# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr12-trsm-sept2017-memo-afr/5a2317bb-d0d4-4aaf-8308-e9ceebc0a29c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr12-trsm-sept2017-memo-afr/5a2317bb-d0d4-4aaf-8308-e9ceebc0a29c)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2017

                       TOERISME
                      MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         TOERISME                (EC/SEPTEMBER 2017)

    AFDELING A:       KORTVRAE

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1 C 
          1.1.2 D 
          1.1.3 B 
          1.1.4 B 
          1.1.5 A 
          1.1.6 B 
          1.1.7 D 
          1.1.8 C 
          1.1.9 B 
          1.1.10 A 
          1.1.11 D 
          1.1.12 D 
          1.1.13 C 
          1.1.14 B 
          1.1.15 A 
          1.1.16 A 
          1.1.17 B 
          1.1.18 D 
          1.1.19 D 
          1.1.20 D                                                (20 × 1) (20)

    1.2   1.2.1   malaria 
          1.2.2   IBP 
          1.2.3   TB 
          1.2.4   visum 
          1.2.5   bilharzia                                        (5 × 1)    (5)

    1.3   1.3.1   Ayers Rock 
          1.3.2   Alcázar van Segovia 
          1.3.3   Petra 
          1.3.4   Mekka 
          1.3.5   Berg Fuji                                        (5 × 1)    (5)

    1.4   1.4.1   D
          1.4.2   A
          1.4.3   C
          1.4.4   E
          1.4.5   B                                               (5 × 1)     (5)

    1.5   1.5.1   E
          1.5.2   D
          1.5.3   F
          1.5.4   C
          1.5.5   B                                               (5 × 1)     (5)

                                                     TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     TOERISME                                           3

 AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                       VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1    Rio de Janeiro -3
                  Parys, Frankryk +1 (+ 1 uur DBT  = +2)
                  Tydsverskil: 5 ure 
                  Tyd in Rio de Janeiro 20:00 + 5 ure = 01:00  op 6 Augustus
                  2016

                  OF

                  01:00 op 6 Augustus 2016

                  Nota: Ken punte toe indien kandidaat DBT korrek aan die einde
                        van die berekening insluit. Dieselfde antwoord word bereik.        (5)

         2.1.2        Meer dagligure kan tot verhoogde produktiwiteit lei.
                      Besighede het meer dagligure om hulle take te voltooi.
                      DBT lei tot ŉ toename in ontspanningstyd. Daarom kan toeriste
                       meer dagligaktiwiteite geniet.                                      (1)

         2.1.3    Rio de Janeiro -3
                  Sydney, Australië +10
                  Tydsverskil: 13 ure 
                  Tyd in Rio de Janeiro 20:00 + 13 ure = 33:00
                  33:00 – 24uur = 09:00  op, 6 Augustus 2016 

                  OF

                  09:00 op 6 Augustus 2016                                             (4)

         2.1.4    (a) Johannesburg +2
                      Rio de Janeiro -3
                      Tydsverskil: 5 ure 
                      Tyd in Rio de Janeiro met aankoms van vlug O66152:
                      19:55 + 5 ure = 00:55  (01/08)
                      00:55 – 13h 45m = 11:15 op 31 Julie

                        OF

                        11:15 op 31 Julie                                            (6)

                  (b)       Moegheid 
                            Ontwatering
                            Ongemaklike bene en voete
                            Geswelde bene en voete
                            Geïrriteerdheid
                            Onderbroke slaap
                            ŉ Gevoel van luiheid

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                         TOERISME                        (EC/SEPTEMBER 2017)

                          Hoofpyn
                          Droë vel
                          Geïrriteerde neusholtes
                          Naarheid
                          Slapeloosheid
                          Hardlywigheid
                          Diarree                                              (2 × 1)    (2)

         2.1.5   (a) Paspoort: ŉ dokument wat deur die nasionale regering
                     uitgereik word wat die identiteit (naam, geboorte datum, geslag
                     en plek van geboorte) en nasionaliteit van die houer
                     sertifiseer. 

                       Visum: ŉ stempel wat in die aansoeker se paspoort aangebring
                       word wat aan die houer toestemming gee om na ŉ land te reis,
                       die land binne te gaan, in transito te wees of in die land te
                       bly.                                                              (4)

                 (b) Geelkoors inenting                                                   (1)

         2.1.6   (a) Belastingvry winkel: Winkels wat by vertrekpunte uit ŉ land (bv
                     internasionale lughawens) geleë is wat vrygestel is van die
                     betaling van sekere aksyns en BTW op die voorwaarde dat die
                     goedere wat aan reisigers verkoop word uit die land geneem
                     sal word.                                                           (2)

                 (b) Hy moes deur die groen kanaal gegaan het.                            (1)

 2.2     2.2.1   Ja. Die toer sluit vervoer, verblyf en maaltye in die gekwoteerde
                 prys. 
                 Nota: Geen punte wors toegeken vir ‘ja’, slegs vir die motivering.        (2)

         2.2.2       Avontuurtoeris 
                     Toeris wat in fotografie belangstel
                     Kulturele toeris
                     Natuurliefhebber                                                     (1)

         2.2.3   Items wat in die gekwoteerde prys ingesluit is en waarvoor daar nie
                 ekstra betaal moet word nie.                                             (1)

         2.2.4    Kampklere 
                  Warm baadjie 
                  Hoed
                  Sonskerm
                  Kamera
                  Kamptoerusting
                 Nota: Aanvaar enige korrekte antwoord                          (2 × 1)     (2)
                                                                                           [32]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   TOERISME                                              5

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1   ZAR15 000 ÷ 14,46 = USD/ US$ 1037,34

                  OF

                 USD/US$ 1037,34                                                        (3)

         3.1.2   (a)   ZAR 25 000 ÷ 19,34 = GBP 1292,66 

                       OF

                       GBP 1292,66                                                      (3)

                 (b)   GBP 20 × 18,63  = ZAR 372,60 

                       OF

                       ZAR 372,60                                                       (3)

                 (c)   Euro /€                                                            (1)

 3.2    ŉ Swak rand beteken dat toeriste meer rand vir hulle buitelandse valuta
        ontvang en daarom sal hulle meer geld hê om te spandeer terwyl hulle in
        Suid-Afrika is. Vanuit ŉ inkomende toerisme perspektief is dit dus voordelig
        as die rand swak is.  ŉ Swak rand beteken dat Suid-Afrikaners minder
        buitelandse valuta ontvang vir hulle rand en daarom sal hulle minder
        buitelandse valuta hê as hulle die land verlaat. Minder Suid-Afrikaners sal
        dus in staat wees om te reis en hulle sal minder buitelandse valuta hê. 
                                                                               (2 × 2)     (4)

 3.3    Die vermenigvuldigereffek is wanneer geld, wat deur toeriste spandeer word,
        deur die ekonomie syfer en daardeur ander organisasies bevoordeel. 
        Hierdie geld sal toerisme verwante besighede bevoordeel aangesien hulle
        die ontvangers is van geld wat deur toeriste spandeer word. Hulle sal
        gevolglik meer geld/hoër/profyt inkomste hê.                        (2 × 2)       (4)
                                                                                           [18]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING C:         TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING
 VRAAG 4

 4.1    4.1.1   A – Die Algarve 
                B – Die Switserse Alpe  / Jungfrau-Aletsch
                C – Berlynse Muur
                D – Auschwitz                                                  (4 × 2)     (8)

        4.1.2   Die Algarve is bekend vir die aangename klimaat, dramatiese
                kuslyn, pragtige strande en bied besoekers ŉ verskeidenheid
                geleenthede vir buitelug aktiwiteite en besigtiging van
                aantreklikhede.                                                            (2)

        4.1.3   (a)       Om die impak wat die Berlynse Muur op inwoners van
                           Berlyn gehad het beter te verstaan. 
                         Om die oorblywende gedeeltes van die Berlynse Muur, wat
                           die skeiding tussen demokrasie en kommunisme tydens die
                           Koue Oorlog gesimboliseer het, te sien.
                        Nota: Aanvaar enige korrekte antwoorde.                              (2)

                (b)       Om ŉ beter begrip te kry van die wrede dade teen mense
                           wat tydens die Tweede Wêreld Oorlog by Auschwitz
                           gepleeg is. 
                         Om meer van die Volksmoord/”Holocaust” en die Nazi
                           Duitse menseslagting-program te leer.
                        Nota: Aanvaar enige korrekte antwoorde.                              (2)

 4.2    4.2.1   (a)     Bedrog                                                              (1)

                (b)        uShaka Marine World kon hulle HUB geskors het. 
                           uShaka Marine World kon ŉ waarnemende HUB aangestel
                            het.                                                             (2)

        4.2.2   (a)        120 bome by skole geplant tydens Boomplantweek 
                           700 ure op rehabilitasie van diere spandeer                      (2)

                (b)        Die verkoop van uShaka Marine World se kinderklere-
                            reeks.                                                         (2)
                           Gasheer speel vir straatkinders om Mandeladag te vier.

        4.2.3        Die toekenning sal toeriste van Sjina, Japan, Mongolië en ander
                      Asiatiese lande beïnvloed om uShaka Marine World te besoek.
                      Hierdie sal die aantreklikheid se finansiële prestasies
                      verbeter.                                                            (2)

        4.2.4        Dit sal herbesoeke aanmoedig. 
                     Besoekers sal waarde vir hulle geld kry. 
                     Dit sal lei tot positiewe mondelinge advertensies. 
                     Dit sal tot besoeker bevrediging lei.
                     Dit sal seisoenaliteit aanspreek.
                     Die werklike getal besoekers sal die teikengetal oorskry. (3 × 2)       (6)
                                                                                             [29]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     TOERISME                                              7

 VRAAG 5

 5.1    A – Mapungubwe Kulturele Landskap 
        B – Kaapse Blommeryk                                                     (2 × 1)    (2)

 5.2    5.2.1    Kulturele terrein                                                          (1)

        5.2.2        Die mense wat in Mapungubwe gebly het is deur
                      klimaatsverandering geaffekteer en het verhuis uit die
                      gebied. 
                     Die gebied toon bewyse van die groei en afname van die
                      Mapungubwe-ryk.                                                        (2)

 5.3    5.3.1    Fynbos 
                 Proteas                                                                     (2)

        5.3.2        Uitheemse spesies se voortplantingsiklus is vinnig en dit maak
                      inbreuk op groot gebiede van die terrein wat die voortbestaan
                      van die fynbos bedreig. 
                     Uitheemse spesies kompeteer met inheemse plantsoorte vir
                      water en lig.
                     Uitheemse spesies sal die natuurlike balans van die Kaapse
                      Blommeryk steur.
                     As die Kaapse Blommeryk deur uitheemse spesies oorstroom
                      word sal miljoene rande in toerisme-inkomste verloor word wat ŉ
                      negatiewe impak op werkskepping sal hê.                                (2)

 5.4       Die terreine kry nasionale en internasionale erkenning wat sal lei tot ŉ
            toename in besoekersgetalle. 
           ŉ Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping lei as gevolg van die
            toename in aanvraag om dienste.
           Toerisme sal, as gevolg van ŉ aanvraag om dienste en produkte, ŉ
            inkomste genereer bv. verblyf, vervoer, toegangsgelde, voedsel, drank
            ens.
           ŉ Toename in besoekersgetalle sal die vermenigvuldigereffek in werking
            stel.
           Lewensstandaarde sal verbeter deur geld wat direk of indirek deur
            toerisme verdien word.
           Daar sal ŉ toename in ekonomiese aktiwiteite wees wat tot verhoogde
            BBP sal lei en toerismebesighede in die gebied sal bevoordeel word.
                                                                                 (2 × 2)      (4)
                                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6

 6.1       Dit kan ŉ belangstelling onder Duitsers oor Suid-Afrikaanse kookkuns
            kweek wat tot ŉ groter bewuswording van Suid-Afrika as ŉ
            reisbestemming sal lei. 
           Dit kan tot ŉ toename in die getal buitelandse besoekers vanaf Duitsland
            lei. 
           Dit kan tot positiewe mondelinge advertensies oor Suid-Afrika as ŉ
            reisbestemming lei.
           Skep ŉ positiewe beeld van Suid-Afrika.
           Verhoog die moontlikheid dat Suid-Afrika as ŉ aantreklike bestemming
            oorweeg sal word.                                                  (2 × 2)     (4)

 6.2       TOMSA is ŉ privaatsektor inisiatief wat geskep is om addisionele fondse
            te genereer om Suid-Afrika internasionaal te bemark. 
           TOMSA versamel ŉ 1% Toerismeheffing, wat vrywillig betaal word deur
            kliënte van deelnemende toerismebesighede bv. toeroperateurs,
            motorverhuringsmaatskappye en verblyf instansies. 
           Die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBRSA) administreer
            TOMSA en dra die fondse oor aan SA Toerisme vir internasionale
            bemarking, insluitend Duitsland.                                   (2 × 2)     (4)
                                                                                           [8]

                                                             TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                         TOERISME                                            9

 AFDELING D:              TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                          VERANTWOORDELIKE TOERISME
 VRAAG 7

 7.1         Professionele voorkoms en uniforms dra tot die professionele beeld van
              ŉ toerisme maatskappy by aangesien dit die maatskappy se beeld
              uitdra. 
             Dit kan help om ŉ goeie eerste indruk te maak en maak dit maklik om
              personeel te identifiseer.
             ŉ Professionele beeld sal vertroue in die maatskappy inboesem.
             Persoonlike higiëne en versorging is net so belangrik as
              uniform/kleredrag en reflekteer die beeld van die maatskappy.                    (2)

 7.2         Slagspreuk van die maatskappy 
             Webtuiste 
             Maatskappy skryfbehoeftes
             Bemarkingsmateriaal
             Fisiese voorkoms van die kantore / vliegtuie
             Omgewingsbeleide
             Kliëntediensbeleide                                                   (2 × 1)    (2)

 7.3      7.3.1           ŉ Dienskontrak beskerm die werknemer in die werkplek 
                          ŉ Dienskontrak stipuleer al die belangrikste diensvoorwaardes
                          Dit stipuleer presies wat van werknemers in die werksplek
                           verwag word
                          ŉ Kontrak verduidelik die dienste van die werknemer tesame
                           met werksure, uniformtoelae, voordele, besoldiging,
                           verlofvoordele, ens.
                          ŉ Kontrak verseker dat daar geen misverstand tussen die
                           werknemer en die werkgewer rakende indiensneming is
                           nie.                                                (Enige EEN)     (2)

          7.3.2       ŉ Dienskontrak beskryf basiese voorwaardes vir indiensneming, soos:
                       werksure
                       uniformtoelae
                       reisvoordele
                       verlof
                       belangrikste pligte
                       byvoordele
                       besoldiging en aftrekkings
                       beëindiging van diens
                       professionele aanspreeklikheid en verantwoordelikheid
                       diensetiek                                              (2 × 1) (2)

 7.4      ŉ Gedragskode stipuleer dit wat vir die besigheid (etiese beginsels)
          belangrik is en skryf die gedrag van personeel by die werk voor.  Dit
          help om te identifiseer en uit te stip watter gedrag aanvaarbaar is en watter
          gedrag nie aanvaarbaar is nie.
          Dit gee aan personeel riglyne oor skep van ŉ atmosfeer wat samewerking
          en bevordering van integriteit in die werksplek bewerkstellig.                        (2)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 8

 8.1    8.1.1   Omgewingspilaar:
                 Lion Sands is tot die beskerming van Afrika se wildlewe en die
                  omgewing verbind. 
                 Hulle poog om ŉ balans tussen die natuur en die gebruik
                  daarvan vir kommersiële doeleindes te handhaaf.
                 Hulle eko-sisteme word versigtig gemonitor en bestuur.
                                                                                          (2)
                Sosialepilaar:
                 Lion Sands is verbind tot die ontwikkeling van plaaslike
                  gemeenskappe. 
                 Hulle neem aan maatskaplike ontwikkelingsprogramme deel om
                  die gemeenskap by te staan.                                             (2)

        8.1.2       Lion Sands kan lede van die plaaslike gemeenskap help om aan
                     eienaarskap van die wildreservaat te deel. 
                    Hulle kan lede van die plaaslike bevolking in diens neem.
                    Hulle kan verseker dat verkryging van plaaslike goedere en
                     dienste plaasvind.
                    Hulle kan verseker dat hulle regverdige lone betaal.                 (2)

 8.2    ŉ Aantreklikheid wat verantwoordelike toerisme wil beoefen kan toeriste van
        inligting oor maniere om maatskaplik- en kultureel verantwoordelik te wees
        voorsien, hierdie kan die volgende insluit:
         Inligting oor kulturele, etniese, godsdienstige en erfenispraktyke 
         ŉ Oorsig oor die geskiedenis van die gebied asook die besigheid 
         Riglyne oor toepaslike drag, gedrag, voedsel en drank
         Inligting oor gedrag tydens seremonies
         Inligting oor misdaad en hoe om veilig te wees asook misdaad
             noodnommers
        Inligting oor maniere om die plaaslike ekonomie te bevoordeel kan die
        volgende insluit:
         Produkte wat plaaslik vervaardig word en waar dit gekoop kan word
         Gepaste praktyke met betrekking tot betaling van fooitjies
         Pryse wat by markte betaal behoort te word en riglyne oor
             onderhandelinge oor pryse met plaaslike handelaars
         Regverdige handel of ander etiese sertifiseringskemas in die gebied
         Enige plaaslike ekonomiese inisiatief wat die besigheid ondersteun
        Toerisme besighede behoort aan besoekers inligting te gee rakende
        bewaring van die omgewing, soos:
         Die beperking van gebruik van water en energie op die perseel
         Herwinning
         Inheemse spesies wat in die gebied gevind word
         Interessante eienskappe van die plaaslike ekosisteem
         Riglyne oor bewaring van natuur, bv. bly op gemerkte paadjies
         Enige inisiatiewe wat die besigheid in die gebied ondersteun        (2 × 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    TOERISME                                             11

 8.3       Bemark die bestemming volgens sy verantwoordelikheids-etos deur
            gebruik te maak van omgewingsbewuste bemarkingsplatvorms. 
           Strategieë implementeer om te verseker dat omgewingsbewuste
            besighede volhoubaar is en dat hulle verantwoordelik optree teenoor
            mense, die planeet en die ekonomie. 
           Verseker dat natuurlike bates goed beskerm en bemark word.
           Aanvaar sosio-ekonomiese strategieë vir inwoners.
           Sertifisering van volhoubare toerisme vir ondernemings by die
            bestemmings instel.
           Seker maak dat die openbare terreine en geriewe ŉ goeie voorbeeld ten
            opsigte van omgewings-, maatskaplike en ekonomiese praktyke, stel.
           Aanmoediging van gesamentlike sosio-ekonomiese en
            omgewingsprogramme op bestemmingsvlak waartoe toeriste kan bydra.
           Doen navorsing oor die teikenmark om die behoeftes, begeertes en
            verwagtinge te verstaan.
           Verseker dat die produkte wat deur die plaaslike gemeenskap
            geproduseer word aan die toeriste blootgestel word.
           Besighede moet verseker dat regeringsbeleide wat volhoubare en
            verantwoordelike toerisme ondersteun gevolg word.                (2 × 2)        (4)
 8.4    8.4.1         Korporatiewe maatskaplike belegging verwys na die steun wat
                       sakeondernemings aan die gemeenskappe waar hulle sake doen
                       gee.
                      Ondersteuning kan finansieel wees of kan die vorm van
                       infrastruktuur aanneem of sosio-ekonomiese
                       ondersteuningsprogramme.                                             (2)
        8.4.2    Henna kleuterskool:
                  Een van die inisiatiewe wat deur Lion Sands befonds word is die
                    Henna voorskool wat in 1991 gestig is met 20 leerders en nou tot
                    250 leerders gegroei het. Hierdie het in die behoefte aan
                    opvoeding en gesonde maaltye vir die kinders voorsien. 
                  Van die hoofprojekte tot dusver was die bou van klaskamers,
                    opknapping van die kombuis en die daarstelling van
                    boorgatwater vir die skool.
                  Lion Sands is ook die gasheer van die jaarlikse
                    gradeplegtigheidseremonie vir die kinders, wat hulle aanmoedig
                    om die belangrikheid van kennis en opvoeding te verstaan.(1 × 2) (2)
                 MIV-inisiatiewe:
                  Die reservaat bied ondersteuning aan sy werknemers asook aan ŉ
                    plaaslike tuisversorgingsinisiatief vir mense wat MIV-positief is. 
                  Gaste by Lion Sands word die opsie gegee om die plaaslike
                    gemeenskap te besoek en word aangemoedig om skenkings tot
                    hierdie verdienstelike saak te maak.
                  Lion Sands is ook betrokke by die jaarlikse aktiwiteite wat op
                    Wêreld Vigs-dag gehou word waarby MIV weeskinders en ander
                    kwesbare kinders van die gemeenskap kospakkies en skool
                    noodsaaklikhede ontvang.                                    (1 × 2) (2)
                 Nota: Kandidaat moet TWEE inisiatiewe noem, 2 punte word vir
                         elkeen toegeken.
                                                                                          [20]
                                                              TOTAAL AFDELING D:            30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                        TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING E:         PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
 VRAAG 9
 9.1    9.1.1        Die Tour de France is ŉ fietsry gebeurtenis wat mense van
                      regoor die wêreld bv. fietsryers, toeskouers, media en borge
                      betrek. 
                     Dit lok die belangstelling van mense van regoor die wêreld.             (2)
        9.1.2        Miljoene toeskouers kan die geleentheid dophou van die kant
                      van die pad sonder om te betaal. 
                     Die geleentheid word internasionaal op radio en televisie
                      uitgesaai wat aan luisteraars en televisiekykers ŉ gedetailleerde
                      oorsig van die geleentheid bied.                          (2 × 2)     (4)
        9.1.3   Die organiseerders van die geleentheid versprei 100 000 herwinbare
                vuilgoedsakke langs die roete van die Tour de France om
                besoedeling te verminder.                                                   (2)
        9.1.4   (a)       Tydens die geleentheid word inkomste in die stede deur
                           toerisme verwante aktiwiteite gegenereer bv. verblyf,
                           vervoer, voedsel en drank, inkopies, aandenkings en ander
                           toerismeverwante produkte en dienste.                            (2)
                (b)       Werkskepping gekoppel aan die Tour de France sluit
                           werksgeleenthede in die verblyfsektor en
                           spysenieringsdienste in. 
                          Werksgeleenthede sal in die voorsiening van goedere en
                           dienste, wat nodig is om die Tour de France te organiseer,
                           geskep word bv. verwydering van vullissakke en sekuriteit
                           langs die roete.
                          Werksgeleenthede sal ter voorbereiding vir die geleentheid
                           geskep word bv. opgradering van fasiliteite en infrastruktuur
                           ontwikkeling in die gasheerstede.
                          Die Tour de France bied aan individue geleenthede om
                           hulle geleentheids-gebaseerde besighede te begin.                  (2)
 9.2    9.2.1   Sentraal- en Suid-Amerika                                                    (1)
        9.2.2        Gesondheidskwessies oor aansteeklike siektes bv. Ebola. 
                     Die daarstelling van strenger visum vereistes vir
                      Suid-Afrika. 
                     Daarstelling van addisionele reisvereistes vir minderjariges.
                     Kommer oor veiligheid en xenofobiese aanvalle.
                     Ekonomiese resessie in sekere lande bv. Brasilië en Rusland.
                     Globale kommer oor terrorisme verwante sekuriteitskwessies bv.
                      kaap van vliegtuie.                                         (2 × 2)     (4)
 9.3       Al die aktiwiteite behalwe wildlewe, besigheidsverwante aktiwiteite en
            avontuur aktiwiteite het ŉ afname getoon in 2015 in vergelyking met
            2014. 
           Die drie gewildste aktiwiteite, inkopies, sosiale aktiwiteite en naglewe het
            ŉ afname getoon in 2015 in vergelyking met 2014.                                   (2)
                                                                                              [19]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   TOERISME                                            13

 VRAAG 10

 10.1      Web-gebaseerde terugvoering 
           Aan-lyn terugvoering
           Elektroniese kommunikasie                                                     (1)

 10.2 Potensiële kliënte kan ander kliënte se kommentaar sien en ŉ besluit neem
      op grond van die negatiewe en positiewe kommentaar.                               (2)

 10.3      Die gemiddelde gevoel gebaseer op 290 kliënte resensies was
            gemiddeld 2.7 uit 10.  Hieruit kan afgelei word dat die Ocean Fresh
            Restaurant swak kliëntediens bied. 
           Die meeste kliënte het swak diens ervaar by die Ocean Fresh Restaurant
            en hieruit kan afgelei word dat die Ocean Fresh Restaurant swak
            kliëntediens lewer.                                               (2 × 2)     (4)

 10.4      Personeel moet gereeld vir opleidingskursusse gestuur word om
            kliëntedienslewering te verbeter. 
           Opleidingsmetodes moet aangewend word om die spoed waarteen diens
            gelewer word, akkuraatheid van bestellings en die gehalte van kos te
            verbeter. 
           Personeel moet opgelei word om tydsbenutting te verbeter
           Die besigheid moet op terugvoering van kliënte reageer
           Implementeer voortdurende opleiding en kontrolering van bestuurders
           Neem meer personeel in diens
           Volg dissiplinêre prosedures met personeel wat nie gehaltediens lewer
            nie
           Bied insentiewe aan werknemers om goeie werksetiek te handhaaf.
                                                                              (2 × 2)      (4)
                                                                                          [11]

                                                            TOTAAL AFDELING E:            30
                                                                GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2017-possible-answers/4b5486bf-5d3f-45e8-a2dc-65ccbb492927) — Tourism · Memo · 2017
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Tourism Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2017-memo-eng/1db94413-fa8a-4d86-85ed-e29e2fff1508) — Tourism · Memo · 2017 · Eng
- [Tourism Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-memo-afr/bd3e1091-1151-427d-8d7d-6edc442cde62) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Tourism Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-memo-eng/4caba8f9-2bd7-477c-b500-d4b1d2ec299b) — Tourism · Memo · 2017 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468) — Tourism · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
