# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 memorandum from the November Exam 2016, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                          GRAAD 6

                    NOVEMBER 2016

              AFRIKAANS HUISTAAL V3
                  MEMORANDUM

PUNTE:   30

              Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              AFRIKAANS HUISTAAL V3                           (EC/NOVEMBER 2016)

 ALGEMENE ASSESSERINGSRIGLYNE

 AFDELING A: KREATIEWE TEKS – OPSTEL

 AFDELING A word volgens die rubriek uit 20 punte geassesseer.

 Die leerder mag slegs oor EEN onderwerp skryf.

 Die formaat van die opstel.

       Inleiding – moet treffend, relevant, saaklik en kort wees; slegs een paragraaf
       Liggaam – verskeie paragrawe met hoofgedagtes en ter ondersteuning
        daarvan
       Slot – laaste paragraaf – opsomming

 ASSESSERINGSRUBRIEK VIR OPSTEL: 20 PUNTE

KRITERIA                 1                  2                    3                         4
Toepaslike       Inhoud nie van      Inhoud nie altyd   Inhoud toepaslik         Inhoud baie
Inhoud           toepassing.         duidelik –         geskik, voldoende        oorspronklik. Idees
                 Onsamehangend.      samehang           samehang. Idees          verbeeldingryk.
                 Idees vervelig.     ontbreek, min      taamlik oorspronklik     Interessant.
                 Swak aanbieding.    idees. Gereelde    en relevant.             Samehangende
                                     herhaling van      Bevredigende             opstel.
                                     sinne.             opstel.
Taalgebruik      Taalgebruik         Taalbewustheid     Gemiddelde               Goeie taalgebruik.
en styl          swak. Storie vol    beperk.            taalgebruik.             Kreatiewe idees.
                 foute.              Taal eenvoudig.    Woordkeuse               Storie foutvry.
                 Woordkeuse          Teks nog           voldoende. Foute
                 beperk.             heelwat vol        nie oorheersend.
                 Inspanning om te    foute.
                 lees.
Spelling en      Baie spelfoute en   Spelfoute by       Redelike gebruik         Korrekte spelling
punktuasie       swak gebruik van    maklike woorde     van leestekens           en leestekens
                 leestekens of       en swak gebruik    6–10 foute.              gebruik 1–5 foute.
                 geen leestekens     van leestekens
                 15 en meer foute.   10–15 foute.
Sinsbou en       Swak sinne.         Swak sinne.        Redelike sinne en        Puik sinne en
paragrawe        Onderwerp nie       Poging om          paragrawe. Sinne         paragrawe.
                 aangeraak. Geen     paragrawe te       logies.                  Uitstaande en
                 paragrawe.          gebruik.                                    briljant saamgestel.
Lengte van       Te kort, min        Lengte byna        Lengte korrek, maar      Lengte en woorde
storie           sinne. 1–2          korrek, maar te    net 5–7 paragrawe.       korrek in
                 paragrawe.          min paragrawe                               ooreenstemming
                                     3–4.                                        met vereiste van
                                                                                 onderwerp.
                                                                                 8 paragrawe.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)           AFRIKAANS HUISTAAL V3                                                    3

 AFDELING B: DAGBOEKINSKRYWING

 2.1    Assesseringsrubriek vir dagboekinskrywing 60–80 woorde.10 punte

           ŉ Dagboekinskrywing is aantekeninge in ŉ dagboek.
           Die leerder moet in die eerste persoon skryf.
           Volsinne moet gebruik word.
           Datum en dag moet boaan verskyn.
           Skrywer moet begin met: Liewe Dagboek.

       KRITERIA                1                2                    3                     4
       Formaat         Vae idee van      Datum en dag        Datum, dag en
                       formaat. Foute    neergeskryf.        liewe dagboek
                       egter gemaak.                         neergeskryf.
                                                             Formaat van
                                                             hoë gehalte.
        Inhoud         Swak inhoud       Bevredigende        Logiese sinne        Goeie logiese
                       onvanpas op       inhoud, maar        met betrekking       sinne en
                       onderwerp.        dwaal af van        tot onderwerp.       uitstekende
                                         onderwerp.                               inhoud.
        Taalgebruik    Swak sinsbou.     Meeste sinne        Alle sinne korrek
                       Foute             korrek geskryf.     geen taal- of
                       oorheersend.      Enkele taal en      spelfoute.
                                         spelfoute.

 2.2 INSTRUKSIES

           Instruksies verskaf stappe hoe om iets te doen.
           Sinne mag met ŉ werkwoord begin.
           Instruksies kan puntsgewys of in paragraafvorm aangebied word.
           60–80 woorde. (10 punte).

       Kriteria                   1                 2                 3            4
       Sinskonstruksie     2–3 logiese       4–6 logiese       7–8 logiese   Duidelike en
                           sinne –           sinne –           sinne –       korrekte
                           korrekte          korrekte          korrekte      taalgebruik.
                           taalgebruik.      taalgebruik.      taalgebruik.
       Volgorde            Logiese           Logiese           Logiese
                           volgorde          volgorde          volgorde
                           tussen drie tot   tussen 5 of       tussen 2
                           vier stappe.      meer stappe.      stappe.
       Inhoud met          Geen items        Items benoem      Items benoem
       benodigdhede        benoem            in 2–5 sinne.     in 3–5 sinne.
                           afgewyk.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            AFRIKAANS HUISTAAL V3                 (EC/NOVEMBER 2016)

 2.3    Ooggetuie verslag rubriek

        Ontvoeringsverslag

        Naam van getuie          Leerder moet sy naam en       Geboortedatum
                                 van skryf                     jaar, maand dag          (2)

        Adres                    Kerkstraat 12
                                 Salsoneville
                                 Port Elizabeth
                                 6001
                                                                                        (2)

        Datum van ontvoering     dag, maand en jaar

        Beskrywing van wat gebeur het. Leerder moet die volgende in goeie sinne
        verduidelik. Wat gebeur het? Waar dit plaasgevind het en wat hy/sy alles
        gesien het?                                                                     (4)

        Datum                    (enige datum na die ongeluk)
                                                                                        (1)

        Handtekening van         Leerder se handtekening
        getuienis
                                                                                        (1)

                                                         TOTAAL AFDELING B:             10
                                                             GROOTTOTAAL:               30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr6 AFRHL P3 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2014/9aff3240-aa1f-4f46-b894-2562e0ce7dac) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — Afrikaans HL · QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
