# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-afr/f0c6b694-ce93-48aa-9442-9e642d81798d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-afr/f0c6b694-ce93-48aa-9442-9e642d81798d)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2016

               MEGANIESE TEGNOLOGIE
                   MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

2                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                        (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1     D        Maak seker dat die peilstok in sy buis is.                                   (1)
1.2     D        Al die bogenoemde.                                                           (1)
1.3     B        Skerms moet verwyder word wanneer metaal gesny word.                         (1)
1.4     C        Multimeter                                                                   (1)
1.5     C        afwyking                                                                     (1)
1.6     C        ysterkarbied                                                                 (1)
1.7     B        480 °C - 520 °C                                                              (1)
1.8     D        25 mm                                                                        (1)
1.9     B        Silinderkop                                                                  (1)
1.10    A        Om die persentasie verlenging van die sweismetaal te bepaal                  (1)
1.11    B        Om die grootte van die sweislaste te bepaal                                  (1)
1.12    D        Resultant                                                                    (1)
1.13    A        25 MPa                                                                       (1)
1.14    B        Dit moet die enjinspoed vermeerder.                                          (1)
1.15    B        ‘Winter grades’                                                              (1)
1.16    C         16 : 1                                                                      (1)
1.17    C        Takel-katrolstelsel                                                          (1)
1.18    D        ABS-remstelsel                                                               (1)
1.19    C        meganiese dryfkrag.                                                          (1)
1.20    C        Kaplan                                                                       (1)
                                                                                             [20]
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1         Maak seker dat alle skutte/skerms in posisie is.
            Moenie ŉ masjien gebruik of naby sy bewegende dele kom as jy los
            klere dra nie.
            Hou alle skoonmaakmiddels soos afvalmateriaal of lappe weg van
            draaiende onderdele.
            Kyk dat daar geen olie of ghries op die vloer rondom die masjien is nie.
            Moenie moersleutels of sleutels aan draaiende onderdele los nie.(Enige
            2 x 1)                                                                            (2)
2.2         Die operateur moet ingelig word oor die gebruik van die oksi-asetileen-
            sweistoerusting.
            Die werkplek moet effektief afgeskort word.
            Die operateur moet skermtoerusting gebruik.
            Moet nooit beskadigde toerusting gebruik nie.
            Moet nooit olie of ghries aan of naby suurstoftoerusting gebruik nie.
                                                                       (Enige 2 x 1)          (2)
2.3         Maak seker die balk is parallel aan die rugbord vasgeklamp.
            Moenie plastiek balke te lank belas nie.
            Laat sak die gewigte versigtig oor die hanger.                                    (3)
2.4         Die operateur moet in die veilige gebruik van die masjien opgelei wees.

            Die werkplek moet doeltreffend afgeskerm word.
            ŉ Operateur moet beskermende toerusting gebruik.
            Die insulasie van elektriese kabels moet op standaard wees.
                                                                     (Enige 3 x 1)            (3)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)               MEGANIESE TEGNOLOGIE                                       3

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1            ŉ Bepaalde lading word op die materiaal uitgeoefen met ŉ diamant
               keel of ŉ verharde staalbal induiker.
               Die induiker word op die materiaal geforseer onder hewige druk,
               gewoonlik 10kgf.
               Die permanente vermeerdering in diepte van die penetrasie wat
               veroorsaak word deur die toepassing en wegneem van die
               addisionele krag, word gebruik om die Rockwell-hardheidsnommer
               te bereke.                                                                  (4)

3.2            Om die sisteem vir lekkasie te toets.
               Om druklug teen ŉ bepaalde druk in die verkoelingstelsel van ŉ
               voertuig in te laat om te bepaal indien daar enige lekkasie is.
               Om die vuldop van die verkoelingstelsel volgens die voorgestelde druk
               te toets.                                                  (Enige 2 x 1)    (2)

3.3     3.3.1          Om die brandstofdruk in die sisteem te bepaal.
                       Om die druk van die brandstof in die brandstoflyn wat na die
                       direkte inspuitersisteem beweeg, te toets.                          (2)

        3.3.2          Om verskillende elektriese parameters en komponente te toets.

                       Om spanning, stroom en weerstand (of kontinuïteit), transistors
                       en diodes te toet.                                                  (2)

3.4     1 mm + 0,5 mm + 0,25 mm = 1,75 mm                                                  (2)
                                                                                          [12]
VRAAG 4: MATERIAAL

4.1    4.1.1     Dit is die soort kristal wat voor verharding gevorm word, wanneer
                 die staal 0,83% koolstof bevat.                                           (2)

       4.1.2     Die Koolstofinhoud is die mengsel wat bygevoeg word om die
                 eienskappe van die metaal te verander.                                    (2)

       4.1.3     Martensiet is die struktuur wat gekry word met die vinnige afkoel
                 van austeniet.                                                            (2)

4.2         Legerings
            Hittebehandeling                                                               (2)

4.3    Om die lewensduur van ŉ produk te verleng of om die materiaal voor te
       berei vir verbeterde vervaardiging.                                                 (2)

4.4    ŉ Kaart van die temperatuur waar die verskillende veranderingsfases
       gebeur met stadige verhitting en afkoeling in verband met die
       koolstofinhoud.                                                                     (2)

4.5    Ysterkarbied is ŉ yster-koolstof verbinding (Fe2C) wat in staal en gietyster
       gevind word.                                                                        (1)
                                                                                          [13]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                                (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1
                                                                   sy- en voorvlak snybeitel

                                                                    Draspil met spasieerders/krae

                                                                     Liniaal

                                                                       spygleuf
                                                        werkstuk
                               Winkelhaak

                                   Freesmasjien tafel                                                 (6)

5.2    5.2.1      In opsny freeswerk draai die snybeitel teen die toevoerrigting
                  namate die werkstuk in die rigting daarvan beweeg vanaf die kant,
                  waar die tande opsny beweeg.                                                        (2)

       5.2.2      Klimfreeswerk word ook beskou as afsnyfreeswerk en alle speling
                  in die tafeltoevoer moet uitgeskakel word, omdat die snybeitel die
                  neiging het om die werkstuk in die snybeitel op te trek.                            (2)

5.3    Indeksering benodig:
       Getal draaibewegings =       =
       Geen draaie, maar 40 gate in ŉ 43 gaat plaat.                                                  (4)

5.4    Klas 1:        word net aanbeveel vir skroefdraadstukke waarin ŉ geskud of
                      speling nie afkeurenswaardig is nie
       Klas 2:        is vir skroefdraadonderdele wat met die vingers aanmekaar
                      gesit kan word (hand-styf)
       Klas 3:        is vir hoërgraad-draaddele, wat groter akkuraatheid vereis
       Klas 4:        is vir die fynste skroefdraadwerk                                               (8)

5.5    Identifiseer: Freesproses
       Naam:         Sny van ŉ rat                                                                    (2)

5.6    A         Aambeeld
       B         Skroefdraad
       C         Romp
       D         Vingerhoed
       E         Spil
       F         Raam                                                                                   (6)
                                                                                                       [30]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2016)              MEGANIESE TEGNOLOGIE                                      5

VRAAG 6: HEGTINGMETODES

                 DEFEK            VERHINDERING
6.1    6.1.1     Poreusheid          Moenie vuil of nat elektrodes gebruik nie
                                     Moenie geroeste MIG-draad gebruik nie
                                     Sweis oppervlak moet nie besmet wees nie
                                                                        (Enige 1 x 2)      (2)
       6.1.2     Onvolledige         Inkorrekte sweisstroom
                 penetrasie          Beweegsnelheid te stadig
                                     Inkorrekte vlamsnyer, pistool of staafhoek
                                                                        (Enige 1 x 2)      (2)
       6.1.3     Slakinsluiting      Kan voorkom word deur die slak deeglik van
                                     vorige sweislopies af te pik en die
                                     kraalsweislas voor verdere sweising met ŉ
                                     draadborsel skoon te maak
                                     Verkeerde stroomstellings          (Enige 1 x 2)      (2)

6.2         Kerfbreektoets
            Kerfbuigtoets
            Masjineerbaarheidstoets                                                        (3)

6.3         Ononderbroke draadkatrol
            Draadtoevoereenheid
            Kragkabel
            Sweispistoolleipyp
            MIG-sweispistool
            Afskermingsgassilinder
            Reëlaar
            Gasvloeimeter
            Gaspyp                                                     (Enige 6 x 1)       (6)

6.4         Gebruik ŉ dubbelkant-ystersaag om deur die middel van die sweislas te
            sny ongeveer 6,5 mm diep.
            Place the saw-nicked specimen on two steel supports Gebruik ŉ
            voorhammer om die monster te breek deur op die plekke met die
            saagkepe te slaan.
            Die sweismetaal wat in die breek ontbloot word behoort volledig gesmelt
            te wees, en behoort nie enige slakinsluitings of gasholtes van meer as
            1,6 mm hê nie.
            There should not be more than one pore or gas pocket per square
            centimetre visible.                                                            (6)

6.5    A       Motor
       B       Spanningroller
       C       Verbruikbare draadkatrol
       D       Draadvoering                                                                (4)
                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                                   MEGANIESE TEGNOLOGIE               (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 7: KRAGTE

7.1    7.1.1   Diameter :
               Spanning =
                     8 x 106 =
                      Area =
                                 =

                         D       =   √
                             D   = √
                             D   = 0,079788 m of 79,79 mm                                 (6)

       7.1.2   Young se Modulus =
                             Vervorming =
                             Vervorming =
                             Vervorming = 0,0001333   of 1,333 x 10-4                     (3)

       7.1.3   Verandering in lengte:
                       Vervorming =
                Verandering in lengte = Vervorming x Oorspronklike lengte
                                  = 0,0001333 x 275
                                  = 0,0366575 mm                                          (3)

7.2    7.2.1             =
                        = 0,00090792 m2
                      P =
                         P=
                         P = 352453,8532 kN                                               (3)

       7.2.2   Diameter van die Ram:
                  =
                     =
                 = 0,09930378
               MAAR:
               Area =
                         =

               D      =√
                   =√
                   = 0,3555805 m
               Diameter van Ram = 35,5 mm                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2016)             MEGANIESE TEGNOLOGIE                                        7

7.3    L :(R x 8 = (8 x 2) + (50 x 4) + (30 x 10)
                  = 16 + 200 + 300
                R=
                R = 64,5 N

         R : (L x 8) + (30 x 2) = (50 x 4 ) + (8 x 6)
             (L x 8) +    60 = 200 + 48
                            RL =
                            RL = 23,5 N
       Om te toets of die balk in ewewig is:
       Afwaartse kragte = Opwaartse kragte
        8 + 50 N + 30 N = 64,5 N + 23,5 N
                   88 N = 88 N                                                              (6)

7.4    Oplossing:
       Die horisontale Komponent van die resultant is:
       H = 15 Cos 30° + 20 Cos 60° – 10 Cos 10°
       EN
       Die Vertikale Komponente is:                                    15 N
       V = 15 Sin 30° – 20 Sin 60° – 10 Sin 10°
       H = 12,99 + 10 – 9,85                      0°
         = 13,14 N
       V = 7,5 – 17,32 – 1,74      10 Cos 10°          30°       15 Cos 30°
         = - 11,56 N
                                                       60°        20 Cos 60°
                                       10 Sin 10°
                       10 N

       Om die resultant te bereken:                               20 N
              =    +
                = √         +
                = 17,499 N
        Tan =
                =
                 = 41,34°
       Die resultant is 17,499 N op 131,34°                                                 (5)
                                                                                           [30]
VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1    A      Rathefboom
       B      Selektor vir ratveranderings
       C      Rib-insetas
       D      Tussenas                                                                      (4)

8.2    Die olie gee dampe af wat aan die brand kan slaan      met die gevolg is ŉ hoë
       flitspunt nodig.                                                                     (2)

8.3    Dit word gebruik op die draaibank of freesmasjien     soos aangedui in die
       gegewe skets.                                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

8                                 MEGANIESE TEGNOLOGIE   (EC/SEPTEMBER 2016)

8.4    A       Vliegwiel
       B       Diafragmaspring
       C       Kruk-as
       D       Koppelaarplaat
       E       Ontkoppelinghefboom
       F       Drukplaat                                                   (6)
                                                                          [15]
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1    9.1.1     Rotasiegetal van die leweringsas:
                 Leweringsas      = x x
                                      = x x 1330
                                      = 591,11 r/min                       (3)

       9.1.2     Snelheidsverhouding:
                 VR =
                     =
                 Snelheidsverhouding = 2,25 revs/min                       (2)

9.2    9.2.1     Vloeistofdruk:
                     =
                       =
                       = 0,00384845
                       = 3,848 x
                      =
                         =
                         = 103937,9 Pa
                         = 103,937 kPa                                     (3)

       9.2.2     Die las wat gelig moet word:
                             =
                        =
                        = 0,0165
                 MAAR    =
                         =
                      F =    x
                        = 103937,9 x 0,0165
                        = 1716,32 N
                        = 1,716 kN                                         (2)
9.3    9.3.1     Rotasiegetal van die gedrewe katrol.
                   x    =     x
                        =
                             =
                             = 3,33 r/min                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2016)             MEGANIESE TEGNOLOGIE                                      9

                  OF
                                                   =
                                                   =
                  120 (Spoed van gedrewe katrol B) = 40 x 100
                         Spoed van gedrewe katrol =
                                                   = 3,33 r/min

       9.3.2      Krag oorgebring:
                  P =
                     =
                  Krag oorgebring = 14,6 watt                                             (2)

       9.3.3      Band spoed:
                  V =
                       =
                       = 0,209 m/sec                                                      (2)

9.4    Nuwe druk:
         =      OF           =
       300 x 0,35 =      x 0,9
         =
           = 116,66 kN/
           = 116,66 kPa                                                                   (4)

9.5    Doel van Lugsakbeheer:
         Dit bied beskerming vir die kop en boonste deel van die liggaam van die
         drywer en die passasiers van ŉ motorvoertuig gedurende ŉ botsing.
         In botsings reg van voor, word drywers en passasiers vorentoe gegooi in
         die voertuie, en wanneer ŉ lugsak geaktiveer word, blaas dit in ŉ kits op
         en skep ŉ stewige versperring, wat die voorwaartse beweging van die
         drywer of die passasier op die voorste sitplek teëwerk.
         Dit is ontwerp om te keer dat insittendes die voorruit of instrumentpaneel
         van die voertuig tref, waardeur beserings uitgeskakel of die hewigheid
         daarvan verminder word.
         Dit is ontwerp om saam met sitplekgordels te werk.                               (5)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                             MEGANIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 10: TURBINES

10.1   A      Paaltjiehek
       B      Lemme
       C      Watervloei
       D      Rotor
       E      Stator
       F      As                                                                           (6)

10.2       Reaksieturbine
           Impulsturbine                                                                   (2)

10.3   Die lug word isentropies saamgepers en verbranding vind teen konstante
       druk plaas. Uitsetting geskied isentropies oor die turbine terug tot by die
       aanvangsdruk.                                                                       (4)

10.4        Voordele van stoom turbine:
            Dit het ŉ groter termiese rendement en hoër krag-na-gewig verhouding.

            Dit is gepas om ŉ elektriese generator aan te dryf.
            Het nie ŉ skakel meganisme nodig om wederkerige beweging na
            draaiendebeweging te herlei nie.
            Gebruik veelvoudige stasis in die uitbreiding van die stoom, wat groter
            doeltreffendheid het.
            Dit is kompak.
            Geen smering nodig nie.
            Kan meer akkuraat gereguleer word.
            Verskeie brandstowwe kan gebruik word om stoom te verkry.
            Dit skakel hitte-energie om na meganiese energie           (Enige 4 x 1)       (4)

10.5   Voordele van gasturbine:
          Gladde vibrasie
          Maklik om te begin
          Geen bewegende dele soos suiers nie
          Geen inwendige wrywing en afwerking nie
          Hoë leweringsas van ŉ gegewe enjin
          Gebruik verskillende soorte brandstowwe
          Geen waterverkoelingsisteem nodig nie
          Instandhouding is minimaal
          Besoedeling is beperk                                        (Enige 4 x 1)       (4)
                                                                                          [20]

                                                                           TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 MCHT S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-qp-afr/9c20cbdb-35c9-416e-9d01-387a3ba92333) — Mechanical Technology · QP · 2016 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2016-memo-eng/5e2bea9e-f108-440c-a98e-4984091bb5af) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MT Feb March 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-memo-eng/c09d2c1d-09b6-44aa-bb15-2453e8b68b76) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Afr
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-english/b7ba3c6c-9153-4d83-8be0-0df7c4a69ab1) — Mechanical Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d) — QP · 2024 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-english/dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e) — Memo · 2023 · Eng
- [MEC TECH GR12 MEMO SEPT2023 Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-english/48945e78-f50a-4241-bab7-b94b61c60f49) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
