# Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper

> Grade 3 Mathematics question paper from the November Common Test 2011, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-afr/1b999fac-9913-4e5d-a12d-55cd0edaf78b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: November Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 November Common Test 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-afr/1b999fac-9913-4e5d-a12d-55cd0edaf78b)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · November Common Test · 2011. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        Province of the
                        EASTERN CAPE
                        EDUCATION

                                                                Vlakkode

                            GRONDSLAGFASE

                                   GRAAD 3

                             NOVEMBER 2011

                              GESYFERDHEID
                               (AFRIKAANS)

Leerder se naam:    ___________________________________________

Skool se naam:      ___________________________________________

Distrik se naam:    ___________________________________________

TYD:        60 minute
PUNTE:      40

Nota: Leerlinge moet onafhanklik werk. Leerlinge mag na 30 minute ŉ 15 minute
      pouse vat onder toesig van die onderwyser/es. Die volgende 30 minute volg
      na die pouse.

                          Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 GESYFERDHEID                             (NOVEMBER 2011)

INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS

1.   Skryf jou antwoorde op die vraestel neer.

2.   Skryf netjies en duidelik.

3.   Jy mag ŉ getalleblok asook getallelyne gebruik as jy dit nodig het.

4.   Jy mag prentjies teken waar nodig.

5.   Hierdie toets duur 60 minute.

6.   Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.

7.   Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeldoefeninge te
     beantwoord voordat jy die toets begin.

Voorbeeldoefening
Bereken: 45 + 34

LW. Die vraag kan op een van die volgende maniere beantwoord word:

           40 + 30 = 70
             5+4= 9
            70 + 9 = 79
Let wel:

     In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae beantwoord.
     Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, alhoewel jy soms onseker mag
     wees met ŉ antwoord.
     Skryf jou beste antwoord neer en gaan voort met die volgende vraag.
     Blaai om na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op ŉ bladsy
     beantwoord het.
     Kyk slegs na jou eie werk.
     Jou juffrou mag die vrae vir jou lees.

                Die toets begin op die volgende bladsy.

                            Geniet die toets.    

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                       GESYFERDHEID                                    3

 1.    Rond die getal 874 af tot die naaste tien.                               (1)

 2.    Skryf die ontbrekende getal neer.
       487 = 400 + 50 +                     +7                                  (1)

 3.    Wat is die waarde van die onderstreepte syfer?

       873                                                                      (1)

 4.    Bereken en vul die ontbrekende getalle in:

       (a)   24 ÷                  =8                                           (1)

       (b)              x 5 = 45                                                (1)

       (c)   468 + 9 =                                                          (1)

       (d)   804 – 10 =                                                         (1)

       (e)   9x7=7x                                                             (1)

 5.    Skryf die ontbrekende getalle neer as jy terug tel in vyf-en-twintigs.

                  825           775                 725
                                                                                (1)

 6.    Skryf die ontbrekende getalle in die getalpatroon neer.

                  378     478       578

                                                                                (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             GESYFERDHEID                       (NOVEMBER 2011)

7.   Verdubbel die getal:
     128  _____                                                          (1)

                    Werkspasie:

8.   Halveer die getal:
     257  _____                                                          (1)

                    Werkspasie:

9.   Doen die volgende somme in die werkspasies en skryf die antwoorde
     neer:

     (a)   346 + 239 =                (b)    654 – 325 =                  (6)

     Werkspasie:                         Werkspasie:

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                    GESYFERDHEID                                    5

 10. Doen die volgende somme in die werkspasies en skryf die antwoorde
     neer:

       (a)   49 x 3 =                  (b)   85 ÷ 5 =                        (6)

       Werkspasie:                           Werkspasie:

 11. Nadat Daan die helfte van sy albasters vir sy maats gegee het, het hy
     nog 16 oor. Hoeveel albasters het hy aanvanklik gehad?

                  albasters                                                  (2)

                     Werkspasie:

 12. Hoeveel blokkies is daar altesaam in hierdie hoop?

                  blokkies                                                   (1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             GESYFERDHEID                         (NOVEMBER 2011)

13. Pappa het 6 linte nodig om ŉ vlieër te maak.
    Hoeveel linte het hy nodig om 13 vlieërs te maak?

               linte                                                        (2)

                             Werkspasie:

14. Ouma het 21 kolwyntjies gebak en wil dit gelykop verdeel tussen 6
    kinders. Hoeveel kolwyntjies en dele daarvan sal elke kind kry?

               kolwyntjies                                                  (2)

    Werkspasie:

15. Estie koop hierdie kryte en betaal met ŉ R10-noot.
    Hoeveel kleingeld kry sy?

               kleingeld                                                    (2)

    Werkspasie:

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                     GESYFERDHEID                                     7

 16. Kyk na die prentjies en beantwoord die vraag:

                                              12 litre
                     3 litre

      Hoeveel 3-liter ketels water sal jy nodig hê om die 12-liter emmer vol
      te maak?

                  ketels                                                       (1)

                     Werkspasie:

 17. Teken ŉ simmetrielyn op die volgende vorm:                                (1)

 18. Kyk na die horlosie. Hoe laat sal dit 20 minute later wees?
       Skryf die antwoord in die spasie langs die horlosie.

                                                                                (2)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                                    GESYFERDHEID                                     (NOVEMBER 2011)

19. Willie verkoop toffie-appels by die skool. Die grafiek wys hoeveel
    toffie-appels hy elke dag verkoop het. Gebruik die grafiek om jou te
    help om die vrae te beantwoord:

                                      Die getal toffie-appels wat elke dag
                                                 verkoop word
                                60

                                50

          Getal toffie-appels
                                40

                                30

                                20

                                10

                                0
                                      Maandag      Dinsdag        Woensdag       Donderdag   Vrydag
                                                             Dae van die skoolweek

    (a)                         Op watter dag het Willie die
                                meeste toffie-appels verkoop?                                                  (1)

    (b)                         Hoeveel toffie-appels het Willie
                                Dinsdag verkoop?                                                               (1)

    (c)                         Hoeveel toffie-appels het Willie
                                Donderdag verkoop?                                                             (1)

                                                Einde van hierdie toets!
                                                        Dankie
                                                                 
                                                                                                  Totaal:        40

## Related documents

- [Gr3 Numeracy N11 QP Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-xhosa/b5b4cc44-dc95-4aff-8780-1bb6153f5da8) — Mathematics · QP · 2011
- [Gr3 Numeracy N11 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-eng/ac0e1456-e907-41af-84a1-e9754f94953e) — Mathematics · QP · 2011 · Eng
- [Gr3 Numeracy N11 QP Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-sesotho/f15f897a-7acd-4aa1-b321-933be65fe1aa) — Mathematics · QP · 2011 · Sesotho
- [Gr3-Numeracy-N11-MEMO-FOR ALL 4 LANG](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-memo-for-all-4-lang/4b2cc8ee-08c8-462d-9f6e-2083f834bc9a) — Mathematics · Memo · 2011
- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Numeracy English Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-english-grade-3/70f61607-8f33-4b2e-938a-dc8adec6b065) — Mathematics · QP · 2011 · Eng

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [CAPS MATHS ENGLISH GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-english-gr-1-3-fs/54457675-38b4-43e6-8a58-a618243e58e7) — CAPS · Eng
- [CAPS MATHS ISINDEBELE GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-isindebele-gr-1-3-fs/c035e9ee-97c6-480d-9ff5-c90110725d85) — CAPS · isiNdebele
- [CAPS MATHS ISIZULU GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-isizulu-gr-1-3-fs/34e506a4-2b44-49e8-b0ea-0b5d1a7b97fb) — CAPS · isiZulu
- [CAPS MATHS SEPEDI Grade 1- 3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-sepedi-grade-1-3-fs/1d602168-f0be-4f06-88b1-dc49ac5e2e48) — CAPS · Sepedi
- [CAPS MATHS SESOTHO GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-sesotho-gr-1-3-fs/f9d0fa5c-6d41-44df-b2ff-3773ab43bc90) — CAPS · Sesotho

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
