# Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2022. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                              JUNIE 2022
                              GRAAD 6

                       NATUURWETENSKAPPE EN
                            TEGNOLOGIE

TYD: 1½ uur

PUNTE: 60

12 bladsye

DISTRIK:
SKOOL SE NAAM:
NAAM EN VAN:
KLAS (bv. 6A):         SEUN                  MEISIE

AFDELINGS                       A                B     C    TOTAAL
Vrae               1      2     3   4   5      6&7    8&9
Punte Toekenning   5      5     5   5   10       21    9      60
Leerder se Punte

                                                                     b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                  2
                                                               GRAAD 6

INSTRUKSIES

1.     Beantwoord AL die vrae op die vraestel.

2.     Lees die instruksies van elke vraag noukeurig voordat jy die vrae beantwoord.

3.     Skryf netjies en leesbaar.

KENNISAFDELINGS

     NATUURWETENSKAPPE              MATERIE EN MATERIALE

     TEGNOLOGIE                     STELSELS EN BEHEER

Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C

 AFDELING A: LAE ORDE           AFDELING B: MIDDEL            AFDELING C: HOË ORDE
 VRAE/KOGNITIEWE                ORDE VRAE/KOGNITIEWE          VRAE/KOGNITIEWE
 VLAK 1                         VLAKKE 2, 3 & 4               VLAKKE 5 & 6
 V1: Fase van materie en        V6: Versadigde oplossings;    V8: Tempo van oplossing
 mengsels                       Mengsels en oplossings
 V2: Oplossing as spesiale      V7: Tempo van oplossing       V9: Vleilande
 mengsels
 V3: Oplossings as spesiale
 mengsels
 V4: Fase van materie,
 Mengsels, Tempo van
 oplossing, Opgeloste en
 onopgeloste stowwe,
 Waterbesoedeling
 V5: Opgeloste stowwe en
 Tempo van Oplossing
         Totaal – 30                     Totaal – 21                   Totaal – 9

                                                                                            b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                    NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                   3
                                                            GRAAD 6

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Lees elke vraag noukeurig. Sirkel die korrekte antwoord, byvoorbeeld 1.1.6 A .

1.1   Waterdamp is ŉ voorbeeld van watter fase van materie?

      A    Vastestof
      B    Vloeistof
      C    Gas
      D    Vloeistof en gas                                                               (1)

1.2   Watter van die volgende karaktereienskappe verteenwoordig NIE die
      rangskikking van ŉ VASTESTOF partikel nie?

      A    Die partikels is in ŉ reëlmatige patroon gerangskik.
      B    Die partikels is ver uitmekaar.
      C    Spasies tussen die partikels is baie klein.
      D    Die partikels bly in ŉ vaste patroon.                                          (1)

1.3   Wat noem ons die proses wanneer ŉ vloeistof na ys verander?

      A    Waterdamping
      B    Kondensasie
      C    Smelt
      D    Vries                                                                          (1)

1.4   Watter van die volgende is NIE ŉ mengsel van ŉ VASTESTOF en ŉ
      VASTESTOF NIE?

      A    Sout en sand
      B    Olie en water
      C    Tee blare en suiker
      D    Grondboontjies en bone                                                         (1)

1.5   Watter metode van die skeidingsproses is die beste manier om tee en tee blare
      te skei?

      A    Handsortering
      B    Sifting
      C    Filtering
      D    Afsakking                                                                      (1)
                                                                                          [5]

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                4
                                                                   GRAAD 6

VRAAG 2: BYPASSENDE ITEMS

Pas KOLOM A met KOLOM B. Skryf slegs die korrekte letter in die antwoord tabel
neer.

            KOLOM A                                        KOLOM B
2.1   Suiker                     A         Die vloeistof waarin iets opgelos word

2.2   Onoplosbaar                B         Wanneer twee of meer stowwe gekombineer
                                           word

2.3   Oplosmiddel                C         Iets wat nie opgelos kan word nie

2.4   Oplosmiddel mengsel        D         Oplosbaar

2.5   Versadigde                 E         Wanneer ŉ opgeloste stof weer na soliede
                                           kristalle verander

2.6   Kristallisasie             F         Wanneer ŉ oplossing nie meer die opgeloste
                                           stof verder kan op los nie

      2.1              2.2           2.3             2.4            2.5             2.6
       D                                                                                      [5]

VRAAG 3: WAAR EN VALS

Dui aan in die voorsiende spasies of die volgende sinne WAAR of VALS is.

3.1   Sand en water is ŉ mengsel van twee vastestowwe.                                        (1)

3.2   ŉ Sif laat toe dat kleiner partikels deurgelaat word en die
      groter partikels opgevang word.                                                         (1)

3.3   Sout en suiker kan deur handsortering geskei word.                                      (1)

3.4   Stowwe wat in ŉ vloeistof oplos word ŉ oplossing genoem.                                (1)

3.5   Sand en water is ŉ voorbeeld van ŉ oplossing.                                           (1)
                                                                                              [5]

                                                                                              b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                      NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                 5
                                                              GRAAD 6

VRAAG 4: FASE VAN MATERIE EN DIE TEMPO VAN OPLOSSING

Voorsien die wetenskaplike naam/term vir elkeen van die volgende stellings en skryf
die antwoord in die voorsiende spasie neer.

                           STELLING                                 ANTWOORD
4.1    Die vloeistof waarin ŉ stof opgelos word

4.2    Hoe vinnig of stadig iets plaasvind

4.3    Om toe te laat dat ŉ stof wat gemeng is met ŉ vloeistof
       tot op die bodem afsak

4.4    Alle dinge wat massa het en spasie opneem

4.5    Verandering van ŉ vloeistof na ŉ gas                                               (5)

VRAAG 5: OPLOSSINGS EN TEMPO VAN OPLOSSING

Hieronder is ŉ oplossing van kopersulfaat en water. Gebruik die prent om die
volgende vrae te beantwoord.

          A

      B
                                                                               C

5.1   Definieer die term oplossing.

                                                                                          (2)

5.2   Etiketteer die dele A, B en C

      A

      B

      C                                                                                   (3)

                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                  6
                                                               GRAAD 6

5.3   Noem die opgeloste stof in die oplossing.

                                                                                            (1)

5.4   Noem die oplosmiddel in die oplossing.

                                                                                            (1)

5.5   Hoe sal jy die oplossing skei?

                                                                                            (1)

5.6   Daar is drie faktore wat die tyd affekteer van hoe lank dit neem om ŉ opgeloste
      stof in ŉ oplosmiddel op te los. Vermeld enige TWEE.

      5.6.1                                                                                 (1)

      5.6.2                                                                              (1)
                                                                                        [10]

                                                              TOTAAL AFDELING A:            30

                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                      7
                                                             GRAAD 6

AFDELING B:          VERSTAAN EN TOEPASSING VAN NATUURWETENSKAPPE
                     EN TEGNOLOGIE

VRAAG 6

6.1   Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die volgende vrae.

      Sipho wou ondersoek instel van hoe lank dit sal neem om ŉ versadigde
      oplossing met die volgende te bereik:

      1.      Sout
      2.      Sjokolade
      3.      Meel
      4.      Suiker
      5.      Olie
      Hy beplan om ŉ teelepel op ŉ slag in ŉ koppie water by te voeg, die oplossing te
      roer en daarna te sien of hy nog van die opgeloste stof moet byvoeg.

      6.1.1   Hoe sal hy weet wanneer die oplossing versadig is?

                                                                                              (1)

      6.1.2   Sipho besluit om die water in elke beker te verhit. Hoekom dink jy het hy
              dit gedoen?

                                                                                              (1)

      6.1.3   Watter stowwe sal nie vir Sipho se eksperiment werk nie? Dui aan
              waarom dit nie sal werk nie.

                                                                                              (1)

6.2   In die onderstaande spasie, illustreer en etiketteer ŉ mengsel van water en olie.

                                                                                              (2)
                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                8
                                                                 GRAAD 6

6.3   Differensieer tussen sifting en oorgieting.

      Sifting -

                                                                                            (1)

      Oorgieting -

                                                                                            (1)

6.4   Vergelyk mengsels

      Vergelyk die mengsels van suiker en water, en olie en water deur die
      onderstaande tabel te voltooi.

          Mengsels         Fase van materie          Oplosbaar of    Is die mengsel ŉ
                               (Vastestof,           Onoplosbaar?       oplossing?
                             Vloeistof, Gas)                             (Ja/Nee)

            Suiker         ____________ (1)
                  en                en              ____________ (1) ____________ (1)
             Water               vloeistof

              Olie         ____________ (1)
                  en                en              ____________ (1) ____________ (1)
             Water         ____________ (1)
                                                                                         (7)
                                                                                        [14]

                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                  9
                                                             GRAAD 6

VRAAG 7: TEMPO VAN OPLOSSING

Graad 6 leerders van Mzimhlophe Primêre Skool het ŉ eksperiment uitgevoer waarby
hulle die invloed van die roering van ŉ sout en wateroplossing op die tempo van
oplossing, ondersoek. Hulle het twee bekers gebruik wat elk 125 ml water bevat. ŉ
Teelepel sout word by elke beker bygevoeg. Een beker word geroer, terwyl die ander
beker nie geroer word nie.

        Roerstaaf

         Beker

        Sout
        partikels
                          Oplossing wat nie           Oplossing wat geroer is
                          geroer is nie

7.1   Stel voor wat sal gebeur wanneer ŉ teelepel sout by elke beker bygevoeg word,
      en jy slegs een van die oplossings roer.

                                                                                          (1)

7.2   Identifiseer TWEE faktore wat dieselfde in albei bekers gebly het.

      7.2.1                                                                               (1)

      7.2.2                                                                               (1)

7.3   Identifiseer EEN faktor wat verskillend in die eksperiment was.

                                                                                          (1)

                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                   10
                                                                        GRAAD 6

7.4   Bestudeer die onderstaande tabel wat die tempo van oplossing in ŉ geroerde en
      nie-geroerde oplossing wys. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                        Mengsel wat nie      Mengsel wat geroer
                                                         geroer word               word
      Tyd wat dit neem om op te los                           60                    15
      (sekondes)

      7.4.1   Gebruik ŉ potlood om ŉ staafgrafiek te konstrueer deur die informasie
              van die bostaande tabel te gebruik. Gebruik die onderstaande ruit.                   (2)

                                   60
                                   50

                  Tyd (sekondes)
                                   40

                                   30
                                   20
                                   10
                                   0
                                        Roer            Sonder om te roer
                                               Faktor

      7.4.2   Wat was die gevolgtrekking vir hierdie eksperiment?

                                                                                                   (1)
                                                                                                   [7]

                                                                            TOTAAL AFDELING B:     21

                                                                                                   b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                             11
                                                                                 GRAAD 6

AFDELING C ANALISERING EN EVALUERING VAN DIE TEMPO VAN
           OPLOSSING, EN VLEILANDE

VRAAG 8

Bestudeer die onderstaande grafiek wat die tempo van oplossing van verskillende
stowwe by verskillende tye aanwys. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                 Tempo van Oplossing
                    400

                    350

                    300

  Tyd in Sekondes
                    250

                    200

                    150

                    100

                    50

                     0
                            11 cup Sugar
                              koppie suiker   11 Teaspoon
                                               teelepel fynFine
                                                            soutSalt 1 1 Teaspoon
                                                                       teelepel    Roughsout
                                                                                growwe   Salt   1 1Panado
                                                                                                    Panado tablet
                                                                                                            Tablet
                                                                 Stowwe
                                                                 Stowwe

8.1                 In jou opinie, watter stof het die vinnigste opgelos?                                             (1)

8.2                 Gee EEN rede waarom daar ŉ groot verskil is in die tyd wat dit geneem het
                    tussen die oplossing van fyn sout teenoor die oplossing van growwe sout.

                                                                                                                      (1)

8.3                 As jy oorweeg hoe lank dit geneem het vir die Panado tablet om op te los,
                    verduidelik wat jy kan doen om die Panado tablet vinniger te laat oplos.

                                                                                                                      (2)

8.4                 Hoekom dink jy het die suiker die langste geneem om op te los?

                                                                                                                      (1)
                                                                                                                      [5]

                                                                                                                      b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 9

9.1 Stel TWEE redes voor waarom jy voel dat vleilande belangrik is.

                                                                                (2)

9.2 Bespreek kortliks hoe vleilande vernietig word.

                                                                                (2)
                                                                                [4]

                                                           TOTAAL AFDELING C:    9

                                                                      TOTAAL:   60

                                           EINDE

## Related documents

- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-question-paper/2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Eng
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NST (English) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-june-2023-question-paper/13a22cef-6e79-4045-83d6-3b0f455c2d67) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Eng
- [Grade 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-question-paper-1/a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408) — Natural Sciences and Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-english-june-2024-possible-answers/35044224-b72d-494e-8733-d2b64be44a8b) — Memo · 2024 · Eng
- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [191124NW 6 NSTECH MG ENG](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-english/f842990b-6ea9-4ff5-8831-dcea6c111e7e) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
