# Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                    testpapers.co.za

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                     PROVINSIALE EKSAMEN
                      NOVEMBER 2017
                          GRAAD 9

                     NATUURWETENSKAPPE

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

17 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                    2
                                                                 GRAAD 9

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                           NATUURWETENSKAPPE

                                                           TYD: 2 uur

                                                           PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou van, naam, en klas op die vraestel.

2.   Beantwoord al die vrae op die vraestel.

3.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C
     gebaseer op die voorgeskrewe raamwerk van die KABV - dokument.

4.   Toekenning van punte:

     AFDELING A: [20]
     AFDELING B: [40]
     AFDELING C: [40]

5.   Hierdie vraestel bestaan uit tien vrae.

6.   Volg die instruksies en die nommering van elke vraag.

7.   Alle tekeninge moet in potlood gedoen word en byskrifte in blou of swart ink.

8.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                    3
                                                                  GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en maak sirkel of ŉ kruisie oor die korrekte letter (A – D).

1.1   ŉ Veldkrag ...

      A      is altyd ŉ aantrekkingskrag.
      B      vind alleenlik plaas tussen magnetiese en elektriese ladings.
      C      is die resultate van ŉ aksie oor die afstand tussen twee liggame.
      D      is die enigste tipe krag wat die spoed van ŉ voorwerp verander.          (1)

1.2   In watter een van die volgende diagramme is die voltmeter en ammeter verkeerd
      verbind?

                                                                                          (1)

1.3   As all die geleiers van koperdraad gemaak is, watter een het die grootste
      weerstand?

      A      Lank, dun en warm
      B      Kort, dun en koud
      C      Lank, dik en warm
      D      Kort, dik en koud                                                            (1)

1.4   Die kors en die boonste gedeelte van die mantel, vorm die ...

      A      trofosfeer.
      B      litosfeer.
      C      atmosfeer.
      D      oseaniese kors.                                                              (1)

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                      4
                                                                 GRAAD 9

1.5   ŉ Natuurlike vastestof met ŉ definitiewe chemiese samestelling en ŉ spesifieke
      kristallyn struktuur, word ŉ ... genoem.

      A     mineraal
      B     slik
      C     staal
      D     voedingstof                                                                    (1)

1.6   Watter een van die volgende gasse is ŉ kweekhuis gas?

      A     Helium
      B     Waterstof
      C     Suurstof
      D     Metaan                                                                         (1)

1.7   Wat is die verskil tussen ŉ serie stroombaan en ŉ parallelle stroombaan?

      A     ŉ Serie stroombaan volg een baan (pad) en ŉ parallelle stroombaan
            verdeel in verskillende bane (takke).
      B     ŉ Serie stroombaan moet ŉ smeltdraad hê.
      C     ŉ Parallelle stroombaan moet ŉ stroombreker hê.
      D     ŉ Parallelle stroombaan volg een baan (pad) en ŉ serie stroombaan
            verdeel in verskillende bane (takke).                                          (1)

1.8   Opwekking van elektrisiteit deur vallende water, word ... genoem.

      A     kernkrag
      B     hidro-elektrisiteit
      C     transformasie
      D     aardlekkasie                                                                   (1)
                                                                                           [8]

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                       5
                                                                 GRAAD 9

VRAAG 2

TERMINOLOGIE

Verskaf die korrekte wetenskaplike term vir elk van volgende beskrywings. Skryf slegs
die term langs die vraagnommer (2.1 – 2.6) in die spasie voorsien.

2.1   Die SI-eenheid van krag

                                                                                            (1)

2.2   ŉ Oplossing wat elektrisiteit gelei

                                                                                            (1)

2.3   ŉ Komponent wat die vloei van stroom in ŉ elektriese stroombaan
      bemoeilik

                                                                                            (1)

2.4   ŉ Rots wat ŉ gekonsentreerde mineraal bevat

                                                                                            (1)

2.5   Verhoging in die gemiddelde atmosferiese temperatuur

                                                                                            (1)

2.6   Die ontploffing van ŉ massiewe ster

                                                                                            (1)
                                                                                            [6]

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                     6
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 3

PASITEMS

Pas die stelling in KOLOM A by die korrekte konsep in KOLOM B. Skryf slegs die letter
(A – H) langs die vraagnommer (3.1 – 3.6) in die spasie wat in KOLOM C voorsien
word.

                   KOLOM A                               KOLOM B             KOLOM C
3.1   ŉ Skielike toename in elektrisiteit as die    A.    Gravitasiekrag   3.1 _______
      stroomspanning 110% bo die normale
                                                    B.    Ammeter          3.2 _______
      spanning in die kragdraad is
                                                    C.    Kragstuwing      3.3 _______
3.2   ŉ Stelsel wat elektrisiteit opwek
                                                    D.    Lawa             3.4 _______
3.3   Die instrument wat gebruik word om            E.    Troposfeer       3.5 _______
      stroomsterkte te meet
                                                    F.    Stratosfeer      3.6 _______
3.4   ŉ Trekkrag wat liggame op mekaar              G.    Smeltdraad
      uitoefen as gevolg van hulle massa
                                                    H.    Kragstasie
3.5   Die sfeer waar weerstoestande plaasvind

3.6   Magma wat uit die oppervlak van die aarde
      ontsnap
                                                                                             [6]

                                                              TOTAAL AFDELING A:             20

                                                                                         b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE          7
                                                                    GRAAD 9

AFDELING B

ENERGIE EN VERANDERING

KRAG

VRAAG 4

4.1    Dui enige TWEE effekte van krag aan.
       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________

       _________________________________________________________________          (2)

4.2    Identifiseer die tipe krag wat op die volgende uitgeoefen word:

       4.2.1 ŉ Rek wat uitgestrek word

             ____________________________________________________________         (1)

       4.2.2 Tandepasta wat uit ŉ buis gedruk word

             ____________________________________________________________         (1)

                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                8
                                                                    GRAAD 9

4.3   Bestudeer die onderstaande fotos wat die magnetiese velde tussen staaf
      magnete illustreer. Beantwoord die vrae wat volg.

                Foto A                                       Foto B

      4.3.1 Identifiseer die kragte wat die ystervylsels in plek hou.

             ____________________________________________________________

             ____________________________________________________________               (1)

      4.3.2 Verduidelik kortliks wat jy waarneem in Foto A en Foto B.
            ____________________________________________________________

             ___________________________________________________________                (4)

      4.3.3 Noem TWEE ander nie-kontak kragte behalwe die kragte genoem in 4.3.1.

             ____________________________________________________________

             ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________
                                                                                     (2)
                                                                                    [11]

                                                                                    b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                      9
                                                                  GRAAD 9

VRAAG 5

SERIE EN PARALLELE STROOMBANE

5.1   Bestudeer die onderstaande stroombaan-diagram. Al die gloeilampies is identies.

      5.1.1 As die spanning van een sel 3V is, bepaal die spanning van die battery.

            ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________                    (2)

      5.1.2 Dui aan met ŉ rede wat jy weet van die stroom wat deur gloeilampies 2 en
            3 vloei.

            ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________                    (2)

      5.1.3 Vergelyk die stroom wat deur gloeilampie 1 vloei met die stroom wat deur
            gloeilampie 2 vloei.

            ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________                    (2)

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                     10
                                                                  GRAAD 9

      5.1.4 As gloeilampie 1 uitbrand, wat sal met gloeilampie 3 gebeur? Verduidelik
            jou antwoord.

            ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________                (2)

      5.1.5 As gloeilampie 2 uitbrand, sal gloeilampie 3 aanhou om te brand. Gee ŉ
            rede vir hierdie stelling.

            ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________                (2)

5.2   Noem enige TWEE faktore wat die weerstand in ŉ stroombaan affekteer.

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________                 (2)
                                                                                       [12]

                                                                                       b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                          11
                                                                    GRAAD 9

VRAAG 6

OPWEKKING VAN ELEKTRISITEIT IN SUID-AFRIKA

6.1   Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg.

      Kernversmelting is die vrystelling van energie wat plaasvind wanneer ŉ
      radioaktiewe element soos uranium in atome gesplit word.

      Suid-Afrika se belangrikste steenkoolreserwes is in Mpumalanga en omdat dit nie
      wenslik is om steenkool en elektrisiteit oor lang afstande te vervoer nie, is daar in
      die 1970’s besluit om ŉ kernkragstasie in Koeberg naby Kaapstad in die Wes-
      Kaap te bou.

      ŉ Kernkragstasie gebruik radio-aktiewe brandstof, normaalweg uranium-235, wat
      in ŉ reaktor geplaas word.

      Kernafvalstowwe is radio-aktief as gevolg van die splitting van die uranium atome
      wat ook gamma uitstraling veroorsaak. Hierdie gammastrale is amper dieselfde as
      x-strale en kan brandwonde, kanker en genetiese mutasies in lewende
      organismes veroorsaak. Dit kan slegs verhoed of vertraag word met dik mure
      bestaande uit beton (sement), lood of gekompakteerde grond. As gevolg hiervan
      is dit uiters belangrik om op die korrekte manier van kernafvalstowwe ontslae te
      raak, sodat dit nie die omgewing besoedel en mense benadeel nie.

      6.1.1 Verduidelik waarom die Koeberg kragstasie in die Wes-Kaap gebou is.

            ____________________________________________________________

            ____________________________________________________________                       (1)

      6.1.2 Watter element word in kernreaktors gebruik?

            ____________________________________________________________                       (1)

      6.1.3 Watter gesondheidsprobleme word geassosieer met kernafvalstowwe?

             ____________________________________________________________

             ____________________________________________________________                      (1)

                                                                                              b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                       12
                                                                  GRAAD 9

6.2   Die onderstaande tabel dui die alternatiewe bronne van kragopwekking in Suid-
      Afrika aan. Vul die ontbrekende inligting in op die reëls voorsien onderaan die
      tabel.

      Tipe energie       Beskrywing                  Hernubaar en       Voordele
                                                     nie-hernubaar
      Wind               Die invloei van wind        Hernubaar          Geen lugbesoedeling
                         veroorsaak dat die
                         turbine draai, wat aan ŉ
                         kragopwekker gekoppel
                         is en elektrisiteit
                         produseer
                         Heliostate fokus die son     Hernubaar
             6.2.1       se energie op ŉ                                        6.2.2
                         opvangstoring
                         Water in damme en / of                         Onmiddelike bron van
             6.2.3       pompopgegaarde                    6.2.4        energie wat tydens
                         aanlegte word vrygestel                        spitstye gebruik word
                         en val op turbines wat
                         aan kragopwekkers
                         gekoppel is en elektrisiteit
                         produseer
      Seegolwe                                                          Geen lugbesoedeling
                                    6.2.5                  6.2.6

                         Energie word vrygestel     Nie-hernubaar       Geen lugbesoedeling
             6.2.7       wanneer ŉ atoom split om
                         water te verhit en energie
                         te produseer

      6.2.1 ____________________________________________________________

      6.2.2 ____________________________________________________________

      6.2.3 ____________________________________________________________

      6.2.4 ____________________________________________________________

      6.2.5 ____________________________________________________________

      6.2.6 ____________________________________________________________

      6.2.7 ____________________________________________________________
                                                                                           (7)

                                                                                          [10]

                                                                                          b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                  NATUURWETENSKAPPE                         13
                                                                   GRAAD 9

VRAAG 7

KOSTE VAN ELEKTRISITEIT

Die volgende tabel dui die energieverbruik van verskeie huishoudelike toestelle aan.

        Huishoudelike toestelle          Energie verbruik (W)
      Stoofoond                       2 000
      Strykyster                        450
      Warmwatertoestel (Geiser)       3 000
      TV                                700
      Skootrekenaar                      50

7.1   Watter komponent gebruik die minste energie volgens die bostaande tabel?

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________                      (1)

7.2   Lys TWEE maniere hoe om die elektriese koste wat deur die warmwatertoestel
      verbruik word, te verlaag.

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________                      (2)

7.3   Elektrisiteit word verkoop teen ongeveer 60c per kWh. Gebruik die inligting en
      bereken die koste van elektriese energieverbruik deur die stoofoond as dit vir drie
      ure per dag gebruik word.
      [Koste = Vermoë aanslag (Kw) x Aantal ure gebruik x prys per eenheid]

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________                      (4)
                                                                                             [7]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           40

                                                                                            b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE                      14
                                                                    GRAAD 9

AFDELING C

PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE

VRAAG 8

DIE AARDE AS ’N STELSEL

8.1.   Die diagram hieronder illustreer die interaksie van die sfeer van die aarde as ŉ
       komplekse stelsel.

       Gebruik die onderstaande diagram en beskryf die interaksie tussen die
       verskillende sfere.

             ___________________________________________________________

             ___________________________________________________________

             ___________________________________________________________

             ___________________________________________________________

             ___________________________________________________________

             ___________________________________________________________

             ___________________________________________________________                   (6)

                                                                                          b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE                15
                                                                  GRAAD 9

8.2   8.2.1 Voltooi ŉ vloeidiagram vir die onderstaande rotssiklus deur die
            ontbrekende stadia genommer 1 tot 5 in te vul.

                 1
                                                                       5

                                                                           4
                       2
                                                  3

            1.        ______________________________________________________       (1)

            2.        ______________________________________________________       (1)

            3.        ______________________________________________________       (1)

            4.        ______________________________________________________       (1)

            5.        ______________________________________________________       (1)

      8.2.2 Beskryf kortliks die verskille tussen magma en stollingsgesteentes.

            Magma is ___________________________________________________
                                                                                   (1)

            Stollingsgesteentes is _________________________________________

            ___________________________________________________________            (1)

                                                                                  b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE                  16
                                                                 GRAAD 9

8.3   Rotse op die aarde se oppervlak ondergaan verwering om kleiner stukkies
      (partikels) te vorm. Noem enige DRIE belangrike faktore wat die proses van
      verwering kan beïnvloed.

      ________________________________________________________________

      ________________________________________________________________

      ________________________________________________________________              (3)
                                                                                   [16]

VRAAG 9

MYNBOU IN SUID-AFRIKA

9.1   Natuurbewaarders besef dat dit meer effektief sal wees om saam met mynbou
      maatskappye te werk en programme te ontwikkel om die omgewing tot sy
      oorspronklike toestand te herstel as om teen mynbou-aktiwiteite te baklei.

      9.1.1 Gee TWEE redes hoekom:

            (a)     mynbou-aktiwiteite nooit ophou nie.

                    _____________________________________________________

                    _____________________________________________________

                    _____________________________________________________           (4)

            (b)     bewaarders bekommerd is oor mynbou-aktiwiteite.

                    _____________________________________________________

                    _____________________________________________________

                    _____________________________________________________           (4)

      9.1.2 Stel TWEE maniere voor hoe natuurbewaarders en mynbou-maatskappye
            saam kan werk.

            ___________________________________________________________

            ___________________________________________________________

            ___________________________________________________________             (4)

                                                                                   b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                     NATUURWETENSKAPPE                  17
                                                                      GRAAD 9

       9.1.3 Lys die vier lae van die atmosfeer.

              ___________________________________________________________

              ___________________________________________________________

              ___________________________________________________________

              ___________________________________________________________                (4)

9.2    Bespreek wat die volgende scenario se invloed op die sfere sal wees.

       Die gemiddelde temperatuur verhoog aansienlik as gevolg van aardverwarming.

       ________________________________________________________________

       ________________________________________________________________                  (2)
                                                                                        [18]

VRAAG 10

GEBOORTE, LEWE EN AFSTERWE VAN STERRE

10.1   Waarom word verskillende kleure sterre in die lugruim gesien?

       ________________________________________________________________

       ________________________________________________________________                  (1)

10.2   Teken ŉ vloeidiagram om die lewenssiklus van ŉ ster aan te dui en gebruik die
       onderstaande terme.

       (rooi reus, protoster, nebula, wit dwerg, blou ster)                              (5)
                                                                                         [6]

                                                               TOTAAL AFDELING C:        40

                                                                              TOTAAL:   100

                                               EINDE

## Related documents

- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8) — Natural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-question-paper/a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a) — Natural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f) — Natural Sciences · Memo · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Grade 9 Afrikaans NS Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-afrikaans-ns-test/a36f5835-c4cc-498c-94fd-08df58a57ff5) — Natural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Grade 9 Provincial Exam Natural Sciences P1 (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2019-eastern-cape-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/53ee5d90-b7ba-4a28-8c9d-33eaca5c069d) — Natural Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-possible-answers/2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41) — Memo · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS MG JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/bb46aadd-6c45-4f2b-83a0-0045170e2105) — Memo · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-possible-answers/f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a) — Memo · 2023 · Afr
- [NS Memo Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/ns-memo-afrikaans/584e0ed0-0676-41d7-977b-2f47d73b3456) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
