# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-memo-afr/c6273ae9-7ad4-45b6-9e42-55a42c11a45c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-memo-afr/c6273ae9-7ad4-45b6-9e42-55a42c11a45c)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 Province of the
                 EASTERN CAPE
                 EDUCATION

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2013

                         MUSIEK V2
                        MEMORANDUM

PUNTE:   33

                Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     MUSIEK V2                            (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A: GEHOOR

VRAAG 1: RITME EN MELODIE

SNIT 1 (moet DRIE KEER gespeel word.)

Die mate genommer A, B, C en D in die onderstaande musiekuittreksel is in die inkorrekte
volgorde. Luister na die musiek en skryf die korrekte orde van die mate neer deur die letter
van die toepaslike maat neer te skryf. Die musiek begin met ŉ op-slag soos in die
fragment.

Antwoord: B, C, A, D                                                         (4 x ½)     [2]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        MUSIEK V2                                      3

 VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE
 SNIT 2 (moet VIER KEER gespeel word.)
 Wag 2 – 3 minute elke keer nadat dit gespeel is om genoeg tyd te verleen om die
 vraag te voltooi.

 2.1    Vul die ontbrekende notasie by (a), maat 4 in.         6 note x ½ punt elk     (3)
 2.2    Besyfer die akkoord by (b), bv. I6.
        Antwoord:     V7b                                                              (1)
 2.3    Noem die ritmiese middel wat in die linkerhand by (c), maat 16 gebruik word.
        Antwoord:     Sinkopasie                                                       (1)
 2.4    Noem die komposisionele tegniek wat by (d), maat 20 – 22 gebruik word.
        Antwoord:     Sekwens                                                          (1)
 2.5    Noem die toonsoort en kadens by (e), maat 23 – 24.
        Antwoord:     D mineur, Volmaak/V-I                                            (2)
                                                                                       [8]
                                                             TOTAAL AFDELING A:        10

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     MUSIEK V2                             (SEPTEMBER 2013)

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE EN GENRE

VRAAG 3: SNIT 3 (moet TWEE KEER gespeel word.)

3.1   Identifiseer die VIER instrumente wat jy in hierdie uittreksel kan hoor.

      1.   Saksofoon

      2.   Klavier

      3.   Tromme

      4.   Bas                                                                            (4)

3.2   SNIT 4 (moet TWEE KEER gespeel word.)

      Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die
      beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokke te
      maak.

      Groot koor                                      X
      Klein orkes
      Polsende timpani                                X
      Herhalende orkestrale begeleiding               X
      Klein omvang dinamika
      Vrolike karakter
      Spookagtige karakter                            X                                   (4)

3.3   SNIT 5 (moet TWEE KEER gespeel word.)

      Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die
      beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokke te
      maak.

      Keteltromme
      Poliritmiek                                     X
      Eenvoudige Ritmes
      Djembe-tromme                                   X
      Beesklok                                        X
      Simbale
      Skudkokers                                      X                                   (4)

3.4   SNIT 6 (moet TWEE KEER gespeel word.)

      Identifiseer die twee afdelings van die orkes wat in hierdie uittreksel
      voorkom. Dui jou antwoord aan deur ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokke te
      maak.

      Strykers
      Perkussie                                       X
      Koperblasers                                    X
      Houtblasers                                                                        (2)
                                                                             (14 ÷ 2)    [7]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          MUSIEK V2                                     5

 VRAAG 4

 Beantwoord DRIE vrae vanuit VRAE 4.1 tot 4.6. Dui jou keuses aan deur ŉ sirkel
 om die geskikte nommer te maak.

                   SNIT 7 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.1    4.1.1      Met watter styl sal jy hierdie musiek assosieer?

                   Antwoord:          Jazz/Swing                                        (1)

        4.1.2      Watter afdeling van die orkes word deur die klavier, tromme en bas
                   gevorm met hierdie musiekstyl?

                   Antwoord:          Ritme-afdeling                                    (1)

                   SNIT 8 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.2    4.2.1      Tot watter stylperiode behoort hierdie musiek?

                   Antwoord:          Romanties                                         (1)

        4.2.2      Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer?

                   Antwoord:          Simfoniese toondig                                (1)

                   SNIT 9 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.3    4.3.1      Kies TWEE musiekterme wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
                   Maak ŉ (X) in die geskikte blokke.

                   Heeltoontoonleer           Raga            X       Djembe-trom
                   Sitar                  X   Pentatonies             Xilofoon          (2)

                   SNIT 10 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.4    4.4.1      Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer?

                   Antwoord:          Suid-Afrikaanse Jazz                              (1)

        4.4.2      Noem enige kunstenaar of musikant wat met hierdie genre
                   geassosieer word.

                   Antwoord:          Hugh Masekela, Abdullah Ibrahim, Boet Gashe
                                      (of enige relevante Suid-Afrikaanse Jazz-
                                      kunstenaar)                                       (1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    MUSIEK V2                            (SEPTEMBER 2013)

              SNIT 11 (moet EEN KEER gespeel word.)

4.5   4.5.1   Aan watter genre behoort hierdie musiek?

              Antwoord:         Simfonie                                                (1)

      4.5.2   Gee ŉ definisie van jou antwoord in VRAAG 4.5.1.

              Antwoord:         Grootskaalse werk vir orkes in 3 of 4
                                bewegings.                                              (1)

              SNIT 12 (moet EEN KEER gespeel word.)

4.6   4.6.1   Die instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor word kan
              geklassifiseer word as:

              Membranofone          X       Kordofone               Idiofone            (1)

      4.6.2   Noem EEN instrument wat met jou antwoord in VRAAG 4.6.1
              geassosieer word.

              Antwoord:         Die naam van enige trom of membranofoon
                                mag aanvaar word.                                       (1)
                                                                                        [6]

                                                          TOTAAL AFDELING B:            13

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                       MUSIEK V2                                         7

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 5: SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)

 Luister na die Gavotte deur Prokofiev en beantwoord die vrae.

                                            Gavotte
                             Symphony No. 1 in D Opus 25

 5.1    Wat is die vorm van hierdie werk?
        Antwoord:    Drieledig                                                           (1)
 5.2    Gee ŉ ontleding van die vorm deur die onderstaande tabel te voltooi.
        Gebruik letters en maatnommers om elke afdeling aan te dui.
           AFDELING              MATE            HOOFTOONSOORTE
              A√                 1-12 √              D majeur√
              B√                 12-28 √            G majeur√
              A√                 28-40 √             D majeur√                 (9 ÷ 3)   (3)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     MUSIEK V2                             (SEPTEMBER 2013)

      SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
5.2   5.2.1   Beskryf die instrumentasie wat in hierdie stuk gebruik word deur na
              die verskillende afdelings te verwys. Jy mag ook na maatnommers
              verwys.
              Antwoord:          Afdeling A word deur strykers gespeel
                                 Afdeling B word deur houtblasers gespeel
                                 Afdeling A word deur strykers gespeel                    (3)
      SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
      5.2.2   Verduidelik DRIE verskille tussen die melodie aan die begin en
              wanneer dit in maat 28 terugkeer.
              Antwoord:          Word deur fluite gespeel vanaf maat 28.
                                 Daar is ŉ begeleiding wat deur strykers
                                 gespeel word.
                                 Die melodie aan die begin word forte gespeel
                                 en piano in maat 28.                                     (3)
      SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)
      5.2.3   Noem TWEE verskille tussen die melodie van maat 12 – 19 en
              maat 20 – 28.
              Antwoord:          Dit word ŉ oktaaf hoër in maat 20 – 28
                                 gespeel.
                                 Daar is ŉ teenmelodie wat deur houtblasers in
                                 maat 20 – 28 gespeel word.                               (2)
5.3   Wat is die terme wat gebruik word vir die tokkeltegniek wat deur die strykers
      in sekere dele gebruik word?
      Antwoord:     Pizzicato                                                             (1)
5.4   Watter toonleer word deur die note in maat 3 – 4 gevorm?
      Antwoord:     B majeur                                                              (1)
5.5   Beskryf die stuk met betrekking tot tonaliteit, tekstuur en stylkenmerke.
      Antwoord:
      Tonaliteit: Die hooftoonsoort van die stuk is D majeur. Die toonsoort
                  verander deurgaans na B majeur, G majeur. √√                            (2)
      Tekstuur:   Die stuk begin met ŉ homofoniese tekstuur. Daar is ŉ
                  verandering na ŉ polifoniese tekstuur in maat 20 waar ŉ
                  teenmelodie by die hoofmelodie aansluit. √√                             (2)
      Stylkenmerke: Alhoewel die stuk uit die twintigste eeu heers, bevat
                      die eienskappe van klassieke musiek soos vorm,
                      melodie en tekstuur. √√                                             (2)
                                                                                         [20]
                                                   TOTAAL AFDELING C (20 ÷ 2):            10
                                                             GROOTTOTAAL:                 33

## Related documents

- [Gr12 MUSC P2 S13 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-afr/53fa955f-e2c1-4594-92fd-44ec8763ad0d) — Music · QP · 2013 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-eng/5d06cc56-01c8-4f98-bbf8-c026c5001540) — Music · QP · 2013 · Eng
- [MUSIC P1 EA MEMO GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-ea-memo-gr12-sept2013/59cfc730-ac83-4a92-889e-e76ec8db5ef9) — Music · Memo · 2013
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-afrikaans/fc9635ca-1591-4fff-b113-8cdaeaa39a9a) — Music · Memo · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-memo-sept2018-english/4a235392-48cc-45ea-82f3-171a13fbbed6) — Music · Memo · 2018 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S17 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s17-memo-eng/8feea58b-6bc4-4dd8-85e8-cb81df65ed00) — Music · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
