# Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Music memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-v2-s17-memo-afr/d7b97c0a-cbf5-41bd-ba32-c10c8f535645
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Music
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Music](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/music) › [Music Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-v2-s17-memo-afr/d7b97c0a-cbf5-41bd-ba32-c10c8f535645)

## About this document

Music · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2017

                        MUSIEK V2
                       MEMORANDUM

PUNTE:   30

                Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   MUSIEK V2 MEMORANDUM                        (SEPTEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING
 1.    Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
       AFDELING A (Gehoor)                 (10)
       AFDELING B (Herkenning)             (12)
       AFDELING C (Vorm)                    (8)
 2.    VRAAG 1, VRAAG 2, VRAAG 3 en VRAAG 7 is VERPLIGTEND.
 3.    Beantwoord VRAAG 4 (WESTERSE KUNSMUSIEK – WKM) ÓF VRAAG 5
       (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK – IAM).
 4.    Kandidate moet hul antwoorde op hierdie vraestel skryf. Gebruik ŉ potlood vir
       musieknotasie en blou of swart ink vir die ander antwoorde.
 5.    Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ŉ CD luister.
 6.    Die musiekonderwyser van die sentrum moet die eksamen in die
       teenwoordigheid van die opsiener afneem.
 7.    Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat vir rofwerk
       bedoel is. Die kandidaat MAG NIE hierdie bladsy verwyder NIE.
 8.    Kandidate mag NIE toegang tot enige musiekinstrument vir die duur van
       hierdie eksamen kry NIE.
 9.    Kandidate moet let op die puntetoekenning by elke vraag om genoeg inligting
       in hulle antwoorde te verskaf.
 10.   Skryf netjies en leesbaar.
 INSTRUKSIES AAN DIE PERSOON WAT MET DIE KLANKTOERUSTING WERK.
 1.    Die instruksies vir die musiekonderwyser verskyn in raampies.
 2.    Elke musiekuittreksel (snit) moet die vereiste getal kere, soos in die vraestel
       gespesifiseer, gespeel word.
 3.    Laat genoeg tyd tussen die snitte toe sodat kandidate tyd het om te dink en
       hulle antwoorde neer te skryf voordat die volgende snit gespeel word.
 4.    Die nommer van die snit moet elke keer duidelik aangekondig word voordat dit
       gespeel word.
 5.    Indien meer as een baan (WKM, JAZZ, IAM) deur ŉ skool aangebied word,
       moet die volgende riglyne gevolg word:
           Elke baan moet die eksamen in ŉ aparte lokaal skryf.
           Elke lokaal moet met geskikte klanktoerusting toegerus wees.
           Elke lokaal moet sy eie CD met die musiekuittreksel (snitte) gebruik.
           ŉ Opsiener moet in elke lokaal teenwoordig wees.

 6.    Die musiekuittreksels (snitte) moet soos volg gespeel word:
           WKM-kandidate: Snit 1 tot 14 en Snit 23.
           JAZZ-kandidate: Snit 1 tot 10; Snit 15 tot 18 en Snit 23.
           IAM-kandidate: Snit 1 tot 10 en Snit 19 tot 23.
 7.    ŉ CD-speler wat met batterye werk, moet in geval van ŉ kragonderbreking
       beskikbaar wees.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)              MUSIEK V2 MEMORANDUM                3

 OPSOMMING VAN PUNTE

 AFDELING A: GEHOOR               TOTAAL
 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)                4

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)                6

 SUBTOTAAL                           10

 AFDELING B: HERKENNING           TOTAAL
 VRAAG 3 (VERPLIGTEND)                4

                     EN

 VRAAG 4 (WKM)                        8

                     OF

 VRAAG 5 (JAZZ)                       8

                     OF

 VRAAG 6 (IAM)                        8

 SUBTOTAAL                           12

 AFDELING C: VORM                 TOTAAL
 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)                8

 SUBTOTAAL                            8

 GROOTTOTAAL                         30

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 MUSIEK V2 MEMORANDUM                      (SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A: GEHOOR

 VRAAG 1 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 1 VIER keer. Wag 30 sekondes na elke herhaling.

 1.1    Luister na die melodiese en ritmiese frase. Voeg die tydmaatteken by. Noteer
        slegs die ritme van die ontbrekende note in maat 2 en 3 hieronder.

                                                          

        Korrekte tydmaatteken: 1 punt
        Korrekte ritmes: 12 note ÷ 4 = 3 punte                                          [4]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)                      MUSIEK V2 MEMORANDUM                                5

 VRAAG 2 (VERPLIGTEND)

 Speel Snit 2 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Luister na die uittreksel uit die eerste beweging van Sonatina deur F. Kuhlau.
 Beantwoord die vrae wat volg.

                                                    2.1

                                                                   2.2

                                                     2.3

                                              2.7
                                2.5

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  MUSIEK V2 MEMORANDUM                        (SEPTEMBER 2017)

 Speel Snit 3 EEN keer.

 2.1    Identifiseer die nie-harmonienoot by 2.1.

        Antwoord: Deurgangsnoot                                                            (1)

 Speel Snit 4 VIER keer. Wag EEN minuut na elke herhaling.

 2.2    Vul die ontbrekende note by 2.2 in.                                                (3)

        Antwoord:
                                                              2.2
                                                            

        6 note x ½ punt elk (beide toonhoogte en ritme moet korrek wees)

 Speel Snit 5 TWEE keer.

 2.3    Identifiseer TWEE komposisietegnieke wat by 2.3 gebruik word.

        Antwoord: Verkleining en Sekwens                                                   (2)

 Speel Snit 6 EEN keer.

 2.4    Wat is die hooftoonsoort van hierdie uittreksel?

        Antwoord: G majeur                                                                 (1)

 2.5    Watter simbool kon by 2.5 gebruik word om die klein gedrukte note te
        vervang? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                                                                                           (1)

 2.6    Sou jy sê dat hierdie uittreksel die eerste beweging van die Sonatina afsluit
        of nie? Gee TWEE redes om jou antwoord te motiveer.

        Antwoord: Nee (1 punt)
        Redes: (Enige TWEE)
         Daar is geen modulasie/verandering in toonsoort na die verwante
          toonaard nie.
         Die uittreksel eindig met ŉ volmaakte kadens (V7 – I).
         Daar is ŉ finale dubbelmaatlyn aan die einde van die uittreksel.
          (2 punte)                                                                        (3)

 2.7    Identifiseer die drieklank wat deur die linkerhand by 2.7 gespeel word,
        byvoorbeeld mineur drieklank.

        Antwoord: Verminderd                                                               (1)
                                                                              (12 ÷ 2)     [6]

                                                             TOTAAL AFDELING A:            10
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)                     MUSIEK V2 MEMORANDUM                           7

 AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE

 VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND)

 Merk DRIE items in KOLOM A in VRAE 3.1-3.4 wat met die musiek wat jy hoor
 verband hou. Maak ŉ kruisie (X) in DRIE toepaslike blokkies.

 3.1    Speel Snit 7 TWEE keer.

                   KOLOM A                 Snit 7
        Vraag en antwoord
        Polifoniese tekstuur                 X
        Allegretto
        Jazz-elemente                        X
        Homofoniese tekstuur
        Vivace                               X                                     (3)

 3.2    Speel Snit 8 TWEE keer.

                  KOLOM A                  Snit 8
        Tonale musiek                        X
        Komplekse harmonieë
        Akoestiese kitaar met orkes          X
        Atonale musiek
        Eenvoudige akkoordprogressies        X
        Harp met orkes                                                             (3)

 3.3    Speel Snit 9 TWEE keer.

                     KOLOM A               Snit 9
        Idiofone                             X
        Poliritme                            X
        Manlike en vroulike stemme           X
        Kordofone
        Monofoniese tekstuur
        Marabi                                                                     (3)

 3.4    Speel Snit 10 TWEE keer.

                    KOLOM A                Snit 10
        Polimetrum
        Terrasdinamiek
        Ladysmith Black Mambazo              X
        A capella                            X
        Parallelle intervalle                X
        Heksatoniese toonleer                                                      (3)
                                                                       (12 ÷ 3)    [4]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   MUSIEK V2 MEMORANDUM                         (SEPTEMBER 2017)

 Beantwoord VRAAG 4 (WKM) ÓF VRAAG 5 (JAZZ) ÓF VRAAG 6 (IAM).

 VRAAG 4: WKM

 4.1    Speel Snit 11 TWEE keer.

        4.1.1   Noem die karakter en stemtipe van die sanger in hierdie uittreksel.

                Antwoord:
                 Karakter: Sarastro (1 punt)
                 Stemtipe: Bas (1 punt)                                                     (2)

        4.1.2   Verskaf hierdie uittreksel met ŉ gepaste titel.

                Antwoord: O Isis und Osiris                                                 (1)

        4.1.3   Watter term beskryf die tempo van hierdie uittreksel die beste?
                Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                     Moderato          Adagio             Lustig         Alla Marcia        (1)

        4.1.4   Met watter stylperiode assosieer jy hierdie werk?

                Antwoord: Klassieke periode                                                 (1)

 4.2    Speel Snit 12 TWEE keer.

        4.2.1   Noem die komponis en genre wat met hierdie uittreksel geassosieer
                word.

                 Komponis: Beethoven (1 punt)
                    Genre: Simfonie (1 punt)                                                (2)

        4.2.2   Identifiseer die houtblaasinstrument wat die triool figure aan die
                begin van hierdie uittreksel speel.

                Antwoord: Klarinet                                                          (1)

        Speel Snit 13 TWEE keer.

        4.2.3   Noem TWEE maniere hoe spanning in hierdie uittreksel verkry word.

                Antwoord: (Enige TWEE)
                 Die gebruik van timpani-/tromrolle.
                 Kwintoplette in die tjello’s en kwartoplette in die bas.
                 Spanningvolle crescendo wat opbou tot tutti ff-akkoorde.
                 Die gebruik van dissonante akkoorde.                                      (2)

        4.2.4   Watter natuurverskynsel word in hierdie uittreksel uitgebeeld?

                Antwoord: ŉ (Donder)storm                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)                        MUSIEK V2 MEMORANDUM                                   9

 4.3    Speel Snit 14 TWEE keer.

        4.3.1      Hierdie uittreksel sluit in die eksklusiewe gebruik van herhalings en
                   sekwense. Noem EEN ander komposisietoestel wat in die begin van
                   hierdie uittreksel gebruik word.

                   Antwoord: Omgekeerde dominantpedaal                                        (1)

        4.3.2      Wat is die tydmaatteken vir hierdie uittreksel? Maak ŉ kruisie (X) in
                   die toepaslike blokkie.

                          6                 3                 5                  4
                          8                 4                 4                  4
                                                                                              (1)

        Speel Snit 14 nog EEN keer.

        4.3.3      Lewer kommentaar oor die gebruik van tonaliteit in hierdie uittreksel.

                   Antwoord:
                   B mineur  na D majeur  en terug na B mineur 
                   OF
                   Mineurtoonaard  na Verwante majeurtoonaard  en terug na
                   Mineurtoonaard 
                   OF
                   Hoofsaaklik mineur (hooftoonaard)  met ŉ kort modulasie na
                   die verwante majeurtoonaard  en terug na die hooftoonaard 
                                                                                              (3)
                                                                                 (16 ÷ 2)     [8]

                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  MUSIEK V2 MEMORANDUM                        (SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 5: JAZZ

 5.1    Speel Snit 15 TWEE keer.

        5.1.1   Identifiseer die klawerbordinstrument wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                Antwoord: Elektroniese orrel                                                (1)

        5.1.2   Met watter groep assosieer jy hierdie uittreksel?

                Antwoord: Soul Brothers                                                     (1)

        5.1.3   Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl. Maak ŉ kruisie (X) in die
                toepaslike blokkie.

                 Malombo-jazz        Kwêla       Jazz in ballingskap      Mbaqanga          (1)

 5.2    Speel Snit 16 EEN keer.

        5.2.1   Noem TWEE houtblaasinstrumente wat in hierdie uittreksel gebruik
                word.

                Antwoord: Fluit en saksofoon                                                (2)

        Speel Snit 16 nog TWEE keer.

        5.2.2   Identifiseer die Suid-Afrikaanse jazz-styl.

                Antwoord: Kaapse Jazz                                                       (1)

        5.2.3   Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 5.2.2.

                Antwoord:
                 Die melodie is afkomstig van ŉ Ghoema-lied (Kaapse
                  Klopse), ‘Daar kom die Alibama’.
                 Sluit in Robbie Jansen, ŉ Kaapse jazz saksofoonspeler.                    (2)

 5.3    Speel Snit 17 TWEE keer.

        5.3.1   Identifiseer die kordofoon- en aërofooninstrument wat die inleiding
                van hierdie uittreksel speel.

                 Kordofoon: Kontrabas OF Snaarbas (1 punt)
                  Aërofoon: Penniefluitjie (1 punt)                                         (2)

        5.3.2   Hierdie jive-styl staan bekend as Kwêla. Gee TWEE alternatiewe
                name vir hierdie styl.

                Antwoord: Blikfluit-jive en Sax-jive                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)                        MUSIEK V2 MEMORANDUM                                  11

 5.4    Speel Snit 18 TWEE keer.

        5.4.1      Noem die vrouegroep wat hierdie uittreksel uitvoer.

                   Antwoord: Mahotella Queens                                                (1)

        5.4.2      Kies EEN woord hieronder wat die gebruik van trompatrone in
                   hierdie uittreksel die beste beskryf. Maak ŉ kruisie (X) in die
                   toepaslike blokkie.

                         Ostinato                Variasies               Kompleks            (1)

        5.4.3      Hoe is hierdie styl verwant aan Inheemse Afrika-musiek?

                   Antwoord:
                    Maak gebruik van eenvoudige drieklanke/akkoorde wat as
                     harmoniese siklus herhaal word. (1 mark)
                    Herhalende melodie reflekteer die sikliese en ostinaatstyl
                     van Inheemse Afrika-oorsprong. (1 mark)                                 (2)
                                                                           (16 ÷ 2)          [8]

                                                    OF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   MUSIEK V2 MEMORANDUM                      (SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6: IAM

 6.1    Speel Snit 19 TWEE keer.

        6.1.1   Met watter Suid-Afrikaanse styl assosieer jy hierdie uittreksel?

                Antwoord: Malombo-jazz                                                     (1)

        6.1.2   Noem die kunstenaar wat hierdie uittreksel uitvoer.

                Antwoord: Philip Tabane                                                    (1)

        6.1.3   Met watter Afrika-stam assosieer jy hierdie tipe musiek? Maak ŉ
                kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                     AmaSwazi        AmaXhosa          VhaVenda           Basotho          (1)

 6.2    Speel Snit 20 TWEE keer.

        6.2.1   Met watter EEN van die volgende kunstenaars assosieer jy hierdie
                uittreksel? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

                      Sello Galane          Lucky Ranku               Busi Mhlongo         (1)

        6.2.2   Noem die styl wat met die kunstenaar genoem in VRAAG 6.2.1
                hierbo geassosieer word.

                Antwoord: Vrye Kiba                                                        (1)

        6.2.3   Gee EEN term wat die gebruik van ritmes tussen die stemme en
                instrumente in hierdie uittreksel die beste beskryf.

                Antwoord: Poliritme                                                        (1)

        6.2.4   Behalwe vir die gebruik van stemme, noem enige ander TWEE
                instrumente wat jy in hierdie uittreksel hoor.

                Antwoord:
                Klavier, tromme, elektriese kitaar, baskitaar, saksofoon,
                akoestiese kitaar, perkussie (Enige TWEE)                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)                        MUSIEK V2 MEMORANDUM                                  13

 6.3    Speel Snit 21 EEN keer.

        6.3.1      Noem die Suid-Afrikaanse styl en groep wat met hierdie uittreksel
                   geassosieer word.

                   Antwoord:
                      Styl: Mbaqanga (1 punt)
                    Groep: The Cool Crooners (1 punt)                                        (2)

        6.3.2      Watter tradisionele dans het die basiese ritme van hierdie lied en
                   musiekstyl beïnvloed?

                   Antwoord: Zoeloe indlamu-dans                                             (1)

        Speel Snit 21 nog EEN keer.

        6.3.3      Noem TWEE ander Suid-Afrikaanse style wat met hierdie bepaalde
                   styl vermeng is?

                   Antwoord: Marabi en Kwêla                                                 (2)

 6.4    Speel Snit 22 TWEE keer.

        Merk DRIE items in KOLOM A wat met Snit 22 verband hou. Maak ŉ kruisie
        (X) in DRIE toepaslike blokkies.

                     KOLOM A                       Snit 22
        Membranofone en kordofone
        Uitgevoer deur meisies                        X
        Drinklied
        Umngqokolo
        Post-inisiasie-lied                           X
        Ndlamu-dans
        Ululasie
        Membranofone en idiofone                      X                                      (3)
                                                                                 (16 ÷ 2)    [8]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           12

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                           MUSIEK V2 MEMORANDUM     (SEPTEMBER 2017)

 AFDELING C: VORM

 VRAAG 7 (VERPLIGTEND)

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2017)              MUSIEK V2 MEMORANDUM                15

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                  MUSIEK V2 MEMORANDUM                           (SEPTEMBER 2017)

 Speel Snit 23 EEN keer om ŉ algemene oorsig te gee.

 Speel Snit 23 nog EEN keer.

 7.1    Gedurende watter stylperiode was hierdie stuk gekomponeer?

        Antwoord: Barokperiode                                                                (1)

 7.2    Identifiseer en benoem die vorm van hierdie stuk.

        Antwoord: Rondo                                                                       (1)

 7.3    Gee ŉ skematiese analise van die vorm genoem in VRAAG 7.2 hierbo.
        Gebruik slegs LETTERS om die verskillende afdelings aan te dui.

        Antwoord: ABACADAEA
        1 punt vir elke afdeling (volgorde moet korrek wees)                       (9  3)    (3)

 7.4    Watter term word gebruik wanneer die volledige orkes die hoofmelodie
        saam met die solis speel? Maak ŉ kruisie (X) in die toepaslike blokkie.

              Opus             Sotto Voce             Attacca               Tutti             (1)

 7.5    Word die baslyn legato of los van mekaar gespeel?

        Antwoord: Los van mekaar                                                              (1)

 7.6    Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.

                Daar is geen verandering in die tonaliteit van hierdie stuk nie.

        Antwoord: Onwaar                                                                      (1)

 Speel Snit 23 nog EEN keer.

                                                                TOTAAL AFDELING C:             8

                                                                     GROOTTOTAAL:             30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [MUSIC P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-memo-sept2017-english/c0250d4d-68ec-4735-80c6-a5e2236118d1) — Music · Memo · 2017 · Eng
- [Gr12 MUSC P2 S17 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-musc-p2-s17-memo-eng/8feea58b-6bc4-4dd8-85e8-cb81df65ed00) — Music · Memo · 2017 · Eng
- [MUSIC P1 GR12 SEPT2017 ERRATA](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-sept2017-errata/fbb78aab-e10c-499d-94d3-dd97054b101e) — Music · Errata · 2017
- [MUSIC P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/51f99515-491a-4362-9497-f4b0bc914a66) — Music · QP · 2017 · Afr
- [MUSIC P1 GR12 QP SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-gr12-qp-sept2017-english/098c79db-0f02-47dd-862c-c5cb8ce21c72) — Music · QP · 2017 · Eng
- [Music P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2017-memo-eng/fe43edfa-7033-4f1b-b8a9-474f7af96383) — Music · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Music

- [Music P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-may-june-2025-eng/a93b74de-03f7-4627-866d-40f73fc5580d) — QP · 2025 · Eng
- [Music P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-music-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/2519ee7f-bf23-488d-9428-c0bb5ed1bf21) — QP · 2025 · Afr
- [Music P1 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-eng/1ae05b36-0299-4ea5-94a5-02cc439843f0) — QP · 2024 · Eng
- [Music P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p1-nov-2024-afr/89b0158e-2d68-4501-a28a-d92e7592e732) — QP · 2024 · Afr
- [Music P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-eng/ae7cdad4-f72c-4e9d-a719-3acb9bb251f2) — QP · 2024 · Eng
- [Music P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/music-p2-nov-2024-afr/82de016a-5592-4674-bf9d-b63e9a93b27a) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
