

               V

                                               106º
                                                          Q

                                             W

      Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

       8.1.1           PŜ𝑅                                                                              (2)

       8.1.2           𝑅̂3                                                                               (3)

       8.1.3           𝑃̂5                                                                               (2)

       8.1.4           𝑂̂1                                                                               (2)

       8.1.5           𝑃̂3                                                                               (2)

                                                                                                  b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                        WISKUNDE                                           11
                                        (Vraestel 2)                            10612/22

8.2   In die diagram hieronder is A, B, C, D en E punte op die sirkel met middelpunt O.
      AC, OC en ED is getrek. Koorde BC = CD. Gestel CÊD  x .

                                        A

                                    1 2
                                      =

              B                             O                            E
                                            1
                                            =

                                                 F
                       12 3
                       == 4
                          =
                      C
                          =
                                                1 2
                                                  =
                                                 D

      8.2.1       Bepaal, met redes, twee ander hoeke wat gelyk is aan x .                             (2)

      8.2.2       Bepaal AB̂C in terme van x .                                                         (3)

      8.2.3       Bewys dat AB || CO.                                                              (3)
                                                                                                  [19]

                                                                                                b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                            12
                                             (Vraestel 2)                             10612/22

VRAAG 9

BOA is die middellyn van die sirkel met middelpunt O in die diagram hieronder. BE is ŉ
raaklyn aan die sirkel by B en EA sny die sirkel by D. F is die middelpunt van AD.

                  E
                                D
                               2
                               = 1
                                                   F
                                                  21

                          2                                                       A
                                               2 1
                           1                    
                      B                         O

9.1      Bewys met redes dat:

         9.1.1        OBEF ŉ koordevierhoek is.                                                              (3)

         9.1.2        ΔADB ||| ΔBDE.                                                                         (3)

         9.1.3        OB ŉ raaklyn aan die sirkel is wat deur die punte B, D en E gaan.                      (2)

                                     AD×DE
9.2      Bewys dat:        OF 2 =                                                                        (3)
                                       4
                                                                                                        [11]

                                                                                                      b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                       WISKUNDE                                          13
                                       (Vraestel 2)                           10612/22

VRAAG 10

10.1   In die diagram is ΔABC geteken. D is ŉ punt op AB en E is ŉ punt op AC sodat
       DE || BC.
                                                                     AD AE
       Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat verklaar dat        .
                                                                     DB EC
                                                  A

                                D                               E

                      B                                                   C                          (5)

                                                                                              b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                       WISKUNDE                                         14
                                       (Vraestel 2)                          10612/22

10.2   In die diagram is ΔTPQ geskets. PQ en US word verleng om in R te ontmoet.
       UR en TQ sny by S. SU || QV.

       TU 2
           en 3 QS  2 ST .
       UP 5

                           PQ
       Bereken met redes      .
                           QR

                                                   T

                                  U

                            V
                                                       S

          P
                                                   Q                R                         (5)
                                                                                             [10]

                                                                             TOTAAL:         150

                                          EINDE

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                                           15
                                                   (Vraestel 2)                                            10612/22

                                              INLIGTINGSBLAD

     b  b 2  4ac
x
            2a
A  P (1  ni)    A  P (1  ni)                   A  P(1  i) n                       A  P(1  i) n
                                                                                        Sn  2a  (n  1)d 
                                                                                              n
Tn  a  (n  1)d
                                                                                              2
Tn  ar n 1                     Sn 
                                               ; r 1
                                        a r n 1                                  S 
                                                                                        a
                                                                                            ; 1  r  1
                                          r 1                                         1 r

F
       
   x 1  i   1
                 n
                                                                                 P
                                                                                       x[1  (1  i)n ]
          i                                                                                    i
                f ( x  h)  f ( x)
f ' ( x)  lim
           h 0          h
                                                     x  x 2 y1  y 2 
 d  ( x2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2             M 1         ;         
                                                     2          2 
                                                                       y  y1
 y  mx  c                      y  y1  m( x  x1 )            m 2                                 m  tan 
                                                                       x2  x1
 x  a 2   y  b2  r 2
                   a     b     c                                                                               1
InABC:                                          a 2  b 2  c 2  2bc. cos A            area ABC =           ab.sinC
                 sin A sin B sin C                                                                             2

sin      sin .cos   cos.sin                     sin      sin . cos   cos.sin 

cos      cos. cos   sin .sin                    cos      cos. cos   sin .sin 

         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                             sin 2  2 sin . cos 
         2 cos 2   1
         
                                                                    n              2

   x                                                                x  x 
                                                                          i
x                                                           i 1
                                                             2

       n                                                                      n
       n( A )
P(A)                                                      P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
       nS

yˆ  a  bx                                                          b
                                                                               x  x ( y  y)
                                                                                (x  x)      2

## Related documents

- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Mathematics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-memo-june-2022-english-afrikaans/9b15b6bd-06b3-48e5-b6d7-c1e74e052ebf) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 12 Gauteng Maths P2 Sep 2020](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-maths-p2-sep-2020/346151c4-588d-4f93-a0e8-ad2bbb142863) — Mathematics · QP · 2020
- [2014 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 GP](https://www.hlayiso.com/library/2014-grade-12-math-trial-exam-paper-2-gp/f26f183d-a7d7-435f-a39a-fae92714ddb7) — Mathematics · QP · 2014
- [MATHS P2 GR12 ANSWER BOOK SEPT 2022 Afr Engl](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-answer-book-sept-2022-afr-engl/4744df95-ec05-48bc-b20c-0ae44310bc55) — Mathematics · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
