# Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper

> Grade 6 Afrikaans HL Paper 3 question paper from the November Exam 2016, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 Paper 3 November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-qp/040b2769-a6b4-4c66-991b-b7a173f2c2cc)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · November Exam · 2016. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                               GRAAD 6

                      NOVEMBER 2016

                 AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE:   30

TYD:     1 uur

NAAM:

                             *6AFHL3*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  AFRIKAANS HUISTAAL V3                  (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS.

        AFDELING A: Opstel                                              (20 punte)
        AFDELING B: Transaksionele Teks                                 (10 punte)

 2.     Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling.

 3.     Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1
        indien jy die onderwerp gekies het.

 4.     Skryf netjies en leesbaar.

 5.     Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde).

 6.     Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie.

 7.     Gebruik jou tyd as volg:

        40 minute vir AFDELING A
        20 minute vir AFDELING B

 8.     Skryf elke AFDELING op ŉ NUWE bladsy.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              AFRIKAANS HUISTAAL V3                                  3

 AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS

 INSTRUKSIES

 1.    Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder.
 2.    Skryf ŉ opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe).
 3.    Dui die vraagnommer en titel bo die teks aan, bv. VRAAG 1.1: HELDEDAAD

 1.1 SUID-AFRIKA

       Springbokke, Bafana, Bafana, Proteablom, biltong, son, see en heuwels. O ja
       laat my nog dink aan nog ander eienskappe so eie aan ons land. Gee my die
       mooie, bloue Suid-Afrika, ons pragtige land. Skryf ŉ Beskrywende opstel van
       julle land Suid-Afrika met sy pragtige verskillende plekke.

                                                                                      [20]

                                             OF
 1.2 MY HELD/HELDIN

       Dikwels is daar een persoon in ŉ mens se lewe
       wat ŉ goeie invloed op jou het. Ons begeer dan om
       soos daardie persoon te wees. Skryf ŉ
       Verhalende opstel en sê hoekom die persoon jou
       held/heldin is, wie die persoon is en wat jou
       held/heldin doen.

                                             OF
 1.4 BANG, BANGER, BANGSTE

       Skryf ŉ Kreatiewe skryfstuk met bogenoemde
       titel. Die volgende woorde kan jou gedagtes dalk
       aan die gang sit: donkerte, onheilspellend, klop-
       klop, donderweer, wat skraap so...?

                                                                                      [20]
                                                           TOTAAL AFDELING A:          20

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             AFRIKAANS HUISTAAL V3   (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A

   KRITERIA          TOTAAL    PUNT
 Inhoud                 4
 Taalstruktuur         4
 Spelling              4
 Sinsbou               4
 Tekslengte            4
 TOTAAL                20

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                AFRIKAANS HUISTAAL V3                                      5

 AFDELING B: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS

 VRAAG 2

 INSTRUKSIES

      Kies net EEN van die volgende opdragte en skryf ŉ skryfstuk van ongeveer
       (60–80) woorde. (2–3 paragrawe).
      Beplan voor jy skryf.
      Dui die vraagnommer en die titel duidelik bo die finale skryfstuk aan.

 2.1      TRANSAKSIONELE TEKS: DAGBOEKINSKRYWING

          Jy en jou beste maat het vandag baklei. Jy besef dat dit jou skuld was. Skryf
          ŉ dagboekinskrywing waarin jy vertel wat gebeur het. Beskryf hoe jy daaroor
          voel.                                                                             [10]

                                    OF
 2.2      INSTRUKSIE
          INSTRUKSIES – KAMER SKOONMAAK

          Hoe om my kamer skoon te maak. Jou ma het jou gevra om jou kamer skoon
          te maak. Verskaf instruksies stapsgewys hoe om jou kamer skoon te maak.
          Onthou om jou benodigdhede en metode neer te skryf.                               [10]

                                               OF

 2.3      ’N OOGGETUIE-VERSLAG (BYLAE 1) (Bladsy 8)

          Daar gebeur altyd iets interessant/gevaarlik in ons dorpe. Jy is ŉ ooggetuie en
          het ŉ ontvoering waargeneem. Vul die verslagvorm volledig in.                     [10]
                                                                TOTAAL AFDELING B:               10
                                                                      GROOTTOTAAL:               30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            AFRIKAANS HUISTAAL V3             (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING B

    KRITERIA    TOTAAL     PUNT        KRITERIA       TOTAAL     PUNT
 Formaat              3             Sinskonstruksie     4
 Inhoud               4             Volgorde            3
 Taalgebruik          3             Inhoud              3
 TOTAAL               10            TOTAAL              10

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)          AFRIKAANS HUISTAAL V3                  7

                               BLANKO BLADSY

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               AFRIKAANS HUISTAAL V3                     (EC/NOVEMBER 2016)

                                          BYLAE 1

        ONTVOERINGSVERSLAG

        Naam van getuie          Geboortedatum

        Adres

        Datum van ontvoering

        Beskryf dit wat jy gesien het. Wees spesifiek. Sê waar dit gebeur het.
        Wanneer dit gebeur het en wat gebeur het.

        Datum                     Handtekening van getuie                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Afrikaans HL · Memo · 2016
- [Gr6 AFRHL P2 N16 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-qp/bcff5e11-c51c-4168-95f5-47931999d11d) — Afrikaans HL · QP · 2016
- [AFRIKAANS HL P3 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-qp/b36abc2e-ee17-4480-a8b7-d825ab1ad052) — Afrikaans HL · QP · 2017 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2014/847f2eb1-7242-423a-a63d-5334002f4449) — Afrikaans HL · QP · 2014 · Afr
- [Gr6 AFRHL P2 N16 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p2-n16-memo/23f3439d-5d22-4ac4-a5d8-6485c8745872) — Afrikaans HL · Memo · 2016
- [AFR HL P3 GR6 MEMO NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-memo-nov2018/633a64e4-5a21-406a-85df-29790cc7931a) — Afrikaans HL · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL MG June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/fa8f3827-b75a-4391-9e2d-f02a26b61f28) — Memo · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 MEMO NOV2018 D](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-memo-nov2018-d/53d742d1-9f86-4ef1-bdb9-284e38c4be6e) — Memo · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 MEMO NOVEMBER 2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-memo-november-2017/7871f2a1-b789-457c-bee9-08c9365615ab) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS HL P3 MEMO NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p3-memo-nov2017/cf555b7a-c965-4ecc-ad4a-b424c70f4bf0) — Memo · 2017 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-test/56a66d8e-e2d8-4354-ae12-dfbc9a51c55d) — QP · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
