# Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      testpapers.co.za

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2018
                         GRAAD 9

                    NATUURWETENSKAPPE

                       MEMORANDUM

8 bladsye

                             1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                             MEMORANDUM     NATUURWETENSKAPPE   GRAAD 9

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              PROVINSIALE EKSAMEN

                                                NATUURWETENSKAPPE

                                 MEMORANDUM

AFDELING A

BEANTWOORD AL DIE VRAE IN DIE ANTWOORDBOEK.

VRAAG 1

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1    D√
1.2    A√
1.3    D√
1.4    A√
1.5    C√
1.6    B√
1.7    B√
1.8    C√
                                                                    [8]

VRAAG 2

TERMINOLOGIE

2.1   Puberteit √                                                   (1)

2.2   Verbinding √                                                  (1)

2.3   Uitskeiding √                                                 (1)

2.4   Chloried √                                                    (1)

2.5   Chemiese vertering √                                          (1)

2.6   Hipotese √                                                    (1)
                                                                    [6]

                                      2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                          MEMORANDUM   NATUURWETENSKAPPE   GRAAD 9

VRAAG 3

PASITEMS

3.1   C (Weefsel) √

3.2   E (Alkali) √

3.3   H (Kondoom) √

3.4   D (Produk) √

3.5   A (Vertering) √

3.6   B (Antibiotika) √
                                                                [6]

                                            TOTAAL AFDELING A: [20]

                                 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM            NATUURWETENSKAPPE              GRAAD 9

AFDELING B

LEWE EN LEWENDE DINGE

VRAAG 4

SELLE AS BASIESE EENHEDE VAN LEWE

4.1   Plantsel √                                                                             (1)

4.2         Dit het ŉ selwand √
            Dit het ŉ groot vakuool√
            Dit het chloroplaste √                                     [Merk enige een] (1)

4.3   1 – Chloroplaste √
      4 – selmembraan √                                                                      (2)

4.4   3 – Mitochondrion √
          Is verantwoordelik vir respirasie √
          Verantwoordelik vir die produksie van energie deur die afbreking van
          glukose √
                                                                     [Merk enige twee] (2)

4.5         Stoor stowwe √
            Verskaf ondersteuning √                                    [Merk enige een] (1)

4.6   Die nukleus beheer al die aktiwiteite van die sel √ en bevat oorerflike eienskappe /
      DNA van die sel.√ √                                                                    (2)

4.7   Die verskil tussen ŉ plantsel end diersel

                      PLANTSEL                                    DIERSEL
          Het ŉ onbuigsame, reëlmatige vorm             Het ŉ onreëlmatige vorm √
          Het een of twee vakuole                       Het ŉ klein of geen vakuole √
          Het ŉ selwand                                 Selwand afwesig. √
          Het chloroplaste                              Chloroplaste afwesig. √
          Kan fotosinteer                               Kan nie fotosinteer nie √
          Het ŉ dubbele membraan                        Het ŉ enkel membraan √

      [MERK ENIGE TWEE]                                                                      (2)
                                                                                             [11]

                                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM            NATUURWETENSKAPPE              GRAAD 9

VRAAG 5

MENSLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

5.1   Nommer 1√                                                                             (1)

5.2   Ovulasie √                                                                            (1)

5.3   Nommer 4. Implantering √ / Swangerskap                            [Merk enige een]
      Die embrio word ingeplant in die bloedlaag van die uterus. √ /
      Fetus groei binne in die uterus √                                 [Merk enige een] (2)

5.4   ŉ Proses waar ŉ spermsel en ŉ eiersel saamsmelt √ om ŉ sigoot te vorm√                (2)

5.5   Testosteroon √                                                                        (1)

5.6   Dieselfde kanaal word gebruik vir die insetting van die penis in die vagina om
      spermselle vry te stel √ en gedurende geboorte beweeg die fetus deur dieselfde
      kanaal (geboortekanaal) √ na die buitewêreld.                                         (2)
                                                                                            [9]

VRAAG 6

SIRKULASIESTELSEL

6.1   1. Long √
      2. Hart √                                                                             (2)

6.2   3. Arteries/ Slagare √
      4. Are √
      5. Kapillêre √                                                                        (3)

6.3   Gaswisseling √                                                                        (1)

6.4   (3)    Die bloed in die slagare wat weg van die hart af beweeg is ryk in suurstof.
             (Oksigineerde bloed) √
      (4)    Die bloed in die are wat na die hart beweeg is ryk aan koolstofdioksied /arm
             in suurstof. (Gedeoksigeneerde bloed) √
                                                                                            (2)
                                                                                            [8]

                                              5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM           NATUURWETENSKAPPE              GRAAD 9

VRAAG 7

RESPIRATORIESE STELSEL EN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL

7.1   Tuberkulose word veroorsaak deur ŉ bakteriese infeksie in die longe of ander dele
      van die liggaam. √                                                                   (1)

7.2   Tuberkulose versprei deur die bakterieë in te asem in die longe √ wanneer iemand
      met die siekte hoes. √                                                               (2)

7.3      Kamers moet goed geventileer wees √
         Bedek mond wanneer hoes √
         Eet gesonde voedsel √
         Gereelde oefening √                                           [Merk enige een] (1)

7.4   Meganiese vertering: Dit is ŉ proses waar voedsel fisies afgebreek, vergruis en in
      kleiner deeltjies gemaak word.√

      Chemiese vertering: Dit is die proses waar voedsel vermeng word met
      verteringsensieme en soutsuur in eenvoudige voedingstowwe wat deur selle
      geabsorbeer word √                                                                   (2)

7.5   Vesel voeg massa by tot die voedsel wat ons eet √
      Help met die verteringsproses √
      Verhoed hardlywigheid √                                          [Merk enige twee] (2)
                                                                                         [8]

VRAAG 8

SIRKULASIE- EN RESPIRATORIESE GESONDHEIDSKWESSIES

8.1   Tussen enige getalreeks van 213 – 215 aktiewe rokers sterf aan siektes √
      (Merk enige nommer tussen die getal reeks)                                           (1)

8.2   Aktiewe rokers√                                                                      (1)

8.3   Nie-rokers√ omdat baie mense sterf aan rookverwante siektes √
      (Aanvaar enige antwoord met ŉ redelike verduideliking)                               (2)
                                                                                           [4]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:        [40]

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM            NATUURWETENSKAPPE              GRAAD 9

AFDELING C
MATERIE EN MATERIALE
VRAAG 9
PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE EN VERBINDINGS

9.1   S√                                                                                   (1)

9.2   Swael √                                                                              (1)

9.3   16√                                                                                  (1)

9.4   Nie-metaal√                                                                          (1)

9.5   Swaeldioksied√                                                                       (1)

9.6   Suur / onder 7√                                                                      (1)
                                                                                           [6]

VRAAG 10
REAKSIE VAN METALE MET SUURSTOF

10.1 Yster √ + Suurstof √ Ysteroksied √                                                   (3)

10.2 . 4Fe√ + 3O2√  2Fe2 O3 √          Balansering √                                      (4)

10.3       Verf die metaal √
           Bedek metaal met olie / ghries √
           Galvanisering van metaal / bedek met ŉ meer reaktiewe metaal √
           Elektroplatering van metaal √                            [Merk enige twee] (2)
                                                                                       [9]

VRAAG 11
REAKSIES VAN SURE MET KARBONATE

11.1 pH=1 √
                                                                                           (1)

11.2 Natruimbikarbonaat is ŉ alkali.√ Dit neutraliseer oortollige suur in die maag √       (2)

11.3 Die gas is koolstofdioksied. √                                                        (1)

11.4 Die gas wat vrygestel word, word deur helder kalkwater geborrel. √ Die kalkwater
     behoort melkerig te word√.                                                            (2)

11.5 NaHCO3 √+ HCl √ NaCl √ + H2O √ + CO2 √                                               (5)
                                                                                           [11]

                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                             MEMORANDUM           NATUURWETENSKAPPE        GRAAD 9

VRAAG 12

ONDERSOEKENDE EKSPERIMENT

12.1 Om te toets / ondersoek / bewys watter effek temperatuur √ het op die rys van
     die deeg. √
                                      OF
      Om te toets / ondersoek / bewys watter effek temperatuur het op die produksie
      van koolstofdioksied √.                                          [Merk enige een) (2)

12.2 Ja √ dit was ŉ geldige toets. √
     Dieselfde hoeveelheid water √ Dieselfde hoeveelheid bestanddele om die deeg te
     maak √
     Dieselfde grootte deeg gebruik in die drie silinders √        [Merk enige twee] (3)

12.3 Afhanklike veranderlike: Die volume wat die deeg rys √.
     Onafhanklike veranderlike: Die verandering in temperatuur √                                                 (2)

12.4 Die temperatuur het ŉ effek op die rys van die deeg √
                                                                         OF
      Die temperatuur het ŉ effek op die produksie van koolstofdioksied √
                                                                       [Merk enige een] (2)
12.5 MERKRIGLYNE

       Volume wat die deeg rys (cm3 )
                                                                       TEMPERATUUR          (°C)

                                       Opskrif√
                                       X-as : Temperatuur √
                                       Y-as : Volume van die deeg √
                                       Beide skale (x en y as) korrek √
                                       Plot van punte en korrekte verbinding van punte √
                                                                                                                 (5)
                                                                                                                 [14]
                                                                                            TOTAAL AFDELING C:   [40]
                                                                                                       TOTAAL:   100

                                                                          8

## Related documents

- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-question-paper/370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1) — Natural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — Natural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8) — Natural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [NATURAL SCIENCE GR9 MEMO NOV2016 AFRIK](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-gr9-memo-nov2016-afrik/a384de90-66e7-4a16-93a7-22416531ec29) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — QP · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-test/768aa9ee-58e9-4e10-8543-ae5889bee1dd) — QP · 2023 · Afr
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-possible-answers/b80749bd-4989-4d9b-bb09-e1cd1de31b1d) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
