# Mathematics Grade 6 November 2016 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 6 Mathematics question paper from the November Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-qp-afr/e876a094-4766-4fb2-98d2-4bf575ed619d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 November 2016 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-qp-afr/e876a094-4766-4fb2-98d2-4bf575ed619d)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                            GRAAD 6

                     NOVEMBER 2016

                           WISKUNDE

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                              *6WISK*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                              WISKUNDE                    (EC/NOVEMBER 2016)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Lees AL die instruksies baie noukeurig deur.

2.     VRAAG 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter met die
       regte antwoord.

3.     Beantwoord VRAE 2 tot 27 in die spasies of ruimtes soos voorsien.

4.     Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word, en nie op rowwe blaaie nie.

5.     Die toets tel 75 punte.

6.     Die tydsduur van die toets is 1½ uur.

7.     Die onderwyser sal jou ly deur die oefenopdrag voordat jy met die toets begin.

8.     Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

       OEFENOPDRAG

       Omkring die letter met die regte antwoord.

       Bereken: 7 × 5 = …

       A    12
       B    35
       C    75
       D    57

       Jou antwoord is korrek indien jy die B omkring het.

       NOTA:

          Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
          Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
           antwoord nie.
          Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
           vraag.
          Indien jy al die vrae op ŉ bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
           bladsy.
          Kyk slegs na jou eie werk.

       DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        WISKUNDE                            3

 1.     MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

        1.1     245 499 afgerond tot die naaste 1 000 is …?

                A     245 000
                B     245 490
                C     245 599
                D     245 500                                                  (1)

        1.2     Bereken:       74,56 × 100 = …

                A     7 456
                B     7 456
                C     74,56
                D     745,6                                                    (1)

        1.3     Benoem hoek A in die gegewe figuur.

                A     Gestrekte hoek
                B     Stomphoek
                C     Skerphoek
                D     Regte hoek                                               (1)

        1.4     Die onderstaande abakus illustreer …

                A     32,64.
                B     23,45.
                C     32,46.
                D     23,46.                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                            WISKUNDE                    (EC/NOVEMBER 2016)

        1.5                 3
               Bereken:          van 150
                            5

               A      100
               B      90
               C      120
               D      60                                                                      (1)

        1.6    Bereken:     100 minute is gelyk aan …

               A      1h10min.
               B      1h40min.
               C      1h00min.
               D      1h30min.                                                                (1)

        1.7    As 384 ÷ 16 = 2 × t, dan is t = …

               A      32.
               B      48.
               C      16.
               D      12.                                                                     (1)

        1.8    Die volgende getal in die getallepatroon      3; 9; 27; … sal … wees.

               A      125
               B      36
               C      81
               D      30                                                                      (1)

        1.9    Vier lae 1 cm³-blokke is gebruik om onderstaande reghoekige prisma
               te maak.

               Hoeveel 1 cm³-blokke is daar in die hele reghoekige prisma?

               A      26
               B      12
               C      24
               D      30                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       WISKUNDE                                           5

        1.10    Watter getal is halfpad tussen 147 360 en 147 370 op ŉ getallelyn?

                 147 360                        halfpad                     147 370

                A     147 375
                B     147 385
                C     147 365
                D     147 355                                                                (1)

2.      Vul die skaallesing in wat aangedui word met pyl P.

                                                                    P

                                                                    P = _________            (1)

3.      Kyk na die onderstaande ry getalle in die diagram en beantwoord die volgende
        vraag:

                                     3      7         5        19

                                                39        49

        Skryf die getal neer wat ŉ faktor van 9 is:                     _________            (1)

4.      Plaaswerkers het 324 587 pere in die oggend gepluk. Na middagete, het hulle
        nog gepluk. Teen die einde van die dag, het hulle 866 463 pere gehad.

        Hoeveel pere het hulle na middagete gepluk?

                                                                                             (2)

5.      John, Xhanti en Piet neem deel aan ŉ atletiekbyeenkoms by die skool. John
        het 10,72 sekondes gehardloop, Xhanti het 10,7 sekondes gehardloop en Piet
        het 10,07 sekondes gehardloop.

        Wie het eerste gekom?

                                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          WISKUNDE                        (EC/NOVEMBER 2016)

6.   Lindiwe het R275,95 op bestanddele spandeer om ŉ koek te bak. Yolanda het
     R25,50 meer as Lindiwe op bestanddele spandeer.

     Hoeveel geld het Yolanda spandeer?

                                                                                          (2)

7.   Uit die klas van 40 leerders in graad 6, was 5% op Maandag afwesig.

     7.1     Watter persentasie van die leerders was teenwoordig?

                                                                                          (1)

     7.2     Hoeveel van die leerders was Maandag teenwoordig?

                                                                                          (2)

8.   Anna se baba het by geboorte 3 500 g geweeg. Op sy eerste verjaarsdag het
     hy 9,75 kg geweeg.

     Met hoeveel het sy gewig is sy eerste lewensjaar toegeneem?

                                                                                          (2)

9.   Dit het vir Zola 2 min 24 sek geneem om 8 somme te doen.

     Hoe lank gemiddeld het dit geneem om 1 som (berekening) te doen?

                                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       WISKUNDE                                            7

10. Lwando is 8 jaar jonger as Luleka. Hulle gesamentlike ouderdom is 34 jaar.

      Wat is hulle ouderdomme?

                                                                                            (4)

11. Kyk na die volgende patroon.

          Stap 1              Stap 2                Stap 3               Stap 4

      11.1   Teken stap 4 in die spasie voorsien.                                           (1)

      11.2   Beskryf die reël van hierdie patroon. Gebruik jou eie woorde.

                                                                                            (1)

      11.3   Bepaal die reël in die volgende vloeidiagram.

                                                REËL

                      Inset                                             Uitset

                                                                                            (2)

      11.4   Voltooi die volgende getallepatroon:

                     2 × s + 3 = 33     s = _________                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        WISKUNDE                   (EC/NOVEMBER 2016)

12   Bereken:

     12.1   19 634 567 + 1 456 369 + 54 603 =…

                                                                                    (2)

     12.2   6 – 3,24 = …

                                                                                    (2)

     12.3   5 436 × 276 = …

                                                                                    (3)

     12.4   45 675 ÷ 145 = …

                                                                                    (2)

13. Twee vriende, John en Thabo, verdien R400. Thabo het langer gewerk en hulle
    het ooreengekom om die geld in die verhouding 3:5 te verdeel.
    Hoeveel geld het elkeen gekry?

                                                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                      WISKUNDE                                          9

14. Elke dag spandeer Siphokazi ⅓ van haar dag by die skool en ¼ van die dag
    aan die slaap. Sy spandeer ⅙ van die dag aan tuiswerk. Die res van die dag
    word gelyk verdeel tussen DSTV kyk, atletiek oefeninge, en deur te eet.

      Bereken:

      14.1   Die totale getal wat sy aan skool en slaap spandeer.

                                                                                         (3)

      14.2   Die aantal ure wat sy aan tuiswerk spandeer.

                                                                                         (1)

15. Die onderstaande diagram verteenwoordig ŉ klein veld.
                                        30 m

               2 000 cm                VELD

      15.1   Bereken die omtrek van die veld hierbo en skryf die antwoord in meter.

                                                                                         (1)

      15.2   Bereken die koste van draad om ŉ heining om die veld te span teen R20
             per meter.

                                                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                           WISKUNDE                      (EC/NOVEMBER 2016)

16. Voltooi die tabel.

            Gewone breuk                Desimale breuk            Persentasie
                     ½                       0,5                      50%

             _________                       0,17                  _________
                     ⅛                   _________                   12,5%                   (3)

17   Bestudeer die onderstaande figuur en beantwoord die volgende vrae.

                               A                                          B

                     D                                        C

     17.1     Benoem die bostaande 2D figuur.       ____________________________             (1)

     17.2     Hoeveel simmetriese lyne is daar in die bostaande figuur?   _________          (1)

     17.3     As sy ⃑⃑⃑⃑⃑
                    AB 6 cm lank is, hoe lank sal sy ⃑⃑⃑⃑⃑
                                                     CD wees?             __________         (1)

18. C Voltooi die volgende:

                     Naam van figuur                     _____________
                     Aantal vlakke                             7
                     Aantal hoekpunte                    _____________                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                       WISKUNDE                                        11

19.    Teken die verkleining van die reghoek deur elke sy te halveer.

                                                                                         (1)

20.    Beskryf die transformasie wat gebruik is om die onderstaande randpatroon te
       skep.

          ___________________________________________________________                    (1)

21.    Benoem die punt van ligging.

                        A        B       C     D       E       F

                1

                2

                3

                4

                5

                6

       In watter blok is die driehoek?               ___________________________ (1)

22.    Twee hoeklyne verdeel die vierkant in driehoeke.

       Hoeveel driehoeke van verskillende grootte kan in die vierkant gesien word?

                                               ____________________                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                           WISKUNDE                       (EC/NOVEMBER 2016)

23.   Weerkaart A en Weerkaart B toon die min. en maks. temperature in sommige
      grootte stede in Suid-Afrika op twee verskillende tye van die jaar.

                    Weerkaart A                               Weerkaart B
            Pretoria         11°C       32 °C          Pretoria         -1 °C     18 °C
         Bloemfontein       10 °C       28 °C       Bloemfontein        -3 °C     16 °C
           Kaapstad         12 °C       29 °C         Kaapstad           0 °C     19 °C
        Johannesburg         8 °C       30 °C      Johannesburg         -2 °C     20 °C

      23.1 Wat beteken min. en maks.?

                                                                                            (2)

      23.2 Watter weerkaart wys somertemperature? Gee redes vir jou antwoord.

                                                                                            (2)

24.   Sisipho het ŉ sak met ses gekleurde balle:

                            1 blou bal; 2 rooi balle en 3 geel balle

      Sy sit haar hand in die sak en haal ŉ bal uit.

      Wat is die kans dat sy ŉ rooi bal sal uithaal? Skryf die antwoord in die
      eenvoudigste breukvorm.

                                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                          WISKUNDE                                               13

25.    Voltooi die volgende tabel deur die ontbrekende spasies in te vul.

                 Graad                          Telmerkies                 Frekwensie
                     6a                                                         9
                                           ____________
                     6b                        llll l                           6
                     6c                             llll                        4
                     6d                              l                          1                  (1)

26     Leerders het die volgende punte in ŉ wiskunde-toets behaal.

       84%     69%        50%   70%     75%        72%

       Bereken die mediaan van die punte.                        Mediaan: _________________        (1)

27     Die meegaande sirkeldiagram stel ŉ mielieboer se jaarlikse uitgawes op sy
       plaas voor. Die sirkel is in 12 gelyke dele verdeel.
       Ondersoek die grafiek en beantwoord dan die volgende vrae.

       LW. Skryf altyd breuke in die eenvoudigste vorm.

                                            Lone              Insekgif

                                                                  Saad
                                      Kunsmis

                                                 Implemente

       27.1 Watter persentasie van die uitgawes was op lone?

                                                                                                   (1)

       27.2 Watter breukdeel van die uitgawes was op saad?

                                                                                                   (1)

       27.3 As die totale uitgawes R 480 000 was, bereken hoeveel hy op insektegif
            spandeer het.

                                                                                                   (2)

                                                                                    TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr6 Math N16 QP Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-qp-xhosa/e5ec47c7-2472-4b36-872d-9ac51ce7af76) — Mathematics · QP · 2016
- [Gr6 Math N16 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-qp-eng/52d95050-24ae-4b1f-afd1-aac338df9081) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Gr6 Math N16 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-memo-afr/afed61b1-2102-41df-9691-d87e54a4c6c4) — Mathematics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr6 Math N16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-memo-eng/b9d1ccb7-dfea-47fe-bbd7-bd25178c6ea9) — Mathematics · Memo · 2016 · Eng
- [Gr6 Math N16 MEMO Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-n16-memo-xhosa/3ce2297a-30c8-406f-ab9e-3b96092bd510) — Mathematics · Memo · 2016
- [Gr 6 Mathematics June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-june-2016-questions-paper/57679ff0-97ab-4633-9dd3-79cb6ea7cb86) — Mathematics · QP · 2016

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-english-june-2024-possible-answers/d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [NW 6 MATHEMATICS MG ENG](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-english/253cdad1-02b9-410f-ae32-881d6af6d7e7) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
