# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-question-paper/0cc02f9a-ef90-4119-83e3-0831350d25db
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-question-paper/0cc02f9a-ef90-4119-83e3-0831350d25db)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2022. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                      JUNIE 2022
                      GRAAD 6

                       WISKUNDE

Tyd: 1 uur

PUNTE: 40

DISTRIK:

SKOOL SE NAAM:

NAME & VAN:

KLAS (bv. 6A):

9 bladsye

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                   2
                                                                       GRAAD 6

INSTRUKSIES

1.   Lees AL die instruksies noukeurig deur.

2.   Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die
     korrekte antwoord.

3.   Antwoord VRAE 2 tot 7 in die spasies of rame wat verskaf word.

4.   ALLE berekeninge moet op die VRAESTEL getoon word en mag nie op
     aparte rof papier gedoen word nie.

5.   Skryf netjies en leesbaar.

6.   Die gebruik van ŉ sakrekenaar word NIE toegelaat NIE.

                                                                      Leerder se
         Vraag                    Onderwerp                  Merk
                                                                        merk
            1         Meervoudigekeuse                        15
            2         Bewerkings met heel getalle             12
            3         Breuke en desimale                       4
            4         Patrone en Algebra                       3
            5         Probleemoplossing – Desimale             2
            6         Probleemoplossing – Breuke               2
            7         Probleemoplossing – Heelgetalle          2
         Totaal                                               40

                                                                                       b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                   3
                                                                           GRAAD 6

1.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

     1.1   Watter van die volgende getalle is groter as 657 399 199?

           A    667 399 199
           B    657 200 199
           C    657 389 200
           D    576 399 991                                                              (1)

     1.2   Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 803 461 005?

           A    Drie
           B    Drie miljoen
           C    Dertig miljoen
           D    Dertig duisend                                                           (1)

     1.3   Rond die volgende nommer af tot die naaste 1 000:

           738 551

           A    739 551
           B    738 600
           C    738 000
           D    739 000                                                                  (1)

     1.4   Watter getal is ŉ faktor van beide 15 en 40?

           A    3
           B    8
           C    5
           D    15                                                                       (1)

     1.5   Hoeveel priemgetalle is daar tussen 90 en 100?

           A    1
           B    2
           C    3
           D    0                                                                        (1)

                                                                                         b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                      4
                                                                      GRAAD 6

1.6   Watter breuk van die hele vorm in die figuur hieronder is ingekleur?

      A    1
           4

      B    1
           8

      C    4
           12

      D    4
           8
                                                                                    (1)
                24
1.7   Die breuk 36 kan in sy eenvoudigste vorm geskryf word as:

      A    1
           3

      B    2
           3

      C    3
           4

      D    4
           9
                                                                                    (1)
                                                          2
1.8   Wat is die desimale vorm van die gemengde getal 45?

      A    0,4
      B    4,2
      C    4,4
      D    4 400                                                                    (1)

1.9   Die waarde van 238,2 ÷ 100 is:

      A    0,2382
      B    238,2
      C    23,82
      D    2,382                                                                    (1)

                                                                                    b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                    5
                                                                     GRAAD 6

1.10 Die kleinste getal wat deur 6, 9 en 12 verdeel kan word en ŉ res van 1
     verlaat, is:

      A    28
      B    36
      C    73
      D    145                                                                     (1)

1.11 Wat is die ontbrekende nommer in die getalsin?

      2×       + 10 = 48 ÷ 2

      A    19
      B    12
      C    14
      D    7                                                                       (1)

1.12 Wat sal die volgende term in hierdie volgorde wees?

      25 ; 21 ; 16 ; 10 ; ______

      A    3
      B    4
      C    5
      D    6                                                                       (1)

1.13 Wat is die ontbrekende invoer nommer in hierdie vloeidiagram?

               ?               × 3 +1         37

      A    15
      B    12
      C    10
      D    40                                                                      (1)

1.14 Wat is die ontbrekende term in die tabel hieronder?

           Term nommer          1       2     3       4       5       10
           Term                 2       5     10      17      26      ?

      A    37
      B    100
      C    101
      D    63                                                                      (1)

                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                    6
                                                                       GRAAD 6

   1.15 Wat is die reël om te bereken hoeveel vuurhoutjies die volgende patroon
        sal hê?

         A      1 meer as die vorige patroon
         B      5 meer as die vorige patroon
         C      6 meer as die vorige patroon
         D      2 keer soveel as die vorige patroon                                (1)
                                                                                  [15]

2. Bereken die antwoorde vir VRAE 2.1 – 2.5.

   2.1   267 900 + 34 987 =

                                                                                      (2)

   2.2   987 000 – 56 987 =

                                                                                      (2)

                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE             7
                                         GRAAD 6

2.3 4 576 × 569 =

                                                       (3)

2.4 6 450 ÷ 276 =

                                                       (3)

2.5 10 000 ÷ 20 – 25 × 20 =

                                                    (2)
                                                   [12]

                                                       b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                     8
                                                                        GRAAD 6

3.   Bereken die antwoorde vir VRAE 3.1 en 3.2

     3.1 3 1 + 2 2
           3     3

                                                                                      (2)

     3.2 5,08 ─ 4,12

                                                                                      (2)
                                                                                      [4]

4.   Beantwoord die vrae oor die volgende diagrampatroon.

       1             2         3                 4              5

     4.1 Teken die volgende diagrampatroon langs nommer 5 hierbo.                     (1)

     4.2 Beskryf die patroon in woorde.

                                                                                      (1)

     4.3 Gee die diagrampatroon nommer wat 64 klein vierkante sal hê.

                                                                                      (1)
                                                                                      [3]

                                                                                      b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                      9
                                                                         GRAAD 6

5.   By die winkel koop jy die volgende items en betaal met ŉ R50-noot. Hoeveel
     kleingeld sal jy terugkry?

     Brood:            R15,00
     Melk:             R22,50
     Koeldrank:        R10,25

                                                                                        (2)

              3                                                      1
6.   Linda het 4 van haar spaargeld aan meubels spandeer. Sy het toe 2 van haar
     oorblywende spaargeld op ŉ yskas spandeer. As die yskas haar R1 500 gekos
     het, hoeveel was haar oorspronklike spaargeld?

                                                                                        (2)

7.   Daar is vyf sokkerspanne wat aan ŉ toernooi deelneem. Elke span moet een
     wedstryd teen elk van die ander spanne speel. Hoeveel wedstryde sal daar in
     totaal wees?

                                                                                        (2)

                                                                          TOTAAL:       40

                                          EINDE

## Related documents

- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-question-paper/0baa3b17-7339-4fbb-9a62-c83aac11ff3f) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Mathematics · Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P2 (English) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p2-english-november-2022-question-paper/6bc3b76d-8705-49a1-9e7d-412442bf9e48) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr 6 Math (English) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-english-june-2023-question-paper/4895ccc7-a6cf-4bdf-971f-51455847c39d) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-english-june-2024-possible-answers/d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [NW 6 MATHEMATICS MG ENG](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-english/253cdad1-02b9-410f-ae32-881d6af6d7e7) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
