# Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Music Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-qp-afr/d8ed50ad-0572-45a6-acf0-381a7dfc88d5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-qp-afr/d8ed50ad-0572-45a6-acf0-381a7dfc88d5)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2016

                                MUSIEK V2

PUNTE:    30                  NAAM:

TYD:      1½ uur              GRAAD:

                                  *MUSCA*

         Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 bladsy manuskrippapier.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           MUSIEK V2                       (EC/SEPTEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

       AFDELING A       (Gehoor)           (10)
       AFDELING B       (Herkenning)       (12)
       AFDELING C       (Vorm)              (8)

 2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.

 3.    Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF
       VRAAG 6 (INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK – IAM).

 4.    Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ŉ potlood vir
       musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.

 5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ŉ CD luister.

 6.    Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
       teenwoordigheid van die opsiener afneem.

 7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
       bedoel is. Kandidate mag hierdie bladsy verwyder.

 8.    Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van
       hierdie eksamen kry NIE.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

 INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK

 1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in die raampies.

 2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
       gespesifiseer, gespeel word.

 3.    Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en
       hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.

 4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
       gespeel word.

 5.    Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ŉ skool aangebied word,
       moet die volgende riglyne gevolg word:
           Elke baan moet die eksamen in ŉ aparte lokaal skryf.
           Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
           Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksels (snitte) gebruik.
           ŉ Opsiener moet in elke lokaal teenwoordig wees.
           Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word:
            o     WKM-kandidate: Snit 1 tot 14 en Snit 23.
            o     JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 10; Snit 15 tot 18 en Snit 23.
            o     IAM-kandidate: Snit 1 tot 10 en Snit 19 tot 23.

 6.    ŉ CD-speler wat met batterye werk, moet beskikbaar wees in geval van ŉ
       kragonderbreking.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)               MUSIEK V2                            3

 NASIENGIDS

 AFDELING A: GEHOOR                  TOTAAL MERKER   MODERATOR
 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                   4

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                   6

 SUBTOTAAL                              10

 AFDELING B: HERKENNING              TOTAAL MERKER   MODERATOR
 VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                   4

                        EN

 VRAAG 4 (WKM)                           8

                        OF

 VRAAG 5 (JAZZ)                          8

                        OF

 VRAAG 6 (IAM)                           8

 SUBTOTAL                               12

 AFDELING C: VORM                    TOTAAL MERKER   MODERATOR
 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                   8

 SUBTOTAAL                               8

 GROOTTOTAAL                            30

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                           MUSIEK V2                       (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 1 DRIE keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

 1.1    Luister na die melodiese en ritmiese frase. Noteer die ritme van die
        ontbrekende note in maat 2–3 hieronder.

                                                                                             (3)

 Speel Snit 1 nog EEN keer.

 Speel Snit 2 TWEE keer na mekaar.

 1.2    Maak ŉ kruisie (X) in die blokkie langs die korrekte tydmaatteken vir hierdie
        uittreksel.

                                                                                             (1)
                                                                                             [4]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                       MUSIEK V2                                        5

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 3 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Luister na die uittreksel uit die tweede beweging van Cello Concerto, Op. 104 deur
 A. Dvořák. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                         2.1                      2.2

                                2.3

                                                                 2.4

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          MUSIEK V2                     (EC/SEPTEMBER 2016)

 Speel Snit 4 TWEE keer.

 2.1    Benoem die interval by 2.1, byvoorbeeld Majeur 3de.

                                                                                        (1)

 Speel Snit 4 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling.

 2.2    Vul die ontbrekende note by 2.2, in maat 12 en 13 in.                           (3)

 Speel Snit 5 EEN keer.

 2.3    Identifiseer die komposisietegniek wat by 2.3 in maat 22–24 gebruik word.

                                                                                        (1)

 Speel Snit 6 TWEE keer.

 2.4    Benoem die kadens wat by 2.4 gebruik word.

                                                                                        (1)
                                                                                        [6]

                                                              TOTAAL AFDELING A:        10

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    MUSIEK V2                                     7

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1–3.4 wat met die musiek wat jy hoor
 verband hou. Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

 3.1    Speel Snit 7 TWEE keer.

                  KOLOM A               Snit 7
        Homofoniese Tekstuur
        Barokperiode
        Concerto
        Polifoniese Tekstuur
        Klassieke Periode
        Klaviersonate                                                              (3)

 3.2    Speel Snit 8 TWEE keer.

                    KOLOM A             Snit 8
        Primêre drieklanke
        A cappella
        Poliritme
        Parallelle intervalle
        Enkelratels
        Vraag en antwoord                                                          (3)

 3.3    Speel Snit 9 TWEE keer.

                      KOLOM A           Snit 9
        Klavier
        Pennefluitjie
        Township Jive
        Trekklavier
        Sinkopasie
        Mbaqanga                                                                   (3)

 3.4    Speel Snit 10 TWEE keer.

                 KOLOM A                Snit 10
        Terughoudings
        Onreëlmatige tyd
        Mineurtoonaard
        Reëlmatige tyd
        Adagio
        Timpani                                                                    (3)
                                                                      (12 ÷ 3)     [4]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           MUSIEK V2                          (EC/SEPTEMBER 2016)

 Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

 VRAAG 4: WKM

 4.1    Speel Snit 11 EEN keer.

        4.1.1   Identifiseer die koperblaasinstrument wat gedurende die begin van
                hierdie uittreksel speel.

                                                                                              (1)

        Speel Snit 11 nog EEN keer.

        4.1.2   Beskryf hierdie werk met betrekking tot genre, tempo en
                tydmaatteken.

                             Genre:

                            Tempo:

                     Tydmaatteken:                                                            (3)

        4.1.3   Verskaf hierdie uittreksel met ŉ gepaste titel.

                                                                                              (1)

 4.2    Speel Snit 12 EEN keer.

        4.2.1   Identifiseer EEN houtblaas- en EEN strykinstrument wat die melodie
                aan die begin van hierdie uittreksel speel.

                     Houtblaasinstrument:

                         Strykinstrument:                                                     (2)

        4.2.2   Met watter EEN van die volgende genres sal jy die uittreksel
                assosieer? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                             Konsert-
                     Kamermusiek       Concerto         Simfonie
                                                                             ouverture        (1)

        Speel Snit 12 nog EEN keer.

        4.2.3   Identifiseer die komponis en gee ŉ titel vir hierdie werk.

                 Komponis:

                          Titel:                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                          MUSIEK V2                                    9

 4.3    Speel Snit 13 TWEE keer.

        4.3.1    Watter komposisiestyl, wat hoofsaaklik gedurende die Baroktydperk
                 gebruik was, kom in hierdie uittreksel voor?

                                                                                        (1)

        4.3.2    Noem die subgenre in operamusiek wat met hierdie uittreksel
                 geassosieer word.

                                                                                        (1)

        4.3.3    Identifiseer die komponis van hierdie werk.
                 Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                        Bach             Mozart        Mendelssohn      Chopin          (1)

 4.4    Speel Snit 14 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 14 verband hou 14.
        Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                   KOLOM A                      Snit 14
        Pamina en Papageno
        Allegro assai
        Papageno en Papagena
        Andantino
        Sarastro en koor
        Resitatief
        Larghetto
        Duet                                                                            (3)
                                                                           (16 ÷ 2)     [8]

                                                  OF

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                          MUSIEK V2                        (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 5: JAZZ

 5.1    Speel Snit 15 TWEE keer.

        5.1.1   Identifiseer die houtblaasinstrument wat in hierdie uittreksel speel.

                                                                                            (1)

        5.1.2   Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                                                                                            (1)

        5.1.3   Noem die groep wat jy met hierdie uittreksel assosieer.

                                                                                            (1)

 5.2    Speel Snit 16 TWEE keer.

        5.2.1   Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                                                                                            (1)

        5.2.2   Gee TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 5.2.1 te motiveer.

                                                                                            (2)

        Speel Snit 16 TWEE keer.

        5.2.3   Beskryf die musiek met betrekking tot kenmerkende ritmiese
                eienskappe en tydmaatteken(s).

                            Ritme:

                     Tydmaatteken:                                                          (2)

        5.2.4   Identifiseer die groep wat hierdie werk uitvoer.

                                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                           MUSIEK V2                                         11

 5.3    Speel Snit 17 TWEE keer.

        5.3.1    Identifiseer die styl en kunstenaar wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                               (2)

        5.3.2    Noem EEN kordofoon- en EEN elektrofooninstrument wat in hierdie
                 uittreksel voorkom.

                       Kordofoon:

                      Elektrofoon:                                                             (2)

 5.4    Speel Snit 18 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 18 verband hou. Maak ŉ
        kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                    KOLOM A                      Snit 18
        Klavier improvisasie
        Blues Notes Groep
        Dollar Brand
        Kaapse Jazz
        Trompet improvisasie
        Brotherhood of Breath
        Kwêla
        Jazz in ballingskap                                                                    (3)
                                                                                  (16 ÷ 2)     [8]

                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                           MUSIEK V2                        (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 6: IAM

 6.1    Speel Snit 19 TWEE keer.

        6.1.1   Identifiseer die tipe Afrika-lied wat met hierdie uittreksel geassosieer
                word. Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                     Begrafnislied    Werkslied          Inisiasielied       Troulied        (1)

        6.1.2   Identifiseer EEN vokale tegniek wat in hierdie uittreksel voorkom.

                                                                                             (1)

        6.1.3   Watter stemgroep sing hierdie lied?

                                                                                             (1)

 6.2    Speel Snit 20 EEN keer.

        6.2.1   Identifiseer die Suid-Afrikaanse styl.

                                                                                             (1)

        Speel Snit 20 EEN keer.

        6.2.2   Beskryf die gebruik van instrumente in hierdie uittreksel.

                                                                                             (2)

        6.2.3   Identifiseer die groep wat hierdie uittreksel uitvoer.

                                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                          MUSIEK V2                                          13

 6.3    Speel Snit 21 EEN keer.

        6.3.1    Noem en definieer die styl wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                                                                                               (2)

        6.3.2    Met watter Afrika-stam sal jy hierdie uittreksel assosieer?
                 Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                       Zoeloe           Xhosa              Swazi            Ndebele            (1)

        Speel Snit 21 EEN keer.

        6.3.3    Identifiseer EEN prominente kordofooninstrument wat in hierdie
                 uittreksel gebruik word.

                                                                                               (1)

        6.3.4    Waarom is hierdie Suid-Afrikaanse styl in noue verband met Blues?

                                                                                               (2)

 6.4    Speel Snit 22 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 22 verband hou. Maak ŉ
        kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                      KOLOM A                    Snit 22
        Djembe
        Poliritme
        Philip Tabane
        Monofonies
        Vrye Kiba
        Tabla-tromme
        Sello Galane
        vhaVenda-tromme                                                                        (3)
                                                                                  (16 ÷ 2)     [8]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              12

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                       MUSIEK V2   (EC/SEPTEMBER 2016)

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

 Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut.

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                          MUSIEK V2                                   15

 Speel Snit 23 EEN keer vir ŉ algemene oorsig.

 Speel Snit 23 nog EEN keer.

 7.1    Noem die oorkoepelende vorm van hierdie stuk.

                                                                                        (1)

 7.2    Gee ŉ analise van die Minuet se vorm.

        Minuet:

          AFDELING        MAATNOMMERS           HOOFTOONSOORTE

                                                                            (9 ÷ 3)     (3)

 7.3    Gee ŉ analise van die Trio se vorm.

        Trio:

          AFDELING        MAATNOMMERS           HOOFTOONSOORTE

                                                                            (9 ÷ 3)     (3)

 7.4    Hoe is die toonaard van die Trio verwant aan die toonaard van die Minuet?

                                                                                        (1)

        Speel Snit 23 nog een laaste keer.

                                                           TOTAAL AFDELING C:           8

                                                                 GROOTTOTAAL:           30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
16                               MUSIEK V2         (EC/SEPTEMBER 2016)

 ROFWERK:

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-afr/09580c69-6363-4726-9269-7214e4ab164d) — Music · Memo · 2016 · Afr
- [Gr12 MUSC P2 S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s16-memo-eng/c1a52c0b-107e-4997-9ffa-59583f13f27e) — Music · Memo · 2016 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2016 AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2016-afr-qp/15b29c54-28ec-4f32-99c4-d4dd73a9bfbd) — Music · QP · 2016 · Afr
- [Music P2 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2016-eng/4febbfe1-d2ba-422e-90e7-54477d48e034) — Music · QP · 2016 · Eng
- [Music P2 Feb March 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-feb-march-2016-afr/bccda666-34df-48d5-9fbc-863be259b6ca) — Music · QP · 2016 · Afr
- [MUSIC P2 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-gr12-qp-sept2018-afr-d/eb3dc6ce-4a41-4a4a-a609-73fa918e62e0) — Music · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-mg-afr/155cdf2c-8d24-49d5-a9c3-f2ed3b02cd76) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 May-June 2025 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-may-june-2025-mg-afr/10442153-8862-4dfd-a017-2e2ac2cc4494) — Memo · 2025 · Afr
- [Music P2 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2/06853820-e71f-432a-9f3c-2d3bd761ddbc) — Memo · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-mg-eng/bd66a143-7b60-4c1f-91b2-0b55a7fc25e1) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P1 May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-english/1e8a41db-4f78-4243-a8c6-a6e30009ff1b) — Memo · 2024 · Eng
- [Music P2 May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2024-nsc-june-exam-question-paper-paper-2-english/320cff32-a6ad-424f-ba3b-75bdc6fb1ccb) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
