# Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2022. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                   JUNIE 2022
                    GRAAD 9
                NASIENRIGLYNE

                 NATUURWETENSKAPPE

7 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                      NASIENRIGLYNE          NATUURWETENSKAPPE                  GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    D                                                                          (1)
      1.1.2    C.                                                                         (1)
      1.1.3    C                                                                          (1)
      1.1.4    A                                                                          (1)
      1.1.5    C                                                                          (1)
      1.1.6    D                                                                          (1)
      1.1.7    A                                                                          (1)
      1.1.8    A                                                                          (1)
      1.1.9    C                                                                          (1)
      1.1.10   D                                                                          (1)
                                                                                          [10]

1.2   1.2.1    Selmembraan                                                                (1)
      1.1.2    Chemiese vertering                                                         (1)
      1.1.3    Long slagaar                                                               (1)
      1.2.4    Naelstring                                                                 (1)
      1.2.5    Verbranding                                                                (1)
      1.2.6    Edelgas                                                                    [6]

1.3   1.3.1    C✓                                                                          (1)
      1.3.2    E✓                                                                          (1)
      1.3.3    G✓                                                                          (1)
      1.3.4    H✓                                                                          (1)
      1.3.5    B✓                                                                          (1)
      1.3.6    D✓                                                                          (1)
                                                                                           [6]

                                                              TOTAAL AFDELING A:           22

VRAAG 2

2.1   2.1.1 1 Chloroplasta ✓                                                               (1)
      2.1.2 Mitochondrion ✓                                                                (1)
2.2   2.2.1 Fotosintese ✓                                                                  (1)
      2.2.2 Respirasie ✓                                                                   (1)
      2.2.3 Koolstofdioksied ✓                                                             (1)
      2.2.4 Suurstof ✓                                                                     (1)
      2.2.5 Dit help menslike selle om koolhidrate/kos af te breek om energie vry te
              stel, ✓ vir groei, voortplanting en ander metaboliese prosesse. OF
              Mense benodig dit vir asemhaling ✓ OF
              Lewende organismes benodig suurstof te oorleef. ✓
                                                                       (Merk slegs een)    (1)

                                              2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                            NASIENRIGLYNE           NATUURWETENSKAPPE                 GRAAD 9

2.3
                                                                            Teenwoordig in:
                                                                                                BEIDE
       Organel of komponent                                      SLEGS ŉ       SLEGS ŉ
                                                                                              PLANT- EN
                                                                PLANTSEL       DIERSEL
                                                                                              DIERSELLE
       Selwand                                                     X✓
       Selmembraan                                                                               X✓
       Sitoplasma                                                                                X✓
       ŉ Paar klein vakuole of is
                                                                                     X✓
       heeltemal afwesig

                                                                                                                 (4)
                                                                                                                [11]

VRAAG 3

3.1   Hartklop ✓                                                                                                 (1)

3.2   X = Totale aantal spronge se lesings ÷ 5 ✓ = 522 ÷ 5 = 104,4 ✓ OF
      (98 + 100 + 108 + 96 + 120) ÷ 5✓ = 104, 4✓                                                                 (2)

3.3    Kriteria                                                                                    Punte
       Opskrif/Onderwerp –albei veranderlikes moet teenwoordig wees                                  1
       x-as benoeming                                                                                1
       y-as benoeming (benoeming + meeteenheid)                                                      1
       Plot van data                                                                                 3
       I of 2 stawe korrek; ✓ 3 stawe korrek; ✓✓ 4 stawe korrek ✓✓✓
       Pas positiewe nasien toe vanaf Vraag 3.2 vir die waarde van die 4de
       staaf

                                       Grafiek van hartklop teenoor tipes oefeninge
                                                                             104,4

                                                                  6,4

          Hartklop (slae per minuut)
                                                       75,6
                                           71,2

                                           Rus        Vinnige     Draf      Spring
                                                      stapie
                                                      Tipes oefeninge

                                                                        3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                      NASIENRIGLYNE           NATUURWETENSKAPPE                    GRAAD 9

3.4   Spring ✓                                                                                (1)

3.5   Die hart moet vinniger klop tydens oefening, ✓ hartklop verhoog om die nodige
      bloedtoevoer vir die spiere te verskaf. ✓

                                             OF

      Die liggaamspiere se werking neem toe ✓ en benodig meer bloed. ✓
                                                                  (Merk slegs een)            (2)
                                                                                             [12]

VRAAG 4

4.1   4.1.1   A–     Vroulike voortplantingstelsel (Moet geen ander term aanvaar
                     nie.) ✓                                                                  (1)

              B–     Manlike voortplantingstelsel (Moet geen ander term aanvaar
                     nie) ✓                                                                   (1)

      4.1.2   (a)    Deel 1 – spermbuis ✓                                                     (1)

              (b)    Deel 6 – skrotum ✓                                                       (1)

      4.1.3   (a)    Deel 3 ✓ – uretra ✓                                                      (2)

              (b)    Deel 4 ✓ – testes ✓                                                      (2)

      4.1.4   Deel 3 – Uterus ✓                                                               (1)

      4.1.5   Fallopiese buis/ovidukt ✓                                                       (1)
                                                                                             [10]

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                       NASIENRIGLYNE          NATUURWETENSKAPPE                  GRAAD 9

VRAAG 5

5.1   B:      Maag – Vertering ✓                                                            (1)

      C:      Dunderm – Absorpsie ✓                                                         (1)

      D:      Anus – Egestie ✓                                                              (1)

5.2   B:       Proses waar groot voedselmolekules afgebreek word na kleiner
               oplosbare voedselmolekules✓ wat dan in die bloedstroom opgeneem
               word. ✓                                                                      (2)

      C:       Die beweging van verteerde, oplosbare voedselmolekules deur die
               wande van die verteringstelsel na die bloedstroom✓, waarna dit na al die
               selle in die liggaam vervoer word. ✓                                         (2)

      D:       As onverteerde of ongewenste deeltjies ✓ as feses deur die
               spysverteringkanaal beweeg tot by die eindpunt van die
               spysverteringskanaal. ✓                                                      (2)

5.3   5.3.1    Anorexia Nervosa ✓                                                           (1)

      5.3.2    Kitsdiëte of hongerdiëte kan baie skadelik wees vir ons gesondheid
               aangesien dit verlies aan spiermassa, bros bene en orgaanskade kan
               veroorsaak ✓

                                                   OF

               LMI moet bepaal word vir effektiewe gewigsverlies ✓
               Sommige diëte moedig die uitsny van sekere voedselgroepe aan –
               bespreek dit eers met jou dokter. ✓
               Kry advies oor hoe om verlore gewigsverlies nie weer op te tel nie./Hoe
               om jou gewig te handhaaf. ✓
                                                                      (Merk slegs een)     (1)
                                                                                           [11]

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                       NASIENRIGLYNE          NATUURWETENSKAPPE                   GRAAD 9

VRAAG 6

6.1   35,45 ✓ g/mol                                                                         (1)

6.2   17 ✓                                                                                  (1)

6.3   Nie-metaal ✓                                                                          (1)

6.4   Groep 17 ✓                                                                            (1)

6.5   6.5.1   NAAM – Magnesiumchloried 
              Formule – MgCl2                                                             (2)

      6.5.2   Cl2                                                                          (1)

6.6   6.6.1   ŉ Mengsel bestaan uit twee of meer stowwe wat nie chemies met mekaar
              gereageer het nie. ✓
              ŉ Suiwer stof bestaan uit slegs een soort atoom of molekuul. ✓                (2)

      6.6.2   (a)     4Na ✓ + O2   → 2Na2O ✓                                                (2)

              (b)     2H ✓ + O2 → 2 H2O ✓                                                   (2)

6.7   6.7.1   Roes is ŉ stadige chemiese reaksie tussen yster en suurstof in die
              teenwoordigheid van water(vog) om ŉ rooi-bruin produk, ysteroksied te
              vorm. ✓

              Die nadelige effek is metaalverlies/korrosie van metaalstrukture bv. brûe,
              geboue, motorkarre ✓ en masjinerie verswak en word ŉ gevaar. ✓

                                                   OF

              Elektriese verbindings/konneksies korrodeer gereeld ✓en verminder
              behoorlike kontak tussen terminale/pole en verbindingsdrade. ✓
              (Merk slegs een)                                                              (2)

      6.7.2   Bedek met verf ✓ Olie of smeer ✓ Bedek yster en staal met ŉ dun laag
              chroom of sink ✓ Elektroplatering ✓ Galvanisering ✓ (Merk enige twee)         (2)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                      NASIENRIGLYNE            NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

      6.7.3   4Fe + 302 → 2Fe2O3

                           +                                            

              Balansering                                                                (4)
                                                                                         [22]

VRAAG 7

7.1   7.1.1   5 – 5,5                                                                    (1)

      7.1.2   Beet/Kruisement                                      (Merk slegs een)      (1)

      7.1.3   Blomkool  en blaarslaai                                                   (2)

      7.1.4   Die boer kan die pH van die grond verander of die grond
              neutraliseer ✓deur kalksteen of ander alkaliese stowwe by te voeg. ✓        (2)

      7.1.5   Suur + metaalhidroksied        sout + water 
              Aanvaar
              suurgrond + kalsiumhidroksied       neutrale grond  (Merk slegs een)      (2)

      7.1.6   Ca(OH)2                                                                    (1)

      7.1.7   (a)    Blou/Violet/Pers                             (Merk slegs een)      (1)

              (b)    Rooi/Oranje/Geel                             (Merk slegs een)       (1)

              (c)    Groen                                                               (1)
                                                                                         [12]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           78

                                                                           TOTAAL:       100

                                               7

## Related documents

- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-possible-answers/b80749bd-4989-4d9b-bb09-e1cd1de31b1d) — Natural Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-question-paper/2c95ebbd-ecb4-4d5e-bcd3-b51dd06538cf) — Natural Sciences · QP · 2022 · Eng
- [Gr9 NS (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-question-paper/d35eb88a-71f8-4e82-baab-222c9154002b) — Natural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Natural Sciences (English) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-english-november-2022-possible-answers/86832627-78fb-457e-8f93-73b0b2a2f992) — Natural Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [GR9 NATURAL SC (Afrikaans) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-june-2018-possible-answers/04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [GR9 NATURAL SC (English) June 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-english-june-2018-possible-answers/7fa0b48d-b793-4f36-9f13-01fbc5d60f14) — Natural Sciences · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [CAPS SP NATURAL SCIENCES GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-natural-sciences-gr-7-9-web/2a288109-09f9-496d-bbe5-5c0490d3bf2f) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Natural Sciences November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper/6fae5284-44b9-4189-9572-e1d675a680b2) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 NS (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-english-june-2024-question-paper/bad37933-246a-40fd-b583-43b8b5a9da02) — QP · 2024 · Eng
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
