# Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 Memo (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2016
                          GRAAD 9

                     NATUURWETENSKAPPE

                        MEMORANDUM

10 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                  MEMORANDUM            NATUURWETENSKAPPE            GRAAD 9

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                              NATUURWETENSKAPPE

                                                              MEMORANDUM

BEGINSELS WAT VERBAND HOU MET DIE NASIEN VAN NATUURWETENSKAPPE

1.   Indien meer inligting gegee word as wat die puntetelling is
     Hou op nasien sodra die maksimum punt bereik is en plaas ŉ kronkellyn en ‘maks’ in die
     regterkantste kantlyn ( ~ maks.).

2.   Indien bv. drie redes vereis word en vyf gegee word
     Merk die eerste drie ongeag of almal of slegs sommige korrek / foutief is.

3.   Verkeerde nommering
     Indien die antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas maar die verkeerde nommer
     het, is die antwoord aanvaarbaar.

4.   Indien taalgebruik die betekenis verander
     Moenie aanvaar nie.

5.   Spelfoute
     Indien woord herkenbaar is, aanvaar, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in die
     Natuurwetenskappe beteken nie of buite konteks is.

6.   Geen veranderinge moet gemaak word aan die goedgekeurde nasienmemorandum nie.

                                               2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                         MEMORANDUM   NATUURWETENSKAPPE        GRAAD 9

AFDELING A
VRAAG 1
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1   C√
1.2   B√
1.3   D√
1.4   D√
1.5   B√
1.6   C√
1.7   B√
1.8   B√
                                                         (8)
VRAAG 2
TERMINOLOGIE
2.1   Atmosfeer√
2.2   Smeltdraad√
2.3   Mynbou√
2.4   Weerlig √
2.5   Nebula√
2.6   Sel √
                                                        (6)

VRAAG 3
PASITEMS
3.1   C√
3.2   A√
3.3   B√
3.4   H√
3.5   F√
3.6   E√
                                                        (6)
                                      TOTAAL AFDELING A: 20

                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                     MEMORANDUM           NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

AFDELING B
ENERGIE EN VERANDERING
VRAAG 4
KRAG
4.1    A. Elektrostatiese krag √
       B. Elektromagnetiese krag of Magnetiese krag √
       C. Spanning √
       D. Swaartekrag √                                                             (4)
4.2    Krag kan ŉ voorwerp laat:
          •   Begin beweeg / ophou beweeg √
          •   Versnel / verstadig√
          •   Van rigting laat verander √
          •   In die rondte laat beweeg √
          •   Van vorm laat verander√       (Merk enige twee.)                      (2)
                                                                                    (6)
VRAAG 5
SERIE EN PARALLELLE STROOMBANE
5.1    Kringdiagram
       Punte toegeken vir:
          •   Drie selle in ŉ reeks verbind √
          •   ŉ Gloeilamp √
          •   ŉ voltmeter in parallel √
                                                                                    (3)

5.2    Dit vertel ons van die potensiaalverskil oor die gloeilamp.    √             (1)
5.3    Die spanning oor ŉ parallelle verbinding bly dieselfde, ongeag die aantal
       resistors in parallel. √√                                                    (2)
5.4    Verminder √                                                                  (1)
5.5    In ŉ serieverbinding deel die gloeilampies / resistors die elektriese spanning van die
       battery OF Elke gloeilamp / resistor sal sy eie elektriese spanning hê / OF Daar sal ŉ
       voltmeterlesing oor elke gloeilamp in die serie wees.√√
                                                      (Merk enige een vir 2 punte.) (2)

                                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                     MEMORANDUM        NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

5.6
          •   Tipe materiaal √
          •   Dikte van die elektriese geleier √
          •   Lengte van die geleier √
          •   Temperatuur van die geleier √
                                                             (Merk enige twee.) (2)
                                                                                (11)
VRAAG 6
VEILIGHEID MET ELEKTRISITEIT
6.1   Hulle het privaateiendom beset waar die stadsraad nie die nodige munisipale dienste kon
      voorsien in terme van Nasionale Wetgewing nie / hulle het verwaarloos gevoel deur die
      munisipaliteit. √√                                                        (2)
6.2   Onwettige verbindings kan die volgende veroorsaak:
          •   Vuur√
          •   Elektriese skokke√
          • Dood                                             (Merk enige twee.) (2)
6.3   Omdat onwettige elektriese verbindings as energiediefstal beskou word (is diefstal van
      elektrisiteit ŉ misdryf). √√                                               (2)
                                                                                 (6)

                                                   5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                 MEMORANDUM           NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

VRAAG 7
KRAGSTASIES EN DIE NASIONALE ELEKTRISITEITSNETWERK
7.1   VLOEIDIAGRAM

          •   Uraan word in die kernreaktors geplaas.
          •   ŉ Kernsplytig vind plaas.
          •   ŉ Groot hoeveelhede energie word vrygelaat.
          •

      Die vrygestelde energie word gebruik om water te verhit en dit in stoom
      om te sit.√√                                                              (2)

      Die warm stoom laat die lemme van die turbine beweeg.

      Die turbine is aan ŉ kragopwekker gekonnekteer √, wat die meganiese
      energie √ van die draaiende turbine omsit in elektriese energie.√
                                                                                (3)

      Die elektriese energie word gekoppel aan die Nasionale
      Elektrisiteitsnetwerk.

7.2   Hulle kan die volgende veroorsaak:
          •   Brande √
          •   Kanker √
          •   Genetiese mutasies √
          •   Bestralingsiekte
          •   Dood
                                                            (Merk enige twee.) (2)
                                                                                (7)

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                    MEMORANDUM                 NATUURWETENSKAPPE          GRAAD 9

VRAAG 8
KOSTE VAN ELEKTRIESE KRAG
8.1   Drywingsvermoë van verskillende toestelle
                                                                Drywingsvermoë van toestelle

             Verwagte drywingsvermoë (in W)

                                               Elektriese water-    Ketel   Elektriese    Normale     Energiebesparende
                                               verhittingstoestel           boor          gloeilamp   gloeilamp

                                                                                         Toestel

      Rubriek vir nasien van grafiek
                                                   KRITERIA                                                      PUNT
          1. Opskrif (Sluit albei veranderlikes in)                                       2 punte
          2. Korrekte benaming van albei asse                                             2 punte
          3. Korrekte skale                                                               1 punt
          4. Stawe                                                                        1 – 3 stawe korrek 1 punt
                                                                                          4 – 6 stawe korrek 2 punte
                                                                        TOTAAL                7 PUNTE

8.2   Toestelle met ŉ hoër drywingsvermoë gebruik meer energie en sal meer kos.√√ (2)

8.3   Koste = Krag (kW) x Tyd (h) x Eenheidsprys
            = 2 kW x 2 h x 90c√
              = R3, 60 √√ (1 punt vir korrekte antwoord, 1 punt vir korrekte eenheid)                                      (3)
                                                                                                                         (12)
                                                                                                        TOTAAL AFDELING B: 42

                                                                                  7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM             NATUURWETENSKAPPE              GRAAD 9

AFDELING C
DIE AARDE EN KOSMOS
VRAAG 9
DIE AARDE AS ’N SISTEEM
9.1    Omdat die dele van die aarde se sisteem nie onafhanklik is nie √, maar verbind. √
                                                                                  (2)
9.2
9.2.1 Biosfeer√                                                                   (1)
9.2.2 Hidrosfeer√                                                                 (1)
9.3    Die sisteem sal nie meer werk nie √
                                            (Aanvaar enige relevante antwoord.)   (1)
9.4
9.4.1 Verskil in hoogte:     2 400 m – 1 700 m√
                                 = 700 m√
       Verskil in temperatuur:   700 m / 100 m/ºC√
                                  = 7ºC√
       Temperatuur by 2 400 m = 26ºC - 7ºC√
                                 = 19ºC√
                                                                                  (6)
9.4.2 Laer √                                                                      (1)
                                                                                  (12)
VRAAG 10
MYNBOU IN SUID-AFRIKA
10.1   ŉ Bolaagmyn is ŉ oopgroefmyn waar ŉ gat of pit op die oppervlak
       gevorm word.√√                                                             (2)
10.2   Element √                                                                  (1)
10.3   Die aarde se kors √                                                        (1)

                                                  8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                      MEMORANDUM           NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

10.4
          •      Lug en water besoedel met gevaarlike chemikalieë van mynhope sal siektes by
                 mense veroorsaak. √√
          •      ŉ Besoedelde omgewing sal beesboerdery benadeel.√√
          •      ŉ Besoedelde omgewing sal die aanplant van boerdery gewasse benadeel.√√
          •      Die wild se voortbestaan in die Kruger Nasionale Park sal benadeel word.
          •      Die inkomste deur toeriste sal afneem.
          •      Die omgewingstemperatuur sal verander / klimaatsverandering
          •      Die ekosisteem sal omver gegooi word.                              (6)

                            (Aanvaar enige ander relevante antwoord. Merk enige drie.)
10.5
          •      Dit sal werksgeleenthede skep vir die inwoners van die gebied.√√
          •      Dit sal die ekonomiese welstand van die land verbeter.√√
          •      Dit sal die dorpe in die omgewing laat ontwikkel.                  (4)
                           (Aanvaar enige ander relevante antwoord. Merk enige twee.)
10.6   Ooreenkomste
       Metaalerts word deur koolstof verhit √ in die vorm van houtskool in die teenwoordigheid
       van suurstof. √                                                              (2)
       Verskil
       Die outydse ontginningsmetodes is vervang deur ŉ mynbou hoogoond.√√ (2)
                                                                                    (18)

                                                   9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                   MEMORANDUM             NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

VRAAG 11
GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE
11.1   C. Rooi Reuse Ster√
       E. Wit Dwerg Ster    √                                                       (2)
11.2   Die waterstof in die middel van die ster is uitgeput (opgebruik) √. Die ster se
       kern krimp en verhit √. Die buitenste gedeelte vergroot √ en die ster word groter
       en gloei rooi.√                                                              (4)
11.3   Rooi Reus stadium √                                                          (1)
11.4   Supernova √                                                                  (1)
                                                                                    (8)
                                                          TOTAAL AFDELING C: 38
                                                                         TOTAAL: 100

                                                10

## Related documents

- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-question-paper/a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [NATURAL SCIENCE GR9 MEMO NOV2016 AFRIK](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-gr9-memo-nov2016-afrik/a384de90-66e7-4a16-93a7-22416531ec29) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8) — Natural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [NATURAL SC GR9 QP NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/natural-sc-gr9-qp-nov2016-afrikaans/da02c009-2416-4e33-bf54-107b5c46e7ce) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215) — Natural Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — QP · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-test/768aa9ee-58e9-4e10-8543-ae5889bee1dd) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
