# Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 QP (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-question-paper/370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 21

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-question-paper/370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                      testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         PROVINSIALE EKSAMEN
                                JUNIE 2018
                                     GRAAD 9

                         NATUURWETENSKAPPE

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________

GRAAD 9: ________

DATUM: ___________

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

20 bladsye + 1 datavel

VR1   VR2    VR3   VR4   VR5   VR6   VR7   VR8   VR9   VR10 VR11 VR12 TOTAAL

 8     6      6     11    9     8     8     4     6     9    11   14

                                                                       100

                                                                         b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                   2
                                                                  GRAAD 9

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                            NATUURWETENSKAPPE

                                                            TYD: 2 uur
                                                            PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1    Skryf jou naam en klas op die voorblad van hierdie VRAESTEL.

2    Beantwoord al die vrae in die spasies daarvoor oopgelaat op hierdie VRAESTEL.

3    Hierdie vraesel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C gebaseer op
     die voorgeskrewe raamwerk van die KABV-dokument.

4    Toekenning van punte:

     AFDELING A: 20
     AFDELING B: 40
     AFDELING C: 40

5    Hierdie vraestel bestaan uit twaalf vrae.

6    Volg die instruksies van elke vraag noukeurig.

7    Alle tekeninge moet in potlood gedoen word en byskrifte in blou of swart ink.

8    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                   3
                                                                   GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien. Kies die
korrekte opsie en maak ŉ sirkel of kruisie oor die korrekte letter (A – D).

1.1     Watter van die volgende is die hooffunksie van die hart?

        A      Fisiese manipulasie van vaste voedsel
        B      Regulering van verteerde voedsel
        C      Gee vorm aan die sel
        D      Om bloed te pomp                                                       (1)

1.2     Die simbool vir Koper is ... .

        A      Cu
        B      Co
        C      K
        D      C                                                                      (1)

1.3     Die newe (by) produkte van respirasie is ...

        A      suurstof, koolstofdioksied en energie.
        B      water en glukose.
        C      koolstofdioksied en suurstof.
        D      koolstofdioksied, water en energie.                                    (1)

1.4     Rangskik volgens die pH-skaal van die minste tot die meeste suurgehalte.

        A      6:4:2:1
        B      1:4:2:6
        C      6:2:1:4
        D      1:2:4:6                                                                (1)

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                      4
                                                                   GRAAD 9

1.5   Die volgorde waarin voedsel beweeg in die spysverteringskanaal is ... .

      A       Oesofagus, maag, dikderm, dunderm.
      B       Oesofagus, dunderm, dikderm, maag.
      C       Oesofagus, maag, dunderm, dikderm.
      D       Oesofagus, dunderm, maag, dikderm.                                         (1)

1.6   Watter indikator is groen in ŉ natuurlike oplossing?

      A       Rooi lakmoespapier
      B       Universele indikator
      C       Blou lakmoespapier
      D       Broomtimolblou                                                             (1)

1.7   Uitaseming is die proses wanneer ...

      A       spiere van die diafragma ontspan, die interkostale spiere ontspan en lug
              word uit die longe geforseer.
      B       spiere van die diafragma trek saam, die interkostale spiere trek saam en
              lug word uit die longe geforseer.
      C       spiere van die diafragma ontspan, die interkostale spiere ontspan en lug
              vloei deur die luggange in die longe in.
      D       spiere van die diafragma trek saam en lug vloei deur die luggange die
              longe binne.                                                               (1)

1.8   Die gas wat geproduseer word as ŉ suur met ŉ metaal reageer is ...

      A       Koolstofdioksied.
      B       Suurstof.
      C       Waterstof.
      D       Waterdamp.                                                                 (1)
                                                                                         [8]

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                        5
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 2

TERMINOLOGIE

Verskaf die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die term langs die vraagnommer (2.1 – 2.6) in die spasie voorsien.

2.1    Die stadium in die menslike lewenssiklus wanneer seksuele organe
       volwassenheid bereik vir voortplanting.

       __________________________________________________.                                  (1)

2.2    ŉ Stof waar twee of meer atome chemies verbind is in ŉ vaste verhouding.

       ___________________________________________________.                                 (1)

2.3    Die verwydering van afvalprodukte van ŉ chemiese reaksie wat in selle plaasvind.

       ____________________________________________________.                                (1)

2.4    Die sout in waterstofchloried (soutsuur).

       ____________________________________________________.                                (1)

2.5    Die vermenging van voedsel met verteringsensieme en soutsuur.

       ____________________________________________________.                                (1)

2.6    Die beskrywing of moontlike verduideliking vir ŉ ondersoek.

       ____________________________________________________.                                (1)
                                                                                            [6]

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                  6
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 3

PASITEMS

Kies ŉ konsep in KOLOM B wat by ŉ stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
(A – H) langs die vraagnommer (3.1 – 3.6) in die in die spasie voorsien.

                       KOLOM A                                      KOLOM B
3.1 ŉ Groep selle met dieselfde struktuur wat dieselfde    A. Vertering
    funksie verrig.
                                                           B. Antibiotika
3.2 ŉ Basis wat oplosbaar is in water.
                                                           C. Weefsel
3.3 Die struktuur of middel wat onvoorsiene swangerskap
    en seksueel oordraagbare siektes soos HIV/VIGS kan     D. Produkte
    verhoed.
                                                           E. Alkali
3.4 Nuwe stowwe wat vorm tydens ŉ reaksie.
                                                         F. Reaktante
3.5 Die afbreking van voedsel in oplosbare voedingstowwe
    wat in die bloed geabsorbeer kan word.               G. Absorpsie

3.6 Stowwe wat gebruik kan word om skadelike bakterieë     H. Kondoom
    dood te maak.

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

3.6
                                                                                    [6]

                                                              TOTAAL AFDELING A: [20]
                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE          7
                                                                  GRAAD 9

AFDELING B

LEWE EN LEWENDE DINGE

VRAAG 4

SELLE AS BASIESE EENHEDE VAN LEWE

Bestudeer die volgende strukture en beantwoord die vrae wat volg.

4.1    Identifiseer die bogenoemde sel.

       ____________________________________________________                 (1)

4.2    Verskaf EEN waarneembare rede vir jou antwoord.

       ____________________________________________________                 (1)

4.3    Verskaf byskrifte vir dele genommer 1 en 4.

       1. ____________________________________________________

       4. ____________________________________________________              (2)

                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                      8
                                                                 GRAAD 9

4.4   Noem die deel genommer 3 en ŉ gee die funksie.

      _____________________________________________________

      _____________________________________________________                            (2)

4.5   Wat is die hooffunksie van die deel genommer 7?

      _____________________________________________________                            (1)

4.6   Deel nommer 6 word die “brein” van die sel genoem. Verskaf ŉ moontlike rede om
      die stelling te regverdig.

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________                           (2)

4.7   Tabuleer TWEE verskille tussen ŉ plantsel en ŉ diersel.

                   PLANTSEL                                     DIERSEL

      1.                                       1.

      2.                                       2.

                                                                                       (2)
                                                                                       [11]

                                                                                       b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                     9
                                                                   GRAAD 9

VRAAG 5

MENSLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL

Bestudeer die diagramme van die prosesse in die menslike voortplantingsiklus en beantwoord
die vrae wat volg.

                                 KOPULASIE

 VOLWASSE-
                                                                EJAKULASIE
 WORDING

                              MENSLIKE
                              LEWENSSIKLUS

                  GROEI
                                                 BEVRUGTING

5.1    Verskaf die nommer op die diagram in die siklus waar ŉ eiersel vrygestel word.

       ______________________________________________________                           (1)

5.2    Identifiseer die naam van die proses wat in 5.1 plaasvind.

       ______________________________________________________                           (1)

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                   10
                                                                   GRAAD 9

5.3   Benoem en verduidelik die proses wat by nommer 4 plaasvind.

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________                        (2)

5.4   Verduidelik kortliks die proses van bevrugting.

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________                        (2)

5.5   Noem die hormoon wat ŉ noodsaaklike rol in die manlike voortplantingstelsel
      speel.

      ________________________________________________________                        (1)

5.6   In vrouens word daar na die vagina verwys as die kopulasiekanaal sowel as die
      geboortekanaal. Verduidelik die stelling kortliks.

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________                        (2)
                                                                                      [9]

                                                                                      b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                       11
                                                                 GRAAD 9

VRAAG 6

SIRKULASIESTELSEL

Bestudeer die onderstaande diagram wat die menslike sirkulasiestelsel voorstel en beantwoord
die vrae.

6.1    Verskaf die byskrifte van die organe genommer 1 en 2.

       1.______________________________________________________

       2.______________________________________________________                          (2)

6.2    Verskaf die algemene name van die bloedvate wat deur die dele 3, 4 en 5
       voorgestel word.

       3._____________________                4.__________________

       5._____________________                                                           (3)

                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE          12
                                                                 GRAAD 9

6.3   Identifiseer die proses wat plaasvind by nommer 1 en 5.

      _____________________________________________________                (1)

6.4   Onderskei tussen die bloed wat deel 3 en 4 bevat.

      ____________________________________________________

      ____________________________________________________

      ____________________________________________________                 (2)
                                                                           [8]

                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                      13
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 7

RESPIRATORIESE STELSEL EN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL

Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg:

Tuberkulose is een van Suid-Afrika se ergste siektes wat dood veroorsaak. Ongeveer ŉ miljoen
mense wêreldwyd sterf jaarliks aan TB. Daar is voorheen na TB as verswelging verwys omdat dit
die liggaam verswelg en veroorsaak dat dit wegkwyn. TB word veroorsaak deur ŉ bakteriese
infeksie van liggaamsdele, veral die longe. Dit word versprei van een persoon na die volgende
deur die inaseming van die bakterieë in die longe, as ŉ persoon met die siekte hoes. Die
simptome van TB is: Geen eetlus, gewigsverlies, koors en sweet, borspyne en die ophoes van
bloed. Die siekte kan opgespoor word deur x-strale van die longe te neem. Gelukkig kan TB
genees word as dit vroegtydig opgetel word. Dit word behandel deur dwelms te gebruik wat
antibiotika genoem word.

7.1   Watter mikro-organisme veroorsaak tuberkulose?

      ____________________________________________________                                (1)

7.2   Verduidelik kortliks hoe tuberkulose versprei word.

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________                              (2)

7.3   Stel enige voorkomingsmaatreëls in die verspreiding van tuberkulose voor.

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________                            (1)

7.4   Differensieer tussen meganiese en chemiese vertering.
      _________________________________________________________

      ________________________________________________________

      _________________________________________________________                           (2)

7.5   Voorsien TWEE redes en verduidelik waarom vesel belangrik is in die vertering van
      voedsel.
      _________________________________________________________

      _________________________________________________________

      ________________________________________________________                            (2)
                                                                                          [8]

                                                                                          b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                              NATUURWETENSKAPPE                       14
                                                                               GRAAD 9

VRAAG 8

SIRKULATORIESE EN RESPIRATORIESE GESONDHEIDSKWESSIES

Bestudeer die onderstaande kolomgrafiek wat aandui hoeveel mense in elke 100 000,
tussen die ouderdomme van 35 en 69, sterf aan rook en rookverwante siektes.

 Sterftesyfer
                                                                                     Nie-Rokers
                                                                                   Aktiewe Rokers

                                                                                   Passiewe Rokers

                       Long-    Mond-     Ander     Hart-     Respira-   Ander
                       kanker   kanker    kankers   siektes   toriese    mediese
                                                              siektes    siektes

                                    Gesondheidkwessies

8.1             Gebruik die grafiek om uit te vind hoeveel aktiewe rokers sterf aan hartsiektes.

                ______________________________________________________                                (1)

8.2             Kyk na die verskillende mense (rokers, passiewe rokers en nie-rokers) wat sterf aan
                respiratoriese siektes. Vanuit watter groep sterf die grootste getal mense?

                ______________________________________________________                                (1)

8.3             Sal jy verkies om ŉ aktiewe roker, ŉ passiewe roker of ŉ nie-roker te
                wees? Voorsien ŉ moontlike rede om jou antwoord te ondersteun.

                ______________________________________________________

                ______________________________________________________                                (2)
                                                                                                      [4]

                                                                            TOTAAL AFDELING B:        [40]

                                                                                                      b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                       15
                                                                  GRAAD 9

AFDELING C
MATERIE EN MATERIALE
VRAAG 9
PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE EN VERBINDINGS

Gebruik die periodieke tabel van elemente om die onderstaande vrae te beantwoord:

                                        x
                                  16

                                 12

9.1   Die simbool van die element wat deur X in die bogenoemde diagram voorgestel
      word, is ...

      ____________________________________________________                               (1)

9.2   Die naam van die element is ...

      ______________________________________________________                             (1)

9.3   Hoeveel protone het die element in sy nukleus?

      ________________________________________________________                           (1)

9.4   Is die element ŉ metaal of ŉ nie-metaal?
      _________________________________________________________                          (1)

9.5   Die element vorm ŉ oksied wanneer dit met suurstof reageer. Verskaf die naam van
      die oksied wat vorm.

      ________________________________________________________                           (1)

9.6   Wanneer die oksied met water gemeng word, wat sal die pH van die oplossing
      wees?

      ________________________________________________________                           (1)
                                                                                         [6]

                                                                                         b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                         16
                                                                   GRAAD 9

VRAAG 10
REAKSIE VAN METALE MET SUURSTOF

Roes is ŉ vorm van ysteroksied wat gevorm word wanneer yster (Fe) met suurstof (O)
reageer.

Voltooi die onderstaande tabel deur die ontbrekende vergelykings vir reaksie tussen yster
en suurstof te voorsien:

                                                                                            (3)
Woordvergelyking               10.1

Prentjie Vergelyking

                                                                                            (4)
Gebalanseerde                  10.2
chemiese vergelyking

                                                            SLEUTEL-ELEMENTE
                                                                      YSTER
                                                                      SUURSTOF

10.3 Noem enige TWEE maniere hoe die vorming van roes voorkom word:

      1.     _______________________________________________                                (1)

      2.     _______________________________________________                                (1)
                                                                                            [9]

                                                                                             b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                      17
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 11
REAKSIES VAN SURE MET KARBONATE

Bestudeer die volgende eksperimentele opstelling. Beantwoord die vrae wat volg:

                                                      Opvangbuis

                                                                   Gas word
                                                                   opgevang in
                                                                   proefbuis

                                                                    Beker

  Natriumbikarbonaat                 Soutsuur

11.1 Vanaf die onderstaande pH waardes wat voorsien word, watter pH waarde sal jy
      verwag soutsuur moet hê? ________________________

                   pH=1 pH=6      pH=7    pH=8    pH=13
                                                                                        (1)

11.2 Verduidelik waarom die inname van natriumbikarbonaat help met die verligting van
     slegte spysvertering.

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________                            (2)

11.3 Identifiseer die naam van die gas wat vrygestel word gedurende die bogenoemde
     eksperiment.

      ________________________________________________________                          (1)

                                                                                        b.o.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                     18
                                                                   GRAAD 9

11.4 Beskryf kortliks hoe jy sal toets vir die gas wat gedurende die eksperiment
     vrygestel word.

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________

      ______________________________________________________                            (2)

11.5 Skryf ŉ gebalanseerde chemiese vergelyking neer vir die reaksie wat plaasvind in
     die bogenoemde eksperimentele opstelling.

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________

      ________________________________________________________                          (5)
                                                                                        [11]

                                                                                        b.o.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                          19
                                                                   GRAAD 9

VRAAG 12

ONDERSOEKENDE EKSPERIMENT

Bestudeer die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Asanda se oupa hou daarvan om sy eie brood te bak. Asanda let op dat nadat hy die
deeg geknie het, hy dit in die son los om te rys. Asanda wou weet waarom dit nodig is om
die deeg in die son te los. Sy het gedink dat dit iets te doen het met temperatuur. Sy het
besluit om ŉ ondersoek uit te voer. Sy het deeg gemaak met 100 g koekmeel; 2 g suiker;
4 g droë gis en 25 ml water teen 38ºC. Sy het 10 ml deeg in drie maatsilinders geplaas.
Een silinder was by 5ºC; een by 20ºC en die derde silinder by 35ºC gehou. Asanda het
die silinders vir 20 minute gelos en het daarna die deeg in elke silinder gemeet om te
bepaal hoeveel die deeg gerys het. Sy het haar resultate soos volg opgeteken:

          TEMPERATUUR (ºC)          VOLUME DEEG GERYS (cmᵌ)
                    5                              15
                    20                             25
                    35                             35

12.1 Formuleer ŉ doel vir Asanda se eksperiment.

      __________________________________________________

      __________________________________________________                                     (2)

12.2 Dink jy dit was ŉ geldige toets? Gee TWEE redes vir jou antwoord.

      ___________________________________________________

      ___________________________________________________

      ___________________________________________________                                    (3)

12.3 Identifiseer die afhanklike en onafhanklike veranderlikes in die eksperiment.
     ___________________________________________________

      ____________________________________________________                                   (2)

                                                                                             b.o.

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                       20
                                                                  GRAAD 9

12.4 Voorsien ŉ gevolgtrekking, wat Asanda kan maak gebaseer op die resultate in die
     tabel.

      _____________________________________________________

      _____________________________________________________                              (2)

12.5 Trek ŉ lyngrafiek om die resultate in die bogenoemde tabel aan te toon.

                                                                                         (5)
                                                                                         [14]

                                                               TOTAAL AFDELING C:        [40]

                                                                               TOTAAL:   100

                                           EINDE

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE    GRAAD 9   21

   THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS / DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

## Related documents

- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-possible-answers/2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41) — Natural Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-possible-answers/f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans NS Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-ns-test/a36f5835-c4cc-498c-94fd-08df58a57ff5) — Natural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Grade 9 Provincial Exam Natural Sciences P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2019-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/53ee5d90-b7ba-4a28-8c9d-33eaca5c069d) — Natural Sciences · QP · 2019 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215) — Natural Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [10 JUNE S2 NW 9 NS MG JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/bb46aadd-6c45-4f2b-83a0-0045170e2105) — Memo · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f) — Memo · 2023 · Afr
- [NS Memo Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456) — Memo · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-marking-guideline/ad19a31e-ae37-44b8-af25-eb02f25de83e) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
