# Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/ad20f4ab-21a8-4634-9466-20b9374e4abc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Physical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Physical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/physical-sciences) › [Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/ad20f4ab-21a8-4634-9466-20b9374e4abc)

## About this document

Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education |
Department:

Basic Education ;

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

GRAAD 12

SRR R REESE RRR SRS ESS SS SSS SRR RRR EEE EY

FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)

NOVEMBER 2020(2)

FISIESE WETENSKAPPE: Vraestel 2

10842A

X1@

Mn

l

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 gegewensblaaie.

UMNO EEA TA Blasi om assebiit
GAUTENG

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 2. DBE/November 2020(2)
SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.

2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae' in die
ANTWOORDEBOEK.

3. , Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4, Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

5. Laat EEN reél tussen. twee subvrae oop, bv.. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2,

6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

8... + Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.

10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens, waar nodig.

41. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

12. Skryf netjies en leesbaar.

Koplerea voorbshou UR RATE TA Bieal om asseblief
GAUTENG

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 3. DBE/November 2020(2)

SS/NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.

1.1 Watter EEN van die volgende is 'n ALKAAN?

A CeHs

B CéHio

C  CeHi2

D = CeHi4 (2)
1.2 Esters word gevorm deur 'n reaksie tussen twee organiese verbindings,

Xen Y, elk met 'n ander funksionele groep.

Die funksionele groepe van hierdie verbindings is:

Verbinding X Verbinding Y
A Hidroksielgroep Karboksielgroep
B Hidroksielgroep Karbonielgroep
Cc Hidroksied-ioon Karboksielgroep
D Hidroksied-ioon Karbonielgroep (2)
1.3 Wanneer butaan onderwerp word aan hoé temperature en drukke, vind die

volgende reaksie plaas:

Butaan — metaan + Y

Watter EEN van die volgende verteenwoordig Y?

A
B

CHCCHs3
CH2CHCH3
CH3CH2CH3

CHgCHCHCHs (2)

Kopiereg voorbehow HUNAN AN AEN UA Blea! om assebl
GAUTENG

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2020(2)

SS/NSS

1.4 ‘n Soutsuuroplossing, HC£(aq), met 'n konsentrasie van 1 mol-dm*, word by 'n
OORMAAT VERPOEIERDE magnesium by 25 °C gevoeg.

Kurwe I hieronder verteenwoordig die volume waterstofgas wat tydens die
reaksie geproduseer is.

Kurwe II is verkry by verskillende toestande deur DIESELFDE VOLUME
soutsuuroplossing te gebruik.

t

Volume waterstofgas
geproduseer

Watter EEN van die volgende verteenwoordig die toestande wat gebruik is
om kurwe II te verkry?

1.5

In watter EEN van die volgende reaksies by ewewig sal die OPBRENGS van
die produk toeneem indien die VOLUME van die houer by konstante

VAN Mg (mol-dm*) (*c)
A | Lint - 0,5 25
B | Lint 2. 25
C | Poeier 1 20
D | Poeier 1 30 (2)

temperatuur vergroot word?

A N2Oa(g) = 2NO2(g)

B -HAg) + b(g) = 2HI(g)

C  NA(g) + 3H2(g) =. 2NHs(g)

D = 280,(g) + O2(g) = 280s(g) (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

GAUTENG

### Page 5

Fisiese Wetenskappe/V2

Downloaded from hlayiso.com

5. DBE/November 2020(2)
SS/NSS

1.6 Watter EEN van die volgende stellings is WAAR vir 'n EKSOTERMIESE
teaksie?

A

Meer energie word geabsorbeer as vrygestel.

B- Meer energie word vrygestel as geabsorbeer.

C  Reaksiewarmte (AH) is positief.

D_ Energie van die produkte is groter as die energie van die reaktanse. {2)
1.7 Oorweeg die vergelyking hieronder.

H3PO,(aq) + H2O(f) = H30*(aq) + H2PO; (aq)

Watter EEN van die volgende is 'n gekonjugeerde suur-basis-paar?

A -H30"(aq) en H20(2)

B _HsPO,4(aq) en H2O(£)

C _H3PO,(aq) en H30*(aq)

D —_H30*(aq) en HPO; (aq) (2)
1.8 Oorweeg die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie hieronder:

2Cr**(aq) + Sn“*(aq) > 2Cr**(aq) + Sn?*(aq)

Die OKSIDEERMIDDEL is:

Cr°(aq)
Cr**(aq)
Sn**(aq)

sn*(aq) 2)

Koploreg voorbahou FIRLC ANAC AE TTA Bieal om assebliet
GAUTENG

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 6. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
1.9 'n Elektrochemiese sel word onder standaardtoestande opgestel. Die

selnotasie vir die sel word hieronder gegee.
Mg(s) | Mg”*(aq) II Pb**(aq) | Pb(s)

Die sel word nou in 'n stroombaan geskakel. Watter EEN van die grafieke
hieronder is die BESTE voorstelling van die konsentrasies van die elektroliete
na 'n lang tyd? .

A 4 B

A
a £
5 & Pb*"(aq)
£ e
a, Pb**(aq) rs
8 Mg™*(aq) a"
5 5
2 2 Mg**(aq)
9 Qa
x > ¥
Tyd (s) > Tyd (s)
Cc D

—_

Mg**(aq)

Mg?*(aq)

2+
Pb*"(a Pb**(aq)

Konsentrasie (mol-dm*)
Konsentrasie (mol-dm*)

: > _
Tyd(s) Tyd(s) (2)

1.10 Twee 50 kg-sakke, wat onderskeidelik kunsmisstowwe R en S bevat, word
soos volg gemerk:

Kunsmis R: 3: 1:5 (20)
Kunsmis S: 1:2: 6 (20)

Identifiseer die kunsmisstof/kunsmisstowwe wat die geskikste vir gesonde
blaargroei en gesonde wortelgroei is.

BLAARGROEI WORTELGROEI
A R R
B Ss R
Cc R iS)
D $s iS} (2)
[20]

footrest
GAUTENG

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 7. DBE/November 2020(2)

SS/NSS

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe biadsy.)

Die letters A tot E in die tabel hieronder verteenwoordig vyf organiese verbindings.

2.1

2.2

2.3

H Br CHs CHCHs

n—e tt te Jom,
i i hi, bach
H H HOH

nebo da D | CHs(CH2)2CH(OH)CH2CHs
Had d

CH3CH2CH2CH2CH2CHsCHCH2

Skryf die letter neer wat ELK van die volgende verteenwoordig:
2.1.1 ‘n Ketoon

2.1.2 'n Koolwaterstof

2.1.3 'nAlkeen

Skryf neer die:
2.2.1 IUPAC-naam van verbinding A
2.2.2 STRUKTUURFORMULE van verbinding D

2.2.3 IUPAC-naam van die REGUITKETTING- FUNKSIONELE
ISOMEER van verbinding C

Verbinding B is ‘n reguitketting-verbinding wat die volgende eksotermiese
reaksie ondergaan:

2C,Hy + 2502/9) — 16CO2(g) + 18H2O0(g)

2.3.1 Behalwe om eksotermies te wees, watter: tipe reaksie word hierbo
voorgestel?

2.3.2 Bepaal die MOLEKULERE FORMULE van verbinding B.

Die reaksie hierbo vind in 'n geslote houer by 'n konstante temperatuur hoér
as 100 °C en by konstante druk plaas.

2.3.3 Bereken die TOTALE VOLUME van die gas wat in die houer
gevorm word wanneer 50 cm? C,H, volledig met suurstof reageer.

Kopierea voerbehow CODING ATO IU A A Biaal om asseble
GAUTENG

(1)
(1)
(1)

(3)
(2)

(2)

(2)

(3)
[16]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 8. DBE/November 2020(2)
SS/NSS

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Verbindings A, B en C word gebruik om 'n faktor te ondersoek wat die kookpunte van
organiese verbindings beinvloed. Die resultate van die ondersoek word in die tabel
hieronder getoon.

VERBINDING KOOKPUNT (°C)
A_ | Butan-1-ol 117
B_ | Butan-2-ol 100
C | 2-metielpropan-2-ol 82
3.1 Is dit 'n regverdige ondersoek? Kies uit JA of NEE. (1)
3.2 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.1. : (1)
3.3 Verduidelik die verskil in kookpunte van verbindings B en C volledig. (3)
3.4 Definieer die term posisie-isomeer. (2)
3.5 Kies uit verbinding(s) A, B en C die letter(s) wat ELK van die volgende
voorstel:
3.5.1 Posisie-isomere . a (1)
3.5.2 'n Tersiére alkohol
Gee 'n rede vir die antwoord. (2)
3.6 Die grafiek hieronder verteenwoordig die verwantskap tussen dampdruk en
temperatuur van verbinding A (butan-1-o!).
ry
s
a
x
x
2
B
eX
©
[a
>
Temperatuur (°C)
3.6.1 Skryf die waarde van X neer. (1)

3.6.2 Teken die grafiek hierbo in die ANTWOORDEBOEK oor. Op
dieselfde assestelsel, skets die kurwe wat verkry sal word vir
verbinding ©. Benoem kurwes A en C duidelik. Dui die toepaslike
kookpunt vir verbinding © op die grafiek aan. (2)

[13]

Kees vnnes UNH) 2 si
GAUTENG

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 9. DBE/November 2020(2)
SS/NSS

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

4.1 Die vioeidiagram hieronder toon verskeie organiese reaksies wat propaan as

uitgangsreaktans gebruik. R, T en U verteenwoordig verskillende organiese

verbindings.

Verbinding T is 'n KARBOKSIELSUUR en verbinding U is 'n FUNKSIONELE
ISOMEER van pentanoésuur.

Propaan

Reaksie 1, R Reaksie 2

Bro

Verdunde NaOH

Propan-1-ol

T Reaksie 3

U

Skryf die NAAM neer van die tipe reaksie verteenwoordig deur:

4.14

4.1.2

Reaksie 1

Reaksie 2

Beskou reaksie 1 en reaksie 2.

4.1.3

Skryf die IUPAC-naam van verbinding R neer.

(1)
(1)

(2)

Reaksie 3 vind in die teenwoordigheid van 'n katalisator en hitte plaas.

Skryf neer die:

4.14
4.1.5

4.1.6

Kopiereg voorbehou

NAAM of FORMULE van die katalisator
IUPAC-naam van verbinding T
STRUKTUURFORMULE van verbinding U

GAUTENG

(1)
(2)
(2)

Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 10. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
4.2 ‘n Laboratoriumtegnikus wil but-2-een berei deur but-1-een as

uitgangsreagens te gebruik, soos hieronder getoon.

—H ———— But2-een

x=I—o—=x=

i
ee
H. H H

Die volgende chemikalieé is in die laboratorium beskikbaar:

|_gekonsentreerde H2SO, | HO |_gekonsentreerde NaOH |

Kies die chemikalieé wat vir die ontwerp van hierdie bereiding benodig word
uit die lys hierbo. :

Gebruik STRUKTUURFORMULES vir alle organiese verbindings en skryf die
gebalanseerde vergelyking vir ELKE stap in die bereiding neer. Dui die
chemikalieé benodig in elke stap aan.

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

5.1 Bestudeer die Maxwell-Boltzmann-verspreidingskurwe vir 'n sekere reaksie
hieronder. :
R
t
1
Q y
1
T
1
t
P
P en Q Is die byskrifte van die asse. Watter grootheid word verteenwoordig
deur:
5.1.1 P
5.1.2 Q
5.2 Lyn R verteénwoordig die minimum energie benodig vir die reaksie om plaas
te vind.
5.2.1 Skryf die term vir die onderstreepte frase neer.
5.2.2 Hoe sal die gearseerde area op die grafiek beinvioed word
wanneer 'n katalisator bygevoeg word? Kies uit VERGROOT,
VERKLEIN of BLY DIESELFDE.
5.3 Gebruik die botsingsteorie om te verduidelik hoe 'n katalisator die

reaksietempo beinvioed.

feoeecvoweenss YUNNAN 0 ees
GAUTENG

(6)
[15]

(1)
(1)

(1)

(1)

(4)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 11. DBE/November 2020(2)
SS/NSS
5.4 Die reaksie tussen VERPOEIERDE kalsiumkarbonaat, CaCO,(s), en

OORMAAT soutsuur, HCt(aq), word gebruik om reaksietempo by 25 °C te
ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:

CaCOs;(s) + 2HCf(aq) > CaCte(aq) + H2O0(f) + CO2(g)

Verskeie eksperimente word uitgevoer deur dieselfde massa ONSUIWER
kalsiumkarbonaat te gebruik en verskillende aanvanklike konsentrasies van
verdunde soutsuur. Die grafiek hieronder verteenwoordig die resultate wat
verkry is. Aanvaar dat die onsuiwerhede nie reageer nie.

4
60

a
=]

aN
fs}

ho
o

=
Co

Gemiddelde tempo van produksie van COs
(om*-min”)
8

. 0 0,005 0,01 0,015 0,02 0,025 0,03 0,035 s
Aanvanklike konsentrasie van HC? (mol-dm’’)
Vir hierdie ondersoek, skryf neer 'n:
5.4.1 Gekontroleerde veranderlike
5.4.2 Gevolgtrekking

Die CaCOs(s) in 6g van die onsuiwer monster reageer volledig met
0,03 mol-dm™ HCé(aq) in 26 minute.

5.4.3 Gebruik die inligting in die grafiek om die perseniasie suiwerheid
van die kalsiumkarbonaat: te bereken. Aanvaar dat die molére
gasvolume by 25 °C 24 000 cmiis.

Koplereg voorbehou FTI UEC A Blasi om essebiiet

(1)
(2)

(6)
[17]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 12. DBE/November 2020(2)

SS/NSS

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Stoom, H2O(g), reageer met warm koolstof, C(s), by 1 000 °C volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:

2H20(g) + C(s) = 2H2(g) + COz(g)
Aanvanklik is 36 g stoom en 'n sekere hoeveelheid koolstof in 'n 2dm?® verseélde

houer geplaas en toegelaat om te reageer. By ewewig is gevind dat die hoeveelheid
koolstof met 0,225 mol verander het.

6.1 Definieer die term dinamiese ewewig.
6.2 Bereken die ewewigskonstante, Ke, vir die reaksie by 1 000 °C.
6.3 Die grafiek toon aan hoe die tempo's van die voorwaartse en die

terugwaartse reaksies oor tyd verander.

4

— Voorwaartse reaksie

Tempo

to ty te ts Tyd

6.3.1 Gee 'n rede waarom die tempo van die voorwaartse reaksie tussen
to en t, afneem.

6.3.2 Watter verandering is by tz aan die ewewigsmengsel gemaak?
By tyd t, word die temperatuur van die sisteem verhoog.
6.3.3 Is die voorwaartse reaksie EKSOTERMIES of ENDOTERMIES?

6.3.4 Verwys na Le Chatelier se beginse! om die antwoord op
VRAAG 6.3.3 te verduidelik.

Kovierea voorbehou UNE AONAATUIAAUTA NINN] = et omassebtet

---  Terugwaartse reaksie

(8)

(1)

(1)

(2)
[15]

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 13. DBE/November 2020(2)
SS/NSS

VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Twee bekers, A en B, bevat sterk basisse.
Beker A: 500 cm? bariumhidroksied, Ba(OH)2(aq) met 'n onbekende konsentrasie X

Beker B: 400 cm’ kaliumhidroksied, KOH(aq) met 'n konsentrasie van 0,1 mol:dm?

7.1 Definieer 'n basis volgens die Arrhenius-teorie. (2)
1.2 Bereken die aantal mol hidroksiedione (OH™) in beker B. - (2)
7.3 Die inhoud van bekers A en B word in beker C bymekaargevoeg. Die

- oplossing in beker.C het 'n pH van 13.

Aanvaar dat die volumes saamtel en dat die temperatuur van die oplossings

25 °C is.
0,1 mol-dm?
Ba(OH),(aq) KOH(aq)
—o - .
7.3.4 Bereken die konsentrasie, X, van die Ba(OH), in beker A, (8)

Die oplossing in beker C word met etanoésuur getitreer. Daar word gevind dat
15 cm® van die oplossing 30 cm? van die suur neutraliseer.

Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:

CH3sCOOH(aq) + OH™(aq) > CH;COO™ (aq) + H2O(2)

7.3.2 Is etanoésuur, CH3COOH(aq), 'n SWAK suur of 'n STERK suur?

Gee 'n rede vir die antwoord. : (2)
7.3.3 Bereken die konsentrasie van die etanoésuur. (4)
[18]

Kopiered voorbehou FOI ATU EA Biaal om asseblit

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2 14. DBE/November 2020(2)
SS/NSS

VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

‘n Galvaniese sel by standaardtoestande word deur die selnotasie hieronder
verteenwoordig. X en ¥ is onbekende elektrodes.

X | Zn?*(aq) || Fe**(aq) , Fe**(aq) |Y
8.1 Skryf die NAAM of FORMULE neer van:

8.1.1 Elektrode X (1)
8.1.2 Elektrode ¥ (4)
8.1.3 Die oksideermiddel (1)

8.2 Skryf neer:

8.2.1 EEN funksie van elektrode Y (1)

8.2.2 Die halfreaksie wat by elektrode Y plaasvind (2)
8.2.3 Die netto (algehele) vergelyking vir die selreaksie wat in hierdie sel

plaasvind (3)

8.3 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel. (4)
8.4 Hoe sal die aanvanklike emk van die sel beinvioed word wanneer die
konsentrasie van die yster(III)-ione na 0,6 mol-dm™® verander word? Kies uit

VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE. ; (1)

[14]

Kovecgvoatonm IMATINIB oma
GAUTENG

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2

15.
SS/NSS

VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

DBE/November 2020(2)

Die vereenvoudigde diagram hieronder verteenwoordig 'n elektrochemiese sel wat vir
die suiwering van koper gebruik word. Die onsuiwer koper bevat klein hoeveelhede

silwer (Ag) en sink (Zn) as die enigste onsuiwerhede.

9.1
9.2

9.3

9.4

9.5

Elektroliet

GS-bron

/-—>

Definieer die term efektrolise.

1——Onsuiwer koper

Skryf die NAAM of FORMULE neer. van TWEE positiewe ione wat in die
elektroliet teenwoordig is.

Skryf die halfreaksie neer wat by die katode plaasvind.

Verwys na die Tabel van Standaard-reduksiepotensiale en verduidelik

waarom die gesuiwerde koper GEEN sink sal bevat NIE.

Bereken die maksimum massa Cu wat gevorm word indien 0,6 mol elektrone

oorgedra word.

Kopiereg voorbehou

NN A A

Blaai om asseblief

(2)

(2)
(2)

(3)

(3)
[12]

### Page 16

Fisiese Wetenskappe/V2 16. DBE/November 2020(2)

Downloaded from hlayiso.com

SS/NSS

VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

10.1

10.2

Die vloeidiagram hieronder toon die prosesse wat by die vervaardiging van
kunsmis C betrokke is.

Gas A

H2SOa(aq)

| Haberproses ! Verbinding B J —*“94+} Kunsmis

He(g)

Skryf die NAAM of FORMULE neer van:

10.1.1 Gas A

10.1.2 Die katalisator wat in die Haberproses gebruik word

10.1.3 Verbinding B

Skryf neer die:

10.1.4 Naam van die proses wat gebruik word om gas A te vervaardig
10.1.5 Gebalanseerde vergelyking vir die vorming van kunsmis C

'n 40 kg-sak kunsmis bevat 65% bindstowwe (vulstowwe). Die massa
voedingstowwe in die sak word in die tabel hieronder getoon.

VOEDINGSTOWWE MASSA (kg)
Stikstof x
Fosfor 2x
Kalium 5

Bereken die NPK-verhouding van die kunsmis.

TOTAAL:

Koniereg voorbehou VAY GQQL UO ATA UTA
GAUTENG

(1)
(1)
(1)

(1)
(3)

(3)
[10]

150

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2

1.
SS/NSS

DBE/November 2020(2)

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)

GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Sandeonhitae ue p? 1,013 x 10° Pa
Moers gasvolume hy Sf Vim 22,4 dm*-mor
Standen eersture T? 273K
Ladi op eka ° 16x10 C
Avogaidro koneteats Na 6,02 x 10% mor"

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

n= m n aN
M- N,
n m Vv
ca or/of c=—— n=—
Vv . MV Von
CAV, ng +
=_— H = -log[H30
Cv, My p g[H30"]
Kw = [H30*][OH] = 1 x 10 at/by 298 K
Bec = Eeathode — Ee node / = = Eatode 7 Eanode
or/of
Eben = Ecuction — E oidation! Eee = Eetulste a E Seidasio
orlof
Eee = E Siaisingagent ~ E reaucingagent / Eee = EF stceormidde 7 E recuseermicde!

Kopiereg voorbehou

CANINE A

Blaai om asseblief

### Page 18

ONaLNvS

seugesse wo weelg TUUAN INVA ANU OL noueaicon Baxaidon}
gee Zee
17 | ON | PA | Wy) Sa] JD | 4 | WD | UW | Nd dN | nm | ed | UL
OL ZOL LOL OOL 66 86 46 96 S6 6 £6 (43) L6 06
SLL elb 69L 291 GOL e9oL 6S Gh rac OSL vrL Lvl orl
(m7) GA | wi | 4a | OH | Ad | aL | PD | Ma | WS | Wd | PN | 4d | 99 ozz
st bL OZ 69 89 249 99 $9 "9 £9 (4°) Lg 09 6S 8¢ ov ey 2 4d 2
68 88 248
, 602 202 voz 10 261 S6L Z6L 061 98L vst L8L 621 6EL Zeb eb
mua |W S0d 8) !6 el dds ala BH [NV | 4d 41 /so jog |M [BL |JH3/e1T (ea Bsod
>. 98 sg rg £38 (43) 8 og 6L gL Zl 92 GL vl eZ (45 2g 9S SG
SG beL rx) StL ecb 6LL SLL ZbL s80L 901 cob LOL 96 26 16 68 88 98
mua) ¢ I 2 arias gus zs] ul Spo S| Svc] Pd 8) 4a 8) 9a F) OL SOW =| IN Ze A HAS BWM s
pS es es bg os 6v sr lv oF SP br ev ev LP (4 6 ge Ze
rs vs os 62 GL eZ OL s9 s‘€9 6S 6S 9S gs eg ‘S 8 Sv or 6¢
cay | 4g 8) eg Nisy $99 2/89 S| UZ s/ND sl IN &/ OD S| OA SUG) AD o Bl Ib a) 9S BBO sl ME
nai ge i PvE ee (453 Le o¢ 62 82 x4 9¢ T4 ve Lx4 (44 be 0z 61
oO Or s‘ce ram be 8c KA esseuluooje amaljejo/ epiapeuag ve x4
4 Ww j|go s/s & RIS 2) dV a sseul D1WOye aAneElal ayewIxoiddy BW <|/eN &
gb; 2b | oF | sh wb | eb J 4) Lb
Oo 02 6L 9b FL eb bL s‘e9 . 6 Z
SN | ASZOSNG DBAS jooquis || yn = |, Houmpebouonyaly eagles
OL 6 8 Z 9 S joquikg 2 © Ayiaryefouos09139 y €
ar 62 7
OeH t H®%
z feyoBuoopy TALNATSIAAM b
Jaquinu dILWO Jy
(A) iA) A) (A CDSs (un) ()
SL db OL SL vL eb 2b bb: OL 6 g Z 9 Ss v € z b
FJININATA NVA Ta9VL ANFIdOlAd Ald -€ TAGVL
SLNAW3TA 40 318V 1 DIGOMad SHL *€ ATaVL
SSN/SS
(z)0zoz sequueaon/3ad A ZAfaddeysuaye jj Bsalsi-j

### Page 19

Fisiese Wetenskappe/V2

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé

Kopiereg voorbehou

Downloaded from hlayiso.com

3

SS/NSS
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 44: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

Haif-reactions/Halfreaksies E® wv)
Fo(g)+2e7 OF + 2,87
Co*+e = Co* + 1,81
H202+ 2H" +2e" 2. 2H20 41,77
MnO, +8H*+5e = Mn*+4H,.o | +1,51
Ch(g)+2e = 2Cr + 1,36
CO? +14H'+6e = 2CP+7H.0 | +1,33
Qx(g)+4H*+4e- a 2HLO + 1,23
MnOz+ 4H" +2e° = Mn +2H,0 | +4,23
PO +2e opt + 1,20 |
Br(f)+2e = 2Br + 1,07
NOg +4H*+3e7 NO(g) + 2H20 | +0,96
Hg**+2e = Hg(t) + 0,85
Ag't+e = Ag + 0,80
NO; +2H* +e NOo(g) + H20 + 0,80
Fe*+e7 =. Fe +0,77
O2(g)+ 2H? +2e° = HO. + 0,68
le+2e7 = ar + 0,54
Cu'+e7 ok Cu +0,52
SQ2+4H*+4e7 = S+2H20 + 0,45
2H20 + O2+4e7 = 40H" +0,40
Cu +26 a Cu + 0,34
SOT 4H" +20 4 SOx(g) +2420] +0,17
Cu*+e = Cut +0,16
Sn +2e = Sn* + 0,15
S+2H*+2e . HsS(g) + 0,14
2H*+2e°  He(g) 0,00
Fe*+3e = Fe — 0,06
Pb*+2e =. Pb 0,13
Sn*+2e = Sn -0,14
NP +2e7 = Ni -0,27
Co*+2e 2 Co - 0,28
Cd*+2e = Cd - 0,40
Crt+e = crt -0,41
Fe*+2e .. Fe - 0,44
crt+3e Cr -0,74
Zn +2e Zn -0,76
2H20 + 2e” = He(g)+20H- | 0,83
Cr'+2e7 Cr -0,91
Mn7*+2e- = Mn —1,18
ABT+30 = AL = 1,66
Mg’*+2e = Mg — 2,36
Na’+e = Na ~2,71
Ca**+2e° = Ca = 2,87
SP'+2e Sr - 2,89
Ba“ +2e i. Ba ~ 2,90
Cs*+e@ = Cs - 2,92
Kite = K ~ 2,93
lite 2 Li - 3,05

I ATT

GAUTENG

DBE/November 2020(2)

Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé

Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

Fisiese Wetenskappe/V2- 4.

SS/NSS
TABLE 48: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé

Kopiereg voorbehou

Half-reactions/Halfreaksies E° (yy
litte = Li — 3,05
K+e 2 K — 2,93
Cs*+e = Cs — 2,92
Ba*+2e = Ba - 2,90
SfM+2e = Sr — 2,89
Ca +2e = Ca ~ 2,87
. Nat+e = Na -2,74
. Mg’”*+2e° = Mg — 2,36
ACh +3e7— = AL -1,66
Mn?*+2e = Mn —1,18
Crt+2e7 = Cr -0,91
2H,O+2e- = Ha(g)+ 20H” | -0,83
Zn*+2e = Zn - 0,76
cr'+3e7 Cr — 0,74
Fe +2e° = Fe - 0,44
cette = cr -0,41
Cd** + 2e- Cd - 0,40
Co +2e = Co - 0,28
Niet +2e = Ni -0,27
Sn**+2e = Sn 0,14
Pb*+2e" = Pb -0,13
Fe*+3e = Fe - 0,06
2H*+2e” = H2(g) 0,00
S+2H"+2e = HeS(g) +0,14
Sn +2e = Sn* +0,15
Cut+e = Cur + 0,16
S02 +4H" +26 = SOz(g)+2H,0 | +0,17
cu%+2e7 = Cu + 0,34
2H20+O2+4e7 = 40H" +0,40
SO2+4H*+4e7 = = S+2H0 + 0,45
Culte = Cu + 0,52
ot2e = 2b + 0,54
O2(g) + 2H'+2e° = H2O02 + 0,68
Fe*t+e = Fe™* +0,77
NO} +2H*+e7 = NOAg)+H,O | +0,80
Agte = Ag + 0,80
Hg" +2e" = Hag(t) + 0,85
NO; +4H+3e = NO(g)+2H20 | +0,96
Brot)+2e° = = 2Br + 1,07
Pet +267 Pt + 4,20
MnOz+ 4H" +2e = Mn +2H,0 | +1,23
O.(g)+4H*+#4e° = = 2420 + 1,23
Cr03 + 14H +6e = 20+ THO | + 1,33
Ch(g)+2e = 2cr + 1,36
MnO3 +8H'+5e" = Mn +4120 +451
H2O2+2H'+2e° = 2H20 41,77
Co* +e Co”* + 1,81
F2(g) + 267 + 2,87

GAUTE!

NG

= 2F
ANU A

DBE/November 2020(2)

Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé

## Related documents

- [Gr12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9) — Physical Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Physical Sciences P2 (English and Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-physical-sciences-p2-english-and-afrikaans-sep-2022-possible-answers/4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda) — Physical Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 12 Physical Sciences P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-physical-sciences-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a) — Physical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [PHYSICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-p2-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/851ef73d-62a5-4b19-b6cb-e009163ddf34) — Physical Sciences · QP · 2018 · Afr
- [PHYS SC P1 MEMO GR12 JUNE2021 Afrik English](https://www.hlayiso.com/library/phys-sc-p1-memo-gr12-june2021-afrik-english/51075955-8380-4def-a361-3f9b02ab715c) — Physical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [2014AFR gau physical science p2 afr](https://www.hlayiso.com/library/2014afr-gau-physical-science-p2-afr/1d77db4a-2740-4775-93cc-930f8f26be12) — Physical Sciences · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Physical Sciences

- [Pysical Sciences P2 Memo AfrEng watermark](https://www.hlayiso.com/library/pysical-sciences-p2-memo-afreng-watermark/cb0c7842-3512-4579-a012-a91b31f09008) — Memo · 2025
- [PHY SC P1 MEMO GR 12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/phy-sc-p1-memo-gr-12-sept-2025-e-a-watermark/ee8fc295-8eb6-4163-acb0-c6d2b3dec26f) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P1 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p1-may-june-2025-limpopo/82f7a5dc-e27f-400b-84ae-bcf3217097d6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC MEMO P2 May June 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-memo-p2-may-june-2025-limpopo/f2cd1409-6db0-4f23-b078-ce944b93c2b5) — Memo · 2025
- [Physics Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/physics-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/ee326b2b-8480-42f2-8ce0-7bcf6229bde6) — Memo · 2025
- [Physical Sciences Physics Grade 12 NSC QP P1 May June 2025 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/physical-sciences-physics-grade-12-nsc-qp-p1-may-june-2025-mpumalanga/d9c5f1c3-bd6c-468e-a50a-f6b40782c695) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
