# Economic and Management Sciences Grade 9 2019 Memo (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-possible-answers/741fe53b-0dea-46ef-9a32-d6b586c55452
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-possible-answers/741fe53b-0dea-46ef-9a32-d6b586c55452)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                        testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2019
                          GRAAD 9

                        EKONOMIESE EN
                    BESTUURSWETENSKAPPE

                        NASIENRIGLYNE

11 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           EKONOMIESE EN BESTUURS-
                        NASIENRIGLYNE      WETENSKAPPE          GRAAD 9

                 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              PROVINSIALE EKSAMEN

                                    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

                                    NASIENRIGLYNE

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
      1.1.1   B
      1.1.2      C 
      1.1.3      D 
      1.1.4      A 
      1.1.5      A                                                  10

1.2   WAAR OF ONWAAR
      1.2.1    Onwaar 
      1.2.2      Waar 
      1.2.3      Onwaar 
      1.2.4      Onwaar 
      1.2.5      Waar                                               10

1.3   WOORDKEUSE
      1.3.1   Arbeid 
      1.3.2   advertering 
      1.3.3      Nasionale Kredietwet 
      1.3.4      Verkope 
      1.3.5      Geskoolde                                          10

1.4   PASITEMS
      1.4.1      B
      1.4.2      D 
      1.4.3      E
      1.4.4      A 
      1.4.5      C                                                  10

                                                    TOTAAL AFDELING A: 40

                                     2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIESE EN BESTUURS-
                            NASIENRIGLYNE         WETENSKAPPE          GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 2 – EKONOMIESE STELSELS

2.1   Ekonomiese Probleem: Hoe om die onbeperkte behoeftes en begeertes te
      bevredig met die beperkte hulpbronne.                                            (2)

2.2   2.2.1 Markekonomie                                                                (1)

      2.2.2 Beplande ekonomie                                                           (1)

2.3   EIENSKAPPE VAN ’N MARKEKONOMIE

         Privaat individue besit en beheer die produksiefaktore. 
         Entrepreneurs besluit wat om te produseer.
         Entrepreneurs besluit hoe die produksie sal plaasvind.
         Individue besluit watter goedere om te verbruik.

          (Merk slegs EEN relevante antwoord korrek vir 2 punte / enige ander
          korrekte eienskap)                                                             (2)

2.4   NADELE VAN ’N BEPLANDE EKONOMIE

         Mense het nie keuses nie. 
         Entrepreneurskap en innovering word nie beloon nie. 
         Almal verdien dieselfde salaris of hulle hard werk of lui is.
         Produktiwiteit is gewoonlik laag omdat ondernemings se doel nie wins is nie.
         As produktiwiteit en produksie afneem sal mense nie hulle behoeftes kan
          bevredig nie.
         Daar is ŉ beperkte verskeidenheid produkte omdat daar geen kompetisie is
          nie.

          (Merk slegs TWEE relevante antwoorde korrek vir 2 punte elk / enige ander
          korrekte eienskappe)                                                           (4)

                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIESE EN BESTUURS-
                            NASIENRIGLYNE          WETENSKAPPE          GRAAD 9

2.5   Gemengde ekonomieë het ontstaan om die probleme wat geassosieer word met
      die vrye mark en die sentraal beplande ekonomieë op te los.                        (2)

2.6   PROBLEME VEREENSELWIG MET DIE GLOBALE EKONOMIE

         Vrye handel van goedere en dienste maak dit moeilik vir vervaardigers in
          ontwikkelende lande om mee te ding met vervaardigers in ontwikkelde
          lande. 
         Die vrye beweging van arbeiders kan veroorsaak dat geskoolde werkers
          wegbeweeg van ontwikkelende lande na ontwikkelde lande in die soeke na
          beter salarisse.
         Vrye beweging van kapitaal kan lei tot uitbuiting van arbeid deur buitelandse
          beleggers wat lae lone betaal. Dit lei tot “sweatshops” / goedkoop
          produksiehuise in ontwikkelende lande.

          (Merk slegs EEN relevante antwoord korrek vir 2 punte) / Enige ander
          korrekte en relevante antwoord)                                                  (2)

2.7   Regering                                                                            (1)
                                                                                          [15]

                                            15

                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                EKONOMIESE EN BESTUURS-
                           NASIENRIGLYNE        WETENSKAPPE          GRAAD 9

VRAAG 3 – EKONOMIESE KRINGLOOP

3.1   A    Goederemark                                                            (1)

      B    Goedere en dienste                                                    (2)

      C    Spandering / besteding aan goedere en dienste                          (1)

      D    Inkomste (verkope)                                                     (1)

      E    Staatsbesteding                                                        (1)

3.2      Besighede verskaf goedere en dienste aan huishoudings. 
         Huishoudings spandeer geld op die goedere en dienste wat te koop
          aangebied word.
         Besighede ontvang inkomste uit die verkope.

          (Merk slegs EEN relevante antwoord korrek)                               (2)

3.3      Natuurlike hulpbronne / Grond
         Arbeid
         Kapitaal
         Entrepreneurskap                                                        (4)

3.4      Die regering ontvang ŉ inkomste van huishoudings en besighede in die
          vorm van belasting. 
         Die regering verskaf publieke goedere en dienste aan huishoudings en
          besighede van Suid-Afrika. Dit sluit in dienste soos gesondheidsorg,
          vervoer, sekuriteit en onderwys.
         Die regering koop goedere en dienste van die besighede. Bv.
          Staatshospitale koop linne van beddegoedwinkels en hulle benodig die
          dienste van elektrisiëns en loodgieters om onderhoud en herstelwerk in
          hospitale te doen.
         Die regering ontvang ook dienste van die huishoudings in die vorm van
          arbeid. bv. onderwysers, polisie en kantoorwerkers wat arbeid aan die
          regering verskaf deur die werk wat hulle doen.

          (Merk slegs EEN relevante antwoord korrek / Enige ander relevante
          antwoord)                                                                (2)

3.5   Lone / Salarisse                                                            (1)

                                           15

                                           5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   EKONOMIESE EN BESTUURS-
                                 NASIENRIGLYNE     WETENSKAPPE          GRAAD 9

  VRAAG 4 – PRYSTEORIE

  4.1                           MARKVRAAG EN AANBOD VIR PANNEKOEKE

                 V
        30                                                                        V
PRYS
 (R)    25
                                           E
       20

        15

        10                                                                        A
                           A
                                                                               Q
             0       150       250   350   450      550    650      750     850    
                                      HOEVEELHEID  
                                                                                       (7)

  4.2   Ewewigspunt                                                                  (2)

  4.3   P=       R20                      Q=    450                                  (2)

  4.4   WET VAN AANBOD

            As die pryse toeneem, sal die hoeveelheid aangebied ook toeneem. 
            As pryse afneem, sal die hoeveelheid aangebied ook afneem.                (2)

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIESE EN BESTUURS-
                            NASIENRIGLYNE         WETENSKAPPE          GRAAD 9

4.5   FAKTORE WAT DIE VRAAG NA PANNEKOEKE BEÏNVLOED

         Die prys van die produk: Die hoeveelheid van ŉ produk wat verbruikers
          koop, hang af van die prys van die produk.   Bv. as die prys van
          sjokolade laag is sal verbruikers meer sjokolade koop. As die prys hoog is
          sal verbruikers minder sjokolade koop.
         Die bedrag geld wat verbruikers het om te bestee / Besteebare
          inkomste: Die hoeveelheid produkte wat verbruikers koop sal afhang van
          hoeveel geld hulle het. Bv. As verbruikers se inkomste hoog is sal hulle meer
          van ŉ produk koop, en as hulle inkomste laag is sal hulle minder van ŉ
          produk koop.
         Advertering: Die advertering van ŉ produk bepaal hoeveel van ŉ produk ŉ
          verbruiker koop. As die advertensie effektief is, sal die vraag na die produk
          hoër wees. As daar geen advertensies is nie, sal die verbruikers ŉ kleiner
          hoeveelheid koop.
         Die prys van ander produkte: Die prys van ander produkte kan ook ŉ
          invloed hê op die hoeveelheid wat verbruikers van ŉ produk koop. Bv. As
          die prys van petrol styg, kan dit ŉ invloed hê op die hoeveelheid karre wat
          verbruikers koop.
         Weersomstandighede: Die weer kan die hoeveelheid van ŉ produk wat
          gekoop word, beïnvloed bv. As dit koud en nat is, sal die vraag na baadjies
          en reënjasse toeneem. As dit droog en warm is, sal die vraag na reënjasse
          en baadjies afneem.
         Mode: Mode en modeneigings sal beïnvloed hoeveel van ŉ produk gekoop
          word, bv. toe skaatsplanke gewild geword het, het die vraag daarna verhoog.

          (Enige EEN korrekte antwoord vir 2 punte / enige ander relevante korrekte
          antwoord)                                                                       (2)

                                                              TOTAAL AFDELING B:          45

                                           15

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                EKONOMIESE EN BESTUURS-
                                                                                        NASIENRIGLYNE           WETENSKAPPE          GRAAD 9

AFDELING C – FINANSIËLE GELETTERDHEID

VRAAG 5 – JOERNALE EN REKENKUNDIGE VERGELYKING

5.1  KONTANTONTANGSTEJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019                                                                  KOJ1
                         Ontleding                                                                                   Diverse Rekeninge
Dok                        van                       Koste van Debiteure-                                                 Fol
    Dag Besonderhede Fol           Bank    Verkope                                                                              Besonder-
Nr.                      Ontvang-                     Verkope    kontrole                                        Bedrag
                                                                                                                                   hede
                            ste
KW
11     02    Verkope                  13 280 -      13 280 -    13 280 -          8 300 -
83     27    D. Poole                  4 800 -             -                                      4 800 -
84           M. Saint                  6 200        11 000                                                   6 200        Huurinkomste 

                                                                                                                                                (12)
5.2    KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019                                                           KBJ1
Dok                  Naam van                                                                                   Diverse Rekenige
       Dag                            Fol    Bank        Handelsvoorraad          Telefoon
Nr.                 Begunstigde                                                                     Bedrag       Fol       Besonderhede
101     16        Cipro Juweliers          28 800   -      28 800       -                  -
102     24        Telkom                    1 900                               1 080            820              Ontrekkings

                                                                                                                                                (7)
5.3   DEBITEUREJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019                                                 DJ1
 Dok
  Nr.  Dag            Debiteur           Fol      Verkope                                        Koste van Verkope
  61         04     D. Poole                               D1                9 400    -             5 875      -
            
                                                                                                                                                 (6)

                                                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                          EKONOMIESE EN BESTUURS-
                                NASIENRIGLYNE             WETENSKAPPE          GRAAD 9

 5.4       DEBITEURE-AFSLAGJOERNAAL VAN SANDY JUWELIERS – FEBRUARIE 2019

                                                                                          DAJ1
     Dok Nr.    Dag           Debiteur            Fol Debiteure-afslag         Koste van Verkope
     KN2        21      D. Poole                 D1         4 600      -           2 875           -

                                                                                                       (6)

 5.5       REKENKUNDIGE VERGELYKING

                         Rekening            Rekening
     Brondokument                                            Bates          Eienaarsbelang Laste
                         gedebiteer         gekrediteer
        Voorbeeld:
         Duplikaat          Bank           Huurinkomste     + 1 000            + 1 000             0
         kwitansie
                        Telefoon                           - 1 900                           0
 Tjekteenblad                                Bank                              - 1 080 
                        Ontrekkings                                                - 820  0
                                                                                                       (7)

                                                                                                   38

 VRAAG 6 – ALGEMENE GROOTBOEK

                        ALGEMENE GROOTBOEK VAN SILVER WINKELS

    DT.                                      HANDELSVOORRAAD                                       KT.
Datum            Besonderhede        Fol    Bedrag   Datum              Besonderhede     Fol       Bedrag

2019       1    Saldo              a/b       29 860 -    2019   31     Koste van        KOJ       17 221 -
Mrt                                                       Mrt           Verkope
           31   Bank              KBJ       16 930 -                  Balans           o/d           29 569 -

                                               46 790 -                                               46 790 -

2019       1    Saldo              a/b         29 569 -
April

 *      ŉ Metodepunt kan slegs toegeken word as die bedrae dieselfde is. Die punt kan
        toegeken word, selfs as die bedrag verkeerd is. 

                                                   6

                                                   9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                              EKONOMIESE EN BESTUURS-
                         NASIENRIGLYNE        WETENSKAPPE          GRAAD 9

VRAAG 7 – PROEFBALANS

PROEFBALANS VAN MZANSI HANDELAARS OP 30 APRIL 2019.

                                        Fol       Debiet         Krediet

Balansstaatrekeninge-afdeling

Kapitaal                                                        76 800

Ontrekkings                                        18 990   -

Bank                                               41 370   -

Handelsvoorraad                                    32 440                      -

Debiteurekontrole                                  16 300   -

Nominalerekeninge-afdeling

Verkope                                                         70 200

Koste van verkope                                  46 800

Verpakkingsmateriaal                                3 220

Huurinkomste                                                      12 120

                                                159 120        159 120

                                                                           6

                                                       TOTAAL AFDELING C: 50

                                   10

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                  EKONOMIESE EN BESTUURS-
                           NASIENRIGLYNE          WETENSKAPPE          GRAAD 9

AFDELING D – ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 8 – SEKTORE IN DIE EKONOMIE

8.1   Primêre Sektor
      Sekondêre Sektor
      Tersiêre Sektor                                                                    (3)

8.2      Die tersiêre sektor is die deel van die ekonomie wat die dienste
          verskaf. 
         Mense betaal of direk vir die dienste of indirek deur die betaling van
          belasting.
         Die openbare dienste wat deur die publieke sektor verskaf word, soos
          gesondheidsorg en onderwys, is deel van die tersiêre sektor.

          (Enige EEN relevante antwoord vir 2 punte)                                      (2)

8.3   In die primêre sektor is daar TWEE tipes / vlakke van vaardighede:

         Daar is ongeskoolde werkers soos plaaswerkers, plaasarbeiders en
          myners. 
         Daar is ook geskoolde werkers met gespesialiseerde vaardighede soos die
          plaasbestuurder,veeteelt, ingenieurswese, geologie en vissery
          bedrywighede.                                                                 (4)

8.4      Primêre sektor gebruik masjienerie van die sekondêre / tersiêre sektor. 
         Die sekondêre sektor benodig rou materiale van die primêre sektor en
          masjinerie of toerusting van die tersiêre sektor. 
         Die tersiêre sektor kry rou materiale van die primêre sektor om hulle in
          staat te stel om vars produkte te verskaf en te verkoop, maar hulle kry ook
          finale goedere van die sekondêre sektor om mee handel te dryf. 
                                                                                (3 x 2)   (6)

                                           15

                                                                TOTAAL AFDELING D:         15

                                                                               TOTAAL:    150

                                           11

## Related documents

- [Gr9 EMS (Afrikaans) June 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-answer-book/7d834188-401d-4972-9508-9c1baa26bac5) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-question-paper/7d72118a-615e-4cba-ba1e-8bee9acff662) — Economic and Management Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-november-2019-question-paper/ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8) — Economic and Management Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346) — Economic and Management Sciences · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/ed1db00f-0b6c-48d5-8be9-652a5ae63e5d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
