# Economic and Management Sciences Grade 9 2019 QP (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the Gauteng November Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-november-2019-question-paper/ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-november-2019-question-paper/ce74d827-b3fd-4e72-8fc9-c9f56ee1b1b8)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                      testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                        NOVEMBER 2019
                            GRAAD 9

                         EKONOMIESE- EN
                      BESTUURSWETENSKAPPE

TYD: 2 uur

PUNTE: 200

16 bladsye

 Kopiereg voorbehou                          Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe             2                      GP/November 2019
                                             Graad 9

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.      ALLE vrae is verpligtend.

2.      Beantwoord ALLE vrae in die ANTWOORDBOEK.

3.      Lees die vrae noukeurig deur en maak seker jy bestee genoeg tyd aan elke
        vraag.

4.      Skryf netjies en leesbaar.

5.      Die gebruik van ŉ nie-programeerbare sakrekenaar is toelaatbaar.

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe            3              GP/November 2019
                                           Graad 9

   AFDELING                          VRAAG                   PUNTE

                 KORTVRAE: ALLE ONDERWERPE                          [60]

                 Vraag 1.1: Waar of Onwaar                            10
        A
                 Vraag 1.2: Ontbrekende woorde                        10
                 Vraag 1.3: Pasitems                                  20
                 Vraag 1.4: Meervoudigekeuse                          20

                 DIE EKONOMIE                                       [40]

                 Vraag 2:
                    Vraag 2.1: Ekonomiese stelsels                    15
        B
                    Vraag 2.2: Ekonomiese kringloop                   14

                 Vraag 3:Vakbonde                                     11

                 FINANSIËLE GELETTERDHEID                           [60]
                 Vraag 4: Proefbalans
                 Vraag 5: Joernale                                    16
        C
                 Vraag 6: Grootboeke                                  23
                                                                      21

                 ENTREPRENEURSKAP                                   [40]

                 Vraag 7: Sakeplan                                    24
        D
                 Vraag 8: Besigheidsfunksies en Ekonomiese            16
                          sektore

                                     TOTAAL                          200

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe              4                        GP/November 2019
                                              Graad 9

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1: WAAR OF ONWAAR

1.1     Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’
        of ‘onwaar’ langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in jou
        ANTWOORDBOEK neer.

        1.1.1    Wanneer vraag gelyk is aan aanbod, noem ons dit die ekwilibrium
                 punt.

        1.1.2    Die regering, besighede en huishoudings vorm nie deel van die
                 ekonomiese kringloop nie.

        1.1.3    ŉ Tjek is die brondokument wat uitgereik word om uitgawes te
                 betaal.

        1.1.4    In arm lande werk die meeste mense in die sekondêre sektor.

        1.1.5    Wanneer jy ŉ handelskorting ontvang, is die prys wat jy betaal
                 minder as die oorspronklike verkoopprys.                              (10)

ONTBREKENDE WOORDE

1.2     Voltooi die volgende stellings deur die ontbrekende woord/e in te vul. Skryf
        slegs die korrekte antwoord in jou ANTWOORDBOEK neer.

        1.2.1    In die ... ekonomie word besighede en eiendom privaat besit en
                 nie deur die staat beheer nie.

        1.2.2    Die grootste vakbond van algemene werkers in Suid-Afrika is ... .

        1.2.3    Die ... rekening word gedebiteer in die Algemene Grootboek
                 wanneer goedere kontant of op krediet gekoop word.

        1.2.4    Pep Winkels en ABSA bank vorm deel van die... sektor.

        1.2.5    Koste van verkope is ŉ ..., dit is geld wat ŉ besigheid betaal
                 wanneer Handeslvoorraad aangekoop word.                        (10)

 Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe                 5                         GP/November 2019
                                                Graad 9

PASITEMS

1.3     Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B om by ŉ begrip in KOLOM A te pas. Skryf
        slegs die letter (A–K) langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.10) in jou
        ANTWOORDBOEK neer.

                         KOLOM A                                    KOLOM B
        1.3.1        Kollektiewe bedinging       A        Huishoudings verkoop hulle
                                                          produksiefaktore
        1.3.2        Wisselkoers
                                                 B        Die debiteur stuur beskadigde
        1.3.3        Operasionele plan                    goedere terug

        1.3.4        Krediteurekontrole          C        ŉ Plan wat gebruik word om die
                                                          verwagte kontantontvangste en
        1.3.5        Algemene Grootboek                   betalings van die onderneming te
                                                          beskryf
        1.3.6        Bruto Binnelandse Produk
                                                 D        Dui die teikenmark van die
        1.3.7        Bemarking                            besigheid en sy produkte aan

        1.3.8        Kontantbegroting            E        Die totale waarde van alle goedere
                                                          en dienste wat ŉ land produseer in
        1.3.9        Kredietnota                          een jaar

        1.3.10       Faktormark                  F        ŉ Opsomming van Balanstaat- en
                                                          Nominale rekeninge van alle
                                                          transaksies

                                                 G        Vermeerder aan die kredietkant en
                                                          verminder aan die debietkant

                                                 H        Dui aan hoe ŉ besigheid bestuur
                                                          moet word

                                                 I        Die prys van ŉ geldeenheid wat
                                                          uitgedruk word in ŉ ander land se
                                                          geldeenheid

                                                 J        Die proses waar vakbonde en werk-
                                                          gewers oor nywerheids-verwante
                                                          kwessies onderhandel

                                                 K        Word opgeteken in die saldokolom
                                                          van die Debiteurekontrole rekening.
                                                                                (10 x 2) (20)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe                 6                     GP/November 2019
                                                 Graad 9

 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.4   Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
      die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.4.1 tot
      1.4.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

      1.4.1    Wanneer die prys van goedere afneem, sal die vraag na die
               goedere ...

               A      dieselfde bly.
               B      toeneem.
               C      afneem.
               D      geen van die bogenoemde nie.

      1.4.2    Die Menslike Hulpbronne bestuurder is nie verantwoordelik vir die
               ... nie.

               A      Wet op Diensbillikheid
               B      finansies van die besigheid
               C      aankoop van grondstowwe en vervaardiging van produkte
               D      Al van die bogenoemde

      1.4.3    Die voordeel vir die onderneming om goedere op krediet te
               verkoop is dat ...

               A      meer debiteure op krediet koop.
               B      meer krediteure kontant koop.
               C      minder debiteure op krediet koop.
               D      al die bogenoemde.

      1.4.4    Die Minister van Finansies wat op 29 Mei 2019 aangestel is, is ...

               A      Malusi Gigaba.
               B      Pravin Gordhan.
               C      Nhlanhla Nene.
               D      Tito Mboweni.

      1.4.5    Die volgende rekeninge is voorbeelde van Bates:

               A      Bank, Voertuie, Skryfbehoeftes, Handelsvoorraad
               B      Bank, Toerusting, Debiteurekontrole, Handelsvoorraad
               C      Bank, Handelsvoorraad, Krediteurekontrole, Verkope
               D      Bank, Verkope, Koste van Verkope, Handelsvoorraad

      1.4.6    Watter van die volgende is NIE ŉ voorbeeld van ŉ vakbond nie?

               A      NRO
               B      NUMSA
               C      DENOSA
               D      SADOU

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe            7                      GP/November 2019
                                           Graad 9

       1.4.7    Waarvoor staan die akroniem SSGB:

                A    Sterk punte, Swak punte, Gelykhede, Betalings
                B    Stand punte, Sterk punte, Gelykhede, Bedreigings
                C    Sterk punte, Stand punte, Geleenthede, Bedreidings
                D    Sterk punte, Swak punte, Geleenthede, Bedreigings

       1.4.8    As jy Handelsvoorraad verkoop vir R2 500 en die winsopslag is
                66⅔ %. Die kosprys van die Handelsvoorraad is:

                A     R1 666,67
                B     R1 666,75
                C     R1 500
                D     R4 166, 67

       1.4.9    Wanneer jy oorboek vanaf die Kontantontvangstejoernaal na die
                Huurinkomste rekening, sal jy dit ...

                A    debiteer.
                B    balanseer.
                C    krediteer.
                D    sluit.

       1.4.10   Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korrekte
                rekeningkundige siklus?

                A    Brondokumente, Joernale, Algemene Grootboek, Proefbalans
                B    Brondokumente, Algemene Grootboek, Joernale, Proefbalans.
                C    Joernale, Brondokumente, Algemene Grootboek, Proefbalans.
                D    Brondokumente, Proefbalans, Joernale, Algemene Grootboek

                                                                           (10 x 2)    (20)

                                                         TOTAAL AFDELING A:              60

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe              8                          GP/November 2019
                                              Graad 9

AFDELING B: DIE EKONOMIE

VRAAG 2

2.1     Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

        Die BRICS-beraad was van 25 tot 27 Julie 2018 in Suid-Afrika gehou. Die
        internasionale konferensie was bygewoon deur die vyf staatshoofde.
        Hierdie vyf state beslaan ongeveer ŉ vyfde van die wêreld se
        ekonomiese uitsette en 40 % van sy bevolking.

        Suid-Afrika het die kleinste ekonomie en bevolking van die vyf state. Dit
        word gesien as ŉ verteenwoordiger van Afrika-belange en dit is ŉ
        ekonomiese toegangspoort na die vasteland.
                                                                    ['Wikipedia.com']

        2.1.1    Behalwe Suid-Afrika, identifiseer enige TWEE van die ander
                 lande wat deel vorm van die BRICS–beraad.                                (2)

        2.1.2    Watter ekonomiese stelsel word in Suid-Afrika gebruik?
                 Verduidelik kortliks die eienskappe van hierdie stelsel.                 (5)

        2.1.3    Evalueer die beplande ekonomiese stelsel. Gee TWEE voordele
                 en TWEE nadele.                                      (4 x 2)            (8)
                                                                                        (15)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe                 9                       GP/November 2019
                                                Graad 9

2.2       Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

                               EKONOMIESE KRINGLOOP

                              Aankoop van goedere en dienste

                                                          Regerings
                           Belasting
                                                          - aankope

                                           Regering                       4
               2

          Inkomste            Openbare                     Belasting       R
                               dienste

                              Lone, dividende, rente, winste en huur

       2.2.1       Identifiseer die deelnemers wat voorgestel word deur nommer
                   2 en 4.                                                                 (2)

       2.2.2       Onderskei tussen die interaksies van nommer 2 en 4 in die
                   ekonomiese kringloop.                                                   (4)

       2.2.3       Noem TWEE publieke dienste wat die regering voorsien aan
                   huishoudings.                                                           (2)

       2.2.4       Evauleer wat die impak van ŉ styging in belasting op besighede
                   en huishoudings sal hê.                                   (3 x 2)       (6)
                                                                                          (14)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe              10                     GP/November 2019
                                              Graad 9

 VRAAG 3

Kyk na die spotprent en beantwoord die vrae wat volg.

                       Bestaanbare lone   8 ure werk    Organiseer

3.1     Werkers het hulle eise geïdentifiseer in die spotprent. Kan jy dink aan
        enige ander TWEE eise wat sal lei tot protesaksies, behalwe die eise wat
        in die spotprent geïdentifiseer is?                                           (2)

3.2     Watter effek het vakbonde op besighede?                          (2 x 2)      (4)

3.3     Verduidelik kortliks die verantwoordlikhede van vakbonde.                    (5)
                                                                                    (11)

                                                          TOTALE AFDELING B:          40

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe            11                        GP/November 2019
                                            Graad 9

AFDELING C: FINANSI ËLE GELETTERDHEID (60)

VRAAG 4

4.1     ŉ Onervare boekhouer het die volgende proefbalans voorberei.
        Die eienaar is bekommerd omdat daar foute ontdek is.

        INSTRUKSIES

           Stel die korrekte Proefbalans op in jou ANTWOORDBOEK.                     (12)

           Bereken die ontbrekende bedrae wat aangedui is met A en B.                 (4)

         PROEFBALANS VAN MUFASA HANDELAARS OP 30 NOVEMBER 2019
                                      Folio    Debiet     Krediet
         Kapitaal                   B1                      A
         Onttrekkings               B2                       4 160
         Grond en Geboue            B3            192 000
         Voertuie                   B4            134 000
         Skryfbehoeftes             B5              3 100
         Handelsvoorraad            B6                      18 300
         Bank (dt)                  B7             26 420
         Water en Elektrisiteit     B8                      14 800
         Krediteurekontrole         N1                      19 600
         Verkope                    N2            220 000
         Koste van Verkope          N3                     170 000
         Toerusting                 N4             24 800
         Huurinkomste               N5                      35 000
         Debiteurekontrole          N6                       6 420
         Salarisse                  N7                      40 000
         Versekering                B9                       1 440
                                                  B         B
                                                                  (16)

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
    Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe                  12                    GP/November 2019
                                                     Graad 9

VRAAG 5

Die volgende inligting word uit die boeke van David Handelaars geneem.

5.1        Kontantontvangstejoernaal         (KOJ)                                         (6)

5.2        Kontantbetalingsjoernaal          (KBJ)                                         (7)

5.3        Krediteurejoernaal                (KJ)                                          (7)

5.4        Debiteurejoernaal                 (DJ)                                          (3)

INSTRUKSIES

         Teken die transaksies aan in die korrekte joernale.
         Die besigheid gebruik ŉ winsopslag van 25% op kosprys.
         Moenie die joernale afsluit nie.

Transaksies vir September 2019

3          Verkoop goedere op krediet aan G. Huluma, R1 300. Reik faktuur 76 uit.

4          Koop die volgende op krediet van Nyla Groothandelaars
           (faktuur 101)

           Liaseringskabinette    R10 120
           Skryfbehoeftes         R 480

10         Kontantverkope van handelsware, R14 800

           Reik kwitansie 105 uit aan R Randall, ter gedeeltelike betaling van sy
           rekening, R4 600.

11         Trek ŉ kontanttjek nr. 305 vir:
           Lone                   R 810
           Wisselgeld             R1 000

15         Betaal Masimino Handelaars per tjek as betaling van ons rekening,
           R8 300.

27         Koop goedere op krediet van NYC Groothandelaars vir R7 600 min 10%
           handelskorting, ontvang faktuur.                                              (23)

    Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe             13                       GP/November 2019
                                             Graad 9

VRAAG 6

INSTRUKSIES

6.1      Gebruik die uittreksel wat geneem is vanaf die joernale van Rabada
          Handelaars en boek dit oor na die Debiteurekontrole rekening in die
          Algemene Grootboek vir Oktober 2019.

         Balanseer die rekening aan die einde van die maand.

      Saldo

      Debiteurekontrole      R 20 800

INLIGTING

Kontantontvangstejoernaal van Rabada Handelaars vir Oktober 2019
      Bank          Verkope    Koste van  Debiteurekontrole    Diverse rekeninge
                                Verkope
     R88 500        R58 500     R39 000            ?                R6 500

Kontantbetalingsjoernaal van Rabada Handelaars vir Oktober 2019
      Bank           Handels-     Lone      Krediteure -    Toerusting             Diverse
                     voorraad                 kontrole                            rekeninge
     R50 200          R6 200     R3 400       R23 400        R8 800                R8 400

Krediteurejoernaal van Rabada Handelaars vir Oktober 2019
   Krediteurekontrole     Handels -   Toerusting    Skryfbehoeftes               Diverse
                          voorraad                                              rekeninge
        R30 680            R18 400      R9 400          R1 280                   R1 600

Krediteureafslagjoernaal van Rabada Handelaars vir Oktober 2019
   Krediteurekontrole      Handels -   Toerusting   Skryfbehoeftes               Diverse
                           voorraad                                             rekeninge
         R3 640             R2 100       R900            R240                     R400

Debiteurejoernaal van Rabada Handelaars vir Oktober 2019
                Verkope                              Koste van Verkope
                R13 500                                   R9 000

Debiteureafslagjoernaal van Rabada Handelaars vir Oktober 2019
             Debiteureafslag                         Koste van Verkope
                 R1 800                                   R1 080
                                                                                        (10)

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe                14                        GP/November 2019
                                                Graad 9

6.2        Bestudeer die inligting wat geneem is uit die boeke van Maynard Winkels en
           beantwoord die vrae in jou ANTWOORDBOEK neer.

                              XANGELE HANDELAARS
 2011                 Besonderhede
           Kode                       Fol  Debiet                  Krediet        Saldo
 Sept                   Dokument

      1           Rekening gelewer                                            800        -

      5      01   Faktuur: 675            6.2.3                700      -     6.2.4      -

  15         02   6.2.5: 112              KBJ      1000   00                  500        -

  27         01   Faktuur: 697            KJ1                  450      20    950        20

          6.2.1   Watter grootboek was gebruik om hierdie rekening te voltooi.
                  Gee ŉ rede vir jou antwoord?                                               (2)

          6.2.2   Wat was die uitstaande saldo op 31/08/2011?                                (1)

          6.2.3   Watter joernaal was gebruik vir oorboeking na die grootboek?               (1)

          6.2.4   Bereken die uitstaande bedrag.                                             (2)

          6.2.5   Identifiseer die brondokument wat gebruik was.                             (1)

          6.2.6   Wat sal die effek van die transaksie op 15 September wees op
                  die rekeningkundige vergelyking.                                       (4)
                                                                                        (11)

                                                          TOTAAL AFDELING C:                 60

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe             15                      GP/November 2019
                                             Graad 9

AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 7

Lees die volgende artikel en beantwoord die vrae wat volg.

          Thabo Jabu herstel skoene op die sypaadjie buite die stadsaal. Hy is ŉ
          entrepreneur. Hy sorg dat die skoene van sy kliënte behoorlik
          reggemaak word. Sy wens is om ŉ klein winkel in die stad te open. Sy
          inkomste van R2 000 per week is genoeg om ŉ bestaan te voer. Dit
          sluit in maandelikse kruideniersware van R1 000, R500 vir huur, ŉ
          daaglikse taxi-fooi van R20 en skoolfonds vir sy vyftienjarige kind.

          Thabo het in 2015 begin werk met net R500 wat hy van sy vorige werk
          gespaar het. Daarna was hy op die straat, vanaf 07:00 tot 16:00 ses
          dae ŉ week. Dit was moeilik aan die begin, want hy het geen kliënte
          gehad nie. Deur deursettingsvermoë en harde werk, het hy dit
          reggekry om mense te kry om sy besigheid te ondersteun. Sy kliënte
          sluit mense in wat in sy omgewing bly, mense wat in die stad werk, en
          hy het ook kliënte wat hom vanuit ander gebiede ondersteun.

          ŉ Klein bekommernis is ander smouse wat in die omgewing werk. ''Ek
          kan dit hanteer,'' sê hierdie vasberade heer.

 7.1      Is Thabo se informele besigheid ŉ diens of ŉ handelsonderneming?
          Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                (2)

 7.2      Wat is sy maandelikse inkomste?                                             (1)

 7.3      Berei ŉ SWOT-analise voor van Thabo se besigheid.              (4 x 2)      (8)

 7.4      Noem enige DRIE komponente van ŉ sakeplan.                                  (3)

 7.5      Thabo wil ŉ plaaslike bank nader vir finansiële hulp om sy
          sakebedrywighede uit te brei. Gee ŉ kort beskrywing van DRIE
          aspekte wat in sy finansiële plan ingesluit moet word.                      (6)
          (3 x 2)

 7.6      Onderskei tussen massaproduksie en taakproduksie.                          (4)
                                                                                    (24)

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe              16                       GP/November 2019
                                              Graad 9

 VRAAG 8

8.1   Lees deur elk van die gevallestudies              hieronder   en    besluit     watter
      besigheidsfunksies van toepassing sal wees.

      8.1.1     Werknemers wil staak weens slegte werksomstandighede.

      8.1.2     Die werkers werk met baie gevaarlike chemiese stowwe wat ŉ
                ongeluk kan veroorsaak as hulle nie versigtig hanteer word nie. Die
                maatskappy moet voorsorgmaatreels tref en dit
                beskerm.

      8.1.3     Die verkoopsyfers het gedaal en die maatskappy moet iets daarvan
                doen.

      8.1.4     Die maatskappy wil graag van die winste belê deur aandele in
                ander maatskappye te koop.

      8.1.5     Die maatskappy was onlangs betrokke by ŉ groot skandaal
                rakende die storting van giftige afvalstowwe. Hulle moet weer goeie
                verhoudinge met die buitewêreld bou.

                                                                            (5 x 2)      (10)

8.2   Tabuleer die tipes vaardighede wat benodig word in elk van die 3
      ekonomiese sektore.                                                                 (6)
                                                                                         (16)

                                                           TOTAAL AFDELING D:             40

                                                                 GROOTTOTAAL:            200

 Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr9 EMS (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-question-paper/7d72118a-615e-4cba-ba1e-8bee9acff662) — Economic and Management Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr9 EMS P2 (Afrikaans) November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-p2-afrikaans-november-2021-question-paper/2d2a7976-f19a-46d5-a759-332ce3a19d74) — Economic and Management Sciences · QP · 2021 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/15836609-4828-4e6b-bbb1-5792b19b645e) — Economic and Management Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Gr9 EMS (Afrikaans) June 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2019-answer-book/7d834188-401d-4972-9508-9c1baa26bac5) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2019 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
