# Mathematics Grade 9 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-afr-june-2022-question-paper/4ba5646c-3db2-451f-83fa-e746a85e0cd8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-afr-june-2022-question-paper/4ba5646c-3db2-451f-83fa-e746a85e0cd8)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2022. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN

                    JUNIE 2022

                     GRAAD 9

                      WISKUNDE

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

11 bladsye

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD:

                                           b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                     2
                                                                                   GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae.

2.   Antwoord AL die vrae.

3.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

4.   Wys alle berekeninge diagramme en grafieke duidelik aan wat gebruik word om jou antwoorde te
     bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.   Indien nodig, rond jou antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.   Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.   Beantwoord VRAAG 1, by Afdeling A deur om die letter langs die regte antwoord te omkring.

8.   Beantwoord VRAE 2 tot 7 by Afdeling B in die spasies wat voorsien is op die vraestel.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                          3
                                                                                   GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Antwoord die volgende vrae deur die regte antwoord te kies. Omkring die letter langs die regte
antwoord.

1.1     Voltooi: (2𝑥 + 𝑦)0

        A        2𝑥 + 𝑦
        B        𝑥+𝑦
        C        1                                                                                 (1)
        D        0

1.2     Gegee hieronder is twee stellings oor ŉ getalpatroon:

         •   Die eerste term in die reeks is 8.
         •   Die konstante verskil in die reeks is 2.

        Watter van die reekse hieronder voldoen aan die voorskrifte in die bogenoemde stellings?

        A        8; 6; 4; 2; …
        B        8; 4; 2; 1; …
        C        8; 16; 32; 64; …
        D        8; 10; 12; 14; …                                                                  (1)

1.3     In die gegewe uitdrukking, 𝑚3 + 3𝑚2 + 5𝑚 + 2, is die koëffisiënt van 𝑚 …

        A        1
        B        2
        C        3
        D        5                                                                                 (1)

                                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE               4
                                                             GRAAD 9

1.4   Bepaal die waarde van 3 − (−5 + 2) + 3.

      A       13
      B       9
      C       7
      D       3                                                        (1)

                                     𝑡
1.5   Vir watter waardes van 𝑡 is          ongedefinieerd?
                                    2𝑡−2

      A       1
      B       2
      C       −1
      D       −2                                                       (1)
                                                                       [5]

                                                                           b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                   5
                                                                               GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Die volgende tabel gee meervoude en faktore van 30, 75 en 100.

                   Faktore                    Getal              Meervoude
           1, 2, 3, 5, 6, 10, 15, 30           30       30, 60, 90, 120, 150, 180, 210,
                                                                  240, 270, 300…
              1, 3, 5, 15, 25, 75              75      75, 150, 225, 300, 375, 450, 525,
                                                                  600, 675, 750…
          1, 2, 4, 5, 10, 20, 25, 50,         100      100, 200, 300, 400, 500, 600, 700,
                     100                                      800, 900, 1 000 …

      2.1.1      Skryf die GGF van 30 en 75 neer.

                                                                                            (1)

      2.1.2      Skryf die KGV van 75 en 100 neer.

                                                                                            (1)

2.2   Die 3 15 is tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle?

                                                                                            (2)

2.3   Is die 3 15 rasionaal of irrasionaal?

                                                                                            (1)

                                                                                                b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                          6
                                                                                     GRAAD 9

2.4   Bepaal watter EEN van die vier tabelle hieronder verteenwoordig ŉ direkte
      verhouding. Motiveer jou antwoord.

                         Tabel A                                     Tabel B

              𝒙     4       8      12   16             𝒙     30        50      100   120
                                                                 2                       2
              𝒚     5      15      20   25             𝒚     6         4        2    1
                                                                 3                       3

                         Tabel C                                     Tabel D

              𝒙     3       5      8    12              𝒙        1     2       3     4

              𝒚     12     20      32   48              𝒚     10       7       5     2

                                                                                                (3)

2.5   Dit neem Sandile 6 uur om 1 tenk met water te vul, as hy alleen werk.
      Jacob neem 12 uur om dieselfde tenk met water te vul, as hy alleen werk.
      As Sandile en Jacob saam werk om die tenk met water te vul, hoe lank sal dit neem?
      Gee jou antwoord in ure.

                                                                                                (4)
                                                                                               [12]

                                                                                                   b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                                        7
                                                                                    GRAAD 9

VRAAG 3

3.1   Watter tipe getalle in die getalsisteem word deur die volgende gedefinieer?

      “Getalle wat die natuurlike- en heelgetallesisteem uitbrei deur die bewerking 𝑎 − 𝑏,
      waar 𝑎 < 𝑏, in te sluit.”

                                                                                               (1)

3.2   Die volgende stellings is verkeerd.
      Skryf die korrekte weergawe van elke stelling neer.

         Nr.             Verkeerde Stelling                    Korrekte Stelling
                 3
       3.2.1      √−64 = −8
       3.2.2     −4 − (−6) = −10
       3.2.3     √−9 = ±3
       3.2.4     (−5)2 = −25
                                                                                               (4)

3.3   Bereken die volgende.

      3.3.1    (5)(−2)2 − 15 ÷ 3

                                                                                               (3)

      3.3.2    2 − (−4) − 2(1 − 4)
                      1−4

                                                                                               (3)
                                                                                              [11]

                                                                                                  b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                   8
                                                                              GRAAD 9

VRAAG 4

4.1   Die eksponensiële vorm van 25 is geskryf as 52. Wat beteken die eksponent?

                                                                                         (1)

4.2   Stel die volgende stelling in eksponensiële vorm voor:

      “7 tot die vyfde mag”.
                                                                                         (1)

4.3   Herskryf die volgende uitdrukkings met positiewe eksponente.
      Los jou antwoord in die eenvoudigste eksponensiële vorm.

      4.3.1   3𝑥 −2
                                                                                         (1)

      4.3.2    2
              5−2

                                                                                         (1)

4.4   Vereenvoudig die volgende volledig:

      4.4.1   (−5𝑤𝑧)2 (−2𝑤 2 𝑧)
                  50𝑤 −1 𝑧

                                                                                         (4)

      4.4.2   81𝑥+1 . 52𝑥−2
                34𝑥 . 25𝑥

                                                                                         (5)
                                                                                        [13]
                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                          9
                                                                                    GRAAD 9

VRAAG 5

5.1   Bestudeer die eerste drie diagramme uit die reeks diagramme hieronder.

               1ste Diagram           2de Diagram                 3de Diagram

      5.1.1   Voltooi die tabel deur die aantal snypunte in die volgende twee diagramme te
              bepaal.

                              Posisie van die diagram         1     2    3      4    5
                                 Aantal snypunte              3    12   27                     (2)

      5.1.2   Beskryf die verhouding tussen die posisie van die diagram en die aantal
              snypunte in elke diagram in jou eie woorde.

                                                                                               (2)

5.2   Getalle is gerangskik in die volgende getalpatroon. Indien die patroon uitgebrei word,
      wat sal die vyfde getal in die 100ste ry wees?

                               Ry 1         21     22   23   24    25    26
                               Ry 2         27     28   29   30    31    32
                               Ry 3         33     34   35   36    37    38

                                                                                               (3)
                                                                                               [7]

                                                                                                   b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                   10
                                                                              GRAAD 9

VRAAG 6

6.1   Wat noem ons ŉ algebraïese uitdrukking wat twee terme bevat?                       (1)

6.2   Waarna word 𝑥 en 𝑦 verwys in die uitdrukking 2𝑦 4 − 3𝑥 2 𝑦 2 + 5𝑥 3 ?
                                                                                         (1)

6.3   Vereenvoudig die volgende volledig:

      6.3.1   √9𝑥 4 𝑦 2

                                                                                         (1)

      6.3.2   (𝑥 + 5)(𝑥 − 3)

                                                                                         (3)

      6.3.3   25𝑧 2 − 9
               5𝑧 + 3

                                                                                         (3)

6.4   Faktoriseer volledig:

      6.4.1   3𝑥(𝑞 − 𝑟) − 2(𝑞 − 𝑟)

                                                                                         (1)

      6.4.2   2𝑥 3 − 10𝑥 2 − 28𝑥

                                                                                         (3)
                                                                                        [13]
                                                                                         b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 7

7.1   Beskryf 3(𝑥 − 5) = 16, in woorde.
                                                                                             (1)

7.2   Vertaal die volgende stelling in ŉ wiskundige vergelyking.
      Die som van die helfte van ŉ getal en 4 word verdubbel, en word dan verminder met 1
      om ŉ antwoord van 13 te gee.
                                                                                             (1)

7.3   Los op vir 𝑥:

      7.3.1    0,3𝑥 − 2,1 = 0,7 − 0,4𝑥

                                                                                             (2)

                         1
      7.3.2    9𝑥+1 =
                        27

                                                                                             (3)

      7.3.3    5𝑥 − 7 7𝑥 − 10
                     −        =1
                 3       5

                                                                                             (3)

7.4   Die vierkant van ŉ getal getel by twee keer die getal is gelyk aan drie.
      Bepaal die moontlike waardes van die getal.

                                                                                             (4)
                                                                                            [14]
                                                                                 TOTAAL:    75

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr9 MATH (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-eng-june-2022-question-paper/fad51169-f95d-43a5-bfdf-326b9c856289) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr9 MATH (ENG & AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-eng-afr-june-2022-possible-answers/0b9ee6a8-1c50-4703-ba0b-f955909cf721) — Mathematics · Memo · 2022 · Eng
- [Gr 9 Mathematics P1 (English) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-english-november-2022-question-paper/0031ea9b-5f2c-4d0a-a834-b69caeb36249) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Grade 9 Maths English Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-maths-english-test/e9eb5863-eeaf-4674-aba3-afacd051655e) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr 9 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-afrikaans-june-2023-question-paper/135ff87d-7467-4a76-ad0b-5d9d4f8b5bce) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
