# Religion Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Religion Studies question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgsp2-sept2017-qp-afr/f37cba3f-1771-4b32-8633-736ed70c1e1e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Religion Studies
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Religion Studies](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/religion-studies) › [Religion Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgsp2-sept2017-qp-afr/f37cba3f-1771-4b32-8633-736ed70c1e1e)

## About this document

Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2017

                 RELIGIESTUDIES V2

PUNTE:   150

TYD:     2 uur

                               *RLGSA*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               RELIGIESTUDIES V2                         (EC/SEPTEMBER 2017)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.   Lees die volgende instruksies versigtig deur voor die vrae beantwoord
         word.

    2.   Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.

    3.   Beantwoord enige DRIE van die vyf vrae.

    4.   Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.

    5.   Nommer die antwoord korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik word.

    6.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                  RELIGIESTUDIES V2                                                 3

 VRAAG 1

 Lees die onderstaande verklaring en beantwoord die vrae wat daarop volg.

                  MIV en Vigs is een van die grootste uitdagings vir SA.

 1.1    Gee ŉ kort relevante inleiding van MIV en Vigs.                                                (8)

 1.2    Verduidelik die impak van MIV en Vigs op die Suid-Afrikaanse samelewing.                       (16)

 1.3    Bespreek praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan gebruik om
        MIV en Vigs te bestry.                                                                         (14)

 1.4    Dink jy dat godsdienstige organisasies tans in die stryd teen MIV en Vigs
        slaag? Gee redes vir jou antwoord.                                                             (12)
                                                                                                       [50]
 VRAAG 2

 2.1    Bespreek die sentrale leringe van enige EEN religie onder die volgende
        opskrifte:

        2.1.1    Die aard van die wêreld                                                               (10)

        2.1.2    Die aard van godheid                                                                  (10)

        2.1.3    Die plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld                         (10)

 2.2    Met verwysing na EEN onderskeie religie, verduidelik die volgende konsepte:

        2.2.1    Inspirasie                                                                            (10)

        2.2.2    Heilige Boek/Geskrifte                                                                (10)
                                                                                                       [50]
 VRAAG 3

 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Darwin se evolusieleer het ŉ alternatiewe verduideliking vir die oorsprong van die
 mens gegee. Alhoewel evolusie nie godsdienstige idees oor skepping direk
 teenspreek nie, is dit duidelik dat dit geen verklaring as deel van goddelike plan
 aanbied nie.
                                           [Vertaal uit Shuters Top Class Religion Studies, bl. 163]

 3.1    Verduidelik evolusieleer.                                                                      (12)

 3.2    Bespreek die reaksie van enige EEN religie op Darwin se teorie.                                (18)

 3.3    Daar was ŉ tyd toe godsdiens al die antwoorde op die belangrike vrae oor die
        lewe gehad het. In die laaste vier eeue, egter, het wetenskap ook begin om
        hulle te beantwoord verskillende antwoorde op hierdie vrae te bied.
                                                [Aangepas uit Religion Studies, Steyn et al bl. 241]

        Gee ŉ kort verduideliking van die Oerknalteorie.                                               (20)
                                                                                                       [50]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               RELIGIESTUDIES V2                            (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 4

 Lees die aanhaling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 Organisasies soos die Wêreldkonferensie van Godsdienste en Vrede (WCRP),
 Afrikaanse Vroue van geloof netwerk (WCC), Afrikaanse Raad van godsdiensleiers
 (WRP), het ten doel om harmonie te skep tussen godsdienste van die wêreld.

 4.1    Gee ŉ kort beskrywing van hul geskiedenis en bespreek watter werk hierdie
        organisasies buite die Afrikakontinent doen.                                          (14)

 4.2    Alle religieë vertoon ŉ aantal interne verskille. Bespreek die interne verskille
        in enige religie onder die volgende hoofde:

        4.2.1   Bestuur                                                                       (12)

        4.2.2   Praktyke                                                                      (14)

 4.3    Dink jy dat die sekulêre wêreldbeskouing toenemende gewildheid kry? Gee
        redes vir jou antwoord.                                                               (10)
                                                                                              [50]
 VRAAG 5

 5.1    Noem die VYF hermeneutiese beginsels wat op die vertolking van heilige
        tekste van toepassing is.                                                             (10)

 5.2    Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Christensetlaars het in 1652 in Suid-Afrika aangekom, Moslems in 1796 en
        Hindoes in 1860, terwyl die ATR nog altyd in die land beoefen is.

        Skryf ŉ opstel oor omgewingsvernietiging onder die volgende opskrifte.

        5.2.1   Die oorsake van omgewingsvernietiging                                         (14)

        5.2.2   Impak van omgewingsvernietiging op die samelewing                             (12)

 5.3    Analiseer die rol van die huidige wetgewing om gesonde inter-religieuse
        verhoudings in SA te bevorder.                                                        (14)
                                                                                              [50]

                                                                               TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [GR12 RLGSP2 SEPT2017 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgsp2-sept2017-qp-eng/fbfc8097-fb50-4ca2-b72a-6feafbbe1081) — Religion Studies · QP · 2017 · Eng
- [REL STUDIES P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/848b77ad-f4f6-47d7-a851-9dc6a69f8c97) — Religion Studies · QP · 2017 · Afr
- [GR12 RLGSP2 SEPT2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-rlgsp2-sept2017-memo-eng/82e318dd-6e11-4065-b095-6f5683db5707) — Religion Studies · Memo · 2017 · Eng
- [REL STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/36e4e58d-a9d6-468e-84e7-196ae70761ff) — Religion Studies · Memo · 2017 · Afr
- [REL STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/rel-studies-p1-gr12-memo-sept2017-english/931bf60c-5a70-46da-bd4e-e8c6403f13d3) — Religion Studies · Memo · 2017 · Eng
- [Religion Studies P2 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-may-june-2017-eng/44fc0522-52d0-4cba-878c-5253d5cfe593) — Religion Studies · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Religion Studies

- [Gr 12 Rel Stu ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-rel-stu-atp-2023-24/506fcf57-c1e6-4c4b-bd21-fba6f147f20b) — ATP
- [RELIGION STUDIES P1 GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/8cfb248c-4aae-4b3a-8678-4c9e90e56db7) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-afrikaans/2380665d-edce-404e-b286-52c27e6794ad) — Memo · 2024 · Afr
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2024-english/4e201f75-d35a-4b3c-a742-bec18d6a7f9e) — Memo · 2024 · Eng
- [RELIGION STUDIES P2 MEMO SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p2-memo-sept-2023-english/ab5c2709-1c46-4dd2-972f-2eb877a6c7ae) — Memo · 2023 · Eng
- [Religion Studies P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/religion-studies-p1-may-june-2023-eng/92c60477-a030-41ed-a13a-813283d089fb) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
