# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-afr/53fa955f-e2c1-4594-92fd-44ec8763ad0d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-afr/53fa955f-e2c1-4594-92fd-44ec8763ad0d)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                             MUSIEK V2

PUNTE:   33                             NAAM:

TYD:     1½ uur                       GRAAD:

                             *MUSDM2*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   MUSIEK V2                             (SEPTEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: naamlik AFDELING A,
     AFDELING B EN AFDELING C.

2.   Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ŉ CD luister.

3.   Die CD moet deur die musiekonderwyser by die sentrum gespeel word in
     die teenwoordigheid van die opsiener.

4.   Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere, soos aangedui op die
     vraestel, gespeel word.

5.   Kandidate moet hulle antwoorde op die eksamenvraestel beantwoord.

6.   Die musiekonderwyser moet die CD ten minste VYF dae voor die eksamen,
     in die teenwoordigheid van die opsiener, oopmaak. Die CD sal dan getoets
     word op die CD-speler wat tydens die eksamen gebruik sal word, om te
     verseker dat dit behoorlik funksioneer. Die musiekonderwyser moet ook
     seker maak dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is.

7.   Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat bedoel is vir
     rofwerk. Die kandidaat mag dit van die vraestel verwyder.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                       MUSIEK V2                                         3

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1: RITME EN MELODIE

 SNIT 1 (moet DRIE KEER gespeel word.)

 Die mate genommer A, B, C en D in die onderstaande musiekuittreksel is in die inkorrekte
 volgorde. Luister na die musiek en skryf die korrekte orde van die mate neer deur die letter
 van die toepaslike maat neer te skryf. Die musiek begin met ŉ op-slag soos in die
 fragment.

 Antwoord:                                                                    (4 x ½)    [2]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   MUSIEK V2                           (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 2: DIKTEE, KADENSE EN KOMPOSISIONELE TEGNIEKE

SNIT 2 (moet VIER KEER gespeel word)

Wag 2 – 3 minute elke keer nadat dit gespeel is om genoeg tyd te verleen om die
vraag te voltooi.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        MUSIEK V2                                      5

 2.1    Vul die ontbrekende notasie by (a), maat 4 in.                                 (3)

 2.2    Besyfer die akkoord by (b), bv. I6.

        Antwoord:                                                                      (1)

 2.3    Noem die ritmiese middel wat in die linkerhand by (c), maat 16 gebruik word.

        Antwoord:                                                                      (1)

 2.4    Noem die komposisionele tegniek wat by (d), maat 20 – 22 gebruik word.

        Antwoord:                                                                      (1)

 2.5    Noem die toonsoort en kadens by (e), maat 23 – 24.

        Antwoord:                                                                      (2)
                                                                                       [8]

                                                             TOTAAL AFDELING A:        10

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     MUSIEK V2                             (SEPTEMBER 2013)

AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIEKBEGRIPPE EN GENRE

VRAAG 3: SNIT 3 (moet TWEE KEER gespeel word.)

3.1   Identifiseer die VIER instrumente wat jy in hierdie uittreksel kan hoor.

      1.

      2.

      3.

      4.                                                                                  (4)

3.2   SNIT 4 (moet TWEE KEER gespeel word.)

      Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die
      beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokke te
      maak.

      Groot koor
      Klein orkes
      Polsende timpani
      Herhalende orkestrale begeleiding
      Klein omvang dinamika
      Vrolike karakter
      Spookagtige karakter                                                                (4)

3.3   SNIT 5 (moet TWEE KEER gespeel word.)

      Identifiseer VIER eienskappe uit die onderstaande lys wat die musiekuittreksel die
      beste beskryf. Dui jou antwoord aan deur ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokke te
      maak.

      Keteltromme
      Poliritmiek
      Eenvoudige Ritmes
      Djembe-tromme
      Beesklok
      Simbale
      Skudkokers                                                                          (4)

3.4   SNIT 6 (moet TWEE KEER gespeel word.)

      Identifiseer die twee afdelings van die orkes wat in hierdie uittreksel
      voorkom. Dui jou antwoord aan deur ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokke te
      maak.

      Strykers
      Perkussie
      Koperblasers
      Houtblasers                                                                        (2)
                                                                             (14 ÷ 2)    [7]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                          MUSIEK V2                                     7

 VRAAG 4

 Beantwoord DRIE vrae vanuit VRAE 4.1 tot 4.6. Dui jou keuses aan deur ŉ sirkel
 om die geskikte nommer te maak.

                   SNIT 7 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.1    4.1.1      Met watter styl sal jy hierdie musiek assosieer?

                   Antwoord:                                                            (1)

        4.1.2      Watter afdeling van die orkes word deur die klavier, tromme en bas
                   gevorm met hierdie musiekstyl?

                   Antwoord:                                                            (1)

                   SNIT 8 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.2    4.2.1      Tot watter stylperiode behoort hierdie musiek?

                   Antwoord:                                                            (1)

        4.2.2      Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer?

                   Antwoord:                                                            (1)

                   SNIT 9 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.3    4.3.1      Kies TWEE musiekterme wat jy met hierdie uittreksel assosieer.
                   Maak ŉ (X) in die geskikte blokke.

                   Heeltoontoonleer           Raga                    Djembe-trom
                   Sitar                      Pentatonies             Xilofoon          (2)

                   SNIT 10 (moet EEN KEER gespeel word.)

 4.4    4.4.1      Met watter genre sal jy hierdie musiek assosieer?

                   Antwoord:                                                            (1)

        4.4.2      Noem enige kunstenaar of musikant wat met hierdie genre
                   geassosieer word.

                   Antwoord:                                                            (1)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    MUSIEK V2                            (SEPTEMBER 2013)

              SNIT 11 (moet EEN KEER gespeel word.)

4.5   4.5.1   Aan watter genre behoort hierdie musiek?

              Antwoord:                                                                 (1)

      4.5.2   Gee ŉ definisie van jou antwoord in VRAAG 4.5.1.

              Antwoord:                                                                 (1)

              SNIT 12 (moet EEN KEER gespeel word.)

4.6   4.6.1   Die instrumente wat in hierdie uittreksel gehoor word kan
              geklassifiseer word as:

              Membranofone                  Kordofone               Idiofone            (1)

      4.6.2   Noem EEN instrument wat met jou antwoord in VRAAG 4.6.1
              geassosieer word.

              Antwoord:                                                                 (1)
                                                                                        [6]

                                                          TOTAAL AFDELING B:            13

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                      MUSIEK V2                  9

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 5: SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)

 Luister na die Gavotte deur Prokofiev en beantwoord die vrae.

                                         Gavotte
                            Symphony No. 1 in D Opus 25

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   MUSIEK V2                            (SEPTEMBER 2013)

5.1   Wat is die vorm van hierdie werk?

      Antwoord:                                                                         (1)

5.2   Gee ŉ ontleding van die vorm deur die onderstaande tabel te voltooi.
      Gebruik letters en maatnommers om elke afdeling aan te dui.

         AFDELING              MATE             HOOFTOONSOORTE

                                                                             (9 ÷ 3)    (3)

      SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)

5.2   5.2.1   Beskryf die instrumentasie wat in hierdie stuk gebruik word deur na
              die verskillende afdelings te verwys. Jy mag ook na maatnommers
              verwys.

              Antwoord:

                                                                                        (3)

      SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)

      5.2.2   Verduidelik DRIE verskille tussen die melodie aan die begin en
              wanneer dit in maat 28 terugkeer.

              Antwoord:

                                                                                        (3)

      SNIT 13 (moet EEN KEER gespeel word.)

      5.2.3   Noem TWEE verskille tussen die melodie van maat 12 – 19 en
              maat 20 – 28.

              Antwoord:

                                                                                        (2)

5.3   Wat is die terme wat gebruik word vir die tokkeltegniek wat deur die strykers
      in sekere dele gebruik word?

      Antwoord:                                                                         (1)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        MUSIEK V2                                   11

 5.4    Watter toonleer word deur die note in maat 3 – 4 gevorm?

        Antwoord:                                                                   (1)

 5.5    Beskryf die stuk met betrekking tot tonaliteit, tekstuur en stylkenmerke.

        Antwoord:

        Tonaliteit:

                                                                                    (2)

        Tekstuur:

                                                                                    (2)

        Stylkenmerke:

                                                                                     (2)
                                                                                    [20]

                                                     TOTAAL AFDELING C (20 ÷ 2):    10
                                                               GROOTTOTAAL:         33

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                  MUSIEK V2           (SEPTEMBER 2013)

ROFWERK

## Related documents

- [Gr12 MUSC P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-qp-eng/5d06cc56-01c8-4f98-bbf8-c026c5001540) — Music · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S13 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s13-memo-afr/c6273ae9-7ad4-45b6-9e42-55a42c11a45c) — Music · Memo · 2013 · Afr
- [Music P2 Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2013-afr/33532bd8-3a1c-4ac6-85dc-fa779f7d8fa9) — Music · QP · 2013 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afrikaans/3282a35b-e6c8-471f-84ed-a3c212875a4f) — Music · QP · 2018 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-qp-afr/d8ed50ad-0572-45a6-acf0-381a7dfc88d5) — Music · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
