# Life Orientation Grade 9 P1 November EC 2011 Memo (Afr)

> Grade 9 Life Orientation Paper 1 memorandum from the November EC 2011 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-afr/171628d5-7f2f-45bc-86b3-a0b15aa7af09
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Life Orientation
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: November EC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Life Orientation](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/life-orientation) › [Life Orientation Grade 9 P1 November EC 2011 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-afr/171628d5-7f2f-45bc-86b3-a0b15aa7af09)

## About this document

Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                            SENIOR FASE

                             GRAAD 9

                        NOVEMBER 2011

                   LEWENSORIËNTERING
                      MEMORANDUM

PUNTE:   100

                 Hierdie memorandum bestaan uit of 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LEWENSORIËNTERING (Memo)                       (NOVEMBER 2011)

AFDELING A
VRAAG 1           VRAAG 2              VRAAG 3            VRAAG 4
1.1   D   (1)     2.1   Onwaar (1)    3.1   D     (1)   4.1   Tersiêre                      (1)
1.2   B   (1)     2.2   Onwaar  (1)   3.2   C     (1)   4.2   Arbeidsmark                   (1)
1.3   D   (1)     2.3   Waar  (1)     3.3   B     (1)   4.3   Persoonlike ontwikkeling      (1)
1.4   B   (1)     2.4   Waar  (1)     3.4   E     (1)   4.4   Verantwoordelikheid           (1)
1.5   B   (1)     2.5   Waar  (1)     3.5   A     (1)   4.5   Groei                         (1)
          [5]                    [5]                [5]   4.6   Vaardighede                   (1)
                                                          4.7   Fondasie                      (1)
                                                          4.8   Kompeterend                   (1)
                                                                                               [8]
                                                                 TOTAAL AFDELING A:            23
AFDELING B
VRAAG 5
5.1   FAS – Fetale Alkohol Sindroom                                                     (1)
5.2   5.2.1     Gesigdefekte /Klein lyfies/misvormde bene (te min vingers of
                tone)/Klein brein/Spraak probleme /Gehoorprobleme /
                Sigprobleme                             (Enige TWEE antwoorde)          (2)
      5.2.2     Kry nie vriende nie/ondervind verwerping/voel verstoot/gemeenskap
                diskrimineer teen hulle a.g.v. fisiese misvorming.                      (1)
5.3   Alkohol is vryelik verkrygbaar/Sommige alkoholiese drank is baie
      goedkoop/Armoede veroorsaak dat mense al meer drink. 
      Die media adverteer drank asof dit iets is wat elke mens moet uit probeer
      bv. vir sosiale status, ens.
      Misbruik/groepsdruk dra ook by tot die misbruik van alkohol. 
                                                          (Enige TWEE antwoorde)         (2)
5.4   5.4.1     Alkohol misbruik kan werkloosheid tot gevolg hê aangesien so ŉ
                persoon te veel dae afwesig is en dit kan ly tot sy opskorting.        (2)
      5.4.2     Alkohol kan jou longe beskadig en dit kan ly tot Tuberkulose.          (2)
5.5   Deur die onthouding van alkohol te beklemtoon/deur so ŉ persoon na ŉ
      rehabilitasie sentrum te stuur.                                                  (2)
                                                                                        [12]
VRAAG 6
6.1   Kwaadaardige Neoplasma                                                           (2)
6.2   Omgewings invloede /Oorerwing                                                    (2)
6.3   Chemoterapie /Chirurgie /Bestraling              (Enige TWEE antwoorde)         (2)
6.4   Dit is kanker wat veroorsaak word wanneer genetiese defekte of
      abnormaliteite vanaf voorouers oorgeërf word. 

      (LW: aanvaar die leerder se definisie as dit oorerwing van ouers se gene
      uitlig).                                                                           (2)
6.5   Leukemie (Bloedkanker) /Borskanker /Longkanker /Kolon-kanker
      /Lewerkanker /Germ cell Tumour /Velkanker 
                                                   (Enige TWEE antwoorde)                (2)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                  LEWENSORIËNTERING (Memo)                               3

 6.6    6.6.1     Ja, dit is ŉ dodelike siekte.                                       (1)
        6.6.2     Omtrent die helfte van kanker pasiënte wat behandeling ontvang
                  sterf a.g.v. kanker.  (LW: Enige aanvaarbare antwoord is korrek)    (2)
                                                                                       [13]
 VRAAG 7
 7.1    Hulle het die drie mans doodgeslaan.                                          (1)
 7.2    7.2.1     Nee                                                                 (1)
        7.2.2     Dit is onaanvaarbaar om die wet in eie hande te neem. 
                            (LW: LU3 AS4 onderskraag die antwoord in VRAAG 7.2.2)      (2)
 7.3    Hulle het vermoed hy is betrokke by misdaad in die gemeenskap en het
        hom daarvan beskuldig.                                                       (2)
 7.4    7.4.1     Nee                                                                 (1)
        7.4.2     Hulle moet ondersoek instel en meer bewyse rondom die saak
                  insamel en kan nie reageer op hoorsê nie.                          (2)
 7.5    7.5.1     Ek sal hulle baie lank tronk toe stuur/
                                 (LW: Enige antwoord wat gevangenisstraf aanbeveel)    (1)
        7.5.2     Ek sal hierdie uitspraak lewer omdat hulle hierdie man se
                  menseregte aangetas het. Hierdie straf sal ook dien as waarskuwing
                  tot ander gemeenskapslede om nie die wet in hul eie hande te neem
                  nie.                                                                (2)
                                                                                       [12]
 VRAAG 8 LW: (Hierdie is slegs ŉ riglyn vir assessering van leerder se werk)
 8.1    Beroepskeuse: Lewensoriëntering Onderwyser                                     (1)
 8.2    8.2.1     Ek sal lewensprobleme kan hanteer.                                   (1)
        8.2.2     Daar sal minder gevalle wees van mense met HIV/Vigs in my
                  land. 
                  Die burgers van my land sal goeie besluitnemingsvaardighede
                  het.                                                 (Enige 1)        (1)
 8.3    Hoe lank sal dit my neem om dit te bereik: In die jaar 2018. 
        Ek eers graad 10, 11 en 12 moet voltooi.
        Ek moet ... jare se studie aan ŉ tersiêre inrigting voltooi.                    (2)
 8.4    Probleme:       Tekort aan finansies. 
                        Tekort aan morele ondersteuning van my familie. 
                        Werk nie hard nie/studeer nie hard nie.         (Enige 2)       (2)
 8.5    Finansiële hulp: Ek sal aansoek doen vir ŉ beurs/lening.                       (1)
 8.6    Aksies:         Ek sal hard moet werk in die skool en my skoolwerk
                        ernstig opneem. 
                        Ek moet graad 12 slaag. 
                        Ek moet ŉ graad neem in Opvoedkunde. 
                        Ek moet ŉ diploma in Opvoedkunde doen.         (Enige 2)       (2)
                                                                                       [10]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                        LEWENSORIËNTERING (Memo)                              (NOVEMBER 2011)

     VRAAG 9                  NASIONALE VROUEDAG-UITNODIGING
     Dit kan in die vorm van ŉ uitnodigingskaart of ŉ publieke advertensie wees.
     Sien rubriek hieronder om hierdie vraag te assesseer.
PUNTE                     6                          5                    4                 3               2-1
PRES-                                      Verdienstelike           Voldoende        Gemiddelde
              Uitstaande prestasie                                                                     Nie bereik
TASIE                                      prestasie                prestasie        prestasie
              Uitnodiging goed             Uitnodiging goed         Uitnodiging      Nie goeie         Nie logies
              ontwerp en sluit             ontwerp, sluit meeste    goed ontwerp.    ontwerp nie.      saamgestel

     INHOUD
              byskrifte in, tyd, plek,     inligting in soos tyd,   Sluit sommige    Nie saamgestel    nie en baie
              datum, tema, die             plek, datum, tema,       van die          in ŉ logiese      sleutel
              gebeurtenis, hoof            gebeurtenis, hoof        inligting in     manier nie.       inligting nie
              sprekers, vermaak,           sprekers en              soos tyd,                          gegee nie.
              (verskeie kunstenaars).      vermaak.                 tema, ens.
PUNTE                     4                          3                    2                 1                0
PRES-                                      Verdienstelike           Voldoende        Gemiddelde
              Uitstaande prestasie                                                                     Nie bereik
TASIE                                      prestasie                prestasie        prestasie
              Baie kreatief, aantreklik    Aantreklik, op die       Aantreklik, en   Swak ontwerp      Voldoen nie
              en goed gerig op die         man af, goed gerig       op die man af,   en nie relevant   aan vereistes

     UITLEG
              teiken groep (jeug,          op die teiken mark.      geen duidelike   tot die teiken    nie.
              verskillende rasse.)                                  fokus op die     gehoor nie.
              Moedig almal aan om                                   teikengehoor
              die feesvieringe by te                                nie.
              woon.
                                                                                  INHOUD: 6 PUNTE
                                                                                ONTWERP: 4 PUNTE                 [10]
                                                                               TOTAAL AFDELING B:                 57
     AFDELING C FISIESE ONTWIKKELING EN BEWEGING
     VRAAG 10
     10.1     B   (1)    10.7.1     Sterk                (1)    10.9   Jy sal fisies sterk wees. 
     10.2     B   (1)    10.7.2     Gesond               (1)           Jy sal ontslae raak van oortollige
                                                                              liggaamsvet. 
     10.3     C   (1)    10.7.3     Gemaklik             (1)           Goeie spier tonus laat jou goed voel. 
     10.4     C   (1)    10.7.4     Respek               (1)           Jy ontwikkel sterk beendere. 
     10.5     D   (1)    10.8.1     Hart                 (1)           Jou aptyt sal verbeter. 
     10.6     C   (1)    10.8.2     Liggaam              (1)           Die kanse om beserings te kry word
                                                                              verminder. 
                                                                        (Merk enige TWEE feite)            (2)
 10.10        10.10.1         Ouderdom verneukery /Wedstrydknoeiery                                       (2)
              10.10.2         Jong spelers speel teen ouer spelers en dit kan ernstige
                              beserings tot gevolg hê vir die jonger spelers. 
                              Jong spelers het nie die geleentheid om gekies te word vir
                              toernooie nie.                                         (Enige 1)              (2)
              10.10.3         In wedstrydknoeiery word die spelers betaal om ŉ spesifieke
                              wedstryd te verloor. Dit kan ook gebeur dat ŉ klub eienaar die
                              skeidsregter omkoop met geld.                                                (2)
                                                                                                            [20]
                                                                              TOTAAL AFDELING C:             20
                                                                                     GROOTTOTAAL:           100

## Related documents

- [Gr9 LIFO P1 N11 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-memo-eng/c6bbc1b6-52aa-46de-8c36-435f4742582c) — Life Orientation · Memo · 2011 · Eng
- [Gr9 LIFO P1 N11 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-qp-afr/6d9c6a57-c4ef-4ac8-8749-2b3e45dc65f4) — Life Orientation · QP · 2011 · Afr
- [Gr9 LIFO P1 N11 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr9-lifo-p1-n11-qp-eng/61fa9575-1da7-495e-bbe7-d137a1adc949) — Life Orientation · QP · 2011 · Eng
- [LEWENSTORIENTERING GR9 2013-MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/lewenstorientering-gr9-2013-memo-afr/973cb196-a9ed-4358-87f5-e9affb1d59dd) — Life Orientation · Memo · 2013 · Afr
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-eng/a65523b0-08f2-4ddf-85e5-ff366459a1e3) — Life Orientation · Memo · 2012 · Eng
- [LIFE ORIENTATION-GR9 2012-MEMO-AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2012-memo-afr/70bafaaf-ed88-42c6-b322-6fd35296772f) — Life Orientation · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 9 Life Orientation

- [Grade 9 Life Orientation November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-life-orientation-2026-november-mock-exam-question-paper/236807e1-e30d-4acc-88fe-286781fb7a37) — QP · 2026 · Eng
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-afr/a30293d4-0629-4212-aeca-186443a80310) — QP · 2016 · Afr
- [LIFE ORIENTATION QP GR9 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-qp-gr9-nov-2015-eng/db46c892-b490-45b3-820b-b39e9314e121) — QP · 2016 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-eng/ca7aeafb-2998-47b9-8131-c5849031ab20) — QP · 2014 · Eng
- [LO GR 9 QP NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/lo-gr-9-qp-nov2014-afr/730e3eb2-8daf-4e4f-8cfa-b6b10a49ad91) — QP · 2014 · Afr
- [LIFE ORIENTATION GR9 2013-QP](https://www.hlayiso.com/library/life-orientation-gr9-2013-qp/49704367-3df2-4cca-a1b5-802a130663ca) — QP · 2013

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
