# Economic and Management Sciences Grade 9 2020 Memo (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/badd2be0-c570-4a25-b109-1f1897541da5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/badd2be0-c570-4a25-b109-1f1897541da5)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                   testpapers.co.za

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                     NOVEMBER 2020
                         GRAAD 9

                       EKONOMIESE EN
                   BESTUURSWETENSKAPPE

                       NASIENRIGLYNE

8 bladsye

                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           EKONOMIESE EN BESTUURS-
                       NASIENRIGLYNE       WETENSKAPPE          GRAAD 9

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE VRAE
      1.1.1   C
      1.1.2   B 
      1.1.3      C 
      1.1.4      D
      1.1.5      A                                                  10

1.2   VOLTOOI DIE SINNE
      1.2.1     Algemene Grootboek
      1.2.2      Hoeveelheid aangebied 
      1.2.3      Debiteurekontrole
      1.2.4      gedebiteer
      1.2.5      produksieplan                                        5

1.3   PASITEMS
      1.3.1    F
      1.3.2    E 
      1.3.3      D
      1.3.4      H
      1.3.5      C                                                  10

                                                    TOTAAL AFDELING A: 25

                                      2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                               EKONOMIESE EN BESTUURS-
                                            NASIENRIGLYNE      WETENSKAPPE          GRAAD 9

                 AFDELING B: DIE EKONOMIE

                 VRAAG 2: PRYSTEORIE

                 2.1.1    VRAAG EN AANBOD NA KOEKIES SEEP 

            30            V                                 
                                                                   A

Prys (R)
            25                                           
                                            E 
            20                               
            15                                      
            10                                                     
             5                                                         
                              A                                              V
            0                 
                         10        20        30     40        50        60

                                             Hoeveelheid 

                         *Kurwes moet korrek geplot en geteken word om ŉ punt te kan kry.           (7)

                 2.1.2   Ewewigsprys: R20                                                         (2)
                         Ewewigshoeveelheid: 30 eenhede                                           (2)

                 2.2     As die prys van goedere en dienste toeneem, sal die hoeveelheid
                         aangebied ook toeneem.  As die prys van goedere en dienste afneem, sal
                         die hoeveelheid aangebied ook afneem.                                     (2)

                 2.3     Waar                                                                      (1)
                                                                                                   [14]

                                                                             TOTAAL AFDELING B:     14

                                                         14

                                                          3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                  EKONOMIESE EN BESTUURS-
                                                                          NASIENRIGLYNE           WETENSKAPPE          GRAAD 9

0

AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID

VRAAG 3: JOERNALE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

3.1      Kontantontvangstejoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020                                                KOJ11
                                        Ontleding                          Koste                           Diverse Rekeninge
    Dok                                                                            Debiteure-
         Dag Besonderhede Fol              van       Bank     Verkope       van
     nr.                                                                            kontrole      Bedrag    Fol      Besonderhede
                                       ontvangste                        Verkope
    KRR 6      Verkope                    5 600     5 600     5 600    4 480 

    541   21    R. Beer                 3 200                                         3 200 

    KRR         Verkope                 1 500      4 700    1 500      1 200

                                                                                                                                    (6)

3.2   Kontantbetalingsjoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020                                                    KBJ11
  Dok               Naam van                             Handels-       Krediteure-                  Diverse Rekeninge
       Dag                            Fol     Bank
  nr.             Begunstigde                            voorraad        kontrole        Bedrag    Fol        Besonderhede
 334  25     Popeye Wholesalers              5 670                       5 670 

    335   29    Kontant                        3 300                                     3 300            Herstelwerk 

                                                                                                                                    (4)

                                                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                      5
                                                                                 ANTWOORDBOEK                GRAAD 9

3.3       Debiteurejoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020                                                                DJ11

 Dok nr.        Dag               Besonderhede            Fol            Verkope                                 Koste van Verkope

 22             11      R. Beer                                            3 200                                     2 560 
 23             19      M. Dladla                                          4 000                                     3 200 

                                                                                                                                          (4)
3.4    Krediteurejoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020                                                                  KJ11
  Dok                                        Krediteure-        Skryf-               Handels-                 Diverse Rekeninge
        Dag       Besonderhede        Fol
   nr.                                        kontrole        behoeftes              voorraad        Bedrag    Fol      Besonderhede
 29        17        Popeye Wholesalers                5 670                         5 670

                                                                                                                                            (2)
3.5      Rekeningkundige Vergelyking
 Nr.        Rekening gedebiteer      Rekeninge gekrediteer              Bates                   Eienaarsbelang                  Laste
 3.5.1     Bank                          Verkope                  + 5 500                       + 5 500
           Koste van Verkope             Handelsvoorraad          - 5 000                       - 5 000
 3.5.2     Handelsvoorraad               Krediteurekontrole       + 6 800                                                + 6 800
                                                                                                                                         (12)
                                                                                                                                         [28]

                                                                   28

                                                                    5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    EKONOMIESE EN BESTUURS-
                            NASIENRIGLYNE           WETENSKAPPE          GRAAD 9

VRAAG 4: GROOTBOEKE

4.1 Debiteure Grootboek
4.1.1       Frances Lyons                                                         (2)
4.1.2       1 500                                                                 (2)
4.1.3       KOJ                                                                   (2)
4.1.4       3 700                                                                 (2)
                                                                                    (8)

4.2                  ALGEMENE GROOTBOEK VAN LUTHULI TRADERS
                               Balansstaatrekening Afdeling
      Dt                           Handelsvoorraad                                  Kt
  Datum       Besonderhede Fol      Bedrag         Datum   Besonderhede     Fol   Bedrag

 2020      1 Saldo             a/b 54 305  2020 30 Koste van               KOJ   9 500
 April                                      April   Verkope
           30 Bank             KBJ 10 468 
              Krediteure-      KJ   1 590                 Saldo            o/b   56 863 
              kontrole 
                                     66 363                                       66 363
 2020      1 Saldo             a/b 56 863 
  Mei
                                                                                         (7)
                                                                                      [15]
                                                                   TOTAAL AFDELING C: 43

                                              15

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                               EKONOMIESE EN BESTUURS-
                        NASIENRIGLYNE          WETENSKAPPE          GRAAD 9

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 5: BESIGHEIDSPLAN

5.1     Harde werker, deursettingsvermoë, gedetermineerd
        (Enige EEN vir 1 punt. Enige ander relevante antwoord.)                  (1)

5.2     Sy het geen kliënte gehad nie.                                          (1)

5.3
        Sterk punt:    Goeie kwaliteit komberse.                                (1)
        Swak punt:     Geen kennis van finansies nie.                           (1)
        Geleenthede:   Kan uitbrei na ander dele van die land.                  (1)
        Bedreiging:    Ander smouse, pandemie, tekort aan kliënte.
                                                                   (Enige EEN)   (1)
                                                                                 (4)

        (Enige ander relevante antwoord wat gebruik kan word om die SSGB
        Analise vir Elvina te voltooi)

5.4.1   ŉ Formele geskrewe plan wat ŉ gedetailleerde beskrywing gee van
        hoe ŉ besigheid sy doelwitte gaan bereik.                               (2)

5.4.2   Alles van die onderneming word ingesluit en gee ŉ oorsig. 
        As dit swak geskryf is, gee dit ŉ negatiewe prentjie van die
        onderneming.
        Dit skep ŉ eerste indruk van die onderneming en moontlike suksesse
        en geleenthede wat nog kan kom.
        (Enige ander korrekte en relevante antwoord vir 1 punt)                  (1)

5.4.3   -   Inligting oor die onderneming bv. eienaars, werksaamhede van die
            onderneming. 
        -   Produksieplan. 
        -   Bemarkingsplan. 
        -   Bestuursplan.                                            (4 x 1)    (4)

                                          7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIESE EN BESTUURS-
                         NASIENRIGLYNE          WETENSKAPPE          GRAAD 9

5.5.1
        Vaste koste:            Huur van die stoorkamer.                        (1)
        Veranderlike koste:     Lone, advertensie.                              (1)
        (Een van elkeen van die koste vir 1 punt elk)                            (2)

5.5.2   Die finansiële plan is belangrik omdat geen onderneming wat nie
        finansieel haalbaar is sal oorleef nie. Die finansiële plan gee die
        onderneming die geleentheid om te bewys dat die onderneming se
        finansies voldoende en deurdag is, en dat dit haalbaar is.  
        (Enige ander relevante en korrekte opinie oor hoekom dit belangrik is
        vir 3 punte)                                                             (3)

                                          18

                                                         TOTAAL AFDELING D:       18

                                                                       TOTAAL:   100

                                           8

## Related documents

- [Gr9 EMS (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/97d29381-9732-4fe0-8669-6d85be410824) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2020 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/15836609-4828-4e6b-bbb1-5792b19b645e) — Economic and Management Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/4da22897-d93e-4423-9446-17316248066d) — Economic and Management Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [Gr9 EMS P1 (Afrikaans) November 2021 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-p1-afrikaans-november-2021-possible-answers/8428a508-5682-4123-b0c5-8f2a12c341e6) — Economic and Management Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-answer-book/4f3455c0-b6ef-4190-9d72-ea680fc28e72) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/39bf861e-6cb2-42dc-9593-0f249e048745) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
