# Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                    testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2017
                          GRAAD 9

                     NATUURWETENSKAPPE

                        MEMORANDUM

10 bladsye

                              1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                            NATUURWETENSKAPPE
                             MEMORANDUM
                                                                GRAAD 9

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                              PROVINSIALE EKSAMEN

                                                NATUURWETENSKAPPE

                                                MEMORANDUM

AFDELING A

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

VRAAG 1

1.1   C                                                            (1)

1.2   B                                                            (1)

1.3   A                                                            (1)

1.4   B                                                            (1)

1.5   A                                                            (1)

1.6   D                                                            (1)

1.7   A                                                            (1)

1.8   B                                                            (1)
                                                                    [8]

VRAAG 2

TERMINOLOGIE

2.1   Newton                                                       (1)

2.2   Elektroliet                                                  (1)

2.3   Resistor                                                     (1)

2.4   Erts                                                         (1)

2.5   Aardverwarming                                               (1)

2.6   Supernova                                                    (1)
                                                                    [6]

                                      2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                          NATUURWETENSKAPPE
                             MEMORANDUM
                                                               GRAAD 9

VRAAG 3

PASITEMS

3.1   C (Kragstuwing)                                              (1)

3.2   H (Kragstasie)                                               (1)

3.3   B (Ammeter)                                                  (1)

3.4   A (Gravitasiekrag)                                           (1)

3.5   E (Troposfeer)                                               (1)

3.6   D (Lawa)                                                     (1)
                                                                    [6]

                                                TOTAAL AFDELING A: [20]

                                     3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE
                               MEMORANDUM
                                                                               GRAAD 9

AFDELING B

ENERGIE EN VERANDERING

KRAGTE

4.1   Kragte kan ŉ voorwerp:

      Laat beweeg
      Van spoed laat verander
      Van rigting laat verander
      Van vorm laat verander
      Laat roteer (Draai)
                                      (Merk enige twee korrekte antwoorde korrek)     (2)

4.2   4.2.1 Spanningskrag                                                            (1)

      4.2.2 Druk / Kompressie                                                        (1)

4.3   4.3.1 Magnetiese krag                                                          (1)

      4.3.2 Foto A – Magnetiesevelde word saamgetrek by die pole as ŉ resultaat van
            die sterk kragte van die verskillende pole.
            Foto B – Magnetiese velde stoot mekaar af by die pole as ŉ resultaat van die
            swakker kragte van dieselfde pole.                                      (4)

      4.3.3 Gravitasiekragte                                                         (1)
            Elektrostatiese krag                                                     (1)
                                                                                     [11]

                                           4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE
                               MEMORANDUM
                                                                                 GRAAD 9

VRAAG 5

SERIE EN PARALLEL STROOMBANE

5.1   5.1.1 3V×4
            =12V                                                                       (2)

      5.1.2 Die stroom wat deur gloeilampie 2 en 3 vloei is gelyk omdat dit in
            parallel verbind is.                                                        (2)

      5.1.3 Die stroom wat deur gloeilampie 1 vloei is hoër as die stroom wat deur
            gloeilampie 2 vloei.                                                       (2)

      5.1.4 Gloeilampie 3 sal uitgeblaas word omdat gloeilampie 1 in serie verbind
            is en ŉ opening of kortsluiting veroorsaak.                                (2)

      5.1.5 Dit sal aanhou brand omdat gloeilampie 2 in parallel verbind is so as dit
            blaas sal die stroom steeds ŉ ander baan hê waarin dit vloei.              (2)

5.2
           Dikte van die geleier 
           Lengte van die geleier 
           Tipe materiaal 
           Temperatuur van die geleier  (Enige twee)                                   (2)
                                                                                        [12]

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE
                            MEMORANDUM
                                                                               GRAAD 9

VRAAG 6

ELEKTRISITEITSOPWEKKING IN SUID-AFRIKA

6.1   6.1.1 Omdat daar geen steenkoolreserwes in die Wes-Kaap is nie.              (1)

      6.1.2 Uranium.                                                               (1)

      6.1.3 Kernafvalstowwe veroorsaak
            - brandwonde,
            - kanker, en
            - genetiese mutasies                  (Enige een)                      (1)

6.2   6.2.1 Son / Sonenergie                                                       (1)

      6.2.2 Geen lugbesoedeling                                                    (1)

      6.2.3 Water                                                                  (1)

      6.2.4 Hernubare energie                                                      (1)

      6.2.5 Op en af beweging van golwe kan in elektriese energie omgeskakel
            word.                                                                  (1)

      6.2.6 Hernubare energie                                                      (1)

      6.2.7 Radio-aktiewe element                                                  (1)
                                                                                   [10]

                                          6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE
                             MEMORANDUM
                                                                           GRAAD 9

VRAAG 7

KOSTE VAN ELEKTRISITEIT

7.1   Skootrekenaar                                                            (1)

7.2   Gebruik ŉ kombers om warmwaterstelsel te bedek.
      Gebruik ŉ tydhouer.
      Skakel die warmwaterstelsel aan en af soos benodig.                      (2)
                                [Merk enige twee antwoorde.]

7.3   Koste van energieverbruik = kw x h x koste
                                = 2 x 3 x 60c
                                  360c

                   Totale koste = R3, 60c                                      (4)
                                                                                [7]

                                                             TOTAAL AFDELING B [40]

                                          7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE
                              MEMORANDUM
                                                                                 GRAAD 9

AFDELING C

VRAAG 8

AARDE EN DIE RUIMTE

AARDE AS IN SISTEEM

8.1
           Litosfeer en Hidrosfeer(Water laat gronderosie plaasvind.)
           Atmosfeer en Hidrosfeer (Water verdamp vanaf die die oseane en word
            waterdamp in die atmosfeer.)
           Litosfeer en atmosfeer (Vulkane bars en skiet gas en stof in die atmosfeer
            in.)
           Biosfeer en atmosfeer  (Plante stel suurtsof vry gedurende fotosintese.
            Plante gebruik koolstofdioksied gedurende fotosintese.)
           Biosfeer en Hidrosfeer (water word deur plante en diere gebruik.)
           Biosfeer en Litosfeer (Plante absorbeer water vanuit die grond. Diere
            gebruik water om lewe te onderhou.)                                         (6)

8.2   8.2.1 1.     Stollingsgesteentes                                                 (1)
            2.     Sediment                                                            (1)
            3.     Sedimentêre gesteentes                                              (1)
            4.     Metamorfiese gesteentes                                             (1)
            5.     Magma of Lawa                                                       (1)

      8.2.2 Magma is warm gesmelte rots. 
            Stollingsgesteentes is rots wat vorm wanneer magma afkoel en stol          (2)

8.3   Hitte
      Koue
      Water
      Wind                                                     (Enige drie)            (3)
                                                                                       [16]

                                              8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE
                              MEMORANDUM
                                                                                GRAAD 9

VRAAG 9

MYNBOU IN SUID-AFRIKA

9.1   9.1.1   (a)   Dit genereer inkomste vir die land 
                    Verskaf werksgeleenthede vir mense. 
                    Dit verskaf geleenthede vir wetenskaplike en tegnologiese
                    navorsing 
                                                        (Enige twee)                   (4)

              (b)   Verander die omgewing rondom die myn. 
                    Die afvalstowwe besoedel die lug, water en land. 
                    Dit beskadig plekke met hoë toerisme waarde. 
                    Dit beskadig plekke met kultuurerfenis. 
                    Landbougrond en natuurbewaring sgebeide gaan verlore omdat
                    mynbou baie grond gebruik.
                                                        (Enige twee)                   (4)

      9.1.2   Daar behoort streng regeringswette wat mynbou bestuur. 
              Ou en ongebruikte myne kan herstel word tot hulle oorspronklike
              toestand. 
              Daar moet wetgewing wees wat besoedeling beheer. 
              Riglyne moet in plek wees om te verseker dat mynbouaktiwiteite nie die
              omgewing van omliggende gemeenskappe beskadig nie. 
                                                      (Enige twee)                     (4)

      9.1.3   Troposfeer 
              Stratosfeer
              Mesosfeer
              Thermosfeer                                                             (4)

9.2   Globale klimaatsverandering sal die gevolg wees. Byvoorbeeld die sneeu sal smelt
      en riviere kan opdroog, plante en diere kan deur die verhoogde gemiddelde
      temperatuur negatief beïnvloed word.                                         (2)
                                                                                   [18]

                                            9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE
                               MEMORANDUM
                                                                              GRAAD 9

VRAAG 10

GEBOORTE, LEWE EN AFSTERWE VAN STERRE

10.1   Die kleur van ŉ ster word bepaal deur ouderdom (lewenssiklus) 

       OF

       Die kleur van ŉ ster word bepaal deur die ster se temperatuur. 
          (Enige een)                                                               (1)

10.2   Nebula           Protoster        Blou ster     Rooi reus     Wit dwerg
                     y                 r                9.1. B         y
                                       i                        r
                     e                 e                        i      e            (5)
                     x                 f                        e      x            [6]
                     p                 l                        f      p
                     l                 y                       lTOTAAL l
                                                                      AFDELING C: [40]
                     a                                          y      a
                     i                 e                               i
                     n                 x                        e      n
                                       p                        x
                     t                 l                        p      t
                     h                 a                        l      h
                     e                 i                        a      e
                                       n                        i
                     d                                          n      d
                     i                 t                               i
                     f                 h                        t      f
                     f                 e                        h      f
                     e                                          e      e
                     r                 d                               r
                     e                 i                        d      e
                     n                 f                        i      n
                     c                 f                        f      c
                     e                 e                        f      e
                                       r                        e
                     b                 e                        r      b
                     e                 n                        e      e
                     t                 c                        n      t
                     w                 e                        c      w
                     e                                          e      e
                     e                 b                               e
                     n                 e                        b      n
                                       t      10                e
                     M                 w                        t      M
                     a                 e                        w      a

## Related documents

- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215) — Natural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-question-paper/a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [NATURAL SCIENCE GR9 MEMO NOV2016 AFRIK](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-gr9-memo-nov2016-afrik/a384de90-66e7-4a16-93a7-22416531ec29) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — QP · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-test/768aa9ee-58e9-4e10-8543-ae5889bee1dd) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
