# Economics Grade 9 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Economics question paper from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2016-question-paper/3d7490a6-f099-4b2f-ab46-53d06dcc60fe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economics) › [Economics Grade 9 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2016-question-paper/3d7490a6-f099-4b2f-ab46-53d06dcc60fe)

## About this document

Economics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2016
                          GRAAD 9

                        EKONOMIESE EN
                    BESTUURSWETENSKAPPE

TYD: 1 uur

PUNTE: 100

10 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                       2
                               GRAAD 9

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                                          EKONOMIESE EN
                                                          BESTUURSWETENSKAPPE

                                                          TYD: 1 uur

                                                          PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die instruksies versigtig deur en pas hulle sorgvuldig toe.

1     Hierdie vraestel bestaan uit bestaan uit AFDELING A, AFDELING B, AFDELING C
      EN AFDELING D gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV
      dokument.

      AFDELING A: ALLE ONDERWERPE
      VRAAG 1.1 Meervoudigekeuse-vrae                              (10)   [5x2 = 10]
      VRAAG 1.2 Pasitems                                           (5)    [5x1 = 5]
      VRAAG 1.3 Waar of Onwaar                                     (5)    [5x1 = 5]
                                                                   [20]

      AFDELING B: DIE EKONOMIE
      VRAAG 2.1 Ekonomiese stelsels                                (12)
      VRAAG 2.2 Ekonomiese Kringloop (Diagram)                     (12)
      VRAAG 2.3 Prysteorie (Grafiek)                               (12)
                                                                   [36]

      AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID
      VRAAG 3.1 Kontant- en KredietJoernale                        (23)
      VRAAG 3.2 Algemene Grootboek                                 (6)
      VRAAG 3.3 Rekeningkundige Vergelyking                        (6)
                                                                   [35]

      AFDELING D: Entrepreneurskap
      VRAAG 4 Ekonomiese Sektore                                   [9]

2     Alle vrae is verpligtend.
3     Kandidate moet hulle kennis, vaardighede en insig toepas wanneer hulle vrae
      beantwoord.
4     Beantwoord al die vrae (AFDELING A – D) in die ANTWOORDEBOEK.
5     Skryf netjies en leesbaar.
6     Die gebruik van nie-grafiese en nie-geprogrammeerde sakrekenaars is
      toelaatbaar.
7     Gebruik slegs ŉ blou of swart pen.

                                                                                       b.o.

### Page 3

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        3
                                GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1 Die sisteem wat ŉ land gebruik om sy ekonomiese probleem van
            skaarsheid op te los.

            A      Produksiesisteem
            B      Ekonomiese sisteem
            C      Bemarkingsisteem
            D      Ruilhandelsisteem

      1.1.2 ŉ Besigheid verkoop ŉ produk teen ŉ verkoopsprys van R25 600 met ŉ
            33 % winsopslag. Bereken die kosprys.

            A      R19 248,12
            B      R1 924, 81
            C      R19 200
            D      R20 000

      1.1.3 Besighede verkoop hulle goedere op die ...

            A      verbruikersmark.
            B      faktoremark.
            C      finansiële mark.
            D      goedere-en-dienstemark.

      1.1.4 ŉ ... vind plaas wanneer produseerders gewillig en in staat is om ŉ groter
            hoeveelheid van die goed of dienste-te produseer teen elke prys.

            A      verhoging in verskaffing
            B      verhoging in aanvraag
            C      verlaging in aanvraag
            D      verlaging in verskaffing

      1.1.5 Talle goedere gaan deur al drie sektore van die ekonomie wanneer dit
            vervaardig word en dit staan bekend as die ...

            A      verspreidingsketting.
            B      vaardigheidsketting.
            C      produksieketting.
            D      Geeneen van die bogenoemde nie
                                                                                 (5x2) (10)

                                                                                          b.o.

### Page 4

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           4
                                GRAAD 9

1.2   PASITEMS

      Kies die beskrywing in Kolom B wat by die term in kolom A sal pas. Skryf slegs
      die korrekte letter (A – F) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) in die
      antwoordeboek.

                    KOLOM A                                    KOLOM B
      1.2.1 Uitbuiting                 A      Om verbruikers te beskerm teen hoë
                                              rentekoerse
      1.2.2 Geslote ekonomie           B      Wanneer die debiteur te veel moes betaal
                                              is volgens sy faktuur
      1.2.3 Monopolie                  C      ŉ Ekonomie waar geen handel plaasvind
                                              buite die plaaslike ekonomie nie
      1.2.4 Nasionale kredietwet       D      Entrepreneurs betaal arbeiders ŉ
                                              minimumloon om die koste laag te hou en
                                              sodoende ŉ hoër wins te maak
      1.2.5 Debiteureafslagjoernaal    E      Die beheer van ŉ industrie of diens deur
                                              slegs een maatskappy
                                       F      ŉ Ekonomie waar geld, goedere en dienste
                                              in en uit die plaaslike ekonomie vloei
                                                                                     (5x1) (5)

1.3   WAAR OF ONWAAR

      Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs „waar‟ of
      „onwaar‟ langs die korrekte vraagnommer.

      1.3.1 Die beloning vir natuurlike hulpbronne is rente.

      1.3.2 Wins = kapitaal – onttrekkings + uitgawes

      1.3.3 ŉ Kredietverkoop is ŉ transaksie waar die goedere verkoop word, maar die
            verbruiker betaal eers aan die einde van die maand.

      1.3.4 Marx het ŉ ekonomiese filosofie ontwikkel wat verduidelik hoe gemengde
            ekonomië werk.

      1.3.5 Wanneer die besigheid ŉ inskrywing aan die linkerkant van die rekening
            maak, word die rekening gedebiteer.
                                                                                 (5x1) (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A: 20

                                                                                             b.o.

### Page 5

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                               5
                                GRAAD 9

AFDELING B

DIE EKONOMIE

VRAAG 2

EKONOMIESE STELSELS

2.1   Voltooi die tabel hieronder waarin die term ekonomiese probleem.                         (2)

2.2   Vergelyk die eienskappe van die drie ekonomiese stelsels vergelyk word. Skryf
      die antwoorde (2.2.1 – 2.2.6) in jou antwoordeboek.

                                   BEPLANDE             MARK             GEMENGDE
             EIENSKAPPE
                                   EKONOMIE           EKONOMIE           EKONOMIE
           Staatsbeheer               2.2.1           Geen beheer           2.2.2
           Eienaarskap van
                                      2.2.3              2.2.4             Privaat
           produksiefaktore
                                                       Kompetisie
           Pryse                      2.2.5                                 2.2.6
                                                      bepaal pryse
                                                                                               (6)

2.3   Gevallestudie – Globalisering

      Die bestaan van onderbetalende fabrieke (sweatshops) is nie net ŉ ekonomiese
      kwessie nie, maar ook ŉ menseregte kwessie, want dit lei tot uitbuiting van
      ekonomies kwesbare individue soos vroue en kinders. Bewusmakingsorganisasies
      skat dat 85% van hierdie werkers jong vroue tussen die ouderdom van 15 en 25 jaar
      is.

                                                                         Bron: Today, bl. 32

      2.3.1 Gee EEN voordeel van globalisering in ŉ ekonomie.                                  (2)

      2.3.2 Gee EEN nadeel van globalisering.                                                  (2)
                                                                                               [12]

                                                                                                 b.o.

### Page 6

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                                                            6
                                                  GRAAD 9

VRAAG 3

EKONOMIESE KRINGLOOP

Bestudeer die onderstaande vloeidiagram van die ekonomiese kringloop en beantwoord dan die
daaropvolgende vrae.

                                                                        INKOMSTE (LONE, RENTE, WINS)

      PRODUKSIEKOSTE
                            PRODUKSIEFAKTORE                3.1.2       PRODUKSIEFAKTORE
                                                                       FAKTOREFACTORS OF

                                                    3.1.4
                                                                    STAATSBESTEDING

                                        OPENBARE                              OPENBARE
                                        GOEDERE                               GOEDERE
                        3.1.1           & DIENSTE
                                                        REGERING              & DIENSTE
                                          3.1.6                                 3.1.6        HUISHOUDING

                                                                                                                       DIENSTEDIENSTEDIENSP
                                                                                             OP GOEDERE EN
                                                    3.1.5           STAATSBESTEDING
                                3.1.3                                                                        DIENSTE

                                                                                 BESTEDING
                                                       GOEDERE EN
                                                        PRODUKTE
                       GOEDERE EN DIENSTE                 MARK            GOEDERE EN DIENSTE

3.1                    Identifiseer 3.1.1 – 3.1.6 in die bostaande diagram.                                                                   (6)

3.2                    Bespreek kortliks die regering se interaksie met besighede.                                                            (4)

3.3                    Benoem die vierde deelnemer in ŉ geslote ekonomie.                                                                     (2)
                                                                                                                                              [12]

                                                                                                                                                b.o.

### Page 7

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                    7
                                GRAAD 9

VRAAG 4

PRYSTEORIE

Bestudeer die volgende Aanvraagskedule vir die DVD‟s en CD‟s by MUSEO‟s
SOUNDS en beantwoord die vrae wat volg.

MARKAANVRAAG- EN AANBODSKEDULE VIR DVD’s en CD’s

             PRYS                     AANVRAAG                       AANBOD
              (R)                    HOEVEELHEID                   HOEVEELHEID
              100                        250                           50
              120                        200                           100
              140                        150                           150
              160                        100                           200
              180                         50                           250

4.1   Gebruik die bostaande skedule en teken ŉ vraag en aanbod kurwe op dieselfde
      asse stelsel.                                                                 (6)

4.2   Noem die punt waar vraag en aanbod ontmoet.                                   (1)

4.3   Dui aan wat die prys en hoeveelheid by Vraag 4.2 sal wees.                    (2)

4.4   Verduidelik kortliks die wet op verskaffing van DVD‟s en CD‟s.                (2)

4.5   Watter soort verhouding bestaan tussen prys en die hoeveelheid verskaf?       (1)
                                                                                    [12]

                                                              TOTAAL AFDELING B: 36

                                                                                      b.o.

### Page 8

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                         8
                                 GRAAD 9

AFDELING C

FINANSIËLE GELETTERDHEID

VRAAG 5

JOERNALE                                                                                  [23]

M. Adam het haar besigheid, Adams Plastics, op 1 Julie 2014 geopen. Die besigheid
gebruik ŉ winsopslag van ŉ 30% wins op die kosprys.

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

Gebruik die inligting wat voorsien word om die transaksies in die verskillende joernale
aan te teken:

5.1   Kontant ontvangste joernaal met ontledingskolomme vir Ontleding van
      Ontvangste; Bank; Verkope; Koste van Verkope; Debiteurekontrole en Diverse
      Rekeninge                                                                           (7)

5.2   Kontantbetalingsjoernaal met ontledingskolomme vir Bank; Handelsvoorraad en
      Diverse Rekeninge                                                                   (6)

5.3   Debiteurejoernaal met kolomme vir Verkope en Koste van Verkope                      (4)

5.4   Debiteure-afslagjoernaal met kolomme vir Debiteure-afslag en Koste van
      Verkope                                                                             (6)

BELANGRIK: MOENIE die joernaal op 31 Julie 2014 afsluit nie.

      TRANSAKSIES VIR JULIE 2014:

      03     Voorraad verskaf op krediet aan B. Baloyi, R680. Faktuur 35 uitgereik.
             Kontantverkope volgens die kasregisterrol R4 000.

      05     B.Baloyi het voorraad teruggebring omdat dit beskadig was, R200.
             Kredietnota 19 is uitgereik.

      11     Tjek 92 uitgereik aan Barack Groothandelaars vir R5 200 vir die
             volgende aangekoopte items: Voorraad van R4 200 en R1 000
             Skryfbehoeftes vir kantoorgebruik.
             D. Sohni het gekla dat sy nooit ŉ 5% handelskorting op haar mees
             onlangse aankope van R1 200 gekry het nie. Kredietnota 20 is uitgereik.

      18     B. Baloyi het ŉ tjek van R400 gestuur vir ŉ gedeeltelike betaling van sy
             rekening. Faktuur 50 is uitgereik.

                                                                                            b.o.

### Page 9

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                                                                                                                                                      9
                                                                                        GRAAD 9

VRAAG 6

ALGEMENE JOERNAAL

6.1     Die onderstaande inligting is geneem van LIJO WINKELS se boeke. Wys die volgende inskrywing in die Grootboek
        rekening vir Mei 2014:                                                                                                                  [6]

        Debiteurekontrole

6.2     Balanseer die rekening.

       DEBITEUREJOERNAAL VAN LIJO WINKELS – MEI 2014                                                                   DJ 1
      FAKTUUR
                   DAG            DEBITEURE             FOL                   VERKOPE                KOSTE VAN VERKOPE
        NR.
  241              20      J. Daniels                       D1
                                                          2 164                               -                   1 731 20
                                                          2 164                               -                   1 731 20
                                                       B8/N1                                                  B7/N2
       DEBITEURE-AFSLAGJOERNAAL VAN LIJO WINKELS – MEI 2014                                                           DAJ 1
       DEBIET-
                   DAG             DEBITEURE                FOL            DEBITEURE AFSLAG             KOSTE VAN VERKOPE
      NOTA NR.
  C/N 10           22      J. Daniels                       D1                          300   -                       240      -
                                                                                        300   -                       240      -
                                                    N3/B8                                                     B7/N2
       KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LIJO WINKELS – MEI 2014                                                                  CRJ 1
                                                Ontleding
       Dok                                                                               Koste van    Debiteure             Diverse rekeninge
             Dag        Besonderhede    Fol       van             Bank       Verkope
       Nr.                                                                                Verkope     Kontrole
                                               Ontvangste                                                         Bedrag       Fol    Besonderhede
      75   25       J. Daniels                  1 500   -                                              1 500 -
      CRT1          Verkope                     4 300   -        5 800 -      4 300 -     3 440 -
                                                                 5 800 -      4 300 -     3 440 -      1 500 -
                                                                      N1          N2           B8

                                                                                                                                                      b.o.

### Page 10

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           10
                                 GRAAD 9

VRAAG 7

REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

Ontleed die onderstaande transaksie van ELSAC-WINKELS vir Junie 2014. MOENIE
DIE BEDRAG WYS NIE. DUI SLEGS DIE EFFEK AAN, bv. wys ŉ toename met ŉ (+)
en ŉ afname met ŉ (-).                                                       [6]

05    J. Schmit het voorraad teruggebring omdat dit beskadig was, R400. Kredietnota
      56 is uitgereik.
                                                            TOTAAL AFDELING C: 35

AFDELING D

ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 8

EKONOMIESE SEKTORE

     “ŉ Aartappelboerdery moet die dienste van ŉ rekenmeester verkry om die boeke en
     belasting te doen. Die boer benodig kunsmis en plaagdoder wat in groot hoeveelhede
     deur boere gebruik word.”

Identifiseer die DRIE sektore in die ekonomie in die uittreksel en bespreek kortliks die
interaksie tussen hierdie drie sektore.                                                    [9]

                                                               TOTAAL AFDELING D: 9

                                                                              TOTAAL: 100

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/07419927-263d-44f3-9a79-687367453a95) — Economics · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/7da1c7d0-4b51-44fc-9ebb-ff641141d6eb) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook-1/63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454) — Economics · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/50656fb8-509d-4c56-a825-a329dda5d67e) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7) — Economics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 9 Economics

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-possible-answers/96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-answer-book-1/c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459) — Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe) — Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
