# Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/edd5dcc0-74a5-4997-8f35-89fa496ba714
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/edd5dcc0-74a5-4997-8f35-89fa496ba714)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN
                   ONDERWYS

       VOORBEREIDENDE EKSAMEN
                      2021
                MERKRIGLYNE

                  TOERISME (10870)

15 bladsye

                         1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    D                                                       MTP

      1.1.2    C                                                       MTP

      1.1.3    B                                                       MTP

      1.1.4    B                                                       MTP

      1.1.5    D                                                       MTP

      1.1.6    C                                                       MTP

      1.1.7    D                                                       MTP

      1.1.8    A                                                       MTP

      1.1.9    D                                                       FRX

      1.1.10   B                                                       DRI

      1.1.11   A                                                       TS

      1.1.12   B                                                       TS

      1.1.13   C                                                       SR

      1.1.14   D                                                       M

      1.1.15   D                                                       SR

      1.1.16   A                                                       M

      1.1.17   C                                                       SR

      1.1.18   C                                                       TS

      1.1.19   C                                                       CC

      1.1.20   B                                                       CC    (20)

      1.2.1    D                                                       CH

      1.2.2    F                                                       CH

      1.2.3    B                                                       CH

      1.2.4    A                                                       CH

      1.2.5    C                                                       CH    (5)

      1.3.1    plaaslike                                               MTP

      1.3.2    debiet                                                  DRI

      1.3.3    vorentoe                                                MTP

      1.3.4    reisigerstjeks                                          DRI

      1.3.5    politieke situasie                                      DRI   (5)

      1.4.1    Sydney Operahuis                                        TA

      1.4.2    Kolosseum                                               TA

      1.4.3    Leunende Toring van Pisa                                TA

      1.4.4    Dayers Rock / Uluru-Kata Tjuta Nasionale Park           TA

      1.4.5    Die Groot Muur van China                                TA    (5)

      1.5.1    gesondheidsertifikaat                                   MTP

      1.5.2    paspoort                                                MTP

      1.5.3    internasionale bestuurspermit                           MTP

      1.5.4    visum                                                   MTP

      1.5.5    instapkaart                                             MTP   (5)
                                                    TOTAAL AFDELING A         40

                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1   Johannesburg                       +2                                     MTP
              New York            -5   (+1 DBT)  -4       tydsverskil: 6 ure

              05:00 - 6 ure  = 23:00 (3 Junie)
              23:00 +  16 ure = 15:00  on 4 Oktober 2021                                   (5)

                                                 OF

              New York -5 (+1 DBT) -4                    Suid-Afrika +2

                                    Tydsverkil is 6 ure

                                 + 6 ure          Vertrek: 05:00
                                + Vlugtyd: 16 ure          4 Oktober 2021

                   ? Tyd van aankoms
                 15:00 4 Oktober 2021 
              Nota: Die visele metode moet opgevolg word deur die geskrewe stappe van
              berekeninge soos in Opsie 1 om seker te maak die merker mis nie enige
              punte nie. Merk op die stipering as dit nie gedoen is in Opsie 2 nie.

                                                 OF

              15:00 4 Oktober 2021 

                                             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

2.1.2   New York    -5                                                                MTP
        Los Angeles -8 Tydsverskil: 3 ure

        Vertrektyd vanaf New York
        15:00 (+)  5 ure oorstaan = 20:00

        20:00 (–) 3 ure  = 17:00                                                         (4)

                                            OF

        Los Angeles -8                             New York -5
                           Tydsverskil = 3 ure

                             (-)Tydsverskil: 3 ure 

                                                 Tyd is 15:00
                                            (+)  Oorstaan 5 hrs
             Aankomstyd                                 20:00
              17:00 
        Nota: Die visele metode moet opgevolg word deur die geskrewe stappe van
        berekeninge soos in Opsie 1 om seker te maak die merker mis nie enige punte
        nie. Merk op die stipering as dit nie gedoen is in Opsie 2 nie.

                                            OF

        17:00 

2.1.3       Johannesburg na New York: 16 ure                                          MTP
                             Oorstaan: 5 ure
             New York na Los Aangeles: 6 ure en 30 minute
                           TOTAAL : 27 ure en 30 minute                                   (2)

2.1.4   a) Die Gordon-egpaar sal vlugvoosheid ondervind.                              MTP
        Hulle het oor baie tydsones gevlieg  van SA na New York (6) en
        toe weer 3 tydsones van New York tot Los Angeles.
            Hulle vlieg ook teen die rigting waarin die aarde roteer.                      (2)

        b) Onderbroke slaap                                                         MTP
         Moegheid
         Gevoel van luiheid
         Ontwatering
         Bene en voete voel ongemaklik
         Geïrriteerd
         Hoofpyne
         Hardlywigheid / Diarree
         Oormatige sweet
         Verlies aan eetlus
         Gedisorienteerd / Deurmekaar
         Angstigheid                                         (Enige een)                   (2)

                                       4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

              c) A - Vermy die gebruik van alkohol gedurende die vlug            MTP
                        Vermy drankies wat kaffeïen bevat
                        Drankies veroorsaak dehidrasie / ontwatering
                  B - Drink baie vloeistowwe –veral water – gedurende en
                        na die vlug 
                  C - Kry genoeg rus voor die vlug en probeer om te rus
                        gedurende die vlug
                        Probeer om kort rukkies te slaap
                        Gebruik hulpmiddels soos oorpluisies
                  D - Verstel jou horlosie om aan te pas by die tyd
                        waarop daar gearriveer word by die bestemming
                        Probeer om in te pas by die plaaslike tyd van die
                        bestemming
                        Probeer om so gou as moontlik terug te keer na jou
                        normale slaaproetine
              Nota: Merk enige twee prente                                 (2 x 2)         (4)

2.2           Hou altyd jou bagasie in die oog – waar jy dit kan sien              MTP
              Moenie toelaat dat enige iemand behalwe die aangewese
              amptenare jou bagasie deurgaan nie. 
               Moet nooit jou bagasie by vreemdelinge los nie
               Moet nooit toesig hou oor vreemdelinge se bagasie nie
               Sluit alle tasse / sakke
               Draai jou bagasie toe op die lughawe by die toedraaimasjien
               Hou jou reisdokumente in ‘n sak aan jou persoon.
               Sit naamplaatjies binne-in en buite aan die bagasie
               Moenie waardevolle items ten toon stel nie
               Wees te alle tye behoedsaam– roltrappe / hysers
               Kyk uit vir verdagte persone of iemand wat jou aandag aftrek
               Moenie enige bagasie / sakke deur doeane vat vir enige iemand              (4)
                nie.                                                  (Enige 2)

2.3   2.3.1   Rooi kanaal                                                                 (1)

      2.3.2   Wyn: oorskry die toegelate volume                                    MTP
              Biltong: Dit sal gekonfiskeer word want dit is vleisprodukte
               Hulle kan ‘n vleisinspeksie sertifikaat vir die biltong kry terwyl
                  hulle nog in Suid-Afrika is en wys saam met die biltong.
              Gedroogde vrugte: Nie toegelaat nie – plantprodukte 
               Gedroogde vrugte soos dadels, vye en rosyne moet verklaar
                  word en aan die doeane gewys word vir inspeksie by aankoms.
              Sjokolade: word toegelaat – solank dit nog in die oorspronklike
              verpakking is en dit moet verklaar word op die doenane vorm
                                                                      (4 x 2)              (8)

      2.3.3   a) Doeanebeheer/Amptenare van die Dept van Binnelanse                        (1)
                 Sake 

              b) SARS/SAID                                                                (1)

                                          5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

2.4   2.4.1   N3 N14, N7 N3  (moet in die volgorde wees)                      MTP   (4)

      2.4.2   Petrolkoste                                                        MTP
              Ekstra kostes soos tolhekgelde / verkeersboetes 
               Maaltye langs die pad
               Moontlike ongelukke / onklaar voertuig
               Diens van die voertuig voor hulle vertrek
               Kostes gedurende die reis
               Kostes voor die reis                         (Enige 2)                  (2)

                                                                                        [40]

VRAAG 3

3.1            R 45 500.00 ÷  R14.69                                            FX
               = VSD 3097.3451
               = VSD 3097.35                                                           (3)

3.2           BBP is die sterkste geldeenheid / Die Rand is die swakste teen FX
              die GBP
              Jen is die swakste geldeenheid / Die Rand is die sterkste teen
              die Japanese Jen
              GBP het meer koopkrag as die Jen omdat inkomende toeriste
              R 19.09 sal ontvang vir elke Pond wat hulle verruil terwyl                (4)
              inkomende toeriste net R0.12 sal kry vir elke Jen as dit verruil
              word. 

3.3           Die toeriste bring buitlandse valuta na Suid-Afrika in die vorm     FX
              van buitelanse valuta 
              Meer toeriste beteken dat meer dienste en produkte benodig
              word om in hulle behoeftes te voorsien. 
              Meer produkte en dienste beteken dat die BBP sal verhoog. 
               ‘n Hoër BBP beteken ‘n beter en gesonder ekonomie.
               Meer produkte en dienste beteken dat meer werk geskep
                 word en dat dit ‘n laer werkloosheidsyfer vir die land beteken
               Meer entrepreneursgeleenthede word geskep                               (3)
               Vermenigvuldigereffek word teweeggebring              (Enige 3)
                                                                                        [10]
                                                                 TOTAAL AFDELING B       50

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING C: TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR EN ERFENIS TOERISTME;
BEMARKING

VRAAG 4
                                                                                    TA
4.1.   4.1.1   A : Venisië 
               B : Die Groot Piramiedes van Giza 
               C : Swartwoud                                                              (3)

       4.1.2   Wêreld        Beskrywing        Kort beskrywing
               ikoon
               A Venisië     EEN               Venisië is op 118 klein eilandjies gebou
                             strukturele       
                             feit               Dit is gebou op houtstelte / platvorms
                                                   wat met pale bymekaar gehou word
                                                Daar is ‘n laag stene wat die fondasie
                                                   van die geboue bymekaar hou
                                                Venisië word aanmekaar verbind met
                                                   416 brûe en 177 kanale
                                                Die stad gebruik waterweë in plaas
                                                   van paaie.
               B Die Groot   EEN               Die Koninklike familie (faraos) is in die
               Piramiedes    historiese        Groot Piramiedes begrawe 
               van Giza      feit               Die Groot Piramiedes is een van die
                                                   oudste Sewe Wonders van die Wêreld
                                                Elke piramiede is ‘n graf van ‘n
                                                   verskillende koning van Egipte
                                                   (faraos)
                                                Die Piramiedes is gebou 4500 jaar
                                                   gelede en is voltooi omtrent in
                                                   2560VC
               C Swartwoud   EEN               Dit bestaan uit berge wat bedek is met
                             geologiese        dennebome
                             feit               Daar is verskillende rotstipes soos
                                                   kalksteen en graniet
                                                Die naam kom van die welige, donker
                                                   immergroen bome
                                                Baie bergpieke, riviervalleie,
                                                   wingerde, bosse, spas en
                                                   vakansiebestemmings word hier
                                                   aangetref.
                                                Die Swartwoud bevat baie minerale
                                                   en een aktiewe myn
                                                Dit is die oorsprong van die
                                                   Danuberivier en die Rynrivier word
                                                   langs ide suidelike en westelike
                                                   grense aangetref                        (6)

                                           7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

4.2   4.2.1   Beide ikones is mure 
               Beide mure het uitkyktorings met wagte vir sekuriteit
               Beide lok baie toeriste gedurende die jaar
               Beide mure is beskadig
               Beide mure dien as monumente van historiese waarde                  (2)

      4.2.2   Die Berlynse Muur verteenwoordig die skeiding tussen die Soviet
              bewind en die Westerse bewind terwyl die Groot Muur van China
              die mag van die Qin Dinastie verteenwoordig 
               Konstruksie van die Berlynse Muur was 24 ure terwyl die Groot
                  Muur van China honderde jare geneem het om op te rig
               Die Berlynse Muur is deur Duitse soldate gebou terwyl die
                  Groot Muur van China deur slawe en gevangenes gedoen is
               Die Berlynse Muur is van betonblokke gebou terwyl die Groot         (2)
                  Muur van China gebou is van klip.
               Die Groot Muur van China is in Asië in plattelandse dele
                  (landelike dele) geleë terwyl die Berlynse Muur is in Europa in
                  ‘n Stedelike area (stad) geleë is.
               Die Berlynse Muur is gebou om Oos-Berlyn en Wes-Berlyn te
                  verdeel terwyl die Groot Muur van China gebou is om die
                  Chinese mag van Mongoliese aanvalle of aanvalle van die
                  buurlande te beskerm
               Die Berlynse Muur is gebou om die Duitsers binne te hou
                  terwyl die Groot Muur van China gebou is om aanvallers buite
                  te hou
               Die grootste deel van die Berlynse Muur is verwoes terwyl net
                  dele van die Groot Muur van China verwoes is
               Die Berlynse Muur was 140 km lank terwyl die Groot Muur van
                  China oor 6500km strek.

      4.3.1   Die Standbeeld van Christus die Verlosser                            (1)

      4.3.2   Werklike aantal besoekers het die teikengetal oorskry – 4 miljoen
              besoekers per jaar 
              Een van die mees besoekte attraksies in die wêreld:
              herhaalbesoeke                                                      (4)
               Een van die mees gefotografeerde bestemmings in Brasilië:
                 herhaalbesoeke

      4.3.3   a)    Uitstekende bemarking van toerisme produkte: plaaslik en
                    internasionaal 
                    Universele toegang
                    Effektiewe en etiese gedrag van die personeel en bestuur van
                    die terrein 
                     Die behoeftes van mense met gestremdhede word in ag
                        geneem
                     Positiewe ervaring van die besoekers                          (3)

                                         8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

        b)    NOTA: Die faktor in 4.2.2 moet pas by die voorbeeld in 4.3.3 b

              Uitstekende bemarking van toerisme produkte: plaaslik en
              internasionaal-Blogger het tot bo-op die standbeeld geklim
              om selfies te neem. 
               Mees gefotografeerde bestemmings in Brasilië
               Dit word beskou as een van die Sewe Nuwe Wonders van
                  die Wêreld

              Positiewe ervaring van die besoekers – een van die mees
              besoekte attraksies in die wêreld 
               4 miljoen besoekers per jaar

              Effektiewe en etiese gedrag van die personeel en bestuur van
              die terrein – om so baie besoekers te bestuur / toegang te
              gee vir so baie besoekers per jaar 

                 Universele toegang – Hysbakke is aangebring om te help
                  dat die besoekers toegang tot die standbeeld kry
                 Die behoeftes van mense met gestremdhede word in ag
                  geneem – hysbakke is gebou om besoekers te help om
                  toegang tot die standbeeld te verkry.                        (3)

4.4.1   Kolosseum                                                            (2)

4.4.2   Die Kolosseum lok historiese en kulturele toeriste wat belangstel in
        die gebeure wat jare gelede daar plaasgevind het en nog steeds
        mense vandag beïnvloed. 
         Toeriste wil graag ‘n kykie kry in die glorie wat Rome omring het
         Dit is een van die mees beroemde, argitektuurryke plekke in die
            wêreld.
         Mense wil graag die plek sien waar die swaardvegters /
            gladiators eens geveg het.                                          (2)
                                                                               [28]

                                      9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 5
                                                                                 CH
5.1.   5.1.1   #Khomani Kulturele Landskap / B
               Mapungubwe Kulturele Landskap / A

               Note: Enige volgorde                                                         (2)

       5.1.2   Kaapse Blommestreek en Beskermde Gebied  / D
                Vredefort Koepel / C                                                       (1)

5.2

 Naam van die terrein       Provinsie          Hoe elkeen van die terriene aan die
                                               UNEXCO kriteria voldoen
 Barberton Makhonjwa        5.2.1 Mpumalanga 5.2.4 Dit is ‘n natuurlike terrein en
 Berge                                         verteenwoordig die beste rotsgesteentes
                                               wat dateer van 3.6 – 3.25 miljard jare
                                               gelede 
                                                Dit toon tekens van lewe baie jare
                                                  gelede
                                                Dit is een van die wêreld se oudste
                                                  geologiese strukture
 Richtersveld Kulturele     5.2.2 Noord-Kaap  5.2.5 Dit is ‘n kulturele terrein en verwys na
 en Botaniese Landskap                         die Nama mense en hulle leefwyse 
                                                 Hierdie terrein behou die semi-
                                                   nomadiese landelike lewenswyse van
                                                   die Nama mense, wat hulle seisonale
                                                   patrone wys wat al vir twee milenium in
                                                   Suidelike Afrika voortbestaan.
                                                 Dit is die enigste area waar die Nama
                                                   mense steed hulle rietdakhuise oprig.
                                                 Dit sluit die nomadiese migrasie van
                                                   die Nama mense in.
 Robben Eiland              5.2.3 Wes-Kaap    5.2.6 Dit is ‘n kulturele terrein en toon die
                                               geskiedenis en die nalatenskap van Mnr
                                               Nelson Mandela in die B-seksie van die
                                               tronk 
                                                Dit wys die tradisies van die tronk en
                                                   wys hoe die mense in die tronk gelewe
                                                   en gewerk het.
                                                Dit word verbind met die lewe en werk
                                                   van Nelson mandela.
                                                Dit word verbind aan sommige leiers
                                                   van die stryd teen apartheid.

                                                                                            (9)
                                                                                           [12]

                                          10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 6
                                                                                MKT
    6.1.1   World Travel Market                                                     (2)

    6.1.2   Afgevaardigdes reël om aan-lyn te ontmoet om
            besigheidstransaksies te doen, konferensies by te woon en deel
            te neem aan spoedonderhandelinge (speed networking)                     (2)
             Dit is ‘n virtuele konferensie.
             Dit is ‘n reishandelskou wat gehou is duer ‘n webwerf en
                web-sagteware vir die aanlyn geleentheid.

    6.1.3   Die WTM het verander as gevolg van die globale COVID19
            pandemie
             Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se riglyne moet
               gevolg word
             Sosiale distansiëring moet gevolg word
             Geen persoonlike (‘face to face’) kontak tydens COVID19
               word toegelaat nie.
             Reisbeperkings was in ple.
             Kwarantyn regulasies in Brittanje en as jy terugkeer in jou eie
               land.
             Plaaslike inperkings oor die hele Europa                                (2)

    6.1.4   Bemarking van Suid-Afrika internasionaal as ‘n bestemming
            van jou keuse by WTM 
             SAToerisme onderneem om die bemarkingsnavorsing en
               bemarkingsbegroting te doen om uit te stal by die WTM.
             Hulle teiken bemarkingsveldtogte om iets vir elke
               verskillende mark te offer deur SA produkte en dienste ten
               toon te stel by die WTM.
            Onderhou en verbeter die standaard van fasiliteite en
            dienste vir toeriste wat hulle bemark by die WTM 
             SAToerisme verseker dat alle fasiliteite en dienste kan
               vergelyk met dié van internasionale diensstandaarde
            Ko-ordineer die bemarkingsaktiwiteite van die rolspelers in
            die industrie as hulle bemark by die WTM
              SAToerisme, in samewerking met die privaatsektor en
               regering koördineer verskillende bemarkingsaktiwiteite om ‘n
               sterker / beter handelsmerk te verseker.                               (4)
            Nota: die drie kernverantwoordelikhede van SAToerisme is donker
            gedruk, leerders kan enige van die ander antwoorde onder elke
            verantwoordleikheid noem.
                                                                                      [10]
                                                               TOTAAL AFDELING C       50

                                       11

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7
                                                                                  TS
7.1   7.1.1   Werkgewer en werknemer se besonderhede 
              Werksure 
              Uniformtoelaes
              Reisvoordele
               Verlof
               Kernpligte / kort beskrywing van die werk
               Datum van aanstelling
               Volle adres van die werkgewer en die werknemer
               Byvoordele
               Betaling / vergoeding / salaris waarop ooreengekom is
               Oortyd betaling soos ooreengekom
               Beëindiging van diens
               Professionele verantwoordbaarheid
                                                                                       (4)
               Diensetiek

      7.1.2   a) Werksure: Reisagente het ‘n vaste werkskedule 
               Hulle werk meestal 40-45 ure per week
               Hulle werk 9 ure per dag.                                              (2)
               As hulle skofte werk, mag die nie die werksure oorskry nie.

              b) Siekverlof: ‘n Mediese sertifikaat moet voorsien word indien
              die werknemer meer as 2 dae afwesig is, of as die werknemer
              afwesig is op ‘n Vrydag of ‘n Maandag 
               Verlof word bereken in ‘n 36 maande siklus
               24 dae siekverlof oor ‘n 36 maande / 3 jaar siklus                     (2)

              c) Jaarlikse verlof : Gewoonlik 21 dae word toegelaat. Die
              werknemer moet aansoek doen vir die verlof wat verlang
              word.                                                                  (2)

      7.2.1   As die besighede wat kliëntediens-beleide in plek het wys dit dat
              hulle die behoeftes en bydrae van die kliënte hoog ag. 
              Die kliënte sal voel dat hulle erken word / as waardevol geag
              word, betalende rolspeler is. 
               As die beleide in plek is sal die twee werknemers nie die
                  klant ignoreer nie want hulle sal weet wat is die gevolge.
               As die beleide in lek is sal die besigheid gerespekteer word
                  deur sy kliënte en dit projekteer ‘n professionele beeld.
               As die beleide in plek is en gebruik word, dan sal die goeie
                  diens lei tot lojale kliënte.
               Kliëntediens-beleide sal opleiding van die werknemers insluit          (4)
                  en sodoende beter diens en lojale kliënte tot gevolg hê.
                                                                                       [14]

                                         12

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 8
                                                                               S&RT
8.1   8.1.1   Regverdige/ Billike lone
              Regverdige / billike werksomstandighede 
              Regverdige aankope 
              Regverdige dag tot dag besigheid 
               Gelyke verspreiding van voordele
               Respekteer menseregte.
               Respekteer kultuur.
               Respekteer die omgewing.                                              (4)

      8.1.2   Die status sal tot voordeel van die hotel wees omdat dit meer
              toeriste sal lok 
               Meer toeriste beteken meer wins
               Die werknemers sal beter gemotiveerd wees wanneer hulle
                 by so ‘n hotel werk                                                  (2)

      8.1.3   Die hotel sal meer ekotoeriste lok wat omgewingsbewus is. 
               Die omgewingsbewuste toeriste is bereid om meer te betaal
                 vir ‘groen’ akkommodasie en besighede.
               Die hotel kan as deel van hulle bemarkingstrategieë gebruik
                 word om ‘n spesifieke groep toeriste te teiken.
               Die FTT sertifikaat sal hulle beeld as groen hotel verbeter.          (2)

8.2   8.2.1   Die area of nabye buurt waarin die besigheid besig is
                Plek / area waar die besigheid geleë is.
                Koop plaaslik kan ook die koop Trots Suid-Afrikaans
                  aandui.                                                             (2)

      8.2.2   Ekonomie/ wins : Koop plaaslik 
                  Gebruik publieke vervoer.
              Omgewing / planeet: Bespaar energie
                Gebruik publieke vervoer
              Sosiaal / mense: Respekteer die plaaslike kultuur
                Beskerm die erfenis                                                   (6)
                                                                                      [16]
                                                               TOTAAL AFDELING D       30

                                        13

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE
EN KLIëNTESORG

VRAAG 9

9.1   9.1.1   Onvoorsiene gebeurtenis                                           DRI
               Natuurramp                                                             (1)

      9.1.2   a)   Omgewingspilaar                                              DRI   (1)

              b)   Meeste van die aspekte verwys na die omgewingsgevare          DRI
                   en gevolge  
                    Area wat afgebrand het
                    Verlies aan wilde diere
                    CO2 emissies / uitlatings
                    Hitte en droogte – verbind aan klimaatsverandering                (2)

      9.1.3   Area wat afgebrand het: Dit sal baie lank vat vir die plante en    DRI
              wildslewe om te herstel van die verlies 
              Verlies aan wilde diere: Bedreigde koalabeer – die diertjie kan
              uitsterf omdat sommige van die diertjies wat oor was, dood
              gebrand het. 
               Verstikking aan rook: Die rook het so ver as Nieu-Seeland
                  weggedryf. Baie mense kan ly aan respiratoriese probleme
                  na die inaseming van die rook
               CO2 emissies: baie gevaarlik vir klimaatsverandering /
               Hitte en droogte: Neem tyd vir die area om te herstel na die
                  vuur.                                          (Enige 2 x 2)         (4)

9.2   9.2.1   Toeriste se lewens was ook in gevaar – die toeriste sal nie        DRI
              terugkeer nie omdat hulle nie veilig voel in die land nie. 
              Minder toeriste wat deur die land reis – hoofsaaklik daar waar
              die vuur gebrand het 
               Verlies aan inkomste agv minder besoekers aan die area.
               Verlies aan besigheid – vir die entrepreneurs. Hulle sal alles
                  eers moet herbou voor hulle enige besoekers kan huisves.
               Sommige besighede sal toemaak.
               Verlies aan werk.                                                      (4)

      9.2.2   Negatiewe impak.                                                   DRI
              Minder toeriste – minder inkomste 
              Verlies aan grond en landbouprodukte 
               Verlies aan inkomste van besighede wat nog besigheid doen
               Verlies aan infrastruktuur - die regering sal moet herbou
               Verhoogde versekeringseise vanaf besighede en individue
               Geld wat spandeer word om areas te herbou                              (4)

                                         14

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

9.3   9.3.1   Die oorsese lande het die effek van die pandemie vroeër as       DRI
              Suid-Afrika gevoel. 
               Sommige lande het alreeds inperkings op internasionale reis
                 gehad voordat SA in inperking ingegaan het
               Grense van die ander lande was toe voordat SA in die
                 grendeltyd ingegaan het
               Besoekers kon nie die lande verlaat om na SA te reis nie             (2)

      9.3.2   a) Afrika se landmarkte verwys na die lande van waar mense       DRI
                 Suid-Afrika kan bereik deur van landvervoer (pad en spoor)
                 gebruik te maak 
               Lande van waar meer as 60% van die aankomste deur
                 middel van landvervoer is                                           (1)
                Afrika se lugmarkte verwys na lande van waar die mense
                Suid-Afrika deur middel van lugvervoer kan bereik 
               Lande van waar meer as 60% van die aankomste deur
                 middel van lugvervoer is                                            (1)

              b) Dit is makliker om Suid-Afrika te bereik met landvervoer    DRI
               Dit is goedkoper om met landvervoer te reis in vergelyking
                 met met lugvervoer.
               Landvervoer is meer toeganklik in vergelyking met
                 lugvervoer.
               Meer mense steek die grense oor na hulel buurlande deur
                 middel van landvervoer en reis verder noord in Afrika met
                 vliegtuie (afstand).                                                (2)

      9.3.3   a) Asië and Australasië en Midde Ooste (MO) (-25.9%)            DRI   (1)

              b) Europa (-13.4%)                                              DRI    (1)
                                                                                     [24]

                                        15

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 10

10.1   Opvolg-oproepe                                                      CC
       Vraelys – Persoonlike onderhoude 
        Geheime kliënte wat die werknemer-kliënte verhoudings evalueer

       NOTA: Opnames, SMS boodskappe en epos terugvoer – gewoonlik geen             (2)
       persoonlike kontak met die kliënte nie

10.2   Kliënte terugvoer lei tot ‘n bewusmaking van die probleemareas in die CC
       besigheid 
       Bestuurders kan oorgaan tot aksie om die probleme wat
       geïdentifiseer is, reg te stel en dan terugvoer aan die betrokke kliënte
       te gee. 
       Besoekers wil nie graag dieselfde probleme oor en oor ervaar en oor
       kla nie / swak diens 
       Kliënte sal tevrede wees met die diens 
        Besighede kan terugvoer gebruik om meer kompeterend te wees
           en om hulle dienslewering op te dateer.                                  (4)
                                                                                    [6]
                                                                TOTAAL AFDELING E   30

                                                                          TOTAAL    200

                                        16

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2021-afrikaans/8d4e0a48-41bd-4f17-9702-13e63e5d88d6) — Tourism · QP · 2021 · Afr
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
