# Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-qp-afr/9f3cc399-6ea8-421d-b854-bd8afc9511b1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-qp-afr/9f3cc399-6ea8-421d-b854-bd8afc9511b1)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                    RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                           *RLSDM2*

                    Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                 RELIGIESTUDIES V2                   (SEPTEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

2.    Beantwoord slegs DRIE vrae van jou keuse.

3.    Lees AL die vrae versigtig deur voordat jy die DRIE vrae kies.

4.    Wanneer jy die vrae beantwoord moet die nommeringstelsel van hierdie
      vraestel gebruik word.

5.    Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (SEPTEMBER 2013)                   RELIGIESTUDIES V2                                      3

VRAAG 1

1.1     Met verwysing na EEN gekose godsdiens, verduidelik die volgende konsepte:

        1.1.1       Kontemporêre inspirasie                                                (20)

        1.1.2       Heilige boek                                                           (20)

1.2     Verduidelik die hermeneutiese beginsels om die normatiewe bronne van EEN
        godsdiens te interpreteer.                                                         (10)
                                                                                           [50]

VRAAG 2

Bespreek die sentrale leringe van enige EEN godsdiens onder die volgende opskrifte:

2.1     Aard van goddelikheid                                                              (10)

2.2     Aard van die wêreld                                                                (10)

2.3     Plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                          (10)

2.4     Oorsprong van die bose                                                             (10)

2.5     Lewe na die dood                                                                   (10)
                                                                                           [50]

VRAAG 3

Lees die volgende aanhaling en beantwoord die vrae wat daarop volg:

“Die 19de-eeuse teorie van biologiese evolusie, ŉ wetenskaplike teorie, het ŉ potensiële
bedreiging vir die Christendom se begrip van die skepping van die mens ingehou.
Christene glo dat mense na die beeld van God geskape is.”

            [Aangepas uit: Shuter Religion Studies Grade 12, Hofmeyr et al, Bladsy 69]

3.1     Bespreek die verhouding tussen godsdiens en wetenskap.                             (10)

3.2     Verduidelik die impak wat Darwin se teorie oor evolusie op die skepping,
        volgens die Christelike geloof, gehad het.                                         (20)

3.3     Vergelyk die lering van EEN godsdiens oor goddelikheid en die skepping van
        die heelal met die Big Bang-teorie.                                                (20)
                                                                                           [50]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                    RELIGIESTUDIES V2                       (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 4

Kies en bespreek enige SOSIALE PROBLEEM onder die volgende sub-hoofde wat
tans in jou gemeenskap voorkom:

4.1     ŉ Kort, relevante inleiding                                                          (6)

4.2     Die oorsake van die sosiale probleem                                                 (6)

4.3     Faktore wat bydra tot hoe dit versprei                                               (10)

4.4     Verwys na die leringe van ten minste TWEE godsdienste om oplossings te
        illustreer vir die sosiale probleem wat jy gekies of geïdentifiseer het.             (10)

4.5     Praktiese stappe of strategieë om dit aan te spreek.                                 (18)
                                                                                             [50]

VRAAG 5

Lees die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Die eerste Wêreldparlement van Godsdienste was in 1893 in Chicago gehou. Die
tweede, ŉ baie groter parlement was in 1993, ook in Chicago gehou. Die laaste
soortgelyke parlement van die wêreld se godsdienste was in 2004 in Barcelona,
Spanje, gehou. Elke parlement was groter as die vorige een. Dit dui op die groei van
inter-religieuse dialoog.

5.1     Identifiseer en bespreek TWEE temas wat jy beskou as belangrike onderwerpe
        vir ŉ wêreldparlement van godsdienste. Gee redes vir jou keuses.                     (20)

5.2     Bespreek TWEE moontlike uitkomste (of resultate) wat jy van so ŉ konferensie
        sal verwag.                                                                          (12)

5.3     Beskryf die godsdienstige samestelling in jou gemeenskap en verduidelik die
        behoefte vir inter-religieuse dialoog.                                               (8)

5.4     Suid-Afrika het sedert 1994 nie ernstige gevalle van godsdienstige konflik nie.
        Watter stappe het die Suid-Afrikaanse regering geneem om vreedsame
        naasbestaan tussen die verskillende godsdienste in die land te verseker?             (10)
                                                                                             [50]

                                                                              TOTAAL:        150

## Related documents

- [Gr12 RLGS P2 S13 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-qp-eng/b14175b9-5e05-404a-bc86-e5f37566037c) — Religion Studies · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 RLGS P2 S13 Memo EA](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-memo-ea/161f35dd-54f4-4f7a-b471-e796af71fbfa) — Religion Studies · Memo · 2013
- [Gr12 RLGS P2 S13 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgs-p2-s13-memo-afr/79ac2beb-e7f4-474d-bf7e-8faa69c1c106) — Religion Studies · Memo · 2013 · Afr
- [RELIGION STUDIES P1 QP EA SEPT2013 FINAL](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-qp-ea-sept2013-final/1637284b-fa97-4243-b5b9-7f167606f591) — Religion Studies · QP · 2013
- [RELIGION STUDIES P2 QP SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-qp-sept-2023-afrikaans/6e9a435a-f323-402d-9ed9-eae0f4ff0222) — Religion Studies · QP · 2023 · Afr
- [RELIGIOUS STUDIES P2 GR12 SEPT Deaf](https://www.hlayiso.com/library/religious-studies-p2-gr12-sept-deaf/f4c07dfd-5af7-4568-90bb-cb24c413e5ee) — Religion Studies · QP · 2022

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
