# Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/b8d52384-7857-495c-a182-6450e3423ff0)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr12 Technical Sciences P2 (English and Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p2-english-and-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/615b9e69-8efb-48b4-a357-d0f6b46a469f) — Memo · 2021 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

           GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                                    2021

                                   11102

                         TEGNIESE WETENSKAPPE

                                 VRAESTEL 2

TYD:      1½ uur

PUNTE:    75

9 bladsye + 4 inligtingsblaaie

                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WETENSKAPPE                           2
                                     (Vraestel 2)                        11102/21

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae in die
       ANTWOORDBOEK.

2.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDBOEK.

3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik word.

4.     Laat EEN reël tussen twee sub-vrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
       VRAAG 2.2.

5.     Jy mag ŉ nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

6.     Jy word aangeraai om die aangehegte INLIGTINGSBLAAIE te gebruik.

7.     Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ŉ minimum van TWEE
       desimale plekke.

8.     Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WETENSKAPPE                           3
                                         (Vraestel 2)                      11102/21

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
regte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.6) neer
in die ANTWOORDBOEK, bv. 1.7 D.

1.1     Watter van die volgende koolwaterstowwe het nie strukturele isomere nie?

        A     Butaan

        B     Pentaan

        C     Propaan

        D     Buteen                                                                        (2)

1.2     Watter een van die volgende het die hoogste kookpunt?

        A     Heksaan

        B     Butaan

        C     Propaan

        D     Etaan                                                                         (2)

1.3     Beskou die volgende chemiese reaksie:

               C5H10 + HCℓ → C5H11Cℓ

        Hierdie tipe reaksie kan die beste beskryf word as ...

        A     ŉ addisie-reaksie.

        B     ŉ suurbasis-reaksie.

        C     ŉ substitusie-reaksie.

        D     ŉ hidrogeneringsreaksie.                                                      (2)

                                                                                            b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                         TEGNIESE WETENSKAPPE                           4
                                         (Vraestel 2)                      11102/21

1.4   Watter een van die volgende organiese verbindings het die molekulêre formule
      van C5H10O2?

      A         Etieletanoaat

      B         Butieletanoaat

      C         Etielpropanoaat

      D         Propielbutanoaat                                                            (2)

1.5   Die volgende TWEE stellings rakende ŉ voltaïese sel word hieronder gegee:

          I.         ŉ Oksidasie-halfreaksie vind plaas by die katode van die sel.
          II.        Positiewe ione beweeg van die soutbrug na die anode van die sel.

      Watter EEN van die volgende is waar oor die voltaïese sel?

      A         Slegs I

      B         Slegs II

      C         Nie I of II nie

      D         Beide I en II                                                               (2)

1.6   Beskou die volgende elektrochemiese selreaksie:

      𝐶𝑢2+ (𝑎𝑞) + 𝑍𝑛(𝑠) → 𝐶𝑢(𝑠) + 𝑍𝑛2+ (𝑎𝑞) + 𝑒𝑛𝑒𝑟𝑔𝑖𝑒

      A         Die kopermetaal is die anode van die sel.

      B         Kopermetaal dien as die oksideermiddel.

      C         Die sinkmetaal is die anode van die sel.

      D         Sinkmetaal dien as die oksideermiddel.                                      (2)
                                                                                            [12]

                                                                                            b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WETENSKAPPE                         5
                                          (Vraestel 2)                      11102/21

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Bestudeer die volgende tabel met organiese molekules soos voorgestel deur A tot F
hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

      A   Pent-2-een                                 B

      C   Propielmetanoaat                           D    2,4-dimetielheksaan

      E                                              F

2.1       Definieer ŉ homoloë reeks.                                                       (2)

2.2       Skryf die letter neer wat die verbinding voorstel wat …

          2.2.1    ŉ aldehied is.                                                          (1)

          2.2.2    die algemene formula CnH2n het.                                         (1)

          2.2.3    onversadig is.                                                          (1)

          2.2.4    ŉ ketoon is.                                                            (1)

          2.2.5    ŉ koolwaterstof is.                                                     (1)

                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                     TEGNIESE WETENSKAPPE                       6
                                     (Vraestel 2)                    11102/21

2.3   Skryf die struktuurformule neer van:

      2.3.1    Verbinding A                                                         (3)

      2.3.2    Verbinding D                                                         (3)

2.4   Skryf die volgende neer:

      2.4.1    Die naam van die funksionele groep van verbinding F                  (1)

      2.4.2    Die IUPAC naam van verbinding B                                      (2)
                                                                                    [16]

                                                                                    b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                       TEGNIESE WETENSKAPPE                              7
                                       (Vraestel 2)                          11102/21

VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die eerste ses lede van die alkene kom voor as gasse en vloeistowwe by normale
temperature. Alkanes is tans ons belangrikste brandstof, maar die gebruik van alkohole
as hernubare energiebron word al hoe belangriker. Alkohol is vloeistowwe wat ŉ
oplossing vir die energiekrisis kan wees.

3.1      Watter chemiese eienskap van alkane en alkohole maak dit geskik om as
         brandstof te gebruik?                                                               (2)

3.2     Die tabel hieronder toon die kookpunt van die eerste ses alkane en die eerste
        ses alkohole.

                 Alkane          Kookpunt           Alkohol         Kookpunt
                                   (˚C)                               (˚C)

              metaan                - 164        Metanol                65
              etaan                  - 89        Etanol                 79
              propaan                - 42        1-propanol             97
              butaan                - 0,5        1-butanol             117
              pentaan                36          1-pentanol            138
              heksaan                69          1-heksanol            156

        Teken ŉ grafiek van kookpunte teenoor die aantal koolstofatome vir die eerste
        ses ALKOHOLE. Kies 50° C en 1 koolstofatoom as die oorsprong en gebruik
        ŉ toepaslike skaal. Plot die punte en teken die beste kurwe deur die punte.          (4)

3.3     Watter tendens in kookpunt kan vanaf die grafiek waargeneem word?                    (2)

3.4     Gee ŉ rede vir die tendens wat in VRAAG 3.3 genoem word deur na die tipe
        intermolekulêre kragte te verwys.                                                    (2)

3.5     Verduidelik, met verwysing na die tipe intermolekulêre kragte, waarom die
        kookpunte van alkohole hoër is as die kookpunte van alkane.                          (2)

3.6     Mense word altyd gemaan om vloeistowwe soos petrol (ŉ mengsel van alkane)
        buite die bereik van kinders te hou. Gebruik die kookpunte van alkane om
        hierdie voorsorgmaatreël te regverdig.                                               (2)
                                                                                             [14]

                                                                                             b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          TEGNIESE WETENSKAPPE                         8
                                          (Vraestel 2)                      11102/21

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Die vloeidiagram hieronder toon die wisselwerking tussen alkohole, alkene en
haloalkane. Die letters A – F stel addisie- of substitusie reaksies voor.

                                   propeen

                       F                               B

                            E                  A

                                      C
             alkohol                                       haloalkaan

                                      D

4.1     Watter tipe reaksie word verteenwoordig deur F? Skryf slegs ADDISIE of
        SUBSTITUSIE neer.                                                                  (1)

4.2     Gebruik struktuurformules en skryf ŉ gebalanseerde chemiese vergelyking vir
        reaksie F om die vorming van die hoofproduk aan te toon.                           (3)

4.3     Reaksie E word soms dehidrasie genoem. Skryf die FORMULE neer van die
        stof wat tydens dehidrasie geëlimineer word.                                       (1)

4.4     Letter C verteenwoordig die reaksie van die alkohol met NaBr(aq) in die
        teenwoordigheid van swaelsuur as ŉ katalisator.

        4.4.1      Skryf die struktuurformule vir die organiese produk van hierdie
                   reaksie neer.                                                           (1)

        4.2.2      Watter tipe reaksie word deur C voorgestel? Skryf slegs ADDISIE
                   of SUBSTITUSIE neer.                                                    (1)

4.5     Die haloalkaan kan deur reaksie D in die alkohol omgeskakel word, of na
        propeen deur reaksie A.

        4.5.1      Watter tipe reaksie word deur B voorgestel? Skryf slegs ADDISIE
                   of SUBSTITUSIE neer.                                                    (1)

        4.5.2      Watter tipe reaksie word deur D voorgestel? Skryf slegs ADDISIE
                   of SUBSTITUSIE neer.                                                    (1)

        4.5.3      Onder watter toestand sal reaksie B plaasvind?                          (1)
                                                                                           [10]

                                                                                           b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                       TEGNIESE WETENSKAPPE                            9
                                       (Vraestel 2)                         11102/21

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

5.        Die onderstaande diagram toon aan hoe die voltaïese sel gebou word
           deur ŉ koperplaat in ŉ beker te plaas wat kopersulfaatoplossing bevat.
          Die sinkplaat word dan in ŉ beker met sinksulfaatoplossing geplaas.
          Die koperplaat word dan met ŉ koperdraad met die sink verbind.

                                           Soutbrug

5.1    Skryf TWEE voorwaardes vir hierdie tipe voltaïese sel.                              (2)

5.2    In watter rigting vloei die elektrone? (Kies uit Cu na Zn of Zn na Cu.)             (1)

5.3    Skryf die energie-omskakelings vir hierdie sel neer.                                (2)

5.4    Skryf EEN funksie van die soutbrug wat die twee halfselle verbind neer.             (1)

5.5    Definieer die term reduseermiddel.                                                  (2)

5.6    Skryf die oksidasie-halfreaksie vir die sel neer.                                   (2)

5.7    Skryf die reduksie-halfreaksie vir die sel neer.                                    (2)

5.8    Skryf ŉ netto gebalanseerde chemiese reaksie vir die sel neer.                      (3)

5.9    Identifiseer die anode en katode in hierdie sel.                                    (2)

5.10   Skryf die selnotasie van hierdie sel neer.                                          (3)

5.11   Gebruik die tabel van standaard reduksiepotensiale om die aanvanklike EMK
       van hierdie sel te bereken.                                                         (3)
                                                                                           [23]

                                                                                 TOTAAL: 75

                                           EINDE

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                             TEGNIESE WETENSKAPPE                                                10
                                                             (Vraestel 2)                                         11102/21

               GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2

TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

                  NAAM                                         SIMBOOL                                         WAARDE
Standaard druk                                                        p                                      1,01 x 105 Pa
Standaard temperatuur                                                T                                        0 °C/273 K

TABEL 2: FORMULAE

 E θsel  E θkatode  E θanode

 E θsel  E θreduksie  E θoksidasie

 E θsel  E θoksideermiddel  E θreduseermiddel

TABLE 3: ELEKTROCHEMIE

Emk                               Eθcell  Eθcathode  Eθanode / E θsel  E katode
                                                                            θ
                                                                                    E θanode

                                  of

                                  E θcell  E reduction
                                              θ
                                                         E θoxidation / E θsel  E reduksie
                                                                                    θ
                                                                                              E θoksidasie

                                  of

                                  E θcell  E θoxidisingagent  E reducing
                                                                  θ
                                                                           agent / E sel  E oksideermiddel  E reduseermiddel
                                                                                     θ       θ                  θ

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                                  11
                                                                                    (Vraestel 2)                           11102/21

                                                              TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS/
                                                              TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                      Half-reactions/Halfreaksies                E θ (V)
                                                                         F2(g) + 2e         ⇌   2F              + 2,87
                                                                           Co3+ + e         ⇌   Co2+             + 1,81
                                                                    H2O2 + 2H+ +2e          ⇌   2H2O             +1,77
                                                                       
                                                                  MnO 4 + 8H+ + 5e          ⇌   Mn2+ + 4H2O      + 1,51
                                                                                                      
                                                                           Cℓ2(g) + 2e       ⇌   2Cℓ              + 1,36
                                                                     2
                                                                Cr2O 7 + 14H+ + 6e          ⇌   2Cr3+ + 7H2O     + 1,33
                                                                   O2(g) + 4H+ + 4e         ⇌   2H2O             + 1,23
                                                                   MnO2 + 4H+ + 2e          ⇌   Mn2+ + 2H2O      + 1,23
                                                                            2+              ⇌   Pt               + 1,20
                                                                           Pt + 2e
                                                                         Br2(ℓ) + 2e        ⇌   2Br             + 1,07

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                   NO 3 + 4H+ + 3e         ⇌   NO(g) + 2H2O     + 0,96

                                                                                                                              Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                         Hg2+ + 2e          ⇌   Hg(ℓ)            + 0,85
                                                                           Ag+ + e          ⇌   Ag               + 0,80
                                                                       
                                                                    NO 3 + 2H+ + e          ⇌   NO2(g) + H2O     + 0,80
                                                                            Fe3+ + e        ⇌   Fe2+             + 0,77
                                                                   O2(g) + 2H+ + 2e         ⇌   H2 O 2           + 0,68
                                                                             I2 + 2e        ⇌   2I              + 0,54
                                                                            Cu+ + e         ⇌   Cu               + 0,52
                                                                    SO2 + 4H+ + 4e          ⇌   S + 2H2O         + 0,45
                                                                    2H2O + O2 + 4e          ⇌   4OH             + 0,40
                                                                          Cu2+ + 2e         ⇌   Cu               + 0,34
                                                                      2
                                                                  SO 4 + 4H+ + 2e           ⇌   SO2(g) + 2H2O    + 0,17
                                                                             Cu2+ + e       ⇌   Cu+              + 0,16
                                                                         Sn4+ + 2e          ⇌   Sn2+             + 0,15
                                                                      S + 2H+ + 2e          ⇌   H2S(g)           + 0,14
                                                                          2H+ + 2e          ⇌   H2(g)             0,00
                                                                         Fe3+ + 3e          ⇌   Fe                0,06
                                                                         Pb2+ + 2e          ⇌   Pb                0,13
                                                                         Sn2+ + 2e          ⇌   Sn                0,14
                                                                          Ni2+ + 2e         ⇌   Ni                0,27
                                                                         Co2+ + 2e          ⇌   Co                0,28
                                                                         Cd2+ + 2e          ⇌   Cd                0,40
                                                                           Cr3+ + e         ⇌   Cr2+              0,41
                                                                         Fe2+ + 2e          ⇌   Fe                0,44
                                                                         Cr3+ + 3e          ⇌   Cr                0,74
                                                                         Zn2+ + 2e          ⇌   Zn                0,76
                                                                        2H2O + 2e           ⇌   H2(g) + 2OH      0,83
                                                                         Cr2+ + 2e          ⇌   Cr                0,91
                                                                         Mn2+ + 2e          ⇌   Mn                1,18
                                                                          Aℓ3+ + 3e         ⇌   Aℓ                1,66
                                                                         Mg2+ + 2e          ⇌   Mg                2,36
                                                                           Na+ + e          ⇌   Na                2,71
                                                                         Ca2+ + 2e          ⇌   Ca                2,87
                                                                          Sr2+ + 2e         ⇌   Sr                2,89
                                                                         Ba2+ + 2e          ⇌   Ba                2,90
                                                                            Cs+ + e-         ⇌   Cs               - 2,92
                                                                             K+ + e         ⇌   K                 2,93
                                                                            Li+ + e         ⇌   Li                3,05

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                   TEGNIESE WETENSKAPPE                                                                                 12
                                                                                   (Vraestel 2)                           11102/21

                                                              TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                              TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                                                                E θ (V)
                                                                      Half-reactions/Halfreaksies

                                                                               Li+ + e     ⇌   Li               3,05
                                                                                K+ + e     ⇌   K                2,93

                                                                                                                            Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                              Cs+ + e      ⇌   Cs               2,92

Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                            Ba2+ + 2e      ⇌   Ba               2,90
                                                                             Sr2+ + 2e     ⇌   Sr               2,89
                                                                            Ca2+ + 2e      ⇌   Ca               2,87
                                                                              Na+ + e      ⇌   Na               2,71
                                                                            Mg2+ + 2e      ⇌   Mg               2,36
                                                                             Aℓ3+ + 3e     ⇌   Aℓ               1,66
                                                                            Mn2+ + 2e      ⇌   Mn               1,18
                                                                            Cr2+ + 2e      ⇌   Cr               0,91
                                                                           2H2O + 2e       ⇌   H2(g) + 2OH     0,83
                                                                            Zn2+ + 2e      ⇌   Zn               0,76
                                                                            Cr3+ + 3e      ⇌   Cr               0,74
                                                                            Fe2+ + 2e      ⇌   Fe               0,44
                                                                              Cr3+ + e     ⇌   Cr2+             0,41
                                                                            Cd2+ + 2e      ⇌   Cd               0,40
                                                                            Co2+ + 2e      ⇌   Co               0,28
                                                                             Ni2+ + 2e     ⇌   Ni               0,27
                                                                            Sn2+ + 2e      ⇌   Sn               0,14
                                                                            Pb2+ + 2e      ⇌   Pb               0,13
                                                                            Fe3+ + 3e      ⇌   Fe               0,06
                                                                             2H+ + 2e      ⇌   H2(g)            0,00
                                                                         S + 2H+ + 2e      ⇌   H2S(g)          + 0,14
                                                                            Sn4+ + 2e      ⇌   Sn2+            + 0,15
                                                                             Cu2+ + e      ⇌   Cu+             + 0,16
                                                                     2
                                                                  SO 4 + 4H+ + 2e          ⇌   SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                            Cu2+ + 2e      ⇌   Cu              + 0,34
                                                                    2H2O + O2 + 4e         ⇌   4OH            + 0,40
                                                                    SO2 + 4H+ + 4e         ⇌   S + 2H2O        + 0,45
                                                                            Cu+ + e        ⇌   Cu              + 0,52
                                                                             I2 + 2e       ⇌   2I             + 0,54
                                                                   O2(g) + 2H+ + 2e        ⇌   H2 O 2          + 0,68
                                                                            Fe3+ + e       ⇌   Fe2+            + 0,77
                                                                    NO 3 + 2H+ + e        ⇌   NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                              Ag+ + e      ⇌   Ag              + 0,80
                                                                         Hg2+ + 2e         ⇌   Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                      
                                                                   NO 3 + 4H+ + 3e         ⇌   NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                         Br2(ℓ) + 2e       ⇌   2Br            + 1,07
                                                                          Pt2+ + 2 e       ⇌   Pt              + 1,20
                                                                   MnO2 + 4H+ + 2e         ⇌   Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                   O2(g) + 4H+ + 4e        ⇌   2H2O            + 1,23
                                                                    2
                                                                Cr2O 7 + 14H+ + 6e         ⇌   2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                                                  
                                                                          Cℓ2(g) + 2e       ⇌   2Cℓ             + 1,36
                                                                      
                                                                  MnO 4 + 8H+ + 5e         ⇌   Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                   H2O2    + 2H+ +2 e      ⇌   2H2O            +1,77
                                                                            Co3+ + e       ⇌   Co2+            + 1,81
                                                                           F2(g) + 2e      ⇌   2F             + 2,87

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                  TEGNIESE WETENSKAPPE                                                           13
                                                                                                                                  (Vraestel 2)                                              11102/21

                                                                   TABLE 5: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
       1           2           3           4           5           6            7             8           9           10          11           12           13            14          15            16       17         18
      (I)         (II)                                                                                                                                     (III)         (IV)         (V)          (VI)     (VII)      (VIII)

        1                                          SLEUTEL                                                                                                                                                                2
                                                                                     Atoom getal
2,1    H                                                                                                                                                                                                                He
        1                                                                                                                                                                                                                 4
        3            4                                                                       29                                                               5            6            7            8           9       10
1,0    Li   1,5    Be                            Electronegatiwiteit                   1,9    Cu              Symbool                                2,0     B     2,5    C     3,0    N     3,5    O     4,0    F      Ne
       7            9                                                                        63,5                                                            11           12           14           16          19       20
       11           12                                                                                                                                       13           14           15           16          17       18
0,9   Na    1,2   Mg                                          Benaderde relatiewe atoommassa
                                                                                                                                                     1,5    Aℓ     1,8    Si    2,1    P     2,5     S    3,0   Cℓ       Ar
       23           24                                                                                                                                       27           28           31           32          35,5     40
       19           20         21          22          23           24          25            26          27          28          29           30            31           32           33           34           35      36
0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5   Ti    1,6    V    1,6    Cr    1,5   Mn     1,8   Fe     1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu     1,6   Zn    1,6    Ga     1,8   Ge     2,0   As     2,4    Se    2,8   Br       Kr
       39           40         45          48          51           52          55            56          59          59          63,5         65            70           73           75           79          80       84
       37           38         39          40          41           42          43            44          45          46           47          48            49           50           51           52          53       54
0,8   Rb    1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo     1,9   Tc     2,2   Ru     2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag     1,7   Cd    1,7     In    1,8   Sn     1,9   Sb     2,1    Te    2,5    I       Xe
       86           88         89          91          92           96                       101          103         106         108          112          115           119         122           128         127      131
       55           56         57          72          73           74          75           76           77          78          79           80           81            82          83            84          85       86
0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6   Hf          Ta           W           Re           Os            Ir         Pt          Au           Hg    1,8    Tℓ     1,8   Pb     1,9    Bi    2,0   Po     2,5   At      Rn
      133          137         139         179         181          184         186          190          192         195         197          201          204           207         209
       87           88         89
0,7    Fr   0,9    Ra          Ac                      58          59           60           61           62          63          64           65          66            67           68           69           70      71
                   226
                                                   Ce              Pr       Nd          Pm           Sm           Eu          Gd           Tb          Dy            Ho               Er       Tm           Yb         Lu
                                                   140             141      144                       150         152         157          159         163           165          167          169          173        175
                                                       90          91           92           93           94          95          96           97          98            99       100          101          102        103
                                                   Th          Pa               U        Np           Pu         Am          Cm            Bk              Cf        Es           Fm           Md           No         Lr
                                                   232                      238

## Related documents

- [Tech SC P2 (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p2-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/5990a000-e97b-4403-abaf-73b0a269a563) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-sciences-p1-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/6caf3df6-69dd-4822-a42a-57288f67046c) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Tech Sciences P2 Memo June2021 English-Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-memo-june2021-english-afrikaans/4b19449f-7e71-42a8-982a-e33c25a32597) — Technical Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Technical Sciences · Memo · 2025 · Afr
- [Tech SC P1 (Afrikaans) X05 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-afrikaans-x05-2019-preparatory-examination-question-paper/0a7179a7-37d6-485a-9e0d-e0cbf3c0e08a) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
