# Economic and Management Sciences Grade 9 2020 QP (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/15836609-4828-4e6b-bbb1-5792b19b645e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/15836609-4828-4e6b-bbb1-5792b19b645e)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2020
                          GRAAD 9

                   EKONOMIESE EN BESTUURS-
                        WETENSKAPPE

TYD:     1½ uur

PUNTE:   100

10 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                  EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                    2
                                                               GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit Afdeling A, B, C en D is gebaseer op die inhoud van die
aangepaste KBVA dokument asook die Omsendskrywe S2 en S3 van 2020.

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1.1:     Meervoudigekeuse vrae                                 (10)
VRAAG 1.2:     Voltooi die sinne                                      (5)
VRAAG 1.3:     Pasitems                                              (10)
                                                                     [25]

AFDELING B: DIE EKONOMIE

VRAAG 2:       Prysteorie                                            (14)
                                                                     [14]

AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID

VRAAG 3:       Joernale en die Rekeningkundige Vergelyking           (28)
VRAAG 4:       Grootboeke                                            (15)
                                                                     [43]

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 5:       Besigheidsplan                                        (18)
                                                                     [18]

1. Al die vrae is verpligtend.

2. Beantwoord al die vrae in die ANTWOORDBOEK wat voorsien word.

3. Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                       b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        3
                                                             GRAAD 9

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE VRAE

      Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde vir die volgende vrae.
      Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die ooreenstemmende
      vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is.

      1.1.1   Volgens die Wet van Vraag, is daar ŉ … verhouding tussen prys en die
              hoeveelheid gevra.

              A     positiewe
              B     direkte
              C     negatiewe
              D     nie-bestaande                                                            (2)

      1.1.2   Watter een van die volgende besighede kan as ŉ handelsonderneming
              geklassifiseer word?

              A     Sinclair Prokureurs en Vennote
              B     Sunshine Spaza Winkel
              C     Groen Vinger Tuindienste
              D     Silky Sleek Skoonheidsalon                                               (2)

      1.1.3   Die kosprys van goedere is R4 520 en die winsopslag is 15%.
              Bereken die verkoopsprys.

              A     R3 930,43
              B     R678,00
              C     R5 198,00
              D     R4 535,00                                                                (2)

      1.1.4   Die naam, kenteken, slagspreuk en voorbereidingsdatum moet verskyn
              op/in die … van ŉ besigheidsplan.

              A     bemarkingsplan
              B     inleiding
              C     opsomming
              D     voorblad                                                                 (2)

      1.1.5   ŉ Persoon wat goedere en dienste lewer en betaling op ŉ latere stadium
              verwag.

              A      Krediteur
              B      Verbruiker
              C      Debiteur
              D      Rekenmeester                                                         (2)
                                                                                         [10]

                                                                                         b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                       4
                                                              GRAAD 9

1.2   VOLTOOI DIE SINNE

      Gebruik die woorde in die woordbank om die volgende sinne te voltooi. Skryf
      slegs die antwoord langs die korrekte vraagnommer neer in die
      ANTWOORDBOEK.

      gedebiteur ; aanbod; Algemene Grootboek; produksieplan; gekrediteer;
      debiteurekontrole; hoeveelheid aangebied; hulpjoernaal; opsomming; bank

      1.2.1    Die vierde stap in die rekeningkundige siklus is die voltooiing van ...

      1.2.2    ŉ Verandering in prys sal lei tot ŉ verandering in die ...

      1.2.3    Die totaal van die debiteurelys moet altyd gelyk wees aan die saldo
               van die … rekening.

      1.2.4    Wanneer ŉ debiteur nog kredietaankope maak, sal sy individuele
               rekening … word.

      1.2.5    Die … dui aan waar die onderneming die roumateriale vandaan kry
               wat benodig word om die goedere te produseer wat hulle verkoop.
                                                                                             [5]

1.3   PASITEMS

      Kies ŉ term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die
      letter (A – H) langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.5) in jou ANTWOORDBOEK
      neer.

                        KOLOM A                                      KOLOM B
      1.3.1   Wanneer die eienaar geld neem vir          A     Wet van Aanbod
              persoonlike gebruik
      1.3.2   Wanneer die prys toeneem, sal die          B     Lening
              hoeveelheid gevra afneem
      1.3.3   Die brondokument vir kredietverkope        C     SSGB Analise
      1.3.4   Alle inkomste- en uitgawerekeninge         D     Faktuur
              word in hierdie afdeling gevind
      1.3.5   ŉ Lys van aspekte wat ŉ invloed op die     E     Wet van Vraag
              sukses van die onderneming kan hê
                                                         F     Ontrekkings

                                                         G     Besigheidsplan

                                                         H     Nominale Rekeninge

                                                                                         [10]

                                                                TOTAAL AFDELING A:           25

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                       5
                                                              GRAAD 9

AFDELING B: DIE EKONOMIE

VRAAG 2: PRYSTEORIE

2.1   Gedurende die onlangse pandemie, het meer en meer entrepreneurs ontstaan.
      Die regering het wetgewing uitgereik wat die dra van maskers verpligtend maak
      en verklaar dat die gereelde was van hande een van die beste maniere is om die
      verspreiding van die virus te bekamp.

      Die onderstaande tabel verteenwoordig ŉ vraag- en aanbodskedule vir koekies
      seep by die plaaslike supermark.

                                                              Hoeveelheid
                  Prys ( R )         Hoeveelheid gevra
                                                               aangebied
                     5                        60                  10
                     10                       55                  20
                     15                       40                  25
                     20                       30                  30
                     25                       25                  45
                     30                       15                  50

      2.1.1    Teken ŉ vraag- en aanbodgrafiek op dieselfde asstelsel deur gebruik
               te maak van die inligting in die bostaande skedule.
               Onthou om jou grafiek te benoem, ŉ opskrif te verskaf en ewewig aan
               te dui.                                                                       (7)

      2.1.2    Identifiseer die ewewigsprys en ewewigshoeveelheid.                           (4)

2.2   Definieer die “Wet van Aanbod”.                                                        (2)

2.3   Dui aan of die volgende stelling Waar of Vals is.

      As die prys van ŉ koekie seep R30 is, sal daar ŉ surplus koekies seep beskikbaar
      wees.                                                                               (1)
                                                                                         [14]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             14

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                      6
                                                                GRAAD 9

AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID

VRAAG 3: JOERNALE- EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

Gebruik die onderstaande transaksies om die Joernale van Seven Eleven Supermark vir
die maand November 2020 voor te berei.

3.1    Kontantontvangstejoernaal                                                              (6)

3.2    Kontantbetalingsjoernaal                                                               (4)

3.3    Debiteurejoernaal                                                                      (4)

3.4    Krediteurejoernaal                                                                     (2)

       Moenie die joernale aan die einde van die maand afsluit nie.

       Die besigheid maak gebruik van ŉ 25% winsopslag.

       Transaksies

       6       Die kasregister wys ŉ kontantontvangste van R 5 600 vir goedere verkoop.

       11      Goedere verkoop op krediet aan R. Beer vir R 3 200.
               Faktuur 22 is uitgereik.

       17      Koop voorraad op krediet aan van Popeye Wholesalers vir R 5 670.
               Die faktuur is hernommer na 29.

       19      Goedere verkoop op krediet aan M. Dladla vir R 4 000.

       21      ŉ Debiteur, R. Beer, betaal R 3 200 om al haar skuld te delg.
               Kwitansie 541 is uitgereik.

               Kontantverkope vir die dag, R 1 500.

       25      Betaal die bedrag verskuldig aan Popeye Wholesalers.
               Tjek 334 word uitgereik.

       29      Reik ŉ kontanttjek uit om vir herstelwerk te betaal, R 3 300.
                                                 ***
3.5    Analiseer die onderstaande transaksies om die effek op die Rekeningkundige
       Vergelyking aan te dui.

       3.5.1     Die kasregister wys ŉ kontantinkomste van R 5 500 vir kontantverkope
                 van goedere. Die winsopslag was 10%.

       3.5.2     Koop goedere op krediet van NetStar vir R 6 800.                         (12)
                                                                                          [28]

                                                                                          b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                    7
                                                                GRAAD 9

VRAAG 4: GROOTBOEKE

4.1   Bestudeer die gedeeltelik voltooide Debiteure Grootboek en beantwoord die
      vrae wat volg.

                        Debiteure Grootboek van Oakland Meubels

                                   Frances Lyons                                      D1
      Datum         Besonderhede         Fol    Debiet           Krediet         Saldo
      2020 1        Rekening gelewer                                             2 400 00
      Nov
            4       Faktuur 34                 DJ    (A)                         3 900 00
            9       Kwitansie 19               (B)              1 000 00         2 900 00
                                                                                   (C)

      4.1.1     Identifiseer die debiteur.                                                  (2)

      4.1.2     Bereken die bedrag vir A.                                                   (2)

      4.1.3     Voltooi die folio verwysing vir B.                                          (2)

      4.1.4     Die debiteur het nog goedere aangekoop op krediet ter waarde van
                R800. Bereken die nuwe saldo by C deur slegs die bedrag aan te dui.
                Geen berekeninge hoef getoon te word nie.                                   (2)

4.2   Bestudeer die inligting van Luthuli Traders.

      GEVRA:

      4.2.1     Boek die relevante totale van die volgende joernale oor na die
                Handelsvoorraadrekening in die Algemene Grootboek.

      4.2.2     Balanseer die rekening aan die einde van April 2020.                        (7)

                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                       8
                                                                 GRAAD 9

INLIGTING

Openingsaldo: Handelsvoorraad: R54 305

Kontantontvangstejoernaal van Luthuli Traders vir April 2020                              KOJ4
                              Ontleding                         Koste       Diverse Rekeninge
Dok     Besonder-
    Dag           Fol           van          Bank   Verkope      van                   Besonder-
nr.       hede                                                           Bedrag Fol
                             ontvangste                        verkope                   hede
                                          42 400    15 800      9 500    17 100

Kontantbetalingsjoernaal van Luthuli Traders vir April 2020                               KBJ4
                                                                            Diverse Rekeninge
Dok            Naam van                        Handels-   Krediteure-
       Dag                    Fol     Bank                                             Besonder-
nr.           begunstigde                      voorraad    kontrole      Bedrag Fol
                                                                                         hede
                                     28 578     10 468        6 400      11 710

Krediteurejoernaal van Luthuli Traders vir April 2020                                       KJ4
                                                                Diverse Rekeninge
Dok                           Krediteure-   Skryf-  Handels-
      Dag    Besonderhede Fol                                              Besonder-
nr.                            kontrole   behoeftes voorraad Bedrag Fol
                                                                             hede
                                 2 457       574      1 590   293

                                                                                            [15]

                                                                 TOTAAL AFDELING C:             43

                                                                                             b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           9
                                                              GRAAD 9

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 5: BESIGHEIDSPLAN

Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

           Die Kombersdame – ŉ Inspirerende Storie

      Elvina Presley is ŉ smous in die middestad van
      Johannesburg wat komberse verkoop. Sy is baie trots
      daarop dat haar kliënte elke aand lekker warm kan
      slaap! Van jongs af het sy daarvan gedroom om ŉ
      entrepreneur te word en haar begeerte het uiteindelik
      vrugte afgewerp. “ Die geld wat ek in die week maak,
      is genoeg om alles te koop wat ek nodig het. Dit was nie altyd so maklik nie.
      Aan die begin het ek nie een kliënt gehad nie,” het sy bygevoeg.

      Maar haar dryfkrag, deursettingsvermoë en harde werk het gehelp. Alhoewel
      verkope steeds goed is, is daar daagliks meer smouse wat ook komberse verkoop
      in dieselfde area en die onlangse pandemie het ook nie gehelp nie. Maar sy het
      aangedui dat haar komberse van ŉ baie hoër kwaliteit is.

      “Dit is tyd dat ek my besigheid uitbrei. Mense van Alberton, Springs en
      Krugersdorp kom om van my komberse te koop,” het sy trots gesê met ŉ glimlag
      op haar gesig. Maar sy erken ook dat sy finansiële hulp nodig het. “Ek weet van
      al die rekeninge wat ek sal moet betaal, maar koste vir advertensies, huurgeld vir
      my stoorkamer en die betaling van werknemers, is ŉ bietjie uitdagend!”

                                                                          [Bron: Onbekend]

5.1   Lys EEN persoonlikheidseienskap uit die uittreksel wat Elvina Presley het, wat
      van haar ŉ suksesvolle entrepreneur kan maak.                                          (1)

5.2   Noem EEN aspek wat sy aan die begin uitdagend gevind het.                              (1)

5.3   ŉ SSGB Analise moet saamgestel word vir Elvina. Lys ŉ sterk punt, ŉ swak punt,
      ŉ geleentheid en ŉ bedreiging wat genoem word vir Elvina se onderneming
      volgens die uittreksel.                                                 (4 x 1) (4)

                                                                                              b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

5.4           As Elvina haar besigheid wil uitbrei, benodig sy ŉ besigheidsplan.

      5.4.1      Definieer die term “besigheidsplan”.                                     (2)

      5.4.2      Verskaf EEN rede hoekom ŉ besigheidsplan belangrik is.                   (1)

      5.4.3      Die finansiële plan is een van die belangrikste komponente van ŉ
                 besigheidsplan. Lys die VIER ander komponente wat ŉ
                 besigheidsplan moet bevat.                                               (4)

5.5   Die finansiële plan van die besigheid sluit die vaste koste, veranderlike
      koste, winsopslag persentasies en gelykbreekpunte in.

      5.5.1      Identifiseer EEN vaste koste en EEN veranderlike koste volgens die
                 uittreksel.                                                              (2)

      5.5.2      Verduidelik en gee jou opinie oor die belangrikheid van die finansiële
                 plan as deel van die besigheidsplan.                                     (3)

                                                                  TOTAAL AFDELING D: 18

                                                                                 TOTAAL: 100

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr9 EMS (Afrikaans) 2020 Exemplars Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-answer-book/97d29381-9732-4fe0-8669-6d85be410824) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2020 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/badd2be0-c570-4a25-b109-1f1897541da5) — Economic and Management Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr9 EMS P2 (Afrikaans) November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-p2-afrikaans-november-2021-question-paper/2d2a7976-f19a-46d5-a759-332ce3a19d74) — Economic and Management Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-november-2019-question-paper/ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8) — Economic and Management Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
