# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-qp-afr/9c20cbdb-35c9-416e-9d01-387a3ba92333
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-qp-afr/9c20cbdb-35c9-416e-9d01-387a3ba92333)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2016

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE

PUNTE:      200

TYD:        3 uur

                                        *MCHTA*

         Hierdie vraestel bestaan uit 21 bladsye, insluitende n 3-bladsy formuleblad.

### Page 2

2                              MEGANIESE TEGNOLOGIE                      (EC/SEPTEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou sentrum- en eksamennommer in die spasies wat op die
        ANTWOORDEBOEK en ANTWOORDBLAD verskaf word.

 2.     Lees AL die vrae aandagtig deur.

 3.     Beantwoord AL die vrae.

 4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 5.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.     Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
        desimale plekke af.

 7.     Kandidate mag nieprogrammeerbare/wetenskaplike sakrekenaars en teken-
        /wiskundige instrumente gebruik.

 8.     Die waarde van die gravitasiekrag moet as 10 m/s2 geneem word.

 9.     Alle afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag genoem word.

 10.    ŉ Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.

 11.    Gebruik die kriteria hieronder om jou met die beplanning van jou tyd te help.

          VRAAG             INHOUD GEDEK                 PUNTE       TYD (MINUTE)
             1        Meervoudigekeuse-vrae                20          15 minute
             2        Veiligheid                           10          10 minute
             3        Gereedskap en Toerusting             12          10 minute
             4        Materiaal                            13          10 minute
             5        Terminologie                         30          20 minute
             6        Hegtingsmetodes                      25          25 minute
             7        Kragte                               30          30 minute
             8        Instandhouding                       15          15 minute
             9        Stelsels en beheer                   25          25 minute
            10        Turbines                             20          20 minute
                                         TOTAAL           200         180 minute

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)             MEGANIESE TEGNOLOGIE                                        3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en maak ŉ kruisie (X) in die blokkie (A–D) langs die
vraagnommer (1.1–1.20) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.21 D

1.1     Watter EEN van die volgende veiligheidsprosedures is op die
        silinderlekkasietoetser van toepassing?

        A     Skroef die druk-as in by die klepgaat.
        B     Moenie die voorgeskrewe druklaag in die silinder oorskry nie.
        C     Plaas die veer bo die toetser.
        D     Maak seker dat die peilstok in sy buis is.                                   (1)

1.2     Watter van die volgende veiligheidsmaatreëls word by die torsietoetser
        toegepas?

        A     Klamp die toetser aan die werksbank vas.
        B     Wees versigtig vir metaaldeeltjies wat afskilfer nadat metaal gebreek
              word.
        C     Bepaal die sterkte van die boute wat die raamwerk verbind.
        D     Al die bogenoemde.                                                           (1)

1.3     Watter veiligheidsmaatreëls is van toepassing by die knip- en guillotines in
        die werkswinkel?

                                        FIGUUR 1.3

        A     Gebruik die guillotine as ŉ werksbank.
        B     Skerms moet verwyder word wanneer metaal gesny word.
        C     Moenie handskoene dra wanneer jy plate hanteer nie.
        D     Kies die korrekte lem vir die tipe werk.                                     (1)

1.4     Watter van die volgende gereedskap word vir die toetsing van elektriese
        komponente gebruik?

        A     Brinelltoetser
        B     Rockwelltoetser
        C     Multimeter
        D     Terminaaltoetser                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

4                              MEGANIESE TEGNOLOGIE                       (EC/SEPTEMBER 2016)

1.5     ŉ Balkdefleksietoetser word gebruik om die ... van verskillende materiaal te
        bepaal.

        A     vervorming
        B     beskrywing
        C     afwyking
        D     agteruitgang                                                                 (1)

1.6     Sementiet is ook bekend as ... wat ŉ verbinding van yster en koolstof is.

        A     metaalkarbied
        B     staalkarbied
        C     ysterkarbied
        D     Al die bogenoemde                                                            (1)

1.7     Wat is die korrekte hittebehandelingstemperatuur vir suierringe?

                                        FIGUUR 1.7

        A     380 °C - 420 °C
        B     480 °C - 520 °C
        C     580 °C - 620 °C
        D     680 °C - 720 °C                                                              (1)

1.8     Bepaal die breedte van ŉ spy wat op ŉ 100 mm staaf gebruik moet word.

        A     20 mm
        B     35 mm
        C     40 mm
        D     25 mm                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2016)               MEGANIESE TEGNOLOGIE                                      5

1.9     Watter enjinonderdeel kan met die vlakfreessnyer hieronder afgewerk
        word?

                                           FIGUUR 1.9

        A     Kruk-as
        B     Silinderkop
        C     Dryfstang
        D     Nok-as                                                                       (1)

1.10    Wat is die rede vir die toepassing van die Kerfbuigtoets wat op sweislaste
        toegepas word?

        A     Om die persentasie verlenging van die sweismetaal te bepaal
        B     Om die sweiser se vaardigheid te bepaal
        C     Om die grootte van die sweis te toets
        D     Om sweislaste, sowel as sweisers tot sekere standaarde te beproef            (1)

1.11    Wat is die rede vir die gebruik van visuele toetsing in die toetsing van
        sweislaste?

        A     Om sweisers op te lei
        B     Om die grootte van die sweislaste te bepaal
        C     Om die sweiser te toets
        D     Om die sterkte van die sweislas te bepaal                                    (1)

1.12    Identifiseer ŉ enkele krag wat die volle sisteem van kragte hieronder kan
        vervang.

                           15 N        N

                       W                                 O

                              3N                10 N
                                       S
                                           FIGUUR 1.12
        A     Poligoon
        B     Ekwilibrium
        C     Ekwilibrant van kragte
        D     Resultant                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

6                              MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2016)

1.13    Bereken die drukspanning in ŉ 20 x 20 mm vierkantige staaf wat
        onderhewig is aan ŉ druklas van 10 kN.

        A     25 MPa
        B     2,5 MPa
        C     0,25 MPa
        D     0,025 MPa                                                                  (1)

1.14    Watter EEN van die volgende is NIE ŉ funksie van smeermiddelolie nie?

        A     Dit moet die enjinlewe verleng.
        B     Dit moet die enjinspoed vermeerder.
        C     Dit moet enjingeraas verminder.
        D     Dit moet as ŉ seël dien.                                                   (1)

1.15    Waarvoor staan die ‘W’ in die klassifikasie van SAE 20W50-olie?

                                       FIGUUR 1.15

        A     ‘Winner grades’
        B     ‘Winter grades’
        C     ‘Wheel grades’
        D     ‘Wheel bearing’                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2016)            MEGANIESE TEGNOLOGIE                                    7

1.16    Die ratverhouding in die saamgestelde rat in FIGUUR 1.16 is …

                                                                  T-60
                 T-15

                                                                 T-15

                  T-60

                                        FIGUUR 1.16

        A        1 : 16
        B        1:4
        C       16 : 1
        D        4:1                                                                  (1)

1.17    Wat is die naam van die katrolle met die aangehegde tou of ketting bekend,
        soos aangedui in FIGUUR 1.17 hieronder?

                                        FIGUUR 1.17

        A      Katrol- en leikatrolle
        B      Wenas
        C      Takel-katrolstelsel
        D      Ope katrolbandsisteem                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

8                             MEGANIESE TEGNOLOGIE                 (EC/SEPTEMBER 2016)

1.18    Wat noem ons die remstelsel wat in FIGUUR 1.18 hieronder gebruik word?

                                      FIGUUR 1.18

        A     Lugremsisteem
        B     Ontstekingsisteem
        C     ABC-remstelsel
        D     ABS-remstelsel                                                        (1)

1.19    ŉ Superaanjaer word aangedryf deur …

        A     stoom.
        B     uitlaatgasse.
        C     meganiese dryfkrag.
        D     inlaatgasse.                                                          (1)

1.20    Identifiseer die waterturbine in FIGUUR 1.20 hieronder:

                                      FIGUUR 1.20

        A     Francis
        B     Tyson
        C     Kaplan
        D     Gorlov                                                                (1)
                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2016)           MEGANIESE TEGNOLOGIE                                     9

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1

                                      FIGUUR 2.1

       Meld TWEE veiligheidsmaatreëls wat toegepas moet word terwyl daar met
       die freesmasjien soos in FIGUUR 2.1 gewerk word.                               (2)

2.2

                                      FIGUUR 2.2

       Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat toegepas moet word tydens
       die gebruik van die oksi-asetileen apparaat soos in FIGUUR 2.2.                (2)

2.3    Noem DRIE veiligheidsmaatreëls by die gebruik van die balkdefleksietoetser.    (3)

2.4    Meld DRIE algemene maatreëls wat met die gebruik van die Metaalboog-
       gasskermsweisings (CO2 en Argon) toegepas moet word.                           (3)
                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

10                            MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING

3.1

                                      FIGUUR 3.1

       Verduidelik die werking van die Rockwellhardheidstoetsmetode.                  (4)

3.2    Meld TWEE funksies van die verkoelingstelseltoetser.                           (2)

3.3    Beskryf die doel van die volgende toetse hieronder.

       3.3.1   Brandstofdruktoets                                                     (2)

       3.3.2   Multimeter                                                             (2)

3.4

                                      FIGUUR 3.4

       Wat is die lesing op die mikrometer, soos aangedui in FIGUUR 3.4 hierbo?       (2)
                                                                                     [12]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2016)             MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   11

VRAAG 4: MATERIAAL

4.1    Beskryf elk van die volgende ysterkoolstof-ekwilibriumdiagramstrukture
       hieronder.

       4.1.1    Perliet                                                                  (2)

       4.1.2    Koolstofinhoud                                                           (2)

       4.1.3    Martensiet                                                               (2)

4.2    Watter TWEE metodes word gebruik om die materiaal eienskappe te
       beheer?                                                                           (2)

4.3    Wat is die doel van hittebehandeling?                                             (2)

4.4    Beskryf in jou eie woorde wat ŉ yster-koolstofdiagram is.                         (2)

4.5    As wat staan sementiet ook bekend?                                                (1)
                                                                                        [13]
VRAAG 5: TERMINOLOGIE

5.1    Met behulp van ŉ skets, toon aan hoe jy ŉ snybeitel op ŉ freesmasjien sal
       sentraliseer.                                                                     (6)

5.2    Verduidelik die TWEE freesprosesse hieronder.

       5.2.1    Konvensionele freeswerk                                                  (2)

       5.2.2    Klimfreeswerk                                                            (2)

5.3    ŉ Masjinis moet ŉ rat op die freesmasjien met 43 tande sny. Bereken die
       indeksering nodig om die werk te voltooi.                                         (4)

5.4    Dui die VIER algemene skroefdraadpassings aan, en gee ŉ verduideliking
       van elk.                                                                          (8)

5.5

                                       FIGUUR 5.5

       IDENTIFISEER en NOEM die sny prosedure soos aangedui in FIGUUR 5.5
       hierbo.                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

12                             MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2016)

5.6
                       A                            C           D
                                      B

                                                E

                                            F
                                       FIGUUR 5.6

       FIGUUR 5.6 toon ŉ skroefdraadmikrometer aan. Skryf die aangeduide
       letters in jou ANTWOORDBOEK met die korrekte name van die dele langs
       die letters.                                                                       (6)
                                                                                         [30]

VRAAG 6: HEGTINGMETODES

6.1    Tydens die sweisproses van staal kan verskeie defekte voorkom.
       Identifiseer EEN moontlike defek en EEN voorkomende metode indien:

       6.1.1    Atmosferiese besmetting ŉ oorsaak is.                                     (2)

       6.1.2    Die kraalsweislas nie deur die algehele dikte van die basisplaat
                dring nie.                                                                (2)

       6.1.3    Nie-metaalagtige vastestowwe wat in die basismetaal vasgevang
                word.                                                                     (2)

6.2    Noem DRIE destruktiewe toetse wat op metaal beoefen kan word.                      (3)

6.3    Identifiseer SES basiese komponente van die Mig-sweismasjien.                      (6)

6.4

                                       FIGUUR 6.4

       Beskryf hoe ŉ Kerfbreektoets op ŉ hoeksweislas toegepas word.                      (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2016)           MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   13

6.5
                       A

                       B

                                                                  D

                       C

                                      FIGUUR 6.5

       Vul die byskrifte in van die Migsweismasjien soos aangedui in FIGUUR 6.5
       hierbo.                                                                         (4)
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

14                               MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 7: KRAGTE

7.1    ŉ Las van 40 kN veroorsaak ŉ trekkrag van 8 MPa in ŉ ronde staaf. Die
       oorspronklike lengte van die staaf is 275 mm en Young se Modulus van
       Elastisiteit vir sagte staal is 60 GPa.

       Bereken die volgende:

       7.1.1   Die diameter van die staal staaf                                            (6)

       7.1.2   Die vervorming veroorsaak deur die las                                      (3)

       7.1.3   Die verandering in lengte veroorsaak deur die las                           (3)

7.2    ŉ Hidroulise domkrag word gebruik om ŉ voertuig met ŉ massa van 35 kN op
       te lig. Die maksimum krag wat op die 34 mm suier toegepas kan word is 320
       N.

                                 ? mm

                     35 kN

                                          34 mm
                                          plunger

                                         FIGUUR 7.2
       Bereken die volgende:

       7.2.1   Die vloeistofdruk in die hidrouliese sisteem.                               (3)

       7.2.2   Die diameter van die ram.                                                   (4)

7.3    ŉ 10 m Balk rus op TWEE stutte. Die EEN stut is aan die linker ent en die
       ander stut is 8 m vanaf die linker ent. Die balk dra ŉ uniform verspreide las
       van 2 N/m tussen die stutte.

                                                50 N               30 N

                                        2 N/m          4m      2m

                         ●●●●●●●●●●●●●●●●

                                   8m

                             L                                 R
                                         FIGUUR 7.3
       Die balk dra ook die volgende punt laste: 50 N 4 m vanaf die linker ent; 30 N
       op die regter ent. Bereken die reaksies by die stutte.                              (6)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2016)              MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   15

7.4
                                            70 N

                                      90ᵒ          65 N

                           130ᵒ

               100 N

                                        FIGUUR 7.4
       Bereken die grootte en rigting van die resulterende krag (R) in die sisteem
       van kragte hierbo.                                                                 (5)
                                                                                         [30]
VRAAG 8: INSTANDHOUDING

8.1

                                                              A

                            C                                     B

                           D

                                        FIGUUR 8.1

       Vul die byskrifte van die handratkas in FIGUUR 8.1 hierbo in.                      (4)

8.2    Waarom is dit belangrik vir enjin olie om ŉ hoë flitspunt te hê?                   (2)

8.3

                                        FIGUUR 8.3

       Verduidelik die gebruik van snyvloeistof soos aangedui in FIGUUR 8.3
       hierbo.                                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

16                                MEGANIESE TEGNOLOGIE                    (EC/SEPTEMBER 2016)

8.4
                               A

                               B
                              C
                                                          E
                              D

                                                    F
                                           FIGUUR 8.4

       Skryf die letters A–F van die meganiese koppelaarmontering in jou
       ANTWOORDEBOEK neer en dan die korrekte dele soos aangedui in
       FIGUUR 8.4, teenoor die korrekte letters.                                            (6)
                                                                                           [15]

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER

9.1    FIGUUR 9.1 hieronder toon ŉ rataandrywing. Dryfrat A het 16 tande en
       skakel met rat B in met 12 tande wat op ŉ tussenas inkam. Op die tussenas
       is ŉ tweede dryfrat C met 14 tande wat met die finale gedrewe rat, wat 42
       tande het, inkam.

                          Aangedrewe                    Aangedrewe rat D
                                           Rat B –
                          rat A –                       – 42 tande
                                           12 tande
                          16 tande
                                                        TTEETH

                        Rat C – 14 tande

                                           FIGUUR 9.1

       Bepaal deur middel van berekeninge:

       9.1.1    Die rotasiefrekwensie van die lewerings-as, indien die inset-as 1330
                r/min (revolusie per minuut) roteer                                         (3)

       9.1.2    Die snelheidsverhouding tussen die inset-as en die lewerings-as             (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

(EC/SEPTEMBER 2016)                 MEGANIESE TEGNOLOGIE                                   17

9.2    ŉ Krag van 400 N word op Suier A in ŉ domkrag toegepas. Suier A beweeg
       30 mm afwaarts. Die diameter van Suier B is 145 mm en beweeg 14 mm
       opwaarts.

                  400 N

                                                       145 Ө

       Suier A                       14 mm                    Suier B
                          30 mm                 …………...

                 ……

                                           FIGUUR 9.2

       Maak gebruik van die spesifikasie in FIGUUR 9.2 en bereken die volgende:

       9.2.1     Die vloeistofdruk in die hidrolise stelsel                                  (3)

       9.2.2     Die krag/las wat gelig kan word                                             (2)

9.3    FIGUUR 9.3 toon ŉ bandaandrywing. ŉ Katrol met ŉ diameter van 40 mm
       dryf ŉ gedrewe katrol met ŉ diameter van 120 mm. Die aangedrewe katrol
       draai teen 100 r/min.

                                                        12 mm
                             40 mm
                             MM
                             MM

                              100 r/min

                          Aangedrewe Katrol                   Gedrewe Katrol

                                           FIGUUR 9.3
       Bepaal deur berekeninge:

       9.3.1     Die rotasiegetal van die gedrewe katrol in r/min                            (2)

       9.3.2     Die krag wat oorgebring word                                                (2)

       9.3.3     Die bandspoed van die sisteem in meters per sekonde                         (2)

9.4    Die asetileen gassilinder het ŉ drukking en volume van 300 kPa (kN/m²) en
       0,35 m³ onderskeidelik. Die gas word uitgesit totdat die nuwe volume van 0,9
       m³ verkry is terwyl die temperatuur konstant bly. Wat sal die nuwe drukking
       wees?                                                                                 (4)

9.5    Verduidelik kortliks die rede waarom lugsakke in motor voertuie gebruik
       word.                                                                                 (5)
                                                                                            [25]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

18                             MEGANIESE TEGNOLOGIE                     (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 10: TURBINES

10.1   Bestudeer die turbine in FIGUUR 10.1.

                                      FIGUUR 10.1

       Skryf die byskrifte van die letters A tot F in jou ANTWOORDEBOEK.                  (6)

10.2   In watter TWEE groepe word water turbines op verdeel?                              (2)

10.3   Verduidelik die werksbeginsel van die gas turbine met die Brayton siklus.          (4)

10.4   Noem VIER voordele van ŉ stoomturbine.                                             (4)

10.5   Noem VIER nadele van ŉ gasturbine.                                                 (4)
                                                                                         [20]

                                                                          TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 19

(EC/SEPTEMBER 2016)                  MEGANIESE TEGNOLOGIE                                                    19

 FORMULEBLAD

 1.   BANDAANDRYWING

      1.1     Bandspoed =

      1.2                     (   )
              Bandspoed =                 (t = banddikte)

      1.3     Bandmassa =                                              (A = thickness   width)

      1.4     Spoedverhouding =

      1.5     Bandlengte (Plat) = [ (D + d) x 1,57 ] + (2 x senterafstand)

      1.6     Oopbandlengte =
                                  (       )      (       )

      1.7     Gekruisdebandlengte =
                                          (          )   (       )

      1.8     Drywing (P) =

      1.9     Verhouding tussen die stywe kant en slap kan=

      1.10                    (       )
              Drywing (P) =                   waar           = krag in die stywe kant

      1.11    Wydte =

      1.12    Torsie = Krag x radius

 2.   SPANNING EN VERVORMING

      2.1     Spanning =                  of (           )

      2.2     Vormverandering =

      2.3     Young se modulus (E) =                                 of ( )

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 20

20                              MEGANIESE TEGNOLOGIE                            (EC/SEPTEMBER 2016)

 3.   HIDROLIKA

      3.1                        ( )
              Druk (P) =
                                       ( )

      3.2     Volume = dwarsdeursnee- oppervlakte x slaglengte (l of s)

      3.3     Arbeid verrig = Krag x Afstand

      3.4        x   =     x

 4.   RATAANDRYWING

      4.1     Drywing (P) =

      4.2     Ratverhouding =

      4.3     Wringkrag = Krag x radius

      4.4     Wringkrag oorgedra = ratverhouding x insetwringkrag

      4.5                                             (   )
              Module (m) =
                                                ( )

      4.6                                                     (   )        ( )
              Steeksirkeldiameter (SSD) =

      4.7     Buitediameter (BD) = SSD + 2 module

      4.8     Addendum (a) = module (m)

      4.9     Dedendum (b) = 1,157 m         of Dedendum (b) = 1, 25 m

      4.10    Snydiepte (h) = 2, 157 m of Snydiepte (h) = 2,25 m

      4.11    Vry ruimte (c) = 0,157 m        of Vry ruimte (c) = 0,25 m

      4.12    Sirkelsteek (SS) = m X

 5.   KATROLAANDRYWING

      5.1            =

      5.2     Drywing (P) =

      5.3     Snelheidsverhouding =

      5.4     Rev/min van gedrewe katrol =

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 21

(EC/SEPTEMBER 2016)               MEGANIESE TEGNOLOGIE                                                        21

 6.   SPYE

      6.1     Spywydte =

      6.2     Spydikte =

      6.3     Spylengte = 1,5 x diameter van as

      6.4     Standaardtapstuk vir tapse spy: 1 in 100 of 1 : 100

 7.   CINCINNATI-VERDEELKOPTABEL VIR FREESMASJIEN

      7.1                                          Gatsirkels
              Side 1   24    25      28     30      34        37        38        39    41   42       43
              Side 2   46    47      49     51      53        54        57        58    59   62       66

      7.2                                   Standaardwisselratte
              24 x 2   28     32      40      44         48        56        64        72    86       100

              Indekseringformule =        (waar n = getal indelings)

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MT Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-feb-march-2016-afr/c6045d95-1e69-45d4-b04b-8316e67a8172) — Mechanical Technology · QP · 2016 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Welding English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-welding-english/fb1b7d42-462f-47a9-b370-31ff67b36f87) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Eng
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Auto English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-auto-english/5a5fe226-4c82-4735-bd84-25a08bed5162) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Eng
- [MECHANICAL TECH GR12 2015 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-gr12-2015-qp-afr/89f43255-e6e6-4f9b-82e9-9bee1a06490c) — Mechanical Technology · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-english/2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
