# Economic and Management Sciences Grade 9 2019 QP (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the Gauteng June Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-question-paper/7d72118a-615e-4cba-ba1e-8bee9acff662
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-question-paper/7d72118a-615e-4cba-ba1e-8bee9acff662)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                       testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                          JUNIE 2019
                           GRAAD 9

                    EKONOMIESE EN BESTUURS-
                         WETENSKAPPE

TYD: 90 minute

PUNTE: 150

12 bladsye

                                                    b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                               EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        2
                                                            GRAAD 9

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                PROVINSIALE EKSAMEN

                                         EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

                                         TYD: 90 minute

                                         PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING:

1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELINGB, AFDELING C EN
     AFDELING D en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV
     dokument.

     AFDELING A:     ALLE ONDERWERPE

     VRAAG 1.1:      Meervoudigekeuse-vrae                                 (10)
     VRAAG 1.2:      Waar of Onwaar                                        (10)
     VRAAG 1.3:      Woordbank                                             (10)
     VRAAG 1.4:      Pasitems                                              (10)
                                                                           [40]

     AFDELING B:     DIE EKONOMIE

     VRAAG 2:        Ekonomiese stelsels                                   (15)
     VRAAG 3:        Ekonomiese Kringloop (Diagram)                        (15)
     VRAAG 4:        Prysteorie (Grafiek)                                  (15)
                                                                           [45]

     AFDELING C:     FINANSIËLE GELETTERDHEID

     VRAAG 5:        Joernale en Rekenkundige Vergelyking                  (38)
     VRAAG 6:        Algemene Grootboek                                     (6)
     VRAAG 7:        Proefbalans                                             [6]
                                                                           [50]

     AFDELING D:     ENTREPRENEURSKAP

     VRAAG 8:        Sektore in die Ekonomie                               (15)
                                                                           [15]
2.   AL die vrae is VERPLIGTEND.
3.   Kandidate moet hulle kennis, vaardighede en insig toepas wanneer hulle die vrae
     beantwoord.
4.   Beantwoord al die vrae (Afdeling A – D) in die ANTWOORDBOEK wat voorsien is.
5.   Skryf netjies en leesbaar.
6.   Die gebruik van nie-grafiese en nie-programmeerbare sakrekenaars is toelaatbaar.

                                                                                        b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                      3
                                                             GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies
      die regte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
      (1.1.1 – 1.1.10) in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is.

      1.1.1   J & R Winkels verkoop denimbroeke wat hulle aangekoop het vir R600
              elk. ŉ Winsopslag van 35% op kosprys word gehandhaaf. Bereken die
              verkoopsprys.

              A     R 450
              B     R 810
              C     R 959
              D     R1 210                                                                 (2)

      1.1.2   ŉ Land se … … bepaal hoe die hulpbronne geallokeer word.

              A     globale ekonomie
              B     kapitale ekonomie
              C     ekonomiese stelsel
              D     gemengde ekonomie                                                      (2)

      1.1.3   Koop skryfbehoeftes van DL Stationers en betaal per tjek, R250. Die
              transaksie word as volg opgeteken in die Algemene Grootboek.

              A     Dt Bank 250 ; Kt Skryfbehoeftes 250
              B     Dt Skryfbehoeftes 250 ; Kt Bank 250
              C     Dt Bank 250 ; Dt Skryfbehoeftes 250
              D     Dt Skryfbehoeftes 250 ; Kt Bank 250                                    (2)

      1.1.4   Die besluit wat verbruikers maak oor watter produkte om te koop, is
              grootliks afhanklik van hulle … na goedere en dienste.

              A     vraag
              B     aanbod
              C     prys
              D     mode                                                                   (2)

      1.1.5   In die … sektor word koring gebruik om meel te maak en die meel word
              gebruik om goedere soos brood te produseer.

              A      primêre
              B      buitelandse
              C      sekondêre
              D      tersiêre                                                           (2)
                                                                                       [10]

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           4
                                                              GRAAD 9

1.2   WAAR OF ONWAAR

      Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs “Waar” of
      “Onwaar” langs die die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.2.1    In die Kontantontvangstejoernaal, word bank gekrediteer terwyl alle
               ander transaksies gedebiteer word.                                                (2)

      1.2.2    Verbruikers is geregtig op goedere van aanvaarbare gehalte asook
               veilige produkte.                                                                 (2)

      1.2.3    In ŉ oop ekonomie is daar geen in- en uitvoere nie.                               (2)

      1.2.4    ŉ Land se ekonomiese sektore beïnvloed die manier waarop die
               ekonomiese aktiwiteite georganiseer word, asook hoe besighede
               funksioneer.                                                                      (2)

      1.2.5    Sommige ondernemings het elemente eie aan al die sektore in die
               produksieproses.                                                               (2)
                                                                                             [10]

1.3   WOORDBANK

      Voltooi die volgende stellings deur die regte woord te kies uit die woordbank. Skryf
      slegs die regte woord in die ANTWOORDBOEK langs die vraagnommer neer.

      Nasionale Kredietwet, verkope, advertering, geskoolde, arbeid, inverse

      1.3.1    Die … mark is waar die werkgewers en werknemers ontmoet.                          (2)

      1.3.2    As daar geen … is nie, sal verbruikers se vraag na die produk kleiner
               wees.                                                                             (2)

      1.3.3    Die … verhoed besighede om te maklik krediet toe te staan aan
               kliënte wat later kan sukkel om dit terug te betaal.                              (2)

      1.3.4    As ŉ onderneming goedere aan D.Josh op krediet verkoop, word
               debiteurekontrole gedebiteer en … gekrediteer.                                    (2)

      1.3.5    Die vervaardigings- en konstruksiebedryf mag … vakmanne vereis.                (2)
                                                                                             [10]

                                                                                              b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                            EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           5
                                                         GRAAD 9

1.4   PASITEMS

      Pas die beskrywing in Kolom B by die terme in Kolom A. Skryf slegs die
      korrekte letter (A – F) langs die vraagnommer (1.4.1. – 1.4.5) in die
      ANTWOORDBOEK neer.

              KOLOM A                                  KOLOM B
  1.4.1   Faktuur             A    ŉ Lys met al die Algemene Grootboek rekeninge
                                   se saldo’s en totale
  1.4.2   Faktormark
                              B    Wanneer goedere op krediet verkoop word, word
  1.4.3   Hulpbronne               die oorspronklike dokument aan die kliënt
                                   oorhandig en die onderneming hou die duplikaat.
  1.4.4   Proefbalans
                              C    Alle ekonomiese besluite word geneem deur
  1.4.5   Markekonomie             privaat individue.

                              D    ŉ Plek waar die produksiefaktore gekoop en
                                   verkoop word

                              E    Energie, water en rou materiale

                              F    ŉ Tabel wat die goedere en dienste aandui wat
                                   verbruikers bereid is om te koop teen verskillende
                                   pryse.
                                                                                        [10]

                                                        TOTAAL AFDELING A:                  40

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                          6
                                                              GRAAD 9

AFDELING B

DIE EKONOMIE

VRAAG 2 – EKONOMIESE STELSELS

2.1   Definieer die term “ekonomiese probleem”.                                                 (2)

2.2   Bestudeer die onderstaande prentjies en identifiseer die ekonomiese stelsel wat
      deur prentjie 2.2.1 en prentjie 2.2.2 onderskeidelik voorgestel word.

                      2.2.1                                     2.2.2

                       [Bron: www.flyloops.net]               [Bron: Qph.fs.quoracdn.net]
                                                                                 (2 x 1)        (2)

2.3   Noem EEN eienskap van ŉ markekonomie.                                                     (2)

2.4   Bespreek TWEE nadele van ŉ beplande ekonomie.                                             (4)

2.5   Verduidelik hoekom gemengde ekonomieë ontstaan het.                                       (2)

       “Globalisering het gelei tot die ontstaan van ŉ globale ekonomie waar die
           verskillende lande se ekonomiese aktiwiteite mekaar affekteer.”

2.6   Bespreek EEN probleem wat geassosieer kan word met ŉ globale ekonomie.                    (2)

2.7   In ŉ beplande ekonomie neem die … volle verantwoordelikheid vir die oplossing
      van die ekonomiese probleem.                                                           (1)
                                                                                            [15]

                                                                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                  EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                          7
                                                               GRAAD 9

VRAAG 3 – EKONOMIESE KRINGLOOP

Bestudeer die volgende diagram voordat die vrae beantwoord word.

                                          Huis-
                                        houdings

        Faktor                           Regering
         mark                                                                       (A)

                                        Besighede

3.1    Identifiseer die ontbrekende inligting (A – E) uit die bostaande diagram.                 (6)

3.2    Verduidelik die vloei van A van besighede na huishoudings.                                (2)

3.3    Noem die VIER produksiefaktore.                                             (4 x 1)       (4)

3.4    Bespreek die rol van die regering in ŉ geslote ekonomie soos voorgestel in die
       bostaande ekonomiese kringloop.                                                           (2)

3.5    Huishoudings ontvang inkomste in die vorm van …                                        (1)
                                                                                             [15]

                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                       8
                                                             GRAAD 9

VRAAG 4 – PRYSTEORIE

            Julie verkoop elke oggend pannekoeke by JK Laerskool. Sy
            verkoop ook ŉ verskeidenheid warm drankies aan die leerders en
            onderwysers van die skool.

                                                         [Image source: i.pinimg.com]

Bestudeer die volgende vraag- en aanbodskedule vir PANNEKOEKE en beantwoord die
vrae wat volg.

               VRAAG- EN AANBODSKEDULE VAN PANNEKOEKE

         PRYS (R)           HOEVEELHEID GEVRA             HOEVEELHEID AANGEBIED
           10                      850                             150
           15                      650                             250
           20                      450                             450
           25                      250                             650

4.1   Maak gebruik van die bostaande skedule om ŉ vraag- en aanbodkurwe op
      dieselfde assestelsel te teken en te benoem.                                          (7)

4.2   Die punt waar die vraag- en aanbodkurwes ontmoet, staan bekend as die ...
      punt.                                                                                 (2)

4.3   Bepaal die prys en hoeveelheid by die punt wat in vraag 4.2 geïdentifiseer is.        (2)

4.4   Bespreek die wet van aanbod.                                                          (2)

4.5   Bespreek EEN faktor wat die vraag na pannekoeke kan beïnvloed.                     (2)
                                                                                        [15]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           45

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                            9
                                                                GRAAD 9

AFDELING C

FINANSIËLE GELETTERDHEID

VRAAG 5 – JOERNALE EN REKENKUNDIGE VERGELYKING

Jy word voorsien van transaksies uit die boeke van Sandy Juweliers vir Februarie 2019.
Sandy Pam, die eienaar, verkoop goedere vir kontant en op krediet. Sy het ŉ winsopslag
van 60% op die kosprys van goedere.

VEREISTES:

Gebruik die inligting wat verskaf is om die transaksie in die volgende joernale aan te teken.

5.1    Kontantontvangstejoernaal met ontledingskolomme vir Ontleding van
       Ontvangste; Bank; Verkope; Koste van Verkope; Debiteurekontrole en Diverse
       Rekeninge.                                                                               (12)

5.2    Kontantbetalingsjoernaal met ontledingskolomme vir Bank; Handelsvoorraad,
       Toerusting en Diverse Rekeninge.                                                             (7)

5.3    Debiteurejoernaal met kolomme vir Verkope en Koste van Verkope.                              (6)

5.4    Debiteure-afslagjoernaal met kolomme vir Debiteure-afslag en Koste van
       Verkope.                                                                                     (6)

5.5    Dui die effek van traksaksie 24 aan op die rekenkundige vergelyking.                         (7)

       BELANGRIK: Moenie die joernale aflsuit op 28 Februarie 2019 nie.
       TRANSAKSIES VIR FEBRUARIE 2019
       FEB
       02  Verkoop 4 pare oorbelle en ŉ horlosie vir kontant en ontvang R13 280. (KW11)

       04     Reik faktuur 61 uit aan D. Poole vir R9 400. Hy het 2 horlosies op sy rekening
              gekoop.

       16     Reik tjek 101 vir R28 800 aan Cipro Juweliers as betaling vir die juwele wat by
              hulle aangekoop is.

       21     D. Poole stuur 1 horlosie terug wat foutief is, R4 600. Reik kredietnota 2 uit.

       24     Reik ŉ tjek uit aan Telkom vir R1 900 om die besigheid se telefoonrekening van
              R1 080 te betaal. Die oorblywende geld is vir die eienaar se huistelefoon.

       27     Ontvang ŉ tjek van D. Poole ter vereffening van sy rekening tot op datum. Reik
              kwitansie no 83 uit.

              Ontvang R6 200 van M. Saint, ŉ huurder, vir Maart se huurgeld.
                                                                                                [38]

                                                                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                                                                                                                                10
                                                                                                              GRAAD 9

VRAAG 6 – ALGEMENE GROOTBOEK

Jy word voorsien van die voltooide joernale van Silver Winkels vir Maart 2019.

VEREISTES:

6.1    Boek die voltooide joernale oor na die Handelsvoorraadrekening in die Algemene Grootboek.

6.2    Balanseer die rekening aan die einde van Maart 2019.

       Saldo op 1 Maart 2019 :     R 29 860                                                                               [6]

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN SILVER WINKELS – MAART 2019                         KOJ 3
                        Ontleding                                        Diverse Rekeninge
 Dok      Besonder-                                    Koste van
      Dag           Fol van         Bank    Verkope
 Nr.        hede                                        Verkope   Bedrag   Fol     Besonderhede
                        Ontvangste
                                   39 860 - 21 530   - 17 221 - - 18 330
                                      B3       N1       N2/B5

  KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN SILVER WINKELS – MAART 2019                                                    KBJ 3
 Dok           Naam van                               Handels-                                    Diverse Rekeninge
        Dag               Fol           Bank                        Lone
 Nr.          Begunstigde                             voorraad                       Bedrag       Fol      Besonderhede
                                     28 940    -     16 930     -    6 600       -   5 410    -

                                          B3            B5           N3

                                                                                                                                 b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                       11
                                                             GRAAD 9

VRAAG 7 – ALGEMENE GROOTBOEK

Die boekhouer van Mzansi Handelaars het die volgende proefbalans voorberei maar nie
al die inligting ingesluit uit die finansiële rekords vir April 2019 nie.

VEREISTES:

Neem die volgende inligiting in ag en teken die ontbrekende inligting aan in die
proefbalans.

7.1   Die eienaar het sy kapitaalbydrae verhoog van R 100 000 na R 176 800.

PROEFBALANS VAN MZANSI HANDELAARS OP 30 APRIL 2019

                                               Fol        Debiet              Krediet
  Balansstaatrekeninge-afdeling
  Kapitaal                                                                         ?
  Ontrekkings                                             18 990    -
  Bank                                                    41 370    -
  Handelsvoorraad                                         32 440                        -
  Debiteurekontrole                                       16 300    -
  Nominalerekeninge-afdeling
  Verkope                                                                          ?
  Koste van Verkope                                       46 800
  Verpakkingsmateriaal                                     3 220
  Huurinkomste                                                                12 120
                                                               ?                   ?
                                                                                        [6]

                                                             TOTAAL AFDELING C: 50

                                                                                            b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                              12
                                                                GRAAD 9

AFDELING D

ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 8 – SEKTORE IN DIE EKONOMIE

Bestudeer die volgende prentjies en beantwoord die vrae wat volg:

         Prentjie 1                       Prentjie 2                       Prentjie 3

 [Bron: www.minergy-news.com]     [Bron:fooled-wpengine.netdna-             [Bron: www.
                                             ssl.com]               crestonebusinessgroup.com]

8.1    Identifiseer die sektore in prentjie 1 – 3 onderskeidelik.                       (3 x 1)    (3)

8.2    Bespreek die rol van die tersiêre sektor.                                                   (2)

8.3    Noem TWEE tipes vlakke van vaardighede wat in die primêre sektor aangetref sal
       word. Verskaf EEN voorbeeld van elk.                                   (2 x 2)              (4)

8.4    Bespreek die interverwantskap tussen die drie sektore.                           (3 x 2)    (6)
                                                                                                  [15]

                                                                    TOTAAL AFDELING D:            15

                                                                                   TOTAAL:        150

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr9 EMS (Afrikaans) June 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-answer-book/7d834188-401d-4972-9508-9c1baa26bac5) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2019 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-november-2019-question-paper/ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8) — Economic and Management Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b) — Economic and Management Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/76af9a4e-93c2-42b1-b94c-5d5c9b174f23) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-answer-book/4f3455c0-b6ef-4190-9d72-ea680fc28e72) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/39bf861e-6cb2-42dc-9593-0f249e048745) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-possible-answers/2876d513-39c4-4b72-9e58-f47e8845335a) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
