# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-afr/09580c69-6363-4726-9269-7214e4ab164d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-afr/09580c69-6363-4726-9269-7214e4ab164d)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2016

                        MUSIEK V2
                       MEMORANDUM

PUNTE:   30

                Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           MUSIEK V2                     (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 1 DRIE keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

 1.1    Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 2–4 hieronder.

        Antwoord:
                                                                         

                                         1 punt vir elke korrekte nootwaarde (9 ÷ 3)         (3)

 Speel Snit 1 nog EEN keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

 1.2    Maak ŉ kruisie (X) in die blokkie langs die korrekte tydmaatteken vir hierdie
        uittreksel.

                                                                                             (1)
                                                                                             [4]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                       MUSIEK V2                                        3

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 3 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Luister na die uittreksel uit die tweede beweging van Cello Concerto, Op. 104 deur
 A. Dvořák. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                         2.1                      2.2

                                2.3

                                                                 2.4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          MUSIEK V2                    (EC/SEPTEMBER 2016)

 Speel Snit 4 TWEE keer.

 2.1    Benoem die interval by 2.1, byvoorbeeld Majeur 3de.

        Antwoord: Volmaakte/Rein 4de
                                                   2.1

                                                                                         (1)

 Speel Snit 4 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling.

 2.2    Vul die ontbrekende note by 2.2, in maat 12 en 13 in.                            (3)

        Antwoord:
                                                                           2.2
                                                                           

                     

        6 note x ½ punt elk (beide toonhoogte en ritme moet korrek wees)                  (3)

 Speel Snit 5 EEN keer.

 2.3    Identifiseer die komposisietegniek wat by 2.3 in maat 22–24 gebruik word.

        Antwoord: Sekwense                                                               (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

 2.4    Benoem die kadens wat by 2.4 gebruik word.

        Antwoord: Volmaakte kadens                                                       (1)
                                                                                         [6]

                                                              TOTAAL AFDELING A:         10

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    MUSIEK V2                                     5

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor
 verband hou. Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

 3.1    Speel Snit 7 TWEE keer.

                  KOLOM A               Snit 7
        Homofoniese Tekstuur              X
        Barokperiode
        Concerto                           X
        Polifoniese Tekstuur
        Klassieke Periode                  X
        Klaviersonate                                                              (3)

 3.2    Speel Snit 8 TWEE keer.

                    KOLOM A             Snit 8
        Primêre drieklanke
        A cappella                         X
        Poliritme
        Parallelle intervalle              X
        Enkelratels
        Vraag en antwoord                  X                                       (3)

 3.3    Speel Snit 9 TWEE keer.

                      KOLOM A           Snit 9
        Klavier
        Pennefluitjie
        Township Jive                      X
        Trekklavier                        X
        Sinkopasie                         X
        Mbaqanga                                                                   (3)

 3.4    Speel Snit 10 TWEE keer.

                 KOLOM A                Snit 10
        Terughoudings                     X
        Onreëlmatige tyd
        Mineurtoonaard                     X
        Reëlmatige tyd                     X
        Adagio
        Timpani                                                                    (3)
                                                                      (12 ÷ 3)     [4]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                              MUSIEK V2                     (EC/SEPTEMBER 2016)

 Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

 VRAAG 4: WKM

 4.1    Speel Snit 11 EEN keer.

        4.1.1   Identifiseer die koperblaasinstrument wat gedurende die begin van
                hierdie uittreksel speel.

                Antwoord: Franse horing                                                       (1)

        Speel Snit 11 nog EEN keer.

        4.1.2   Beskryf hierdie werk met betrekking tot genre, tempo en
                tydmaatteken.

                             Genre: Simfonie (een punt)

                            Tempo: Allegretto (een punt)

                     Tydmaatteken:   6/
                                          8 OF saamgestelde tweeslagmaat (een punt)           (3)

        4.1.3   Verskaf hierdie uittreksel met ŉ gepaste titel.

                Antwoord: Herderslied/Sherpherd’s Song                                        (1)

 4.2    Speel Snit 12 EEN keer.

        4.2.1   Identifiseer EEN houtblaas- en EEN strykinstrument wat die melodie
                aan die begin van hierdie uittreksel speel.

                     Houtblaasinstrument: Fagot (een punt)

                         Strykinstrument: Tjello (een punt)                                   (2)

        4.2.2   Met watter EEN van die volgende genres sal jy die uittreksel
                assosieer? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                             Konsert-
                     Kamermusiek          Concerto         Simfonie
                                                                             ouverture        (1)

        Speel Snit 12 nog EEN keer.

        4.2.3   Identifiseer die komponis en gee ŉ titel vir hierdie werk.

                 Komponis: Mendelssohn (een punt)

                          Titel: Fingal se Grot OF
                                 Die Hebrides Ouverture (een punt)                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                          MUSIEK V2                                    7

 4.3    Speel Snit 13 TWEE keer.

        4.3.1    Watter komposisiestyl, wat hoofsaaklik gedurende die Baroktydperk
                 gebruik was, kom in hierdie uittreksel voor?

                 Antwoord: Fugale uiteensetting OF Fuga                                 (1)

        4.3.2    Noem die subgenre in operamusiek wat met hierdie uittreksel
                 geassosieer word.

                 Antwoord: Ouverture                                                    (1)

        4.3.3    Identifiseer die komponis van hierdie werk.
                 Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Bach             Mozart        Mendelssohn      Chopin          (1)

 4.4    Speel Snit 14 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 14 verband hou 14.
        Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                   KOLOM A                      Snit 14
        Pamina en Papageno                        X
        Allegro assai
        Papageno en Papagena
        Andantino                                  X
        Sarastro en koor
        Resitatief
        Larghetto
        Duet                                       X                                    (3)
                                                                           (16 ÷ 2)     [8]

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           MUSIEK V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 5: JAZZ

 5.1    Speel Snit 15 TWEE keer.

        5.1.1   Identifiseer die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel speel.

                Antwoord: Klarinet                                                          (1)

        5.1.2   Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                Antwoord: Marabi                                                            (1)

        5.1.3   Noem die groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                Antwoord: Manhattan Brothers                                                (1)

 5.2    Speel Snit 16 TWEE keer.

        5.2.1   Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                Antwoord: Nuwe Jazz                                                         (1)

        5.2.2   Gee TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 5.2.1 te motiveer.

                 Sluit gewilde Suid-Afrikaanse musikante in soos Dollar
                  Brand, Kippie Moeketsi, Jonas Gwangwa en Hugh Masekela
                  wat Suid-Afrikaanse jazz wou hervorm (een punt)

                 Invloede van moderne Amerikaanse jazz (Bebop) gemeng
                  met ŉ meer eiesoortige Suid-Afrikaanse klank (een punt)                   (2)

        Speel Snit 16 TWEE keer.

        5.2.3   Beskryf die musiek met betrekking tot kenmerkende ritmiese
                eienskappe en tydmaatteken(s).

                            Ritme: Sinkopasie

                     Tydmaatteken: Enkelvoudige vierslagmaat tot enkelvoudige
                                   drieslagmaat                                             (2)

        5.2.4   Identifiseer die groep wat hierdie werk uitvoer.

                Antwoord: The Jazz Epistles                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                           MUSIEK V2                                          9

 5.3    Speel Snit 17 TWEE keer.

        5.3.1    Identifiseer die styl en kunstenaar wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                 Styl: Vroeë Jazz (een punt)
                 Kunstenaar: Dolly Rathebe (een punt)                                          (2)

        5.3.2    Noem EEN kordofoon- en EEN elektrofooninstrument wat in hierdie
                 uittreksel voorkom.

                       Kordofoon: Klavier

                      Elektrofoon: Elektriese kitaar                                           (2)

 5.4    Speel Snit 18 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 18 verband hou. Maak ŉ
        kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A                      Snit 18
        Klavier improvisasie
        Blues Notes Groep                           X
        Dollar Brand
        Kaapse Jazz
        Trompet improvisasie                        X
        Brotherhood of Breath
        Kwêla
        Jazz in ballingskap                         X                                          (3)
                                                                                  (16 ÷ 2)     [8]

                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                           MUSIEK V2                       (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 6: IAM

 6.1    Speel Snit 19 TWEE keer.

        6.1.1   Identifiseer die tipe Afrika-lied wat met hierdie uittreksel geassosieer
                word. Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                     Begrafnislied     Werkslied         Inisiasielied       Troulied         (1)

        6.1.2   Identifiseer EEN vokale tegniek wat in hierdie uittreksel voorkom.

                Antwoord: Ululasie                                                            (1)

        6.1.3   Watter stemgroep sing hierdie lied?

                Antwoord: Manne OF Tenoor en Bas                                              (1)

 6.2    Speel Snit 20 EEN keer.

        6.2.1   Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl.

                Antwoord: Isicathamiya                                                        (1)

        Speel Snit 20 EEN keer.

        6.2.2   Beskryf die gebruik van instrumente in hierdie uittreksel.

                Antwoord:        Manlike stem (een punt)

                                 Sing a capella-musiek (een punt)                             (2)

        6.2.3   Identifiseer die groep wat hierdie uittreksel uitvoer.

                Antwoord: Ladysmith Black Mambazo                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                          MUSIEK V2                                          11

 6.3    Speel Snit 21 EEN keer.

        6.3.1    Noem en definieer die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                 Antwoord:      Maskanda/Maskandi (een punt)

                                Virtuose instrumentalis wat tradisionele musiek op
                                Westerse instrumente speel (een punt)                          (2)

        6.3.2    Met watter Afrika-stam sal jy hierdie uittreksel assosieer?
                 Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                       Zoeloe           Xhosa              Swazi            Ndebele            (1)

        Speel Snit 21 EEN keer.

        6.3.3    Identifiseer EEN prominente kordofooninstrument wat in hierdie
                 uittreksel gebruik word.

                 Antwoord: Akoestiese kitaar                                                   (1)

        6.3.4    Waarom is hierdie Suid-Afrikaanse styl in noue verband met Blues?

                 Antwoord:      Weens die sikliese, herhalende (een punt) en

                                die gepluk van snare op die kitaar (een punt)                  (2)

 6.4    Speel Snit 22 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 22 verband hou. Maak ŉ
        kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A                    Snit 22
        Djembe                                     X
        Poliritme
        Philip Tabane
        Monofonies                                  X
        Vrye Kiba
        Tabla-tromme                                X
        Sello Galane
        vhaVenda-tromme                             X                                          (3)
                                                                                  (16 ÷ 2)     [8]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              12

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                       MUSIEK V2   (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                          MUSIEK V2                                   13

 Speel Snit 23 EEN keer vir ŉ algemene oorsig.

 Speel Snit 23 nog EEN keer.

 7.1    Noem die oorkoepelende vorm van hierdie stuk.

        Antwoord: Saamgestelde Drieledige Vorm OF Minuet en Trio Vorm                   (1)

 7.2    Gee ŉ analise van die Minuet se vorm.

        Minuet:

          AFDELING        MAATNOMMERS           HOOFTOONSOORTE
             A                1–8                   C majeur
                B              9–12                 F–G majeur
                A1             13–20                     C majeur           (9 ÷ 3)     (3)

 7.3    Gee ŉ analise van die Trio se vorm.

        Trio:

          AFDELING        MAATNOMMERS           HOOFTOONSOORTE
                C              21–28                     C mineur
                D              29–35                 Eb majeur
                C1             36–43                     C mineur           (9 ÷ 3)     (3)

 7.4    Hoe is die toonaard van die Trio verwant aan die toonaard van die Minuet?

        Antwoord: Parallelle toonaarde (C majeur – C mineur)                            (1)

        Speel Snit 23 nog een laaste keer.

                                                              TOTAAL AFDELING C:        8

                                                                    GROOTTOTAAL:        30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-eng/c1a52c0b-107e-4997-9ffa-59583f13f27e) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-qp-afr/d8ed50ad-0572-45a6-acf0-381a7dfc88d5) — Music · QP · 2016 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2016 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2016-afr-memo/4d4b54b4-810a-4704-8eba-438e9dcc9569) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2016 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2016-eng-memo/1663f014-6e87-418f-aac8-7124e9e7887e) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [Music P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-memo-afr/218fdf2f-7997-4898-88bc-f36090aec263) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Music P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-memo-afr/84ae4e3c-6a86-460e-8ba0-8fe57e7ba5fb) — Music · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
