# Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615318ee-d80c-4db5-a0ba-3926b9f96288) — Memo · 2021 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

   GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                        2021

                                        11092

                                  TEGNIESE WISKUNDE

                                     VRAESTEL 2

TYD:        3 uur

PUNTE:      150

16 bladsye + 2 inligtingsblaaie

                                                      b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WISKUNDE                               2
                                             (Vraestel 2)                     11092/21

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.   Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDBOEK wat verskaf word.

3.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou
     antwoorde gebruik het, duidelik aan.

4.   Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.   Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies)
     gebruik, tensy anders vermeld.

6.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                        TEGNIESE WISKUNDE                           3
                                                        (Vraestel 2)                11092/21

VRAAG 1

Die onderstaande prent toon die posisie van drie plekke naamlik Die Dorp, Hospitaal en die
Universiteit van Suid-Afrika. Hierdie plekke is waar ŉ student gedurende die dag kan wees. Die
diagram daarlangs wat nie volgens skaal geteken is nie, stel die verskillende posisies voor as V (-2; 2),
U (2; -1) en P (4; 5) wat die hoekpunte van ∆VUP is op die gegewe Kartesiese vlak. VB word loodreg
getrek na UP met B (x; y) en VB = 4,74 km.

                                            Hospitaal

      Die Dorp

                         Universiteit van
                          Suid-Afrika

1.1    Bereken:

       1.1.1 Die koördinate van M, die middelpunt van UP                                                (2)

       1.1.2 Die lengte van UP, die afstand tussen die universiteit en die hospitaal. Los jou
             antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.                                                     (2)

       1.1.3 Die oppervlakte van ∆VPU, afgerond tot EEN desimale plek                                   (2)

       1.1.4 Die gradiënt van UV                                                                        (2)

       1.1.5 Hoek 𝛽                                                                                     (2)

1.2    Bepaal die vergelyking van die reguitlyn wat ewewydig is aan UV en deur die punt P
       gaan.                                                                                         (3)
                                                                                                    [13]

                                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                TEGNIESE WISKUNDE                                 4
                                                (Vraestel 2)                         11092/21

VRAAG 2

2.1 O (0; 0) is die middelpunt van die sirkel in die diagram hieronder. A (−4; 3) en B (𝑡; 𝑘) is punte
    op die sirkel. B is die x-afsnit van die sirkel. RA is ŉ raaklyn aan die sirkel by A en RC is ŉ
    raaklyn aan die sirkel by C.

                                   A (- 4; 3)

                                                                                 𝑥
                                            B (t; k)
                               R

                                                  C

     2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm 𝑥 2 + 𝑦 2 = 𝑟 2 .                        (2)

     2.1.2 Vervolgens, skryf die koördinate van B.                                                    (2)

     2.1.3 Bereken die gradiënt van OA.                                                               (2)

     2.1.4 Bepaal die vergelyking van die raaklyn RA in die vorm van 𝑎𝑥 + 𝑏𝑦 + 𝑐 = 0.                 (2)

     2.1.5 Gee ŉ rede waarom RC = RA.                                                                 (1)

                                                                                                      b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WISKUNDE                                      5
                                             (Vraestel 2)                                11092/21

                                                                           𝑥²       𝑦²
2.2 Die diagram hieronder toon die skets van ŉ ellips gedefinieer deur          +        = 1.
                                                                           16       4

      2.2.1 Bereken die koördinate van P, die y-afsnit van die ellips.                                  (1)

      2.2.2 Toon deur alle bewerkings aan te dui, dat die punt (3; 1,5) buite die ellips lê.
                                                                                                        (2)

2.3   Skets die grafiek van die ellips gedefinieer deur 𝑥 2 + 9𝑦 2 = 81 op die assestelsel in
      die ANTWOORDBOEK. Toon ALLE afsnitte met die asse duidelik aan.                                (3)
                                                                                                    [15]

                                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WISKUNDE                                    6
                                          (Vraestel 2)                        11092/21

VRAAG 3

3.1 Die onderstaande diagram toon die punt A(𝑥 ; 𝑦) op ŉ Kartesiese vlak. Dit word gegee dat
    2sin 𝜃 = √3 en 𝜃 ∈ [90°; 180°].

Bepaal die volgende SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

     3.1.1 Die koördinate van A                                                                    (3)

     3.1.2 cos 𝜃                                                                                   (1)

     3.1.3 cot 2 𝜃 − 2sec𝜃                                                                         (3)

     3.1.4 𝜃                                                                                       (2)

3.2 Bepaal die numeriese waarde van cos 2𝛽 + sin2 (𝛼 − 𝛽) as 𝛼 = 1,052 radiale en
    𝛽 = 0,319 radiale.                                                                          (2)
                                                                                               [11]

                                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                           TEGNIESE WISKUNDE                             7
                                           (Vraestel 2)                       11092/21

VRAAG 4

4.1 Voltooi die volgende trigonometriese identiteit: sec 2 𝑥 = 1 + …                         (1)

4.2 Bewys die volgende identiteit:

     2 sin² 𝑥 (1 + tan² 𝑥)
                           = 2tan𝑥                                                           (4)
             tan 𝑥

4.3 Vereenvoudig die volgende SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar:

                                                        𝜋
     sin( 180º − 𝑥). cot( 180º + 𝑥) tan(360º − 𝑥) . tan 4
                        sin( 180º + 𝑥)                                                       (6)

4.4 Los op vir 𝑥 as sec2𝑥 = 3,4518 en 2𝑥 ∈ [0°; 360°].                                    (5)
                                                                                         [16]

VRAAG 5

Gegee:   𝑓(𝑥) = 𝑠𝑖𝑛2𝑥 en 𝑔(𝑥) = 2𝑐𝑜𝑠𝑥 vir 𝑥 ∈ [0°; 360°]

5.1 Teken die grafieke van 𝑓 en 𝑔 op dieselfde assestelsel in die ANTWOORDBOEK.
    Toon alle afsnitte met die asse en die draaipunte van die grafieke duidelik aan.         (6)

5.2 Gebruik jou grafieke om die volgende te bereken:

     5.2.1 Die periode van 𝑓                                                                 (1)

     5.2.2 Gee TWEE waardes van 𝑥 waarvoor 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥).                                      (2)

     5.2.3 Die amplitude van ℎ indien ℎ(𝑥) = 2𝑔(𝑥)                                           (1)

     5.2.4 Gee die nuwe vergelyking van 𝑔 indien 𝑔 met 30° na regs verskuif word.            (1)

     5.2.5 Gee die waardeversameling van 𝑓(𝑥 ) − 2.                                       (2)
                                                                                         [13]

                                                                                             b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WISKUNDE                              8
                                          (Vraestel 2)                        11092/21

VRAAG 6

ŉ Ligpaal PS is loodreg op die horisontale vlak 𝑄𝑆𝑅.
            ̂ Q = 26°, SQ
SR = 30 m, SR             ̂ R = 49° en die hoogtehoek van P vanaf Q is 40°.

Bereken die volgende:

6.1 QŜR                                                                                     (1)

6.2 Die lengte van QS, korrek tot TWEE desimale plekke                                       (3)

6.3 Die hoogte van die paal PS                                                               (3)

6.4 Oppervlakte van ∆QSR                                                                  (3)
                                                                                         [10]

                                                                                             b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                            TEGNIESE WISKUNDE                            9
                                            (Vraestel 2)                      11092/21

VRAAG 7

7.1 Voltooi die volgende:
     Die hoek wat ŉ koord by die middelpunt van ŉ sirkel onderspan, is …                     (1)

7.2 P, Q, R en S is punte op ŉ sirkel. PS en QR word verleng en ontmoet mekaar by T
    sodat ST = SQ. PO  ̂ Q = 100°.

                                                   2
                                                             2

Bepaal, met redes, die grootte van die volgende:

     7.2.1 Ŝ1                                                                               (2)

           ̂2
     7.2.2 Q                                                                                 (3)

           ̂1
     7.2.3 U                                                                                 (3)
                                                                                             [9]

                                                                                             b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 TEGNIESE WISKUNDE                          10
                                                 (Vraestel 2)                   11092/21

VRAAG 8

8.1 Voltooi die volgende stelling:

     Die hoek wat gevorm word tussen ŉ raaklyn aan ŉ sirkel en ŉ koord wat vanuit die
     raakpunt getrek word, is …                                                            (1)

8.2 In die diagram is TCG ŉ raaklyn aan die sirkel by C. AOC is die middellyn van die
    sirkel met middelpunt O. A, B, C, D en E is punte op die omtrek van die sirkel.
    Ĉ4 = 40° en D
                 ̂ 3 = 35°.

                                 1 2         3

                  1
                                                      1
                  2                                   2
                                                      3
                                                          4

                                 2
                                     3
                             1           4

     8.2.1 As Ĉ4 = 40°, skryf neer met redes, twee ander hoeke wat gelyk is aan 40°.      (3)

     8.2.2 Bepaal, met redes, die grootte van:

            (a)       Ĉ3                                                                  (2)

            (b)       ̂
                      E                                                                    (2)

     8.2.3 Toon, met redes, dat AB nie ewewydig aan CD is nie.                              (3)
                                                                                           [11]

                                                                                                 b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WISKUNDE                             11
                                          (Vraestel 2)                       11092/21

VRAAG 9

In die diagram hieronder is R en S punte op die sy AB van ∆ABC. ST // RC met P op AT.

       AR = 2 eenhede                          RP = 1 eenheid
       RS = 4 eenhede                          AP = 5 eenhede
       SB = 𝑥 eenhede                          TP = 𝑦 eenhede
       BT = 2 eenhede                          TC = 8 eenhede
       ST = 3 eenhede                          PC = 14 eenhede

9.1   Bereken, met redes, die numeriese waardes van:

      9.1.1   x                                                                         (3)

      9.1.2   y                                                                         (2)

9.2   Vervolgens, toon deur toepaslike berekeninge dat ∆𝐵𝑆𝑇 ||| ∆𝐵𝑅𝐶.                   (4)
                                                                                        [9]

                                                                                              b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                           TEGNIESE WISKUNDE                                    12
                                           (Vraestel 2)                        11092/21

VRAAG 10

In die diagram hieronder, is KLMS ŉ koordevierhoek en PK is ŉ raaklyn aan die sirkel by K met
PK // LN.
̂ 1 = 36° en Ŝ1 = 57°
K

                                       1

10.1   Bepaal, met redes, TWEE ander hoeke wat gelyk is aan 36°.                                (3)

10.2                           ̂ 2.
       Bereken die grootte van K                                                                (1)

10.3   Bewys dat ∆KLS ||| ∆MNS.                                                                 (4)
                                                                                                [8]

                                                                                                     b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WISKUNDE                                   13
                                         (Vraestel 2)                         11092/21

VRAAG 11

11.1 ŉ Waaier met draaiende plastiek lemme roteer teen 4 500 rev/min. Die deursnee van die waaier
     is 360 mm.

                                               Waaier lem

      Bereken die volgende:
      11.1.1   Die hoeksnelheid van die lemme in radiale per sekonde                         (3)

      11.1.2   Die omtreksnelheid van die lemme in meter per sekonde                         (3)

                                                                                                   b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                             TEGNIESE WISKUNDE                                14
                                             (Vraestel 2)                    11092/21

11.2 In die diagram hieronder is ŉ sirkel met middelpunt O. OABC is ’n sektor en OB sny AC
     loodreg by die snypunt D. AO = 50 cm en BD = 20 cm.

                                                     O

                                                 D
                               A                               C
                                                     20 cm
                                                     B

      Bereken:
      11.2.1   Die deursnee van die sirkel                                                   (1)

      11.2.2   Die lengte van koord AC                                                       (4)

      11.2.3                    ̂ C in radiale
               Die grootte van AO                                                            (3)

      11.2.4   Die omtrek van sektor OABC                                                    (4)

      11.2.5   Die oppervlakte van sektor OABC                                                (3)
                                                                                             [21]

                                                                                                   b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                           TEGNIESE WISKUNDE                                     15
                                           (Vraestel 2)                           11092/21

VRAAG 12

12.1 Die figuur hieronder toon ŉ glas gevul met water wat ŉ eenvormige deursnee van 6 cm het vanaf
     die bokant tot by die onderkant. Die glas het ŉ hoogte van 18 cm. Die bodem bestaan uit ŉ
     soliede stuk glas wat 1 cm dik is.

      Die volgende formules mag gebruik word:

                                    Volume van ŉ silinder = 𝜋𝑟²ℎ
                        Totale buite oppervlakte van ŉ silinder = 2𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟ℎ

      12.1.1   Toon dat die totale buite oppervlakte van die silindriese glas gegee word deur
               TBO = 117𝜋 = 367,57 cm2 .                                                         (3)

      12.1.2   Met watter faktor sal die buite oppervlakte vermeerder indien die radius en die
               hoogte van die glas verdubbel word?                                               (2)

      12.1.3   Bepaal die volume van die water in die glas.                                      (4)

                                                                                                      b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WISKUNDE                                    16
                                          (Vraestel 2)                         11092/21

12.2 Die wydte van ŉ klokkruk word gemeet in intervalle van 2 cm soos in die diagram hieronder
     getoon. Bereken die oppervlakte van die klokkruk indien die gate van die verbinder elkeen ŉ
     deursnee van 2,5 cm het.

                                                                AB = 3,5 cm
                                                                CD = 6 cm
                                                                EF = 7,6 cm
                                                                GH = 10,8 cm
                                                                IJ = 16,2 cm
                                                                KL = 18,6 cm
                                                                MN = 19 cm
                                                                OP = 17,8 cm
                                                                QR = 12,5 cm
                                                                ST = 8,2 cm
                                                                UV = 6,5 cm

                                                                                               (5)
                                                                                              [14]

                                                                                TOTAAL:       150

                                              EINDE

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                     TEGNIESE WISKUNDE                                              17
                                                     (Vraestel 2)                                        11092/21

                             INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

     b  b 2  4ac                                        𝑏                         4𝑎𝑐−𝑏 2
 x                                                 𝑥 = − 2𝑎                𝑦=
          2a                                                                           4𝑎

𝑎 𝑥 = 𝑏 ⇔ 𝑥 = 𝑙𝑜𝑔𝑎 𝑏 ,               𝑎 > 0, 𝑎 ≠ 1 𝑒𝑛 𝑏 > 0

 A  P(1  ni)                      A  P(1  ni)              A  P(1  i) n                  A  P(1  i) n
            𝑖𝑚 𝑚
 𝑖𝑒𝑓𝑓 = (1 + ) − 1
            𝑚

                 𝑓(𝑥+ℎ)−𝑓(𝑥)                                               𝑥 𝑛+1
𝑓 / (𝑥) = 𝑙𝑖𝑚          ℎ
                                                               ∫ 𝑥 𝑛 𝑑𝑥 = 𝑛+1 + 𝐶 , 𝑛 ≠ −1
           ℎ→0

   1                                                                            𝑎𝑥
∫ 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛( 𝑥) + 𝐶, 𝑥 > 0                                     ∫ 𝑎 𝑥 𝑑𝑥 = 𝑙𝑛 𝑎 + 𝐶, 𝑎 > 0

                                                                   x  x2 y1  y 2 
d  ( x2  x1 ) 2  ( y2  y1 ) 2                              M  1     ;         
                                                                   2         2 
                                                                                y 2  y1
y  mx  c                          y  y1  m( x  x1 )               m                              m  tan 
                                                                                x 2  x1

𝑥2 𝑦2
  +   =1
𝑎2 𝑏2

                a     b     c
In ABC:                                                      a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
              sin A sin B sin C

                                1
oppervlakte van ΔABC = 2 𝑎𝑏 ⋅ sin C

sin2 θ + cos2 θ = 1                        1 + tan2 θ = sec 2 θ                    cot 2 θ + 1 = cosec 2 𝜃

𝜋𝑟𝑎𝑑 = 180°

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                               TEGNIESE WISKUNDE                              18
                                               (Vraestel 2)                        11092/21

Hoeksnelheid = 𝜔 = 2𝜋𝑛 = 3600 𝑛            waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = 𝜈 = 𝜋𝐷𝑛                   waar D = deursnee en n = rotasiefrekwensie

𝑠 = 𝑟𝜃      waar r = radius en 𝜃 = sentrale hoek in radiale

                               𝑟𝑠   𝑟2𝜃
Oppervlakte van ŉ sektor = 2 = 2           waar r = radius, s = booglengte en
                                           𝜃 = sentrale hoek in radiale

4ℎ2 − 4𝑑ℎ + 𝑥 2 = 0           waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
                              x = lengte van ʼn koord

         𝑜 +𝑜
𝐴𝑇 = 𝑎 ( 1 2 𝑛 + 𝑜2 + 𝑜3 + 𝑜4 +. . . +𝑜𝑛−1 )    waar a = gelyke dele, 𝑜𝑛 = 𝑛𝑑𝑒 ordinaat en
                                                n = aantal ordinate

                                                    OF

                                                                        𝑜 +𝑜
𝐴𝑇 = 𝑎(𝑚1 + 𝑚2 + 𝑚3 +. . . +𝑚𝑛 )           waar a = gelyke dele, 𝑚1 = 1 2 2
                                           en n = aantal ordinate

## Related documents

- [Gr12 Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/f02d5a55-02e7-417c-934a-f7c242038cd1) — Technical Mathematics · Memo · 2021 · Afr
- [Tech MATH P2 (English and Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-english-and-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/35283687-efdb-40c5-a5e3-383bee3f78ba) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [Tech MATH P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Answer book](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-answer-book/5f89fad6-4dd3-4d6d-a33d-4fda9399a92c) — Technical Mathematics · Addendum · 2019 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Tech MATH P1 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p1-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b99bda7d-3d00-4105-af34-1832591135a2) — Technical Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P1 X5 Afrikaans Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p1-x5-afrikaans-preparatory-2018-question-paper/837c74de-a69a-41f0-93da-58d591494f8e) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
